DHL StormersBrumbiesStormers (6) 19 / 39 (24)ย Brumbies (Final Score)

The DHL Stormers and Brumbies did battle in a Top 6 Qualifying match of Super Rugby at

DHL Newlands, cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT, Sunday 01:05 AEST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Stormers:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cheslin Kolbe (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Brumbies:

  • Penalties – Christian Lealiifano (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Joe Tomane (3), Ita Vaea (2), Jesse Mogg (1)
  • Conversions – Cristian Lealiifano (3)

Teams:

DHL Stormers
Brumbies
20 June at 17:05 SA Time
  • Team: 15ย Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Damian de Allende, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Siya Kolisi, 5 Manuel Carizza, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Bongi Mbonambi, 1 Steven Kitshoff
  • Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Allistair Vermaak, 18 Vincent Koch, 19 Jean Kleyn, 20 Sikhumbuzo Notshe, 21 Louis Schreuder, 22 Kurt Coleman, 23 Jaco Taute
  • Team: 15ย Jesse Mogg, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Joe Tomane, 10 Christian Lealiifano, 9 Nic White, 8 Ita Vaea, 7 David Pocock, 6 Scott Fardy, 5 Blake Enever, 4 Rory Arnold, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore (Captain), 1 Scott Sio
  • Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 Allan Alaalatoa, 18 Ruan Smith, 19 Jordan Smiler, 20 Jarrad Butler, 21 Michael Dowsett, 22 Nigel Ah Wong, 23ย Robbie Coleman

Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Craig Joubert (South Africa), Jason Jaftha (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

523 Responses to Super Rugby – Top 6 Qualifying Round: DHL Stormers vs Brumbies – Live Game Article

  • 391

    @ Ben-die-Bul:
    “Mitchell het iets genoem van central contracting van jou beste spelers wat sal help.”

    Die vraag is, hoeveel spelers gaan jy kontrakteer?

    30? 40? 60?

    Op die oomblik is daar iets soos 21 spelers wat kontrakte met SARU het. JJE is een van hulle. Wink

  • 392

    MacroPolo wrote:

    @ Nama:
    Is dit Meyer se skuld dat julle in die vorige 16 jaar nie die super beker kon wen nie?nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Ben-die-Bul:
    Ek dink op die kort termyn is ons grootste strykelblok, hoe ons 6 spanne gaan onderhou.

    Hoekom?
    Volgens al die kenners het ons mos die beste en sterkste spelers in die wereld. Ons skole is die beste, ons juniors is die beste en so kan mens aangaan.
    Wonder wat dink NZ en Engeland se juniors daarvan, siende dat 3rde plek mos die nuwe 1ste plek is. Nou moet hulle speel vir n tyd mors titel terwyl SA se juniors die beste is

    haha wel ek weet nie hoe om te reageer nie, want ek het dit nie gese nie ๐Ÿ˜‰

    Dis omdat jy nie n Kenner is nie ๐Ÿ˜†

  • 393

    @ Nama:
    JJE se kontrak het verlede jaar al uitgeloop

  • 394

    383 @ Nama:
    Stront man, dit gebeur in New Zealand en in Aussie ook dat die spelers nou jonger oorsee gaan!

    In Pietertjie Snorman Pateet se tyd het daar ook reeds oorseese Bokke gespeel.

    Gaan kyk maar wie van Australia en New Zealand het vir oorseese Clubs geteken, benewens nou Dan Carter en paar ander ouer spelers.

    En wie se beleid is dit om Oorseese spelers toe te laat, dis mos SARU se beleid, en as hulle nie daarmee saamstem nie, kan hulle mos eenvoudig beveel dat oorseese spelers nie oorweeg MAG word vir die Bokke nie.

    Jy soek ‘n besem om vir Heyneke mee te donner eerder as om daai selfde besem in jou hol op te druk en daarmee weg te vlieg met jou heksejagtery!

    Toe, gaan loer en word wys!

  • 395

    392 @ nortie:
    The-Incredible-Hulk

  • 396

    MacroPolo wrote:

    @ Nama:
    Ek wonder, is dit ook Meyer se skuld omdat so baie doktors die land verlaat? ๐Ÿ˜†

    As jy van Jannie Du Plessis praat, dan ja, dit is sy skuld

  • 397

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Nama:
    Ek wonder, is dit ook Meyer se skuld omdat so baie doktors die land verlaat?

    As jy van Jannie Du Plessis praat, dan ja, dit is sy skuld

    Dis dan mos n goeie ding? ๐Ÿ˜‰ Bravo Heyneke!

  • 398

    @ nortie:
    Jou opinie is egter geldig as dit ooreenstem met HM of die meerderheid.

    Belaglik!

  • 399

    MacroPolo wrote:

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:
    @ Nama:
    Ek wonder, is dit ook Meyer se skuld omdat so baie doktors die land verlaat?

    As jy van Jannie Du Plessis praat, dan ja, dit is sy skuld

    Dis dan mos n goeie ding? ๐Ÿ˜‰ Bravo Heyneke!

    Yep, in die geval, beslis

  • 400

    Nama wrote:

    @ nortie:
    Jou opinie is egter geldig as dit ooreenstem met HM of die meerderheid.

    Belaglik!

    Moenie te veel worry nie, na die WB is hy ook weer persona non grata.

    Nes almal verlede week nog Dawie Theron se lof gesing het, en op die Bulls site was hy n shoo in om oor te neem by Ludeke, toe gebeur Saterdag en die Engelse moer ons, nou is hy weer niks

  • 401

    Nama wrote:

    @ nortie:
    Jou opinie is egter geldig as dit ooreenstem met HM of die meerderheid.
    Belaglik!

    Jy moet my nog verduidelik hoe n ou soos kolbe van tien meter af reguit n ou se “swakker” skouer target om sy breuke te maak. ๐Ÿ˜‰

  • 402

    MacroPolo wrote:

    Nama wrote:

    @ nortie:
    Jou opinie is egter geldig as dit ooreenstem met HM of die meerderheid.
    Belaglik!

    Jy moet my nog verduidelik hoe n ou soos kolbe van tien meter af reguit n ou se โ€œswakkerโ€ skouer target om sy breuke te maak. ๐Ÿ˜‰

    Kolbe target die verdediger se swakker knie, nie skouer nie

  • 403

    Ja-nee kyk, die alles-is-HM-se-skuld verskoning het nou lelik in die dam geduik met daardie vernedering op Nuweland vandag.

    Die plan was, die Stormers sou die trofee wen, en dan as die Bokke verloor in die WB, dan is dit mos omdat hy nie wou saamsing,

    ‘Maak al die Stormers Bokke’ nie !

    Daze

  • 404

    402 @ nortie:
    Jis kry ek nou skielik flashbacks van die Willie le Roux Taute se been gebreuk het. Afraid

  • 405

    Eintlik maklik om te sien wie weet iets van rugby en wie nie….almal wat die Stormers op SuperBru gekies het weet duidelik nie te veel nie ๐Ÿ˜†

  • 406

    @ MacroPolo:
    OK.

    Die berigte het gese dat almal twee jaar kontrakte gekry het tot NA die WB.

    @ grootblousmile:
    SARU het sy beleid verander NA HM se aanstelling. Heel waarskynlik op sy aandrang.

    In PdV se tyd kon hy nie oorsese spelers gebruik nie behalwe vir daai een toets teen Wallis. Onthou hoe Joe van Niekerk, ‘n week na hy ‘n baie goeie wedstryd teen Aus gehad het, nie teen die AB kon speel nie omdat dit bekend geword het dat hy in Frankryk gaan speel.

    HM is verantwoordelik vir die ellendige posisie waarin SA rugby hom bevind. Of jy dit nou wil erken of nie. Hy het die bloudruk vir die spelstyl, in samewerking met Rassie, vir al SA se verteenwoordigende spanne in die 15-man kode ontwikkel. Dieselfde spelstyl waarmee hy so suksesvol by die Bulle was, maar wat sedertdien geblyk het argais is. Kyk net hoe “suksesvol” was die Jong Bokkies in die pas afgelope JWB daarmee.

  • 407

    400: sien jy is eintlik ‘n groot Bulls fan, as jy heeltyd daar rondhang. Jy moet so bietjie deur die fotos kyk ook, dalk sien jy ‘n superbeker raak.

    ๐Ÿ˜†

  • 408

    @ Ben-die-Bul:
    Daai fotos is al so oud dis nog in wit en swart geneem

  • 409

    @ MacroPolo:
    Hy hardloop OM die verdediger, nie “oor” hom nie.

    Vaardigheid, met die gepaardgaande spoed, kan jou ver bring.

    @ nortie:
    You have to put your money where you mouth is. Happy Happy

  • 410

    408: haha ! moes dit nog laat ontwikkel het by Kodak, ai, die goeie ou dae.

  • 411

    Nama wrote:

    @ MacroPolo:
    OK.
    Die berigte het gese dat almal twee jaar kontrakte gekry het tot NA die WB.

    so dit was tot 2013 of 2017?

    Die WB of daai WB?

  • 412

    Kyk enige iemand die Argies teen die Franse Barbarians? Wat gaan daar aan of word dit nie uitgesaai nie?

  • 413

    @ Nama:
    Jip kolbe is nie so groot soos de Allende wat sy groote gebruik het die jaar om uit te blink nie, de allende was nie net die best 12 in ons land die jaar nie, maar hy was toevallig ook die beste stampkar rugby 12 gewees… heel toevallig? ๐Ÿ˜‰

  • 414

    Ben-die-Bul wrote:

    408: haha ! moes dit nog laat ontwikkel het by Kodak, ai, die goeie ou dae.

    ๐Ÿ˜†
    Those were the days my friend, you thought they’d never end.

    Copyright Jimmy via the Bulls website ๐Ÿ˜†

  • 415

    @ MacroPolo:
    Die jaar se WB.

    Twee jaar kontrak… 2014 en 2015.

  • 416

    Nama wrote:

    Kyk enige iemand die Argies teen die Franse Barbarians? Wat gaan daar aan of word dit nie uitgesaai nie?

    sal gou kyk, wie speel daaR?

  • 417

    Nama wrote:

    Kyk enige iemand die Argies teen die Franse Barbarians? Wat gaan daar aan of word dit nie uitgesaai nie?

    Die een kak span het 22, die ander kakker span het 19

  • 418

    @ Nama:
    wel JJ het duidelik nie n kontrak nie, dink nie eers hy was die jaar na die oefenkamp toe genooi nie.

  • 419

    @ MacroPolo:
    So, jy se Kolbe het nie eintlik uitgeblink nie omdat hy te klein is?

    Snaaks dat hy in verlede week se Rapport deur al die “kenners” gekies is in hul SA span van die jaar. ๐Ÿ˜‰

  • 420

    nortie wrote:

    Nama wrote:
    Kyk enige iemand die Argies teen die Franse Barbarians? Wat gaan daar aan of word dit nie uitgesaai nie?

    Die een kak span het 22, die ander kakker span het 19

    die kamera werk is donners sleg

Users Online

Total 88 users including 0 member, 88 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm