Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 241

    239# Sal Christo vra…..
    Hy sit tog net en niks doen daar op die bank nie 🙂

  • 242

    240 – SAB,

    Ons sal die kakmakers se posts so Edit dat hulle heeltemal moffie oorkom…. ons het eenvoudig meer planne as hulle……… fokkkkkkk hulle !

  • 243

    Ons moet ook vooraf bedag wees daarop dat alle stops uit getrek gaan word om ons te diskrediteer – vanaf keo self, tot by die radikales. Dit kan potensieel morsig raak

  • 244

    242# Nou DAAR praat jy reg, hehehehe!
    Laat hulle post soos hulle smaak, as hulle bv. se ANC dan edit jy dit net AWB, ,ens.
    Maklik.

  • 245

    243 – SAB,

    Het enige van ons al ooit geskrik vir “morsig raak” ???

    Hehehe

  • 246

    I just received very sound advice from my wife; 99% sound 1% advice!

  • 247

    242 GBS

    hehehehe
    Ons sal baie deeglik en strategies moet dink oor beleid en optrede want ons is globally visible en ons wil ‘n groot audience aantrek en aantrekliker wees as keo

  • 248

    Julle moet dit net eenvoudig hou, dis die geheim in my opinie.

  • 249

    Wat se gevegte beplan julle alweer. Groot ek try toe netnou een van ZyXel modems maar die ding gee baie grief, wil nie werk nie, aai hierdie ou tegnikusie se brein verdof hier tussen die diere. Sal maar hierdie Mega100WR moet try , sal jy my maar weer help my ou maat.

  • 250

    247 – SAB,

    Weetie van julle nie maar ek het al baaaaaaaaaie daaroor gedink…. en het klomp idees en gedagtes…

    Ons moet mens-vriendelik wees… om mense te trek maar poepol-onvriendelik wees… om nog mense te trek….

    Ons content moet top-notch wees…

    … en dit moet duidelik wees dat ons nie politiek en ogdsdiens duld nie.. of dat ons enige kak sal vat nie….

  • 251

    249 – SuperBul,

    Ja, maklik ou tjom !

  • 252

    GBS
    Het julle time-lines of D-days in gedagte? Advertensies ens gaan lekker werk!

  • 253

    248 – AB,

    Stem saam… hoe eenvoudiger hoe beter….

    Byvoorbeeld… Keo se “banned woordelys” sal hier ne werk nie…. ons lysie sal moer kort wees…

    Man, ons is lank genoeg in die game om PRESIES te weet wanneer iemand speel en wanneer iemand troll….

  • 254

    252 – AB,

    Geen definitiewe Time Line nog nie… wanneer ons MEESTE van die gremlins uitgewerk het sal ons ‘n deeglike Time Line he en die beplanning mooi agtermekaarsit…

    Hoe ken jy my… ken jy my as iemand wat nie deeglik beplan nie ?

  • 255

    250 GBS

    Stem een 100% saam

  • 256

    Julle mag net nooit “sheepshaggers” op die ban lys sit nie, asb!

  • 257

    #254 GBS,

    Dit is ook nie so maklik nie. Ons albei leer nuwe code en ek dink nie ons doen te sleg na een week nie.

  • 258

    #256 sheepshaggers is nog nie geban nie. 😀 net w3rfbobbejaan die k woord en du7chman.

  • 259

    252 – AB,

    Ons gaan nie ‘n sent spandeer op Advertensies om mense te werf nie… daarvoor is ons gesamentlike Mail-address lys al te sterk, ons kontakte op Keo tussen die bloggers te veel… en ons soek nie NOU AL 3000 nuwe mense wat nog NOOIT geblog het nie…. daar sal fases van werwing wees, soos ons groei… indien ons voel groei is nodig….

  • 260

    258 Ed

    Wat de moer is verkeerd met die K woord? 🙂

    Koffie ook?

  • 261

    257 – Ed,

    Exactly… ons doen eintlik flippen goed tussen ons gewone beroepe deur….

  • 262

    Is hier nog enige van die Lions se oorblywende 52 supporters oor wat ek so bietjie kak kan gee??

  • 263

    #260, Ek dink daai is een van die woorde wat ons die vinnigste in moeilikheid kan kry. Ons moet dit 100% reg doen.

    Jy kan maar sê koffie!! hehehe :mrgreen:

  • 264

    GBS
    Nee ek bedoelmense wat hier kom adverteer! Dis waar die ding lekker gaan werk!

  • 265

    GBS wat moet ek alles he as ons die wireless connection will doen.

    Mega100WR modem wat moet ek weet

  • 266

    262 KP

    Jis jis

    Mail asb vir my Isi se sel nommer?

  • 267

    nou terug

  • 268

    266
    Is jou skype aan? Of moet ek sommer sms?

  • 269

    268 KP

    Skype is aan

  • 270

    Kyk, my mening is, mens het so paar kontraversiele bloggers soos bv Tacitus of Xkreni nodig… dit maak die besprekings moer interessant… lok die ouens uit om te post… maar soos ek gese het, ons sal nie enige tos en ma-vloekery duld nie.

    Ons het nie aktiviste nodig nie… ons het menslike bloggers nodig.

Users Online

Total 21 users including 0 member, 21 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm