” I am a ‘small-brain’ person. A small-brain person doesn’t need to go sit down and study over what he’s going to say to people; it (words) comes naturally. People who study and get A’s and B’s are clever people. But people who don’t go and study and have all that wisdom are wise” –De Villiers philosophy on clever people.

“If you look at those people who say all those things about me you will ask: How did God manage to create those people?”  – De Villiers asks a fundamental question.

 

 http://devillisms.webs.com/

131 Responses to Devillisms , the wit and wisdom of our beloved coach

  • 91

    #90. Nei, wil noggie wekkie…..

  • 92

    Magtag, maar dit gaan jollie hier.

    Ek dink die site addie moet weggehou word van Keolinge en vreemdelinge tot Ed/GBS die ding volmaak het, soos die brudderhood dit wil hê.

    I’ts gotta be mindnlowing en ons (lees Ed) is reeds oor halfpad daar.

  • 93

    @80
    En net Saterdag nog vertel jy aan my en Ex-Player hoe graag jy Hein ‘n paar PK’s wil gee, nou is julle dik tjomme!!!

  • 94

    92. Isi
    Wys jou, mense is honger vir n nuwe site!
    Ek het voorlopig n paar ou vriende soos Manly en Disa genooi om te loer en n ‘buite-opinie’ te gee, maar sal eers wag todat GBS/Ed die groenlig gee voor ek al my kontakte inlig.
    Ek kry baie mails oor wat van ons geword het op keo…..so ek dink sodra die site op is sal dit weer heel vrolik gaan hier!
    Sal lekker wees om weer ordentlike rugbystories te gesels.

  • 95

    Sien Cameron van der Burgh het die wereld rekord in Rome opgestel vir die 50m borsslag. Dis darem lekker om n Suid Afrikaner te wees

  • 96

    Disa, ken nie rerig die hotelle nie, sover bly ek nog meeste aande by die huis…

    Dit hang maar af wat jy wil betaal maar ek sal een iewers in die stad kry, anders is jy moer ver van alles. Moenie worry oor vervoer, op gameday kan jy op enige bus, trein, ferry klim gratis en verniet. Ek het darem ook ‘n tuinhuisie en ‘n stukkie gras as jy rerig vashak…

  • 97

    Is reg Piet, dink advertensie wise vir Ed sal dit goed wees om dag en datum vas te stel waar almal in werkende site inloop, sodat ons hulle daaar kan hou.
    MAW ‘n dag waarop al die manne instem om tyd te spandeer en nuwe ouens te verwelkom en hier te probeer hou.

    Net my idee…….nie my besluit.

  • 98

    97#
    Maak so, ek wag vir Ed en die openingsdag.
    Gister met hom gesels, die ou is volstoom besig klink my,
    GBS se idees gelees op die ander garing,… klink moosa!

    Intussen gesels ons maar voort hier en toets die site uit.

  • 99

    98 Gelees ja Piet. Klink mooosa.

    ED/GBS wat van ‘n automatiese Ingelse spel checker vir die ongeletterdes soos ek.

  • 100

    Ons eerste 100 thread!
    Gaan sommer nou n dop bestel daarop……

  • 101

    Thanks Koos,

    Het jy al kaartjies vir die wedstryd? As jy gaan laat weet my, miskien kan ons in n pub voor die tyd ontmoet en n paar koues wegslaan, maar julle Vrystaters drink mos nie eindelik nie

  • 102

    Manne, ek is nie verniet ‘n VIDEOKUNDIGE nie, sal definitief so paar clips van die games en insidente opgooi…..

  • 103

    Videokundige in kaalgat films tel nie

  • 104

    103 – Disa

    Bwahahahhaaha….. fok jou !

    Hehehehe

  • 105

    93 Ek wil jou en Ex player ook n paar PK’s gee, maar julle bly my tjomme.

  • 106

    More more almal!
    Het gejoin Pietman, thanks vir die uitnodiging.
    Moet erken, as rugby princessm ynie gese hetnie, het ek nooit na my yahoo mail gekyk nie…..
    Nice site en puleeease kan ons die gomtorre van keo weghou?
    Hoop nie ek trap tone nie maar ouens soos Fern en paar buitelanders van die Uk het die bloed laat kook die laaste tyd…..
    Disa, hoe gaat dit in Aus?

  • 107

    o ja, darem lekka om weer terug in SA te wees, weer is bevange hier innie Kaap…..
    die reen is in elk geval warmer as in die UK, dus my 12 maande winter is eintlik al oor

  • 108

    More ps.

    Daar is n nuuter thread onder “suggestions” as jy wil gaan kyk.

  • 109

    106 – ps in CT

    Kyk man, die GOMTORRE sal op hulle gatte uitgeskop word, so gou soos NOU !!

    Flok hulle !

  • 110

    Ek dink verseker hierdie Supa en SAB het een m@erse love/hate verhouding – die een oomblik hap hulle mekaar – en dan tjomma tjomma hulle weer – hehehehe.

    Maar Supa kort so nou en dan ‘n PK – dan is hy weer reg!

  • 111

    raait sien julle onder suggestions….

  • 112

    110 As een van julle maar net dapper genoeg was om dit uit te deel. Los my en SAB. Ons kan seker nie oor ALLES verskil nie!

  • 113

    110

    More aan almal behalwe Ex Player ,met sy Ex Seisoenkaartjie na daai kuk aanmerking van hom

  • 114

    Langenhoven?
    Lilith??

    Waar is die mensewat so goed ruppie kan praat

    Hallo boys and girls

  • 115

    This site is “Goooooood and Cleaaaaan and FReshhhhhh, tra la la……

    Eat your (cold as a witches) heart out KEO!

  • 116

    Waar is die headline van die blog en mens kan nie hierdie blog google nie?

  • 117

    116 – JL1

    Check the New threads… blog still in Test Phase… we will add the SEARCH ENGINES and stuff as we go..

    … but welcome buddy !

  • 118

    JL1
    Jy kan die blog google, ek het pas gekyk.

  • 119

    hello oom Piet!
    tans onder suggestions thread, ek raak deurmekaar op watter en jul kuier…

  • 120

    #118 Hoe so, ek het weer probeer en niks kom op nie

Users Online

Total 21 users including 0 member, 21 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm