OK boys and girls… here we go.

This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.

From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggers !

Hehehehe

Gooooooooi Mieliessssssssss !

357 Responses to “Kakpraat” Thread – 29 July 2009

  • 301

  • 302

    295

    Nee wag, ek vermoed Superbul is klaar die moer in vir my oor rugby banter, so ek gedra myself eers vir ‘n ruk rondom hom. Net vir so ‘n rukkie tot hy weer nice raak met my 🙂

  • 303

    Ma en Pa vat hul vertraagde seun, Flippie, wildtuin toe. Flippie is baieopgewonde, venster oop, gil, giggel, en gaan tekere. Die volgendeoomblik storm n volstruis hom, pik hom dat die bloed spat. Disnet vere, snot, geraas en ghaos in die kar! Die volstruis klap n toon terug na die bos in….

    Flippie sit terug vir n paar minute, kyk vir sy Ma en Pa en se: “Fokken duif!”

  • 304

    300

  • 305

    296 en 297 bwahahaa – dink julle nogal dieselfde!

  • 306

    Flokkit

  • 307

    Ed

    Een ding van Skoppie, hy het gedink ou Loffie was net die beste, wys net wat hy weet 😆

  • 308

    304 Faaark tjom, jy erg laat op daai een! As dit n girl se “tyd” was, het jy nou moeilikheid gehad.

  • 309

    297

    PdV ry op Jake se golf van uitmuntendheid 🙂

  • 310

    300 Ek dink hy weet hoe om n epos oop te maak nie.

  • 311

    Beste kort verhaal nogsteeds.

    “Ed vra girl om te trou. Girl sê nee, en Ed lewe vir altyd gelukkig”

  • 312

    #303

    Amper lek ek soos ek lag!

  • 313

    JL1, daai Leeu spelers was blykbaar so onfiks gewees. Ek het goed gehoor wat daar aangegaan het met Loffie, en ek sal jou sê, nie goed nie.

  • 314

    312 Is daar n girl by jou?

  • 315

    #313

    Hulle lyk beter, miskien verloor Griekwas die naweek

  • 316

    313 Mossie het hom blykbaar erg gelike.

  • 317

    OK
    Hierdie is die laaste een

    man and his wife go to their honeymoon hotel for their 25th anniversary. As the couple reflected on that magical evening 25 years ago, the wife asked the husband, “When you first saw my naked body in front of you, what was going through your mind?”

    The husband replied, “All I wanted to do was to fuck your brains out, and suck your tits dry.”

    Then, as the wife undressed, she asked, “What are you thinking now?”

    He replied, “It looks as if I did a pretty good job.”

  • 318

    #314

    Nee man, ek wens, ek sê amper spring ek ‘n lek, soos in puncture

  • 319

    Julle weet in daai ruk voor die WB , die friendlies en die 3N, het ek land en tand saam Skoppie teen Jake geveg. Ek was kwaai beswaard omdat hy ons wen/verloor rekord so opgedons het met eksperimentele spanne. Hy het natuurlik n president geskep deur die heeltyd die WB as doelwit te gebruik daarvoor. As PdV nou so maak kan ons eintlik niks se nie.

    Ek het hom eers half vergewe nadat hy sy woord gestand gedoen het deur die WB te wen.

  • 320

    #319

    Ek was net so, ek sou Jake te lyf gegaan het as ek hom gesien in 2005/2006

  • 321

    319 en 320

    Ek het weer van 2004 in Jake geglo. Geweet alles werk met n doel en hy gaan die wereldbeker wen. Nie eenkeer getwyfel nie.

  • 322

    321
    Nee kyk hy het flippen goed begin, maar sy planne was op teen die end van 2005. Sy beste moves was Percy en Os, daai twee het sy hele filosofie bevestig. Kry weer helde. Min ouens gaan Percy se skop akuraatheid beat.

  • 323

    My Engelse cousin was in 2006 op Twikkers. Na die game vra hy sy Suid Afrikaans gebore pa “Dad, what is a joes?” Pa wil toe weet waarvan prat hulle. Nee, sê hulle, daar was glo ‘n vark by die rugby met ‘n banner “Pake is ‘n Joes!!”

  • 324

    Meraai aan Gatiep na seks: “Jong jy het ook maar ‘n ou klein kitaartjie!”
    Gatiep: “Ja maar ek het nou ook nie geweet ek moet vanaand in die City Hall perform nie!”

  • 325

    321 Ek grap sommer. Toe hy Jouba en Barry aanhou kies wou ek mal raak.
    Jys reg oor Os en Percy. Hyt besef toetse word met skoppe gewen.

    Die ander groot ding was dat hy besef het ERVARING beteken alles in n wcup. Die dat hy dieslefde ouens so lank gekies het.

  • 326

    Haha hy werk weer

  • 327

    testing

  • 328

    “99% van alle mislukkings kom van mense wat die gewoonte het om verskonings te maak” – George Washington

  • 329

    “Dit is makliker om van mislukkings na sukses te gaan as van verskonings na sukses” – John Maxwell

  • 330

    “Dis lekker om n Bul te wees” – Gary Botha

Users Online

Total 57 users including 0 member, 57 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm