Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.

The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.

The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.

Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”

In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.

“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.

** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.

325 Responses to Fourie stays with the Lions

  • 61

    Nee fokkit, hier is n ander fout…@Pietman

  • 62

    49@Ex Player
    o, en praat van george michael
    sit gister so van die 80’s se musiek op dstv en kyk
    en wonder toe by myself
    “hoe de hel kon mens nie daai tyd agterkom toe ou issie ñ ou nie?”

  • 63

    Dink net hoe bly gaan die enigste 3 oorlewende leeu ondersteuners in die wêreld (Ed, K9 en Jimmy) wees as hul hoor JF gaan in JHB bly !

  • 64

    @grootblousmile
    52- Sal kwaai wees, daai huidige foto in die header is Ex-Player se kop afgesny sien ek, net sy pens wys…en dis nog sy vorige pens daarby.
    Dis nou baie groter.

  • 65

    Bwhahahahahahaha GBS jou asshole! Sien nou eers die laaste dinnetjie wat jy ingesit het in my #49 post!

    Pietman – Ou trix pienaar het steeds daardie donnerse treintrok huisie ding daar

  • 66

    60@Pietman – Pieta, ek het jou laaaaankal gesê daai skrefiesogies weetie van rekenaars af nie…. hehehehe

  • 67

    @Ex Player

    Wragrag!
    Daai groen en geroeste gedoente?
    Die ousie is ook al seker oud en gerimpel, soos ek.

  • 68

    65@Ex Player – Ek pleit bewusteloos, ek het FOKKOLLLLL gaan bysit by enige comment van jou…. ek belowe plegtig !

  • 69

    @grootblousmile
    Moet dit tog nie vir hulle vertel nie.
    Hulle dink hulle is die wereld voor op daai gebied, LG ens……

  • 70

    Is daar iewers rugby vanaand, op TV?

  • 71

    @grootblousmile@Pietman – Einste Pietman. Maar ja, sy is darem nou al oud! Sy het defnitief grondpad gery – hahaha – soos jy ook maar!

    GBS – om een of ander rede sal ek maar jou woord moet vat – hahahaha – ek kan nie glo ek vertrou ‘n Blou Bul prokureur nie – hahaha – moet seker wees omdat ek glo daardie oulike vrou van jou het iewers iets goeds raak gesien.

  • 72

    70@Pietman – Flok Pieta, ek weetie eers nie, was so doenig met die DEVELOPMENT hier dat ek nou nog nie eers my SuperBru PICKS gaan doen het nie… ek beter opskud daarmee…

    Is nog aan die anderkant besig met flokken herbedrading van sekere elektriese aansluitings by die skoondiere se huisie oorkant die pad ook…. met die 2de huis op die erf is die HOOFDRADE te dun gewees… en vanuit die hoofhuis na die 2 de huis moet die drade en circuit breakers ook dikker en sterker gemaak word….

    So, ek hardloop soos ‘n afkop WP-Hoender rond…. noggie eers geskeer ook vandag of gister nie, lyk soos die wille man van Borneo….

  • 73

    65@Ex Player
    ek wou sê daai laaste comment wassie daar nie, maar dog toe ekt dit maar net mis gelees!!
    😆

  • 74

    71@Ex Player – Supa het die gewoonte om mens COMMENTS te gaan Edit…. seker hy gewees, die modderotter-nippelneus-nonsens !

  • 75

    @Ex Player

    Ek en haar vorige man John Ratcliff het baie saam gesuip, voor daar nog losies op Nuweland was (sy kantoor was reg agter die hoofpawiljoen)….en nog voor Trix wheatbix vir Bokomo adverteer het.
    Nice ou gewees.

  • 76

    @grootblousmile

    Moenie rondneuk met bedrading nie bru….kry iemand wat weet van daai goete.
    Netnou hang jy aan die draad soos n swart vink terwyl jou ou skoontier vir die assuransie wink…. 🙂

  • 77

    Sien ex-rugbykenner is ook hier 🙄

  • 78

    @Pietman – Pietman – skry asb eendag ‘n storie van jou lewe. Jy hoef dit nie eers te publish nie – al is dit net vir die Bruvvas – want hel – iemand met so baie vriende kan verseker nie ‘n k@k mens wees nie!

    Manne – ek gaan gou tjoppie braai – die werk se drankrekening skade maak – en dan later kom baai sê.

    Soet wees op die blog.

    PS – Supa – groete vir Dawn!

  • 79

    76@Pietman
    ekt nog nooit gehoor van ñ blou bul wat ges-shock het nie
    persoonlik dink ek hulle is te onnosel om te weet hulle’s besig om te shock! 😀

  • 80

    @Ex Player – Self gaan nou uitdraf vir ‘n paar koue goues. laas donderdag laas ‘n bier gedrink. Kan nie so aangaan nie.

  • 81

    76@Pietman – Neeeeeee, ek laat dit doen deur een van my kliënte wat ‘n gesertifiseerde Elektrisiën is….. hy skuld my paar gunsies…

    Maar jy weet mos, mens moet belangstelling toon en ‘n ogie hou….

  • 82

    @grootblousmile – eks laaankal gesertifiseerd verklaar!!!

  • 83

    @ashley

    Ash, nee jong, n Bul is wild, hy vat sommer n draad kaalhand, al is dit sy eie 🙂

    Nie soos julle WP outjies nie…..

  • 84

    81@grootblousmile
    yep
    daai elektrisiën is ñ cullert!

  • 85

    @K9-MonsterLeeu

    Hy praat van elektriese drade…

  • 86

    84@ashley – Nei man, dis ‘n whitey…

    Maar sy 2 handlangers is nie whiteys nie…. heehehehehe

  • 87

    86@grootblousmile
    😆
    anyway manne, sien julle oor ñ rukkie
    ..
    cullerts moet ook eet!!

  • 88

    @Ex Player

    My stories is nie vir publikasie nie….daar is n ding soos die Raad op Sensuur, onthou.
    Maar ons kan oor n dop fluister daaroor….

  • 89

    @ashley

    Hamba gathle madotha…en se groete vir die cherries in Lady Greystraat….

  • 90

    Ashley het gewaai….nou loop ek ook maar.
    Tjeers.

Users Online

Total 57 users including 0 member, 57 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm