OK boys and girls… here we go.

This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.

From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggersย !

Hehehehe

Gooooooooi Mieliessssssssss !

357 Responses to “Kakpraat” Thread – 29 July 2009

  • 270

    265 hehehe

  • 271

    267 Dankie my vriend. Iets wat ek vir jou kan doen? hehe

  • 272

    Ek dink ons moet tog ‘n paar van daai mak moegoes op die site kry, praat lekker akkies vir ‘n ruk en dan ban GBS hulle vir altyd….hehehehehehehe!!!!

  • 273

    GBS, Skype installeer vinnig.

  • 274

    Supa JS se boek sal DUK wees

  • 275

    269 Jy moet se as ek enige advies oor rekenaars kan aanstuur vir jou.

  • 276

    JL1, hulle sal wel op ‘n manier hier inkom, maar ons kan alles sien. Ongelukkig vir hulle is ek en GBS besig om hierdie wordpress goed te bemeester.

  • 277

    275 Om by hom te pas? Imagine hoe dik Ex player se boek dan sal wees!

  • 278

    #275

    Ooor hoeveel coaches kan hy skryf?

    Rudi
    Harry
    Jake
    PDV

  • 279

    #278, net ‘n voorblad met sy foto. hehehe

  • 280

    86 % done, dan net Configure en Inlog…

  • 281

    277Jahulle sal kom. MAar n ou kan net hulle email ban ne? So hy kan weer registreer op n ander email?

  • 282

    #278

    Bwhahaha!

    Damn, ek kan self ‘n duk boek skryf

  • 283

    280 hehe – n groepfoto van hom

  • 284

    Supa, nee my maat. Baie meer wat ons kan doen.

  • 285

    285 dan bly ek maar in julle goeie boekies…

  • 286

    Onthou net eending. Die gemiddelde persoon het ‘n PC by die werk, en miskien een by die huis. As nie een van daai pc’s kan access nie, is die persoon in sy mur in.

  • 287

    Luister nou weer offspring…het hulle kwaai gelike!

    Hoe was ACDC Ed?

  • 288

    282

    Ek het meer as ‘n week gelede laas met een van die etters gefight. Begin eintlik al weer jeukerig voel om een of meer van hulle te vat!

  • 289

    Supa, Baie goeie idee om dit te doen. ๐Ÿ™‚

  • 290

    287
    Dan kry jy ouens wat meer het

  • 291

    287 So jy ban die rekenaar se IP adres? Wan top keo het ek al op een rekenaar al seker 10 keer opgeteken, verander net die email adres.

  • 292

    #288, die beste show ooit. Daar was seker 100 000 mense. Die mooiste stadium wat ek nog ooit gesien het. Daai manne kan maar.
    SAB, nee wat, ek voel skoon rustig nou dat ek nie meer op Keo chat nie.

  • 293

    Supa, Keo is nie gepla of mens weer opkom of nie.

  • 294

    289 Kom ons imagine Superbul is Skoppie vir 10minute, net om dit uit ons sisteem te kry! ๐Ÿ˜†

  • 295

    SuperBul, Jake White het meer gedoen vir SA rugby as enige ander afrigter. Hy is die beste ooit. ๐Ÿ™‚

  • 296

    #295

    OK. Hier gaan ons, Jake White is ‘n fantastiese coach

  • 297

    JL1, ek sien ons dink dieselfde.

  • 298

    Ja wat ek is nie eers lus om te kyk wat daai lot aanvang nie.
    Sit n poll op sodat ons kan stem vir die mees annoying blogger(keo memories)

  • 299

    Supa, stuur bietjie vir GBS ‘n e-pos “how to install and configure Skype”. Lyk my die man sukkel ๐Ÿ˜€

Users Online

Total 55 users including 0 member, 55 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm