DHL StormersBrumbiesStormers (6) 19 / 39 (24) Brumbies (Final Score)

The DHL Stormers and Brumbies did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at

DHL Newlands, cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT, Sunday 01:05 AEST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Stormers:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cheslin Kolbe (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Brumbies:

  • Penalties – Christian Lealiifano (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Joe Tomane (3), Ita Vaea (2), Jesse Mogg (1)
  • Conversions – Cristian Lealiifano (3)

Teams:

DHL Stormers
Brumbies
20 June at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Damian de Allende, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Siya Kolisi, 5 Manuel Carizza, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff
  • Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Allistair Vermaak, 18 Vincent Koch, 19 Jean Kleyn, 20 Sikhumbuzo Notshe, 21 Louis Schreuder, 22 Kurt Coleman, 23 Jaco Taute
  • Team: 15 Jesse Mogg, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Joe Tomane, 10 Christian Lealiifano, 9 Nic White, 8 Ita Vaea, 7 David Pocock, 6 Scott Fardy, 5 Blake Enever, 4 Rory Arnold, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore (Captain), 1 Scott Sio
  • Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 Allan Alaalatoa, 18 Ruan Smith, 19 Jordan Smiler, 20 Jarrad Butler, 21 Michael Dowsett, 22 Nigel Ah Wong, 23 Robbie Coleman

Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Craig Joubert (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

523 Responses to Super Rugby – Top 6 Qualifying Round: DHL Stormers vs Brumbies – Live Game Article

  • 421

    414: Bud on de udder hant, Darren, we hav the fotoes, tree ov them, even if it ies blak and white.

    Approve

  • 422

    @ nortie:
    HAHAHA…

  • 423

    Nama wrote:

    @ MacroPolo:
    So, jy se Kolbe het nie eintlik uitgeblink nie omdat hy te klein is?
    Snaaks dat hy in verlede week se Rapport deur al die “kenners” gekies is in hul SA span van die jaar.

    Want SA rugby het nie beter spelers nie. Vandag het McKenzie en Smith en Mogg beter gespeel as basies enige van ons heelagters die jaar.

  • 424

    MacroPolo wrote:

    nortie wrote:

    Nama wrote:
    Kyk enige iemand die Argies teen die Franse Barbarians? Wat gaan daar aan of word dit nie uitgesaai nie?

    Die een kak span het 22, die ander kakker span het 19

    die kamera werk is donners sleg

    One simply does not bring out the camera man “A” team to photograph shit

  • 425

    Nama wrote:

    @ MacroPolo:
    So, jy se Kolbe het nie eintlik uitgeblink nie omdat hy te klein is?
    Snaaks dat hy in verlede week se Rapport deur al die “kenners” gekies is in hul SA span van die jaar.

    Was Dillon Lleyds ook in daai span?

  • 426

    423: Ben Smith, beste heelagter in die wêreld, beste agterlyn speler in die wêreld.

  • 427

    MacroPolo wrote:

    Nama wrote:

    @ MacroPolo:
    So, jy se Kolbe het nie eintlik uitgeblink nie omdat hy te klein is?
    Snaaks dat hy in verlede week se Rapport deur al die “kenners” gekies is in hul SA span van die jaar.

    Want SA rugby het nie beter spelers nie. Vandag het McKenzie en Smith en Mogg beter gespeel as basies enige van ons heelagters die jaar.

    Net vandag?
    Dog hulle doen dit al die laaste 19 weke

  • 428

    Ben-die-Bul wrote:

    423: Ben Smith, beste heelagter in die wêreld, beste agterlyn speler in die wêreld.

    Jip en wie se Beeld is ons betse agterlyn speler in die wereld?

  • 429

    Kies Kolbe enige dag vir die sewe span. Vir regte rugby, Willie en Jessie.

    Dalk verras HM ons en kies vir Zane ?

  • 430

    @ MacroPolo:
    Lyk dit of die Argies hul beste span speel?

    Lyk my hul benadering is die jaar anders. Twee wedstryde teen die Franse Barbarians en twee harde RC wedstryde teen die AB en Aus, voordat hulle die Bokke takkel, kan beteken dat hulle ons die jaar erger probleme kan besorg as hulle nie beserings het nie.

  • 431

    Nama wrote:

    @ MacroPolo:
    Lyk dit of die Argies hul beste span speel?

    Oxymoron

  • 432

    @ Nama:
    Hulle speel ons mos twee keer. Hulle is maar gereeld beter gemotiveerd in n WC jaar, gaan moeilik wees teen hulle.

  • 433

    @ MacroPolo:
    Dink hy’t ‘n paar stemme gekry. Was natuurlik voor vandag se wedstryd.

    Watter regtervleuel het beter as hy vertoon, vandag uitgesluit?

    Net Hougie, nie waar nie?

  • 434

    428: wie ?

  • 435

    @ nortie:
    Hahaha…ja.

    Moet egter voorsiening maak vir hoe ‘n “krag” hulle in wereldrugby is vir ingeval hulle verras. Wink

  • 436

    MacroPolo wrote:

    @ Nama:
    Hulle speel ons mos twee keer. Hulle is maar gereeld beter gemotiveerd in n WC jaar, gaan moeilik wees teen hulle.

    Enige tyd wat n Bok supporter se dat dit moeilik gaan wees teen die Argentyne, dan wys dit hoe kak ons rugby is.

    Dis net die laaste paar jaar, toevallig onder HM, wat ons ewe skielik sukkel om daai palookas te klop.

  • 437

    @ Nama:
    Hougie en selfs Basson was goed in die eerste helfte van die jaar, maar die bulle se gamplan het halfpad deur die seison ontspoor (toe slapchips gese is hy is nie meer nodig nie) toe kry hulle amper niks bal nie.

    Ruan Combrinck het my moer baie beindruk die jaar, hy is een van daai spelers op vlueel met goeie bal vaardighede.

  • 438

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Nama:
    Hulle speel ons mos twee keer. Hulle is maar gereeld beter gemotiveerd in n WC jaar, gaan moeilik wees teen hulle.

    Enige tyd wat n Bok supporter se dat dit moeilik gaan wees teen die Argentyne, dan wys dit hoe kak ons rugby is.
    Dis net die laaste paar jaar, toevallig onder HM, wat ons ewe skielik sukkel om daai palookas te klop.

    Dit gaan meer oor dat ons spelers nie werklik so goed is as wat ons dink hulle is nie.

  • 439

    @ Ben-die-Bul:
    “Dalk verras HM ons en kies vir Zane ?”

    Ek sal glad nie verbaas wees nie.

    FdP, Morne en Zane is “kingpins” vir HM se wedstrydplan.

  • 440

    @ nortie:
    Ja. HM is die enigste Bok afrigter wat nie kan spog met ‘n 100% wen rekord teen die Argies nie. Wink Wink

  • 441

    @ MacroPolo:
    Basson is ‘n linkervleuel, as ek reg onthou. 😉

  • 442

    Nama wrote:

    @ Ben-die-Bul:
    “Dalk verras HM ons en kies vir Zane ?”

    Ek sal glad nie verbaas wees nie.

    FdP, Morne en Zane is “kingpins” vir HM se wedstrydplan.

    Aai tog, beteken dit nou dat die span fotos ook van nou af in wit en swart geneem gaan word?

  • 443

    439: kyk al die finale in Europa hierdie jaar, dit is nie bonuspunt wenne nie, dit gaan wees ‘n kombinasie van goeie sterk agttal, goeie taktiese skop en verdediging.

    Ek is ook nie te mal daaroor nie, maar dit is hoe dit gaan wees.

  • 444

    @ Nama:
    Wel met Stade Francais se wen, is Morne se naam klaar in die bokgroep, en dink selfs jy kan nie daarmee stry nie.

    Zane was altyd baie underrated gewees in my opinie, en meer waardevol as wat baie selfs bul ondersteuners ooit besef het.

    Ek is self maar skepties oor FDP, hoop maar Vermaak maak n impak, ons is maar dun gesaai op 9.

  • 445

    @ MacroPolo:
    Ja, Combrinck het baie goed gedoen. Weet ons hoe goed hy in die lug is?

  • 446

    @ Nama:
    ons het darem nog nie teen hulle verloor nie 😆 maar tye verander.

  • 447

    Ben-die-Bul wrote:

    439: kyk al die finale in Europa hierdie jaar, dit is nie bonuspunt wenne nie, dit gaan wees ‘n kombinasie van goeie sterk agttal, goeie taktiese skop en verdediging.
    Ek is ook nie te mal daaroor nie, maar dit is hoe dit gaan wees.

    Dit is ons beste kans, om n span te kies wat WERK.

  • 448

    @ MacroPolo:
    Ek het dit al ‘n tyd gelede gese. As ek HM is, sal ek vir Lambie en Morne WB toe vat en vir Pollard net hier los.

    So, ek weet nie hoekom jy dink dat ek ‘n probleem met hom sal he nie. 🙄

  • 449

    @ MacroPolo:
    “ons het darem nog nie teen hulle verloor nie”

    En daarvoor is ons baie dankbaar.

    Ook maar net ‘n onderskep drie van Vet Frans wat die rede daarvoor is. Worry Thinking

  • 450

    @ Nama:
    Ek dink ook nie ons moet Francois Venter weggooi op 12 nie, dis jammer hoe ons na die 12 posisie kyk, sal altyd generic wees, Janneman, DDA, Fransie… almal maar dieselfde, DDA kon dit net beter doen… ek dink ook ons moet n ou soos Mnisi meer geleenteid gee… Maar SA rugby soek net een tipe binne senter.

Users Online

Total 112 users including 0 member, 112 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm