Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 301

    Helloooooo Suipa

  • 302

    Yesss!n BUL het hom!

  • 303

    301 Wou jou nie eintlik groet nie – moes net by 300 kom. hehehe

  • 304

    Hellooooooo Bloo !!

  • 305

    304 Met wie praat jy? Jy weer dronk?

  • 306

    Hallo Stan!

  • 307

    Supa
    Is jy nou happy? hehehehe
    Wanneer kom jou huisdier terug?

  • 308

    #304
    Waars blhoo?
    Ek sien zilch….

  • 309

    305 – Suipa,

    Nee man, Bull-a-bloo het sopas by ons aangesluit….

  • 310

    308 – Pieta,

    Hy het registreer…. noggie gepost nie

  • 311

    Hy lieg Supa
    Hy kuier al van middagete af, lekker gekoring al!!

  • 312

    Naand manne…….
    …..se hy so saggies met die intrap slag!

  • 313

    309# Waar?
    Waar is daai Bokkop kuk NWK-haker van my?

  • 314

    307 Hallo my ENIGSTE ordentlik Kaapse vriend.
    Ok, SAB en Trupi is ook oraat…maar nie Ex player nie!!! hehe

    Die huisdier hou haar skaars vandag – sy sit seker nog op die strand met n coctail.
    Ek maak hanmurgers en chips vir myself.

    Hoe gaan met klein Pikkewyn/Krikkedil en die vrou?

  • 315

    312 Naand Bul!

    Welkom by die ware manne en n paar fynerige Leeus welpies.

  • 316

    Manne ek sien dat WO uit is en January nog in is, het ek dit verkeerd verstaan, iewers vanmore gesien julle praat van 2 senters as reserwes.

  • 317

    311 Ek sien daai ding. Tyd dat hy nugter raak en aan die Jacuzzi gaan werk.

  • 318

    Bul A Bhloo, welkom .

  • 319

    312 – bul-a-bhloo,

    Welkom, welkom in ons huis !

    Dis waar ons is… ja, ons is besig om ons eie blog te develop….. hou dit maar stil op Keo samblief

  • 320

    316 Super

    Dis GBS wat weer gekletter was…Ricky speel en WO speel nie! Hy het dit later reggemaak.

  • 321

    312# Aaaaaaaaatention! Salute!
    There is an officer on deck!
    Hello jou Kalahari rooisandvreter!

  • 322

    318 Naand Eddie Murphy!

  • 323

    #322 Naand Supawoman. 🙂

  • 324

    314
    Klein krokkedil verjaar Vrydag. Verder is hy besig om kliphard “Pampoene op die dak” vir my te sing. Huisdier het glo fotos op FB gelaai, jy moet daar gaan loer

  • 325

    Dankie manne.
    Voel sommer tuis hier met al die ou name.
    GBS, sal nie praat nie……miskien net nou en dan gaan roer.

    Gaan nou bietjie hier rondkrap en lees, opvang. Netnou terug.

  • 326

    Met al die nuwe gesigte hier, voel ek dit is my plig om vanaand weer tot 2 uur aand ons blog te werk.
    Flok GBS, ons moet plan maak jong.

  • 327

    324 Sies, jy maak my gevoelens seer. My make-up gaan nou loop…

  • 328

    #325 Roer jou gat….of ek trek rang!

  • 329

    Ai nou nie dat ek ons ou vriende wil trap terwyl hulle le nie maar lyk hul Pers berigte nie soos ons sn laasjaar nie, smart , n geween, n gefire ens.
    Kry vir julle, dink net met die volgende toets worry hulle om vir n 3de keer teen ons te verloor. Skoen bietkie aan die anner voet.
    Hier so paar intros op hul Webblaaie.

    Endangered All Blacks list
    Rokocoko must go
    If Graham Henry is to retain any credibility in the wake of arguably the worst back-to-back All Black performances in the professional era, then the coach has to bring out the selection axe ahead of Bledisloe II in Sydney.

    Tui toasting the terrible ABs
    The All Blacks were so bad in Durban they deserve some ”Tui” awards.

    Denial is not the solution
    The most worrying aspect of the All Blacks in the wake of the Durban debacle is the chorus of denial coming out of the camp.

    All Black advocates hard work
    The All Blacks have arrived home with Luke McAlister admitting they were down on confidence but saying only hard work would get them back into shape for the Bledisloe Cup test with Australia later this month

  • 330

    324 hehehe Cool…pampoene op die dak nogal! lol

    Sal bietjie gaan loer later.

    Jy weet natuurlik as daar ooit iets gebeur met jou en huisdier moet jy daai Krokkedil na ons toe stuur. Die vrou sal mooooooi vir hom sorg en ek sal hom ordentlike rugby leer! hehe

Users Online

Total 89 users including 0 member, 89 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm