DHL StormersBrumbiesStormers (6) 19 / 39 (24) Brumbies (Final Score)

The DHL Stormers and Brumbies did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at

DHL Newlands, cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT, Sunday 01:05 AEST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Stormers:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cheslin Kolbe (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Brumbies:

  • Penalties – Christian Lealiifano (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Joe Tomane (3), Ita Vaea (2), Jesse Mogg (1)
  • Conversions – Cristian Lealiifano (3)

Teams:

DHL Stormers
Brumbies
20 June at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Damian de Allende, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Siya Kolisi, 5 Manuel Carizza, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff
  • Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Allistair Vermaak, 18 Vincent Koch, 19 Jean Kleyn, 20 Sikhumbuzo Notshe, 21 Louis Schreuder, 22 Kurt Coleman, 23 Jaco Taute
  • Team: 15 Jesse Mogg, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Joe Tomane, 10 Christian Lealiifano, 9 Nic White, 8 Ita Vaea, 7 David Pocock, 6 Scott Fardy, 5 Blake Enever, 4 Rory Arnold, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore (Captain), 1 Scott Sio
  • Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 Allan Alaalatoa, 18 Ruan Smith, 19 Jordan Smiler, 20 Jarrad Butler, 21 Michael Dowsett, 22 Nigel Ah Wong, 23 Robbie Coleman

Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Craig Joubert (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

523 Responses to Super Rugby – Top 6 Qualifying Round: DHL Stormers vs Brumbies – Live Game Article

  • 451

    Sal nie verbaas wees as HM vir Pollard, Jantes, Morne en Lambie vat nie, met Lambie as 2de heelagter.

    Kriel gaan dan uitmis, en die politici is ook tevrede (al is Jantjes nie ‘n politieke keuse nie, hy is goed, maar ek verkies losskakels wat verder as 40 meter nog kan pale toe skop).

  • 452

    @ Nama:
    moenie jou ogies rol nie 😉 jy noem hom anyway n kingpin.

  • 453

    @ Ben-die-Bul:
    blikemmer spelers wat gaan uitmis by die bokke… net op oopkant flank, is daar Marcel Coetzee, Flou, Kriel, Kolisi (kaartjie klaar gebook)… maar n ou wat moer baie onderskat was en maar in Brussouw se skaduwee was is arme ou Boom Prinsloo, daai ou het moer goeie ruggas gespeel die jaar.

  • 454

    453: dan is daar nog Oupa ook ?

  • 455

    @ MacroPolo:
    “Maar SA rugby soek net een tipe binne senter.”

    Dis die groot jammerte, want ek glo ons is tot soveel beter rugby instaat as die kak wat ons spanne week na week aan ons voorhou as goeie rugby.

    Miskien is daar ‘n 16-jarige laatie wat alreeds deur Rassie en HM geoormerk is om in 2019 vir ons op binnesenter te speel. Wie weet?

    Hulle moet hom net nie Bulls toe stuur nie 😆

  • 456

    @ Ben-die-Bul:
    Spelers wat verseker WB toe gaan is: Willem Alberts (loose forward), Jean de Villiers (centre), Bismarck du Plessis (hooker), Jannie du Plessis (prop), Eben Etzebeth (lock), Siya Kolisi (loose forward), Tendai Mtawarira (prop), Adriaan Strauss (hooker) and Duane Vermeulen (No 8).

  • 457

    @ MacroPolo:
    Waarom se jy Kolisi se kaartjie is klaar geboek?

    Hy was nie op die einde van die jaar toer nie en daai was, volgens HM, die kleedrepitisie vir die WB.

  • 458

    @ MacroPolo:
    Matfield, Hougie

  • 459

    @ Nama:
    Well n senter sal nie veel swakker doen by die bulle as by n ander SA span nie 😛

    Eerlikwaar, ‘n groot probleem by die bulle is ons kort spelers soso a danie russouw, bakkies, elstadt, alberts(as hy reg is). wat rucks hard slaan om vinnige bal te skep, ons agterlyn kon die jaar goed lyk met vinnige bal (behalwe die laaste paar weke)

    Maar ons het nie sulke voorspelers nie, Grant Hattingh was seker ons beste (enforcer) die jaar maar hy het ook net deeltyds gespeel.

    As ons dit uitsorteer het ek moed dat ons agterlyn baie gevaarlik kan wees.

  • 460

    Habana, Flo, FdP, Morne

  • 461

    @ Nama:
    daai was die spelers wat kontrak gekry het tot einde 2015

    “The core group of Springboks are now nationally contracted, which bodes well for the next two seasons as we step up preparations for the Rugby World Cup in England in 2015.”

  • 462

    MacroPolo wrote:

    @ Ben-die-Bul:
    Spelers wat verseker WB toe gaan is: Willem Alberts (loose forward), Jean de Villiers (centre), Bismarck du Plessis (hooker), Jannie du Plessis (prop), Eben Etzebeth (lock), Siya Kolisi (loose forward), Tendai Mtawarira (prop), Adriaan Strauss (hooker) and Duane Vermeulen (No 8).

    FdP, Matfield, Flo, Schalk, Habana, Janneman, Pollard

  • 463

    @ MacroPolo:
    Die Lions se senters het nie te kak gedoen nie. Wie was hul “enforcer”?

  • 464

    @ Nama:
    ek weet glad nie wat die situasie hierdie jaar is nie, daar was nie veel van SARU se kant af nie.

  • 465

    MacroPolo wrote:

    @ Nama:
    ons agterlyn kon die jaar goed lyk met vinnige bal (behalwe die laaste paar weke)

    As ons dit uitsorteer het ek moed dat ons agterlyn baie gevaarlik kan wees.

    Haai, nooit….volgens wat ek hier gesien het die laaste week of so, is Slaptjips so n groot kak gewees, so hoe kan jy nou se dat julle agterlyn die laaste paar jaar goed gelyk het?

  • 466

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Ben-die-Bul:
    Spelers wat verseker WB toe gaan is: Willem Alberts (loose forward), Jean de Villiers (centre), Bismarck du Plessis (hooker), Jannie du Plessis (prop), Eben Etzebeth (lock), Siya Kolisi (loose forward), Tendai Mtawarira (prop), Adriaan Strauss (hooker) and Duane Vermeulen (No 8).

    FdP, Matfield, Flo, Schalk, Habana, Janneman, Pollard

    So dis 17… Marcel coetzee, Oupa glo ek ook, DDA, Willie, Morne, Hougie, ginger, malherbe… so nog plek vir 6

  • 467

    @ MacroPolo:
    Matfield het ook ‘n kontrak tot na die WB. Dit was een van sy voorwaardes om terug te kom na sy uittrede. Dis ook hoekom hy alreeds aangekondig het dat hy WEER sal uittree NA die WB.

  • 468

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Nama:
    ons agterlyn kon die jaar goed lyk met vinnige bal (behalwe die laaste paar weke)
    As ons dit uitsorteer het ek moed dat ons agterlyn baie gevaarlik kan wees.

    Haai, nooit….volgens wat ek hier gesien het die laaste week of so, is Slaptjips so n groot kak gewees, so hoe kan jy nou se dat julle agterlyn die laaste paar jaar goed gelyk het?

    Weereens dis nie wat EK gese het nie. Ons kon Graeme Henry gehad het en ons agterlyn sou gesukkel het, kyk hoe kry daai Kiwi spanne vinnige bal, die scrumskakel hoef nie te wag of te grou nie die meeste van die tyd, vinnige bal maak n helse verskil.

  • 469

    @ MacroPolo:
    Of bedoel jy julle agterlyn het goed gelyk na Vic met sy Coaching for Dummies graad 1 sertifikaat die afrigting oorgeneem het?

    Dis belangrik dat die coach daai Bulletjie rugby kursus ook op sy CV kan sit

  • 470

    @ nortie:
    Hahaha… ek’t ook maar gelag toe die ouens vir Slappies so afslag.

    Was dit nie ook HM wat die verantwoordelikhede van die aanvalsafrigter van hom af weggevat het en aan die voorspelersafrigter gegee het nie? Nog in sy tyd as DOR by die Bulle.

    Nou het hy dieselfde kak by die Bokke geimplementeer. Dan wonder ons nog hoekom ons agterspelers so swak vaar.

  • 471

    MacroPolo wrote:

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Nama:
    ons agterlyn kon die jaar goed lyk met vinnige bal (behalwe die laaste paar weke)
    As ons dit uitsorteer het ek moed dat ons agterlyn baie gevaarlik kan wees.

    Haai, nooit….volgens wat ek hier gesien het die laaste week of so, is Slaptjips so n groot kak gewees, so hoe kan jy nou se dat julle agterlyn die laaste paar jaar goed gelyk het?

    Weereens dis nie wat EK gese het nie. Ons kon Graeme Henry gehad het en ons agterlyn sou gesukkel het, kyk hoe kry daai Kiwi spanne vinnige bal, die scrumskakel hoef nie te wag of te grou nie die meeste van die tyd, vinnige bal maak n helse verskil.

    Ja, ek weet jy het dit dalk nie gese nie, maar ons het mos vroeer al bevestig dat jy NIE n Kenner is nie 😆

  • 472

    463 @ Nama:
    Mostert? die Lions het die tweede minste driee gedruk van ons spanne (1 meer as die Stommers).

    Hulle het uitgeblink bloot omdat hulle op hul toer besluit het hulle speel vir mekaar en gee alles, hulle verdediging was freakish daarna asook as hul houding om nie op te gee nie… dit maak hul nogsteeds maar net die 8ste beste span, hulle kort nog n aanvals plan.

  • 473

    Nama wrote:

    @ nortie:
    Hahaha… ek’t ook maar gelag toe die ouens vir Slappies so afslag.
    Was dit nie ook HM wat die verantwoordelikhede van die aanvalsafrigter van hom af weggevat het en aan die voorspelersafrigter gegee het nie? Nog in sy tyd as DOR by die Bulle.
    Nou het hy dieselfde kak by die Bokke geimplementeer. Dan wonder ons nog hoekom ons agterspelers so swak vaar.

    bron?

  • 474

    @ MacroPolo:
    “Hulle het uitgeblink bloot omdat hulle op hul toer besluit het hulle speel vir mekaar en gee alles,…”

    ‘n Span wat besluit om na 5 wedstryde eers “vir mekaar” speel en “alles” gee?

    Ek weet darem nie. Wat soek jy in ‘n kompetisie soos SR as jy vyf wedstrde vat voor jy tot by daai besluit kom?

  • 475

    het gekyk na Ruan Combrinck se stats en sy tackle success was maar net 73% wat ek gedink het average was, toe vergelyk ek hom met die “benchmark” julian Savea wat maar net 57% van sy tackles maak 😆

  • 476

  • 477

    @ Nama:
    Ek dink n span verhouding is baie belangrik… daar was seker maar harde goed gese en die ouens het gejel.

    Die bulle het die laaste paar weke uitmekaar geval, die ouens het gelyk asof hulle n veer voel vir mekaar en die team cohesion lyk heeltemal verbrokkel.

    Daai span “element” is massive, en ek dink ook dit is wat Alistair Venter ongelooflik goed bestuur het by die Stommers die laaste paar jaar, die ouens lyk of hulle alles sal gee vir mekaar.

  • 478

    @ MacroPolo:
    Allistair Coetzee

  • 479

    @ MacroPolo:
    Ek stem saam dat die span “element” uiters belangrik is. Ek vind dit net vreemd dat hulle dit eers na 5 wedstryde besef het. Ek meen, hulle het al sedert Desember verlede jaar saamgeoefen ter voorbereiding van die kompetisie. Moes die afrigtingskorps nie al daarin geslaag het om hulle in ‘n “span” saam te snoer nog voor die kompetisie begin het nie.

    Ek vind daai verduideliking net te simplisties.

  • 480

    @ MacroPolo:
    Wat van hom?

    Hy gaan Japan toe, ja. Na 2 Plascon Velvet Bekers, 3 Konferensie Bekers en 2 Curriebekers. Wink

Users Online

Total 22 users including 0 member, 22 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm