All RT bloggers,

We want to hear your opinions, so give us your best SA player in every position since rugby became professional in 1996. In a day or so, I will count all the votes for every player and we will give you the results.
After giving your team, you are welcome to debate, argue and criticise, why you feel your choice is the best. But give your team first!

My best players in every position:

1. Os du Randt
2. John Smit
3. Cobus Visagie
4. Bakkies Botha
5. Victor Matfield
6. Ruben Kruger
7. Schalk Burger
8. Gary Teichmann
9. Fourie du Preez
10. Henry Honiball
11. Bryan Habana
12. Hennie Le Roux
13. Japie Mulder
14. James Small
15. Andre Joubert

150 Responses to Who is the best?

  • 61

    @smallies72@Die Valk

    Sien julle vat ons Bulle so twee-twee aan! Bangatte!
    Ja, dink ook JLP kan n troosdrie druk as die Bulle se puntetotaal al oor die 50 skuif…

  • 62

    @supa nee ek is te ver weg 700km ek sal ma vir die champs in bloem gaan dag se as hul terug kom

  • 63

    59@Die Valk – habana gaan volgende jaar vir die wepie speel, hoe het hy saterdag gespeel?

    Dink JLP gaan volgende saterdag die BB se MOM wees, soos Nokallieballeduikhoogallivuki afgelope saterdag was.

  • 64

    55@Die Valk – goed so.

    48: goeie span.

  • 65

    62@smallies72

    Ja, jy moet dalk die Bulle gaan groet as hulle in die s14 Bloem toe kom.

  • 66

    @supa dis toevallig ma ek dink n bulle cheetah open season kan wondere vir my strech vlak doen

  • 67

    63@bdb

    Ek sien Rassie se hyt n sagte plekke vir Nokallieballeduikhoogallivuki.

  • 68

    66@smallies72 – gaan ‘n groot game wees, sterkte vir altwee spanne en mag die beste span wen.

  • 69

    67@Supa Die Bloubul – gedink hul vat aan mekaar se boude …

  • 70

    @ supa na die staat en kwas is die bulle 3e op my lys

  • 71

    70@smallies72

    hehe..dankie smallies, ons waardeer die derde plek.

  • 72

    Valk, bdb en fender

    Wanneer join julle bietjie RT superbru en stuur julle fotos vir GBS?

  • 73

    ek gaan nou eers visvang cheers

  • 74

    70 @smallies72 – leeus en vrystaat is so saam saam tweede op my lys. Solank dit een van die boererepublieke se spanne is, is ek gelukkig. 🙂

    Maar, aangesien die vrystaat nou te veel begin wen, is die leeus kortkop my tweede span. Kan egter nie verstaan hoekom hul HM laat gaan het nie. Muir gaan al die engelse na Janburg laat kom, maar al die boerseuns van oorkant die Jukskei en onder die Vaalrivier wegskrik.

  • 75

    @smallies72

    Cheers!

  • 76

    Gatiep: “Gammat, wasse honne het djy?”

    Gammat: “Huskies.”

    Gatiep: “Ek vra wasse honne het jdy??”

    Gammat: “Huskies!”

    Gatiep: “Ag fokof Djou, dowe po*s!”

    ———–

    Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die
    bestuurder van die ander kar
    is dronk.”

    Polisieman: “Fok, meneer, die ander kar is ‘n koei!”

    ————-

    Mike vra Kallie: “Is Portugal ver? ”

    Kallie: “Nee, ek glo nie, want daar was Portugese saam met my op skool en hulle het met bicycles gery!”

    ————-

    Pietie vang sy Pa en Ma spyker. Hy vra: “Wat maak julle?:

    Sy pa tune: “Ons speel.”

    Later vang sy Pa vir Pietie met Sannie en vra: “Pietie nou, wat doen julle?”
    Pietie haak af: “Ek steek haar Pa, ek fokken speel nie!”

    ————-

    Sielkundige vra vir Koos: “Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens seks?”

    Koos: “Ek het een keer en sy’t redelik die moer in gelyk want sy’t by die venster ingeloer!”
    ————-

    Baas toets blond se wiskunde: “As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee, hoeveel trek jy af?”
    Blond: “Alles Meneer! Skoene, rok, bra, pantie. Fokken ALLES!”

    ————-

    Koos koop vir sy vrou 36 rose. Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en gaan lê wydsbeen op die bed en sê: “Dit is vir die rose, my skat!”

    Koos: “Hoekom, het jy nie ‘n blompot nie?”

  • 77

    @Ashley

    lol So van Huskies gepraat. My koshuispel se twee klein Huskies is gister sommer net by sy huis opgelaai en gesteel in Krugersdorp. Die ou is hoogs die hel in. Se dit hom hom R2000 elk gekos so rukkie terug. Hy gee nou nog R2000 as iemand hulle vind.

  • 78

    77@Supa Die Bloubul
    bloody hel!
    wat dink j is die kanse dat die ou wat hulle “geleen” het, hulle weer gaan trugbring vir daai reward?

  • 79

    1. Os
    2. John smit
    3. Visagie
    4. Bakkies
    5. Matfield
    6. Schalk
    7. Venter
    8. Teichman
    9. Du preez
    10. Honiball
    11. Habana
    12. Hennie le Roux
    13. Jacque fourie
    14. James small
    15. Andre Joubert

  • 80

    bdb,

    Die afwaartse kurwe in Habana se spel het al laasjaar begin, Bulle het ongetwyfeld ‘n slim stukkie besigheid gedoen.

    My span sal die ANCYL laat op en afspring.

  • 81

    Supa die Floubul,

    Het julle gejoin op Superbru.

  • 82

    @Ashley

    hehe..ek weet nie Ashley…maar ek sou ook erg moerig wees!

  • 83

    @Die Valk

    Sal maar sien of ek jou aanvaar…nie baie lus nie…sal maar eers sien wat gebeur in die finaal! hehehe

  • 84

    #81,

    Die sisteem is misbruik! Skaam jou

  • 85

    My eeeee freedom of speech is eee being impeded, your are all eee racists…

    Skaam jou

  • 86

    @Die Valk

    Toemaar, ek sien hoe jy voel.hehe
    Jy is aanvaar daar op superbru.

  • 87

    If I only consider Boks:
    1. Os du Randt
    2. Bismarck du Plessis
    3. Adrian Garvey
    4. Bakkies Botha
    5. Victor Matfield
    6. Heinrich Brussow
    7. Ruben Kruger
    8. Pierre Spies
    9. Joost van der Westhuizen
    10. Morne Steyn – No fly-half in the professional era have performed like Morne Steyn in the green and gold, and I’m sure you guys know I’m not a big fan of his, that puts into perspective how poor South African fly-halves have been. Herny Honiball wasn’t a good enough kicker.
    11. Bryan Habana
    12. Francois Steyn
    13. Andre Snyman
    14. Stefan Tereblanche
    15. Percy Mongomerry

  • 88

    Floubul… 😉

  • 89

    85@Die Valk

    Jy klink soos daai lot in die ‘dark side’ hehe

  • 90

    Cheers Supa, lekker aand vir jou.

Users Online

Total 63 users including 0 member, 63 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm