'Mining for Excuses': Africartoons.com

'WP Jou Lekker Ding!': Africartoons.com

Raad aan die WP oor hoe die Haaie Saterdag in die Curriebeker-eindstryd geklop kan word.
Die wenke stroom in en verskaf baie pret. Een ding wat Die Burger lesers en die WP van meet af aan moet besef, is dat die basiese dinge eers gedoen moet word.

André Steyn:- Sy wenk is: “WP-spelers, dra visnetkouse in die eindstryd! Haaie hou blykbaar nie van nette nie!”
Babsie van Loxton het laat weet: “WP moet hul harte uitspeel, maar sorg dat hulle nie onnodig foute maak nie en nie goeie balle wegskop nie.”
Ander raad was:

Gooi die lang lyn uit – dit bly die Haai se grootste vyand.

Sorg dat Habana die laaste minuut die bal kry. Hy sal weet wat om te doen. Die res staan en relax en siedaar, die beker innie KAAP!

Kontak die Bulle en kry die resep hoe om die Haaie in hul eie tenk te wen, steek jul trots in jul sakke, WP – JOU LEKKE DENG!

66 Responses to Waar is al die grootbek Supporters?

  • 61

    The pool code for R-T End of Year Tours is duetlane

  • 62

    Dinge word nou warm kyk net die opskrifte op koerante. Amper gedink dit is n non event so stil was dinge.

    WP het regte doepa – breier
    2010-10-26 22:19
    Hulle het ons vanjaar twee maal daar bo deeglik op ons peetjie gegee, erken Matthew Proudfoot, voorspeler-breier van die Westelike Provinsie se rugbyspan.

    Fleck is bly ‘Generaal’ De Waal is in sý kraal
    2010-10-26 22:19
    Albei spanne het die X-faktor, maar net een het die beste stelskopper in Suid-Afrika.

    WP kan natuurlik wen
    2010-10-26 22:19
    “My beste wense vergesel Schalk Burger en sy span. Daar is nie ’n tweede plek nie.”

    Drotské: WP moet oppas vir Lambie
    2010-10-27 22:02
    Die WP reis dalk met ’n arsenaal gevaarmanne na Durban vir Saterdag se Curriebeker-eindstryd, maar hy sal ’n fout begaan as hy die Haaie se spelbrekers onderskat.

    Goeie Schalk-nuus sal WP aanspoor
    2010-10-27 22:02
    Schalk Burger speel Saterdag in sy eerste, maar hopelik nie sy laaste Curriebeker-eindstryd vir die Westelike Provinsie nie.

    Sharks happy with referee
    Added: 28 Oct 2010
    WHILE the Western Province supporters, and captain Schalk Burger, are unlikely to be as enthusiastic, Sharks coach John Plumtree has welcomed the appointment of Craig Joubert as the referee for Saturday evening’s Currie Cup final at King’s Park….

  • 63

    WP blamed for…..

    BERLIN — The international football community yesterday mourned the death of Paul the Psychic Octopus, while Diego Maradona was apparently pleased now that he has passed away.
    Paul made a last round of global headlines after his German aquarium announced the previous day that he died during the night between Monday and Tuesday.
    Paul gained worldwide fame during the World Cup by correctly predicting the winner of Germany’s seven games in South Africa, as well as the final outcome between Spain and the Netherlands.
    The sad news made it onto the website of the ruling football body Fifa and appeared in newspapers around the world.
    Paul’s Facebook page was filled with comments and users also expressed their grief on platforms such as Twitter.
    He was named a true star of the World Cup and some suggested he should be nominated for the World Player of the Year award.
    However, Diego Maradona was jubilant, saying: “I am happy you’re gone Psychic Octopus; it’s your fault we lost the World Cup.”
    The games Paul accurately predicted included Germany’s quarter-final against Argentina, which the Germans won 4-0 to end Maradona’s term as Argentina coach.
    The predictions were made by lowering boxes into Paul’s tank, each containing a mussel and a flag of the two teams.
    The box from which he ate the mussel was deemed the winner.
    The aquarium in Oberhausen announced it would set up a small monument in his honour.

    Just joking 😆 it is a rumor that they lowered a WP box down his tank.

  • 64

    Supersport Polls maak WP die gunsteling.

    So, it is the Sharks up against WP in the Absa Currie Cup final at Absa Stadium in Durban on October 30. Who is going to lift the trophy?

    The Sharks 46%
    WP 54%

    7823 votes

    Vroeer die week was die Sharks meer n kans gegee dink hulle was op 48% , so hoe nader die naweek kom hoe meer dink die land dis WP se jaar.

  • 65

    ek is sal maar liewers nie se die wp gaan beslis wen nie,ek hoop maar hulle wen,2 finals in n jaar sonder n cup is nag hel 9 jaar sonder enige cup is n skande.

  • 66

    Paul the octopus’s death sucks….

Users Online

Total 172 users including 0 member, 172 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm