OK boys and girls… here we go.

This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.

From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggers !

Hehehehe

Gooooooooi Mieliessssssssss !

357 Responses to “Kakpraat” Thread – 29 July 2009

  • 61

    59 – Ed,

    Maak net eers ‘n Backup van dit wat ons reeds het hier…

    By the way, ek dink ek het die antwoord gekry vir die “Reply To” Button en so paar ander dinge…. sal vanaand dit probeer.

  • 62

    60, Sal nie vergeet nie Pietman. Baie bly jy is hier man!!!
    61, Ek het die plugin vir comment gedownload. Daarna het ek dit in my dB
    ingebring. Dit vat so 24 uur vir die dB om dit te update. Sal bietjie dophou.

  • 63

    564# Jisja.
    Nou kan ons lekker Kalahari-rugbystrories gesels, vanf Kathu tot by KleinMier!

  • 64

    63 – Pietman

    Praat van die noord-kaap, ek hoor Augrabies het nou so ‘n lekker vakansie plekkie. Wil vroeg volgende jaar soontoe om te gaan kyk. Wil net wag vir die ergste hitte om oor te waai.

  • 65

    64# By die valle?
    Of laer af by Boesmansmond?
    Daar is baie plekke, jy moet met Boerboel gesels, hy ken ook daai wereld.
    Ed ook, sy familie woon daar langs die Laer-Oranje.
    Maar laat weet nader aan die tyd, dan stel ek jou voor aan n paar manne daar.

  • 66

    GBS, die site lyk mooi, kort net kleur en kaal girls. Blog Cuzzy al hier?

  • 67

    Pietman, vanwaar is Ed se mense?

  • 68

    #66 Boerboel,

    Ek stem saam.

  • 69

    Boerboel,

    Ek is van die Oos Rand. Bly nou in Boston.
    Familie in Pella wat saam Pietman rugby gespeel het. Khaki Goosen.
    Marius Goosen se oom.

  • 70

    #65

    Maak so.

    Ek groet eers, het ‘n pap wiel gekry vanmôre wat ek gou moet gaan uitsorteer.

    En aan GBS en Ed, julle sit is piele, al is hy nog nie klaar nie.

    Cheers

  • 71

    62 – ED,

    Ek het verskeie Plugins gekokkenotch…

    Die beste Plugin vir Reply To en paar ander goed is : WP Comment Remix

    Maar ek het ook gekyk na:

    1 Comment Analysis
    2 Flag Comments
    3 Highlight Author Comments
    4 TTC User Comments (Create a list of all Users, Reg Date, Number of Comments)
    5 WP BlockYou
    6 AdServe
    7 BBInfo (Bad Behaviour Info)
    8 User Access Manager
    9 Theme Tweaker
    10 Blog Copyright
    11 Advertising Manager
    12 One Click Comments Close
    13 Events Calendar
    14 Customise (Theme Customiser)
    15 Easy Ban
    16 Disk Usage
    17 WP-Online User (om aan te dui wie online is)
    18 WP-Polls
    19 WP-Recent Comments
    20 Text Widgets
    21 Registration Widget
    22 Sidebar Widget Collapser
    23 Top Comments Widget
    24 Video Widget
    25 E MailThis
    26 My Page Order

    … en so paar ander goed

  • 72

    Dankie Snoek.

    Lekker dag verder. Sien jou later.

  • 73

    O flok

    sit = site

  • 74

    #71 GBS,

    Flok my maat. Ek gaan kyk AC/DC saam 100000 ander mense en jy werk.
    Nee man, ek voel nou sommer Thunderstruck.

  • 75

    Ed, Khaki Goosen is ‘n legende in ons wêreld. Hy sou egter nooit vir die Leeus geskree het nie!!

  • 76

    67# BB
    Op Hankries, by die gastehuis, bestuurder by Piet Karsten Boerdery.
    Khaki (oud NWK cappie) is met sy ma se suster getroud.

  • 77

    #76 Pietman, nou wat makeer Ed dat hy die Leeus ondersteun?

  • 78

    Boerboel,

    Khaki se moer man. Ek sal hom vasvat tot hy vir die Leeus skreeu. hehehe. Great man daai.
    Pietman, met my ma se niggie getroud. Glenda.

  • 79

    77# Hy is nog jonk.
    Miskien moet hy n slag sy oom Khaki gaan kuier dat hulle bietjie saam stofpad ry 🙂

  • 80

    76 Boerboel,

    Hy man. Ek staan by my span nou al vir jare. Ek is ‘n Leeu in hart en siel.

  • 81

    74 – Ed,

    Hehehe

    Ek sal netnou / vanaand WordPress 2.8.2 hier by my Install en klompie van die Plugins en Widgets intrek… wat my pla is dat hierdie Theme van ons nie Widget Enabled is op die oomblik nie… maar ek het al klaar daaroor opgelees ook, hoe om dit te wysig !

    Doen jouself NOU ‘n guns en gaan lees wat doen WP Comment Remix Plugin.

  • 82

    Hehehe, EK het amper sy kar gerol op die stofpad met sy dogter in die kar.
    Flok, ek moes mooi soebat sodat sy niks sê nie. 😀

  • 83

    #80 Ed, soos ek by die WP staan, nie soos Pietman wat loop nie, en dit net oor ‘n paar etters wat hom pla.

  • 84

    77# Ed ken die storie van Dantes/Khaki-hulle en die Renault wat so ‘gestof’ het by Nakop!
    Hy kon nie glo Khaki pas in n Renault nie, seker gedog ek praat van n Renault5….

  • 85

    80, ek sien GBS. Dit is kwaai daardie. Ek sal vir jou my logon by 1and1 moet gee. Jy kan van daar af die dB access. Mens kan nie veel doen op hierdie template nie.

  • 86

    *3# BB
    Nie geloop nie, sommer GEHARDLOOP van befkgeit!

  • 87

    Boerboel, Gelukkig gaan daai klomp nie vir Pietman hier kan kwaad maak nie. Hier word hulle tas en al gejaag.

  • 88

    85 – Ed,

    Nou gee bietjie vir my die 1and1 goed op mail, laat ek gaat loop loer !

  • 89

    OK manne, ek kom kuier weer in die toekoms, gaan so aan.

  • 90

    87 – Nee ons vonnis die fokkers sommer tot 7 kappe met ‘n swaar byl op die pielkop, voor ons hulle sleg moere wegjaag !

Users Online

Total 294 users including 0 member, 294 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm