All RT bloggers,

We want to hear your opinions, so give us your best SA player in every position since rugby became professional in 1996. In a day or so, I will count all the votes for every player and we will give you the results.
After giving your team, you are welcome to debate, argue and criticise, why you feel your choice is the best. But give your team first!

My best players in every position:

1. Os du Randt
2. John Smit
3. Cobus Visagie
4. Bakkies Botha
5. Victor Matfield
6. Ruben Kruger
7. Schalk Burger
8. Gary Teichmann
9. Fourie du Preez
10. Henry Honiball
11. Bryan Habana
12. Hennie Le Roux
13. Japie Mulder
14. James Small
15. Andre Joubert

150 Responses to Who is the best?

  • 31

    net so ter inligting david de villiers is onskuldig bevind

  • 32

    29 @ Supa Die Bloubul – Ten minste was hulle in ‘n posisie om 17 te wen.

  • 33

    31 @ smallies72 – Wat het hy nie gedoen nie?

  • 34

    @Snoek

    Lyk beter Snoek! Sien Lem, FDP, Os en Bakkies is by almal gewilde keuses sover.

  • 35

    @Supa Die Bloubul – Daar is eintlik so baie goeie spelers dat ek sal verbaas wees as jy te veel van die selfde keuses kry.

  • 36

    @ snoek hy was gecite vir vuil spel op daniel

  • 37

    34@Supa Die Bloubul – as jy Jouba kies, moet jy ‘n goeie skopper op 10 kies, daarom kies ek MS. Sharks losskakels skop mos voor die pale mis …

  • 38

    30 @Snoek – het nie ‘n foto ingestuur nie.

  • 39

    @ bdb – Dit is een ding om ‘n goeie jaar op die hoogste vlak te beleef, as om daai vertonings die volgende jaar te herhaal.

    Morne was die helfte van hierdie jaar baie goed, maar ons sal maar moet sien of hy weer volgende jaar so kan speel.

  • 40

    39 @ Snoek – Persoonlik hoop ek dat hy kan volhou met sy vorm. Hy is ‘n plat op die aarde laaitjie

  • 41

    Percy op buitesenter in 2007 was nogal goed met dick binne hom!

  • 42

    41 @ Snoek – Ek bedoel 1997

  • 43

    Die tyd vlieg darem.

  • 44

    41@Snoek
    Sies! Lekker varksig…

  • 45

    39@Snoek – dis waar wat jy sê. Dit is ‘n uitsonderlike jaar vir hom, maar as hy so 70% van daardie vorm behou vir die res van sy loopbaan, sal ek hom nogsteeds kies. Lem was skitterend op sy manier, maar nie ‘n klassieke losskakel nie. As ek hom in my span kies, dan moet ‘n mens Percy kies, nie Juba nie.

  • 46

    Ek het nie die beste span nie, maar die beste spelers in posisies gekies. Miskien oor so 5 jaar sal Morné my span haal.

  • 47

    1. Os du Randt
    2. Bismark du Plessis
    3. Cobus Visagie
    4. Bakkies Botha
    5. Victor Matfield
    6. Heinrich Brussouw
    7. Andre Venter
    8. Gary Teichmann
    9. Joost van der Westhuizen
    10. Henry Honiball
    11. Pieter Rossouw
    12. Jean de Villiers
    13. Jaque Fourie
    14. James Small
    15. Andre Joubert

  • 48

    OK Supa and bdb,

    I’ve given this matter a lot of thought, so here’s my best SA team from the pro-era:

    1)Kees Lensing
    2)Gary Botha
    3)Richard Bands
    4)Bakkies
    5)Victor
    6)Wickus van Heerden
    7)Pierre Spies
    8)Anton Leonard
    9)FdP
    10)Morne Steyn
    11)Jacque Olivier
    12)Ettiene Botha
    13)JP Nel
    14)Akona
    15)Pierre Edwards

    Sjoe, that took a lot out of me and I kind of tired towards the end there, Supa….

  • 49

    As dit van 1995 was sou ek Uli Schmidt ingesit het met Kitch Kristie as breier.

  • 50

    fender,

    HA HA HA

    Damn we need smileys on this site.

  • 51

    #50 Valk

    Agh, it was a kinda peace offering to Supa. Do you think he might like it?

  • 52

    51@fender

    I like it a lot! 🙂 So I accept the peace offering (although I didnt know we were at war?) hehe
    Now give us your real team please fender.

  • 53

    fender,

    Leave the sensitive soul alone, he’s already getting nightmares about orange flags and Meyer Bosman tries…

  • 54

    @Die Valk

    Weerlig slaan nie op twee keer op dieselfde plek nie, pasop vir die Blou!

  • 55

    En dank die hemel ou David de Villiers is onskuldig bevind. Hou by die oranje…

  • 56

    50@Die Valk

    Die smileys is verwyder want dit maak die site te stadig. GBS het verduidelik.

  • 57

    @ valk oranje vlae en bosman driee nou praat jy my taal

  • 58

    @smallies72

    Gaan jy Loftus toe?

  • 59

    Inteendeel, weerlig slaan baie keer op dieselfde plek al lyk dit op die oog af nie so nie…

    En jy’s reg, ek dink nie Bosman gaan dit druk nie, maar driee druk gaan ons. Ek het ‘n gevoel dat JLP vir julle gaan wys dat julle ‘n goeie kopie gemaak het…

  • 60

    @ super jy is reg ons sal die slag in die hoeke score

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm