Not only has Bryan Habana signed to play for WP, but it gets more interesting… there is a Tail to this story.

I received the following SMS Text message last night, from my cousin, a well known South African actress, married to SA’s leading Musical Producer and Director and TV series Producer (PS! what was written about the 2 of them in Sondag yesterday is untrue).

“Hey! I’m over the moon! Spent the last 2 hours talking to Bryan Habana!! Ek’s SUPER star struck!”

Knowing that she knows my deep interest in all things rugby, I could not resist phoning her, so I did just that.

It turns out that they were having dinner at a restaurant near Zoo Lake yesterday, and who else was there… Bryan and Jenine.

They all got talking and low and behold, Bryan Habana announced that he had not only signed with WP but also he had formally requested Jenine’s hand in marriage… and she accepted.

Bryan and Jenine will be moving to Cape Town in November.

I guess that congratulations are in order!

We wish Bryan and Jenine well with their future together and we also wish Habanananana a prosperous rugby adventure at WP.

Bryan, may you score many tries for WP, except against the Bulls, and may you continue to wear No 11 for the Bokke with much success.

… and so the cycle of life continues…

258 Responses to Habana story gets a tail

  • 181

    @tight head – its meant to come out as a cheeky green smiley with a huge grin, have just found out how to do them, reminds me of you a bit lol. Have to finish of the dinner and watch egoli and Binnelanders, lovely chatting.Toodleloo

  • 182

    :mrgreen:

  • 183

    🙂 mrgreen

  • 184

    Naand Menere
    Het Habana al gef.off WeePee toe?
    Hoe gouer hoe beter.
    Sodat ons hom op sy mo*r kan gee daar…….

  • 185

    Wie was die Mawk vent vandag.
    Lyk na ‘n stirrer?

  • 186

    @bul-a-bhloo – Ken nie. BTW gedra jou, jy is nie nou op ‘n Blou Bul site nie. Almal voel nie soos 184 nie.

  • 187

    @bul-a-bhloo – Ken ook glad nie.

    @isigidi – jy jou e-pos gekry?

  • 188

    Husbands are husbands

    A man was sitting reading his papers when his wife hit him round the
    Head with a frying pan.
    “What was that for?” the man asked.

    The wife replied “That was for the piece of paper with the name Jenny on
    it that I found in your pants pocket”.

    The man then said “When I was at the races last week Jenny was the name
    of the horse I bet on”

    The wife apologized and went on with the housework.

    Three days later the man is watching TV when his wife bashes him on the
    head with an even bigger frying pan, knocking him unconscious.

    Upon re-gaining consciousness the man asked why she had hit again.
    Wife replied. “Your horse phoned”

  • 189

    GBS is ‘n regte gentleman,
    Wat met sy Bryan en Jenine, goodluck, warra warra…….
    Ek se Habana goodbye.
    Ons sien jou op die veld pel.
    En mag die eerste duikslag ‘n moerse een wees!!!!!

  • 190

    En Babbas sal seker met my saamstem……..

  • 191

    @Ed_the_Lion – Gekry dankie.
    😎

  • 192

    @bul-a-bhloo – Habanero en Fourie moet gaan. Flok hulle. Ek lek nie gat nie. Rassie kan nie coach nie, hy kan koop. Volgende jaar speel Habana en Fourie net vodacom cup. Hulle gaan net so baie verkak soos Januarie.

  • 193

    @bul-a-bhloo – Ek dink ons moet JP Nel weer kontrakteer. Ons het mos die geld. Sien ek n broek wat bewe?

    Nee komaan ou maat laat hom maar gaan die Bulle het n moerse goeie span en ons behoort sy verlies te oorkom. Daar is by die Bulle manne wat glad nie te sleg is nie, en as vd Heevertjie aangaan soos hy nou aangaan gaan ons binnekort vra Habana , wie?

  • 194

    @Ed_the_Lion – Ed ek se ook hoeka al so.

    Hy moes eerder vir Slaptjips gekoop het.

    Hy het klaar die talent, hy moet net die regte ou kry om hulle af te rig.

    Habana het mos gese hy wil wereldbeker wen, S14 wen en CC wen. Gaan dit nie regkry daar in die WeePee nie.

  • 195

    @superBul – Stem Super. Hy was die laaste ruk rerig nie so wonderbaar nie.

    JP het mooi reggekom onder Slaptjips. Mooi gespeel, onreverdig behandel.

  • 196

    @bul-a-bhloo – Ek hoop vir Habana se part hy speel in die CB finaal vir die Bulle die jaar en druk die wendrie teen WP. Moer wat n lekker ontvangs sal hy nie daar is Kaapstad kry nie. En dan het hy sy laaste paaiement aan die Bulle betaal. Dan kan hy in vrede gaan.

  • 197

    @bul-a-bhloo – Albei daai ouens maak moesa foute en dit vir vroumense.

  • 198

    @bul-a-bhloo – 190

    Goeie naand bul-a-bhloo

    hehehe nie seker of ek die babbas is waarna jy verwys nie bhloo, maar ek kyk maar in stilswye na die bohaai. 🙂
    Habs is ‘n hero reg oor die land en aan die einde van sy kontrak oorweeg en/of maak hy ‘n verandering. Waarom al die bitter verwyte wonder ek in stilte?

    Ons hier in die Kaap dink bv nog steeds Slapchips en Vlok Ciliers is great ouens. Ons dink nie hulle het ‘n dose geraak die oomblik toe hulle Tswane toe getrek het en teen die WP begin coach het nie

    Anyway, ek verstaan net nie die moerse emosies daaroor nie, so ek kyk, lees en luister maar eerder as om te betrokke te raak daarin

    BTW, Saterdag cheers ons vir 22 Bokke, ongeag watter truie hulle in die CC en S14 dra

  • 199

    @SA Barbarians – SAB, lees jy eerder net. Ons gaan jou uitkak as jy stry. 😆

  • 200

    Leeus 200

  • 201

    @Ed_the_Lion – 192

    Naand Boston Strangler!!! 🙂 Hoe gaan dit daar?

    Anton van Zyl, Adriaan Fondse, Duane Vermeulen ens en bestaande ouens soos Brock Harris het darem nie so verkak dat mens dit sou agterkom IMO nie 🙂

    Nou wonder ek…….

  • 202

    @Ed_the_Lion – 199

    As die enigste WP ou hier om ewewig te handhaaf, en al die abuse te vat, raak my vel vinnig dik Ed 🙂

  • 203

    Anyways, ek het dinge om te doen
    Sien julle miskien later, miskien more vir klein rukkies – dinge is besig die kant

  • 204

    SAB dit is net jy daai.
    Maar jy het net die regte medisyne.
    Ek probeer terg vergeefs.
    Ooit gedink om in die politiek te gaan??? 🙂

  • 205

    @SA Barbarians – Hey jou bliksem. Moenie my kom kak byt nie. Ek vlieg Kaap toe en kom donner jou op met golf..hoor jy my. 😆

  • 206

    @Ed_the_Lion
    Moer hom Eddie, moer hom!!!

  • 207

    @KingPaul – Ek het hom nou mooi vertel. hehehehe

  • 208

    @bul-a-bhloo – Bwaahahaha ons is albei gesoute manne, en kan mekaar nie meer bulshit nie 🙂

    Politiek? Sal nie werk nie, ek is te eerlik vir daai besigheid 🙂

  • 209

    @KingPaul – Hey!!!! Braai die een dag saam met my en die volgende dag draai jy jou gat op, eh?

    Het jy nou ook Tswane aangeneem? 🙂

  • 210

    Ek’s terug

Users Online

Total 78 users including 0 member, 78 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm