Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.

The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.

The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.

Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”

In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.

“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.

** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.

325 Responses to Fourie stays with the Lions

  • 31

    @Pietman

    Soos sy inside info wat gese het Luke gaan by die Kings speel volgende jaar!! 😆

  • 32

    29@ashley – Hahahaha – Ashley – dis soos om die supermodel te probeer date – jy weet jy gaan dit nie reg kry nie – maar ai – mens se hart kan mos nie help nie……..en moenie worry nie, ‘n blinde hoender pik ook ‘n mieliepit raak!

  • 33

    @Pietman

    Mooi! Dit werk Pieta.

  • 34

    @ashley
    Jy en ExPlayer is in dieselfde dorp, hy is die ‘nek’ daar by die suites asook die plaaslike kaartjieslet, as jy dalk die game goedkoop wil sien met n dop in die hand daar in CN se vlei…

  • 35

    @Supa Die Bloubul

    Werk vir my…..maar lyk my jy sukkel 🙂

  • 36

    @Pietman – Julle manne moet die mooi vroue uitlos!

  • 37

    29@ashley – 23 @Ex Player – Boland !

  • 38

    29@Ex Player
    nee hel, ek weet mos nie van daai soort goed nie ….(beckham … model … aantreklik ens ens)
    maar
    ek bedoel as jy daai soort van goed like, be my guest! 😀

  • 39

    @Pietman
    Demmit, sukkel ek ook nou skielik met die nommer….?
    Lyk my die ding werk net partykeer, soos my ou lorrie se starter.

  • 40

    31@Supa Die Bloubul – hahahaha – Hulle is soms verkeerd!
    Hoorie РWP het mos moerse verskoning gemaak laas jaar, en ges̻ hulle het Pieter Rossouw hier probeer hou. Wel, ek hoor laas naweek hulle het geen poging regtig aangewens.
    Pieter woon nog op S-Bos, so hy sou eerder hier wou bly – selfs vir baie minder geld.
    Sy week is: Son – vlieg PTA toe. Dinsdagaand – vlieg terug, Vlieg Woensdag PTA toe, vlieg Vrydag na die game toe, vlieg Saterdag Kaap toe, en Sondag weer PTA toe.

    So ek dink ook dat hy baaaaie eerder in die Kaap sou wou bly.
    Maar blykbaar is hy en Frans Ludeke masiewe goeie kombinasie – en vul mekaar goed aan. Ludeke is soos een groot pappa beer wat ek net n drukkie wil gee.

  • 41

    34@Pietman
    ag f*k pieta man
    netnou maak ek skandes!!

  • 42

    @Pietman
    Nommertoets….

  • 43

    @ashley – Woon jy ook op Wellington?

  • 44

    @Pietman
    Nou wat gan nou aan, dat ek skielik so sukkel

  • 45

    43@Ex Player
    pêrel!!

  • 46

    44@Pietman
    te vroeg begin tap, ouuuuuuuuuuuuuuuuuboeta?

  • 47

    @Pietman
    Die ding wek nie nou nie, seker hierdie Koreaanse keyboard by die hotel wat fktup is….

  • 48

    Kry die WP so bietjie jammer, hul bou nou al 8 jaar om enige beker te wen, maar hul span word net ouer, en die wat daar is, loop so een vir een. Eish, dit is nie lekker om ‘n WP te wees nie, medelye met my kaapse vriende.

    Maar soos Slaptjips sê: dit is lekker om ‘n Bul te wees !

  • 49

    @ashley – Niks fout met vroeg tap nie. Blameer dit op Supersport wat geen games vanaand uitsaai, maw ons het geen rede om tot laat wakker te wees nie.

    Pietman – ek gaan bietjie Pringlebaai toe die naweek – en sal verseker aan jou dink as ek daar in die berg sit – en uitkyk oor daardie baai – hehehehe

  • 50

    47@Pietman
    ouboeta, is jou “num lock” (regs oppie keyboard) aan?

  • 51

    @ashley

    Nee man bru, ek sit hier in die hotelvoorportaal met n doppie Campari, maar n floue, terwyl ek die vrou wag.
    Ek dink die ouens se tegnologie is nie so lekker hier nie, dis bietjie n ‘agter-die-klip’ dorp hierdie, op n eiland.
    Heng, die mense staar my aan, seker die eerste keer dat hulle n mens met lang hare en wye oge sien…

  • 52

    Heyyyyyyyyy manne en maninne,

    Ek het netnou met my Kleinboetie gepraat en vir hom ‘n klooooooomp fotos gemail…. hy is mos ‘n Graphic Designer…

    Hy gaan vir ons ‘n moooooooooosa fancy Graphic Header vir onse site hier design….

    Vir hom gesê ons is mooooooooosa haastig, hoop hy spring vinnig daarmee….

  • 53

    47@Pietman – moet net nie die keyboard begin tip-ex nie asb !

  • 54

    @ashley

    Ja, hy is aan.
    Is dit reg so?
    Of moet ek hom rum lock sit….:-)

  • 55

    49@Ex Player
    ja, dit gaan ñ laaaaaaaaaaaang naweek wees
    niks ashes nie
    niks 3n nie
    daars darem die ccup, maar hoeveel games die moeite werd gaan wees om te kyk,
    sal ons nog moet sien!!

  • 56

    49 @Ex Player – wie is hy, koop die WP hom in WO se plek ?

  • 57

    54@Pietman – As jy die REPLY BUTTON geclick het, sit EERSTE die nommer in, dan gaan jy verby tot aan die einde van daai hele klomp vreemde goete, reg na die einde toe…. en begin dan jou comment tik…

  • 58

    @Ex Player

    Nee, moenie aan my dink daar op die lekker plek nie….ek sal eerder aan jou dink op hierdie kuk plek…. !

    Geniet dit broerjie, en se groete vir Tannie Trix.

  • 59

    52@grootblousmile
    wat van ñ blou en wit (hoops) agtergrond? 😉
    die kotsagtige kleur wat oppie oomblik op is, werk nie!!

  • 60

    @grootblousmile
    Soos hierdie?

    Probleem is, as ek ‘reply’ druk hier, dan refresh die hele spul weer.
    Maar dis nie eernstig nie, ek sal dit teen Maandag by die huis uitsort, thx.

Users Online

Total 85 users including 0 member, 85 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm