Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 211

    207# SAB

    Ek gaan nie eers n lang storie maak nie, net vir Puma, Sharkslover, Blhoo en daai ouens nooi…….die res soos Lilith, Robzim, Grant10 en Langkop, die haasbekbrigade en tyrebekke kan in hulle moer kruip.

  • 212

    #211, ek stem. Nooi die ok ouens, en dit is dit. bye keo.

  • 213

    #209 Ed
    Terg maar net ou maat!

  • 214

    #213, Onthou, ek huil maklik. hehehehe

  • 215

    212# Nee, regtig Ed, ek gaan my nie eens verwerdig om oor hulle te kommentaar te lewer met die afskeid nie.
    Net aan die ou pelle se manne, ons is hier, kom oor.
    End van die prent.

  • 216

    GBS ED Pietman
    Het julle vir Staal genooi?

  • 217

    #215, ons moet probeer om dit met e-pos te doen, sodat daai klomp nie weet waar ons kak praat nie.

  • 218

    Ab, ek dink hy is klaar hier.

  • 219

    216 – AB…. noggie maar ons sal dit doen wanneer ons publiek gaan…

    217 – Ed…. neeeee, die torre moet weet…. en weet hulle issie welkom nie

  • 220

    #218
    O ok ek sien hom net nog heeltyd daar.

  • 221

    Nee, Staal is nie hier nie… nognie….

  • 222

    #217 oOOO ok.

    Laat hulle dan weet. Ek gee nie om nie.

  • 223

    GBS
    Jy gaan brul om hulle(die ape) hier uit te hou as hulle eers begin?Of hoe

  • 224

    216# Nog nie AB.
    GBS het sy addie, sal hom met die ‘grand opening’ nooi.
    Ons dinge is nog nie heeltemal agtermekaar nie.
    Maar ons het n lysie van meer as 200 ouens, uit die VSA tot in Taiwan….

  • 225

    AB, hulle sal afkak hier. Onthou, ons sien wat gaan in die agtergrond aan. Hulle sal ons ook nie maklik kan uitvang nie.

  • 226

    GBS
    Kyk hierna dis die Stats ouens wat stats vir sarugby.com doen: http://www.verusco.com

  • 227

    Torre kan kom, hulle is welkom…….solank hulle respekte toon vir rugby.
    As hulle met ander nonsens kom, soos daar op keo, is dit vaarwel en fck jou.

  • 228

    223 – AB,

    Nee, ons gaan hulle BAN / Delete / Bliksem / Opfok….

    Onthou, ek en Ed en Pietman issie Ig of Roy nie…. ons eksperimenteer klaar met Ban-meganismes…

    … en hier gaan nie net EEN Moderator wees nie… ‘n hele paar van ons van oor die wereld kan die ding 24/7 dophou….. sommer maklik ook !

    Kyk, reallisties gesproke gaan hulle anyway uitvind…. ons gaan so groot word dat hulle sal MOET weet….

  • 229

    226 – AB,

    Ek ken die Verusco Stats dinge….

  • 230

    En as iemand identiteit steel gaan ons sommer vreeslik kwaad word. Dit het groot marrakas veroorsaak op Keo. Kan nie glo mense sal so iets doen nie.

  • 231

    GBS

    Maak net seker julle kan maklik die ouens se IP adresse ban.

    As jy op keo ons site gaan adverteer GAAN Lilith, Langkop ens kom twak maak onder VERSKEIE email adresse. Dit help nie om een email adrs te ban nie, want hy gaan net weer op n ander email adres registreer en weer kom twak maak.

    Verder, maak net seker julle doen alles volgens die boek wat artikels ens betref want keo gaan gou uitvind daar is n ander blog as dit op keo staan en netnou wil hy kom skade maak.

  • 232

    #231 ons sal versigtig wees met die artikels.
    Met ‘n blog dink ek jy mag die artikels copy en paste. Jy kan dit stel sodat iemand
    dit nie kan kopie nie.

  • 233

    Ed
    Ja ekdink jy kan baie doen, maarmoet net erkenning aan die oorsprong gee!

  • 234

    231# GBS/Ed moet ons net ghelp met n ‘click my nick’- funksie soos ons destyds met Sarsu gedoen het.
    Ek het vergeet hoe werk dit.
    Maar dan kan die pelle net op jou naam click en direk inkom hier.

  • 235

    231 – Supa,

    Dis pis-maklik om IP-adresse te ban, meeste van die Ban-Plug-ins werk op daai basis…. maar daar is maniere rondom dit ook vir die wat weet hoe….

    Hulle gaan ver-steek-seker kom probeer kak maak…. maar ons sal hulle uitroei… Keo se grootste probleem is dat NIEMAND behoorlik monitor nie…

    Wat Content en daai dinge aanbetref sal ons moet POLICY formuleer… en ons eie content so aanpas dat niks oor ons gese kan word nie.

    Ons het meer resources hier wat Regskennis en Rekenaarkennis aanbetref as Keo…

  • 236

    233# Ja, se net dit kom van keo.
    Of Business Day.
    Of whatever..
    Dis n www.

  • 237

    Ons toilet sisteem gaan baie meer effektief as keo s’n wees om die “floaters” af te spoel en af gespoel te hou 🙂

  • 238

    235 Nee, dan is dit reg. Die punt wat ek wil maak is dat op keo kan jy die oomblik wat hulle jou ban, net met n nuwe email adres registreer.

    As dit dieselfde hier gaan werk, gaan jy heeldag sit en ouens ban.

    Maar as jy se jyt ander maniere – dan is dit uitstekend! Want ek wil regtig nie Lilith elke dag hier onder n ander nic sien rondloop nie.

    Ban daai etters eenmaal en vir ewig.

  • 239

    238 – Pieta,

    Sal so maak om julle te leer hoe om die Click my nick ding te doen…

    …. en ons gaan vir Regter Botha ook nooi om hier te blog……….

  • 240

    238

    Daat moet darem kans gegee word om die etters goed sleg te sê voor hulle geban word 🙂

Users Online

Total 130 users including 0 member, 130 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm