Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.

The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.

The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.

Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”

In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.

“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.

** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.

325 Responses to Fourie stays with the Lions

1 2 3 11
  • 1

    Onwettige Janne…

  • 2

    Good move.
    Fourie must stay where he is, or move to the Bulls or overseas.
    He is going to get wasted at WP under Rassie.
    But the new wife….eishhhh!
    She likes the Cape apparently.

  • 3

    Red die Gautengjanne Rugby Unie ou JF se rugy loopbaan, dink net wat sou met hom gebeur het as hy Kaap toe moes gegaan het.

  • 4

    3@bdb

    Ja, dit kon nog n Joe, Brits, Ricky, AJ geval gewees het.

  • 5

    Ek wondere hoe werk daai Frikkie Erasmus (prokurower) se kop.
    Alles wat hy aanpak is n fokkop, soos nou met Jacques weer…
    Is hy die prokurower van die SA Players Union?

  • 6

    2@Pietman – As ‘n speler so lank by ‘n unie was, is dit die beste om dan oorsee te gaan speel, en nie by ‘n ander unie in SA nie. Baie min spelers kry dit reg om ‘n sukses te maak van ‘n 2de provinsie, nadat hy eers naam gemaak het by ‘n ander provinsie.

  • 7

    Ek glo steeds hy gaan WP toe. Dis klomp teenstrydige berigte – en as mens laas naweek na Bok TV gekyk het – het hy erken hy gaan WP toe.
    So maw hy gaan weg by Leeus – en eerder WP toe – as Frankryk toe….

  • 8

    So wie verloor die WP aan die einde van die seisoen:

    Jack
    Luke
    JDV
    wie nog ?

  • 9

    Chavanga gaan moontlik by Force of iewers aansluit.
    Ek hoor gister Clyde Rathbone het uit rugby getree – ai – ek het hom nog nie eers lekker geboo nie – nou is hy klaar

    @bdb

  • 10

    @Ex Player
    Jong, hang ook baie af van die nuwe vrou.
    Jy weet hoe smokkel die meisiekinners met julle laaities se koppe…. 🙂

    Ek sou opok dink oorse is die beter opsie, soos wat BdB voorstel….

  • 11

    7@Ex Player – Ex, dit is een ding om iets te sê, dit is ‘n ander ding wat op jou kontrak vasgelê is. Alles hang natuurlik af daarvan of daar een of ander klousule in JF se kontrak is wat sê hy het ‘n opsie om vroeër vrygestel te word.

    As hy nie so opsie het nie, is dit die Bakkies saak weer oor.

  • 12

    Fijiaan is seker ook nou klaar daar innie Kaap n slag.
    Heng, ek hoop net Lukas maak n moosa sukses oorsee, vir WP se onthalwe, anders is die klein wetter weer binnekort terug dalk….

  • 13

    9@Ex Player – Ja, sy skuif na Aussie land het toe nie die beste vrugte afgewerp nie.

    10 Piet, as ek reg gehoor het, is JDV se verloofde/meisie (?) van Pta, en sal JDV dit oorweeg om volgende jaar, as hy terugkom, by die Bulls aan te sluit.

  • 14

    @Ex Player

    Hierdie is verseker nie die einde nie.

    Mossie wil WP toe gaan en het vir WP so gese en geteken. MAar die Leeus het n kontrak met hom en gaan dit beveg.

    Daar is n reel wat se jy mag net met n speler onderhandel in die laaste 4 maande van sy kontrak tensy die unie toestemming gee.

    Met Mujati was dieselfde situasie, maar toe het Frikkie Erasmus hulle gesien Mujati het nie n werkspermit of iets nie en dus was sy Leeus kontrak nie geldig nie.

  • 15

    @bdb

    Jy moet Ex-Player vra, hy ken die WP- manne se meisies, almal!

  • 16

    13@bdb
    Hy sal op die bank moet speel agter Wynand.

  • 17

    15 @Pietman – Hier is nie ‘n WP ondersteuner in sig op die blog nie, slaap seker almal nog.

  • 18

    @bdb
    10- BdBoekwurm, Ons sal hierdie week sien wie kry die nuwe S15 franchise.
    Klomp manne sal daai kant toe, as dit in Oz is.
    Weet egter nie van Southern Kings nie…..as hulle dit kry.

  • 19

    16 @Supa Die Bloubul – Wynand, 12 en JDV, 13. Jaco P kom nie reg nie, dit is jammer want ek het regtig gedink hy gaan ‘n aanwins wees. Hy is ‘n goeie voorbeeld van ‘n speler wat laat in sy loopbaan geskuif het, maar ongelukkig nie mooi regkom by die BB nie.

  • 20

    18@Pietman
    Kings kan maar in die Leeus se plek kom. Hulle was lank genoeg al n joke.

  • 21

    20 @Supa Die Bloubul – Het die leeujanne nie bo die cheetahjanne ge-eindig hierdie en laasjaar nie ?

  • 22

    @bdb

    Los dit neeeeeet so, asseblief, hulle is almal op Voldy seker, dis die waar hulle ‘bondel slaan’ plek daai 🙂

    Nee, grap hier is darem n paar op TR, en goeie ouens daarby, soos Ashley, SA Barbarian, Ex-Player en KP….

    Ek vrees egter die dag as ons ‘public’ gaan.

  • 23

    @bdb – Kak man – ek is WP/Boland supporter – maar hierdie week is dit Boland.

    Jean sal nie omgee om by die Bulls te speel nie РSchalk het ook al ges̻ hy sal selfs dit oorweeg. Die ouens haat mekaar ook nie so erg soos die supporters nie.

    Ek ken nie Jean se meisie nie Рmaar almal s̻ sy is regtig oulike meisie Рen Jean weet dit blykbaar Рso dalk trou die man ook maar.

    WP het Wynand ‘n koel R2.1mil aangebied. Sou hom hogsbetaalde speler gemaak het. Die bokke speel seker 15 games ‘n jaar vir die provinsie – dus kos hy R140 000 per game, sonder wedstrydgeld!

    Wynand het net gebly om een rede (en WP skop seker hul eie gat) en dis Pieter Rossouw.
    Hy het ges̻ dat Pieter hom nuwe visie gegee het Рen die spelers rate hom moerse as afrigter.

    Schalk se ook gereeld, dis mo@r lekker om n Bul te wees. 😆

  • 24

    @bdb

    Was seker weer baie close gewees. Maar Cheetahs het nie die geld wat die Leeus het nie. Leeus het nie verskoning nie.

  • 25

    Hoe kry julle ouens die nommer van die post by die blogger se naam op reply, asseblief?

  • 26

    @Pietman – Pietman – ek weet darem nie so mooi van KP nie. Moerse oulike vrou – maar hy is maar taamlik gemors.

    PS – KP – word ek nou nooit meer vir ete genooi nie?

  • 27

    25@Pietman
    Druk reply en tik die nommer in.

  • 28

    Daasit.
    Julle gese Ex-Player is die man met die inside info in die Kaap, oor meisies, rugby en alles….

  • 29

    23@Ex Player
    “ek is WP/Boland supporter – maar hierdie week is dit Boland”

    sê ek oek mos!!

  • 30

    26@Ex Player
    Ek toets gou Supa se voorstel.

    Ja, KP het n luck geslaan met daai vrou van hom, hoop hy kan vasklou daar, anders sal hy maar een van Zuurbraak (sy hometown) se anties (Dawn se sussies) moet vat vir die tweede huwelik….

1 2 3 11

Users Online

Total 40 users including 0 member, 40 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm