OK boys and girls… here we go.

This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.

From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggersย !

Hehehehe

Gooooooooi Mieliessssssssss !

357 Responses to “Kakpraat” Thread – 29 July 2009

  • 31

    29. hoe lekker laat jy my nou lag
    ๐Ÿ˜† ๐Ÿ˜†

  • 32

    hmmmmm……gewonner waar al die kakpraters rondhang.

    ek’s baie bly om te sien dat dit meer & meer lewendig word.

    ook lekker dat ek op foon kan loer al kannie comment nie.

    Koos – ek het `n boodskap van Cuzzy — FOK JOU!!!!

  • 33

    31– screenlock is seker wat die DOMESTIC EXECUTIVES (woord vervang) daar by jou werk druk as hul inkom — dan sit hul heeldag met daai “blank” uitdrukking op die bakkies.

  • 34

    Hierdie threads gaan die meeste hits kry.

  • 35

    Hellooooooooooooo K9 Bandsiekpoedel !

  • 36

    Hehehe, watch nou hoe ek Trupi gemoderate het op # 33

    Bwahahaha

  • 37

    Helloooo GeenBlousmile!!!! Bly om te sien die manne hang hier uit!!!

  • 38

    Waar sien mens wie al almal hier geregistreer het?

  • 39

    38 – K9

    Op die oomblik kan net ons wat Administrators is sien wie geregistreer het, maar ons gaan ook dalk ‘n dingetjie inbou wat wys wie is Online op die oomblik.

  • 40

    36
    Grootblouballas — jy moet lekker wees jou modderotter!!!!!

  • 41

    36 – GBS

    ๐Ÿ˜€

    Hel, jy’s streng.

  • 42

    Oupa Superbul vertel sy kleinkinders van die dag wat hy `n leeu-aanval afgeweer het.

    “Kinders, Oupa staan nog en kiekies neem in die bos, toe sien hy deur die lens hoe so groot maanhaar hom bekruip.”

    “Wat gebeur toe Oupa?” vra die kleintjies, baie opgewonde oor hul brawe Oupa.

    “Wel, die leeu was te naby gewees en ek kon nie kar toe hardloop sonder dat hy my vang nie en toe staar ons mekaar aan. Ek het gedink dat as ek die leeu direk in sy oe kyk en nie wegkyk nie, sal hy ge-intimideerd voel en loop”

    “Wat toe Oupa?”

    “Na ons mekaar aangegluur het vir wat soos `n ewigheid gevoel het, laat die leeu toe los met een helse “GRRRRRRRRRROOOOOOOOMMMMMMMMMMMMMM!!!!!!!!!!!!!!”

    “Wat toe Oupa?” vra die kleintjies op die punte van hul stoele.

    “Ek het myself bekak!” se Oupa Superbul.

    “Dis seker te verstane” se Jannie, “dis after all `n groot maanhaar gewees!”

    “Nie toe nie!” se Superbul, “Nou, toe ek so”GRRRRROOOOOOOOOMMMMMMMM!!!!!!” gemaak het.

  • 43

    Ek laaik nie die deel waar GBS my baas is nie. Speelveld lyk my dan nou so effe ongelyk. ๐Ÿ™‚

  • 44

    Hehehe,

    Isigidi, jou status hier is nou al Author…. jy kan al SELF ‘n Artikel pos….

    Check bietjie as jy na Site admin gaan op die linkerkant…

  • 45

    Trupi jou al vertel van die keer wat die Leeu my gestorm het toe ek onder n knoppiesdoringboom gestaan het.

    Wel dis toe nou so
    Ek staan daar en suie aan n lekker zamalek en bekyk die wereld soos n wafferse plaasboer.
    Die volgende momnent toe hoor ek n gebruuuul en sien n leeu mannetjie op volle vaart op my afpeil.

    Nou die bome hier by ons word mos deur die natuur se eie tuiniers gesnoei en oom olifant het n laaang slurp soo … die boom takke is lekker hoog.

    Nou kyk ek was eens op n tyd die vinnigste vleuel wat omskep is in n slot wat daem bietjie kon spring…. So toe spring ek mos maar vir die naaste tak… sooooo 4 meter van die grond af.

    maar ooo wee ek mis die tak
    maar gelukkig kry ek hom beet met die afkomslag.

  • 46

    44 – Fantastic GBS

    Is dit vir almal so?

  • 47

    45.

    bwaaahaaahaaa!!!

    Right, ek moet ry — vang julle later.Vanaand gaan ek so bietjie gooi!

  • 48

    47 – Nie geweet jy speel jukskei nie?
    Lekker gooi tjomma!!!!!

  • 49

    46 – Isigidi

    Nee, dis net so vir die wat ons kies, wat ons wil he moet hulle Artikels kan post.

    Jy is een van die UItgelese Groep.

  • 50

    Welkom aan ons Tjom Boerboel ook, ek sien hy is nou ‘n USER !!

  • 51

    50#
    Waar is die Kalahariseun?

  • 52

    Ja julle mak moere, ek moes soebat om “genooi” te word. Vir wie het ek die moer in gemaak?

    Maar helleo in elk geval.

  • 53

    52 – Boel

    Nee, niks se gesoebat nie…. ons is nog net nie AMPTELIK OOP vir besigheid nie

  • 54

    Geluk met die poging, ek dink dit gaan nice wees.

    Waaroor worry oor artikels, kan ons nie net sommer nonsens praat nie?

  • 55

    54 – Boel,

    Wat dink jy sover van hierdie blog?

    Heel Userfriendly, ne !

  • 56

    54 – Boel,

    Nee man, ons gaan ‘n behoorlike Rugyblog hier bewerkstellig….

  • 57

    Hello julle babertiete!! Welkom aan al die nuwe bloggers.

  • 58

    57 – Ed, Edd & Eddie,

    Ons skinder juis netnou van jou !!

    Hoe lyk die site nou vir jou met so paar Artikels…

  • 59

    GBS, dit lyk fantasties. Ek is besig om WordPress PHP kode te verander. Sodra dit reg is behoort ons te kan comment en bietjie meer kleur en pics in die site in te bring.

  • 60

    59# En die game videos, moenie vergeet nie asb!

Users Online

Total 52 users including 0 member, 52 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm