In recent weeks I said my bit about referees.  I came across this video made by an Australian no-less which I think makes for some fascinating viewing.

The Boks and how they play is one issue, the refereeing is a completely different issue.

No words necessary to explain this.

162 Responses to You call this a contest?

  • 91

    Meer ‘n persepsie van sekere “untouchables” as ‘n komplot teen die ander…

    Mind you, dis seker maar ses van die een en ‘n half dosyn van die ander…

  • 92

    Ek vind dit hoogs onwaarskynlik dat ‘n speler soos Franks so ooglopend permanent dieselfde oortreding begaan…

    Is hy voorgese / afgerig om dit te doen ?

    Indien ja is ek geneig om saam met Dwyer se stelling te stem.

  • 93

    @ superBul:
    Dink amper Grootblou jy het die game as baie goed verklaar net na die eindfluitjie. Nou na al die kontroversie en bewyse lyk dit my jy raak kwaad oor ons jou oordeel oor die game in twyfel trek. Kyk dis nie dat ek so moerse invloed op wereld bloggers het nie maar vanaf die Sondag het die klaagliedere opgegaan in n menigte.

    Eet bietjie humble pie en erken jy het n aleenstryd gevoer om die game as goed te verklaar. RP het darem saam jou gestem, die res van die rugby wereld dink die game was n unfair contest.

    As ons nie meer van jou kan verskil op die site nie moet jy my maar wegjaag. Maar ek sal nooit hierdie voortrekery van die ander spanne aanvaar nie. Het jy Brendon Nell se artikel gelees?

    PS Fender was ook op my case, hy kan maar die chip eet

  • 94

    Who is reffing the ABs/Oz this week? Think it is Kaplan, so don’t think McCaw will get away with too much there. It is when the ABs come to SA I am worried. We have 3 NH refs again to ref us. Hope they have seen this.

  • 95

    ek dink as gbs ons moes laat vote oor goete soos spankeuses, taktiek, die rus v spelers soos habs, vic en jsmit
    sou hy, en ander sien
    dat die meeste vd ouens wat gegrief is oor inconsistent refereeing
    OOK
    voel dat daar leemtes in taktiek ens was!!!

    gbsie jy kan gerus wees … ons probeer nie probleme in taktiek ens wegwens deur die ref skuld te gee nie,
    maar aan die ander kant kan inconsistency ook nie weggewens word deur dit nie te discuss nie … my oupa was nie ñ volstruis nie, en eks ook nie een nie!!
    ..
    so om op te som … yebo, ons stem met jou saam … daar was tekortkominge in taktiek, spankeuses ens waaraan òns kan werk
    maar
    laat ons toe om ons eie private oorlog teen refs wat inconsistent is, te voer
    ..
    ja, ons is maar ñ paar ouens op 1 site,
    maar
    wie weet, teen die tyd dat die nh refs hier aanland vir die 2de been vd 3nasies
    is
    al die druk dalk net op hulle om te verbeter op hulle vertonings van vroeër
    en
    wie weet,
    dalk,
    net dalk word die all blacks en wallabies hierdie keer vd veld afgeblaas
    en dien ons hulle weereens ñ sielkundige knou toe voor vlg jaar!!

  • 96

    blouste @ 61
    “These individuals, see refs, alsoo follow the media and what they say whether they admit to it or not…”
    ex-ac-it-ly!!

  • 97

    superbul @ 69
    add to that jj harmse on sport24

  • 98

    #93 Super

    Sorry broer, I prefer a chip (and chase) but only on occasion and this aint it.

    Allow me to remind you that my beef with you was that as early as the 5 minute of the Bok/AB game you started to complain about the ref. Your explanation at the time was that at that early stage you could already see that he was biased. And, I’ll leave that there….

    However, I interpreted your position at that time (and still do)as a case of getting your excuses in really early should your team lose. You see, blaming the ref as a first option when your team loses remains unacceptable to me whether just cause exists to complain about a refs performance or not.

    So, Im afraid its a case of Goodbye, Mr Chips. 😉

  • 99

    @ fender:
    fender i call it insight, i was able to pick up the refs mood in 5 minutes. 😀

  • 100

    @ superBul:
    and did you think BB deserved that yellow card right there?

  • 101

    ok, kom ons ky die ding uit ñ ander oogpunt
    ..
    kom ons neem aan dat die nh refs wat vir die res vd 3nasies gaan blaas (neem boonste vodeo as vb),
    gaan
    bv. die breekpunt dieselfde benader as in die vorige games ….
    1. hoe verhoed ons bv dat nz nie afgaan op hulle bal nie
    en/of
    2. indien hulle dit wel nog steeds doen, hoe kry jy die ou wat alreeds ñ laer liggaamsposisie as jy het, vd bal af

  • 102

    #101 is nie om te kla nie, so as ons bv weet dat
    1. die refs gaan x manier die breekpunte (maar 1 deel vd game)
    en
    2. agv dit gaan nz heelwaarskynlik ook hulle taktiek rondom hierdie area so veel as moontlik dieselfde hou (hoekom iets heelmaak wat nie gebreek is nie)

    hoe benader ONS dan hierdie deel vd wedstryd
    en belangriker … wat gebruik ons as teenvoeter vir hulle taktiek?

  • 103

    Super, the one common understanding we share is that the ref got many calls wrong and if I recall correctly, we mos agreed on that?

  • 104

    fender @ 103
    (phew) you know me mos nê fender
    always agreeing with everyone
    eks yntlik ñ baie gehoorsame brynmens, lol

  • 105

    helloooooooooooooooooooooooo!!
    anyone?

  • 106

    Yes ja Ash…

    Wat seg jy ?

  • 107

    blouste @ 106
    rustig broetsie
    en jy?

  • 108

    @ Ashley:

    Kalm soos ‘n dagga walm 🙂

    Net besig met my kry die BLIKSEMSE refs reg campaign…

    Jy sien mos 😆

  • 109

    Die video hierbo staaf nogals ‘n paar punte waaroor die wereld so die moer in is of hoe ?

  • 110

    ok guys
    think thats it for the day
    chat again tomorrow!
    looking forward to finish chris gardener’s biography (pursuit of happyness) tonight
    enjoy your evening guys
    cheers!!

  • 111

    blouste @ 109
    lol
    jaaaaaaaaa boet
    punt is, as hulle dieslfde blaas
    en nz benader d afbreekpunt dieselfde
    hoe counter ons dit?

  • 112

    @ Ashley:

    Ash, geniet “Chris the gardener” se outobiografie 😉

  • 113

    anyway
    sal môre weer aanlog om te sien of ouens dalk met solutions wat werkbaar is opgekom het
    tot dan
    cheers!!

  • 114

    blouste @ 112
    😆 thanks

  • 115

    @ Ashley:

    As een onnosele ref dit so blaas en hy blaas albei kante so, then fine…

    Maar wat my so die moer in maak is hy het nie dieselfde reels na beide kante toegepas nie.

  • 116

    blouste @ 115
    eks met jou op daai een, lol
    maar
    kom ons wees nou maar sportief en probeer die ander ouens by gesprek betrek … wie weet, miskien oortuig ons hulle nog v ons punt of andersom
    ..
    iemand het 1 keer gesê: “as jy iemand v jou punt wil oortuig, oortuig hom eers jys sy beste vriend” 😀
    cheers bru
    cha weer môre!!

  • 117

    Hallo Blouseun, hahaha(115) , gister vir Christiaan gesien , hy se hulle is nog net so besig soos met die wereld beker

  • 118

    Blouste waar is jy.

    ek lees nou op Rugby Heaven van a chip on both shoulders.

    CHIP ON BOTH SHOULDERS

    Wherever you go in Christchurch, there is a constant reminder that New Zealanders are apparently better than Australians. The 21-point win in Melbourne has made the Kiwis very cocky. R&M was drawn to a new book that takes Aussie bashing to extremes. Titled New Zealand 50 Australia 0, it chronicles 50 Kiwi sporting victories over their supposedly much-battered trans-Tasman rivals. It explains on the back cover that it is ”unashamedly, the most one-sided and biased sports book in New Zealand publishing history”. Relive such glorious moments as when the 1914 All Blacks belted Australia 17-0 at the Gabba, after being promoted as ”the greatest footballers on earth”. There’s Phar Lap winning the 1930 Melbourne Cup, the 1952, ’69 and ’71 league triumphs, New Zealand’s women’s and men’s cricket wins, hockey, basketball and netball successes. In fairness, there are two Australian sporting successes listed – the infamous 1981 underarm cricket victory at the MCG and Black Knight winning the 1984 Melbourne Cup, after pre-race favourite Kiwi was controversially scratched by the official vets. And if Australia collapse here again tomorrow night, maybe they should follow the example of the 1946 Wallabies manager Dr W.H. Ward, who said after they lost the Dunedin Test: ”I’ve tried everything with you blokes, taught you everything I know. There is one thing I haven’t tried. No one is to leave the room until they are dead drunk. And I mean no one.”

  • 119

    93@ superBul:

    Ek dink steeds die All Blacks was in Tri-Nations Toets 1 en 2 myle beter as die Bokke.

    Ek dink voorts dat die Wallabies heelwat beter as die Bokke was in Tri-Nations Toets 3.

    Ek dink steeds beide die All Blacks en Wallabies pas heelwat beter aan by individuele blaservertolkings en dat ons Bokke dom is om nie dit so te doen en voordeel te trek nie.

    Ek dink die Bokke se wedstrydtaktiek is uit die oudedoos, verkeerd en die toepassing suig.

    Ek dink steeds dat Bokke disipline uiters swak was.

    Ek dink verder dat Snorrie en sy bystandspan vêr meer kon doen en verrig in voorbereiding van kombinasies en tot ‘n mate die bus heeltemal gemis het met vernuwing en die verbreeding van die Bokke se spel en spelpatrone.

    Ek dink steeds dat Snorrie se bek gesnoer moet word met betrekking tot wat hy kwytraak in die Media.

  • 120

    @ grootblousmile:
    nou toets die gevoel op die site met n poll, ek dink jy verkrag lewendige debat oor sake wat tans die nuus maak. Ek voel baie soos Morne hieroor, as jy sensuur wil toepas is hierdie nie meer die plek waar ek my geniet nie. En jy weet hoe baie tyd ek hier ingesit het.

    Die skade wat ek veroorsaak , sal graag ander se mening hieroor wil hoor. Daardie elle lange post wat jy nou die dag geplaas het , wat was die doel daarmee, het ons nog iets te se gehad nadat jy gepraat het?

    Maar soos ek gese het sit die punte hierbo op dat ek sien of ek nog n doel hier het.

    Ek het vinnig nuus hier geplaas nou moet ek seker eers dit uitklaar voor ek dit plaas.

    dat jy ter wille van n paar posts van NZ jou Most active bloggers aanvat laat my worry.

Users Online

Total 94 users including 0 member, 94 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm