The 2010 Currie Cup Final is the 50th final since 1939, the year of the very first final – the Golden Jubilee of the Golden Trophy. South Africa’s provinces have competed for a trophy since 1889.

Since 1892 that trophy has been the Currie Cup. Playing finals have been more recent and continuous since 1968. It is the big event of the domestic season.

The Blue Bulls, formerly Northern Transvaal, have won most of them but are out of it this year when the Sharks meet Western Province in Durban.

There have been Currie Cup Finals at ten different venues. Loftus Versfeld has played host to most – 16 in all, of which the Blue Bulls (Northern Transvaal) have won 13 and losing to Western Province in 1983, Natal in 1990 and Free State in 2005. Loftus Versfeld has been kind to them. Mind you it has not been as kind as Newlands has been to Western Province. Western Province have lost a Currie Cup Final there only once and that was the first one, way back in 1939.

Natal, a.k.a the Sharks, have met Western Province four times in finals – twice at Newlands and twice in Durban. Western Province have won three times. When first they met in a final – in 1984 – Natal were in the B Section but beat the Orange Free State in the semifinal.

Natal’s only victory over Western Province was in 1995. That afternoon it poured with rain, which was supposed to have suited Western Province from the winter-rain area. In fact, Natal simply outplayed them. The weather conditions almost made it an away match for Natal.

Playing at home is an advantage, but not a remarkable one. Of the 49 Currie Cup Finals so far, the home teams have won 28, four have been drawn and the visitors have won 17. That’s OK, for it seems that the visitors have a chance.

The Currie Cup Finals have all happened in my lifetime and everyone has been special. Saturday’s in Durban will again be special. It will be one of those “Do you remember” matches

4 Responses to Golden Jubilee of the Golden Trophy

  • 1

    Hahahahahaha 😆 ek skeur my as dit gebeur. Twee honde baklei…… 😆 , maar ek dink dit is nou weer net n journalis wat stir.

    Terwyl die Cheetahs en die Haaie weer op 12 November in die Vrystaatse hooggeregshof oor Lionel Mapoe baklei, het die Leeus nou ook as ’n moontlike rugbytuiste vir dié vleuel na vore getree.

    Die Goue Leeus-rugbyunie beskou Mapoe as ’n oplossing in sy naarstige soeke na vleuels wat op Super15-vlak op ’n gelyke voet teen die bestes van Suid-Afrika, Nieu-Seeland en Australië kan meeding.

    Sport24 kan vandag eksklusief onthul dat die Leeus bereid is om hul beursie wyd oop te maak om Mapoe te kontrakteer nadat hulle onsuksesvol was om die Haaie se Bok-blits JP Pietersen in te katrol.

  • 2

    Wat kan ons beskou as die top 10 CB eindstryde? Kliphard en/of spannend. Hier’s myne (nie in enige volgorde en tuisspan eerste) :

    WP vs NTvl 1989 : Carel Doep druk in beseringstyd om dit 16-16 te maak en die jong Riaan Gous mis die wen-doelskop.

    NTvl vs Natal 1990 : Natal skok die Ligbloues met 18-12 nadat hulle 2 weke tevore op dieselfde veld verneder is.

    WP vs Tvl 1986 : Goggie van Heerden druk 2 prag-driee in die laaste minute vir ‘n 22-9 5-bekers-in-‘n-ry-vir-WP oorwinning.

    Cheetahs vs Blou Bulle 2006 : altwee spanne speel hulself in ‘n koma om die beker 28 elk te deel.

    Ntvl vs WP 1969 : Frik drop, score en place NTvl tot ‘n 28-13 wen nadat Gert Muller 2 skitter driee vir WP druk.

    Griekwas vs NTvl 1970 : Tos Smith slaag met ‘n strafdoel van die halflyn om Griekwas met 11-9 te laat seevier.

    Natal vs Tvl 1993 : Uli Schmidt maak Cabous vd Westhuizen se naam teen die einde poephol om deur te dribbel en Tvl 21-15 te laat wen.

    NTvl vs WP 1998 : NTvl loop 24-6 voor, net vir WP om vinnig terug te slaan en amper die wedstryd weg te raap. NTvl hou uit vir ‘n 24-20 wen.

    NTvl vs Cheetahs 2005 : Fourie du Preez en Johan Roets raak deurmekaar, net vir Meyer Bosman om deur te glip en die Cheetahs met 29-25 te laat seevier.

    Tvl vs NTvl 1987 : Tvl doen die speelwerk en Naas die skopwerk om Jannie Breedt se Tvl die onderspit met 24-18 te laat delf.

  • 3

    En die 10 ‘vergeetbare’ eindstryde? Weereens nie in enige spesifieke volgorde :

    OVS vs Tvl 1994 : eensydigheid op ‘n krieketveld.

    NTvl vs Tvl 1991 : Tvl is nooit in die prentjie en NTvl kom nooit uit 2de rat.

    OTvl vs Tvl 1972 : Springs, Gerald Bosch se voet, zzzzzz.

    OVS vs Ntvl 1975 : Vat eeue voordat iets gebeur en Spies in die hoekie gaan druk.

    NTvl vs WP 1980 : game is verby nog voor die afskop nadat kaptein Morne uit WP-span is weens besering. Robbie Blair se swak spel dra by tot WP vernedering.

    Natal vs WP 1995 : French Allstars kry die oorhand in rondploeter in die modder en reen.

    NTvl vs WP 1983 : Calla Scholtz se tokse is al wat onthou sal word in hierdie slaapfees.

    NTvl vs OVS 1981 : OVS besluit om nie hul Bokke te laat speel en NTvl gebruik hul logika, om die titel op te raap.

    Tvl vs Natal 1992 : Niemand kom aan die gang. Behalwe Jannie Breedt se trane.

    Sharks vs Blou Bulle 2008 : altwee spanne try hul bes om k@kker as die ander te wees. Bloues wen daai stryd en verloor die wedstryd.

  • 4

    Sorry, PEET Smith het die strafdoel oorgesit in die final vir Griekwas in 1970… 🙂

Users Online

Total 113 users including 0 member, 113 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm