” I am a ‘small-brain’ person. A small-brain person doesn’t need to go sit down and study over what he’s going to say to people; it (words) comes naturally. People who study and get A’s and B’s are clever people. But people who don’t go and study and have all that wisdom are wise” –De Villiers philosophy on clever people.

“If you look at those people who say all those things about me you will ask: How did God manage to create those people?”  – De Villiers asks a fundamental question.

 

 http://devillisms.webs.com/

131 Responses to Devillisms , the wit and wisdom of our beloved coach

1 2 3 5
  • 1

    “We went wild, wild, wild. Some of the guys even went wilder than that” – De Villiers explaining the Springbok’s celebrations after their 2008 Tri-Nations win over the All Blacks

  • 2

    “South Africa are normally great people and we’ll take the bitter with the sweet. It’s only the guys who don’t feel part of that bitter or that sweet that will always moan and groan and say: Why do they go so wild? Join in, we’ve got enough stuff to share with you. – De Villiers sharing the joy of a Springbok victory

    Hierdie kan ook ons leuse word – Neem deel, ons het baie om te deel en oor te lag.

  • 3

    Snorre 4 president!!! whoohooo!

  • 4

    Helloooooooooo Maatjies !

    Ek het nou so bietjie In-Diepte ondersoek gedoen of on die “Reply To” funksie op Posts kan aanbring hier……… en ‘n hele klomp ander goed…

    Sal more-aand daarmee eksperimenteer.

    Goed Soos:

    1 Flag Comments (Report Button)
    2 Reply To link
    3 Reverse Order Comments (indien ons die nuutstes dalk wil bo he in plaas van onder
    4 Block You (Manier om te Ban) PLUS Ban Hammer (verhoed persoon om weer met ‘n E-Mail Adres te registreer) PLUS Easy Ban
    5 Theme Tweaker (Om die Opskrif en Titels heelbo te maak presies soos ons dit wil he)
    6 Blog Copyright
    7 Advertising Manager
    8 One Click Close Comments (Indien ons die spesifieke Thread MOET Toemaak)
    9 Events Calendar, sidebar Widget
    10 Article Photos
    11 Custom Logo (Vir die Registrasie en Login Page om nie die WordPress Logo te sien nie maar ons eie ene)
    12 User Online (soos wat Keo destyds aangedui het wie is NOU ONLINE)
    13 Polls
    14 Recent Comments
    15 Top Commentor’s Widgit (Om te wys hoeveel posts het elke BLOGGER…. om te sien wie maak die top 10 of top 50 ens)
    16 E-MailThis (sodat ‘n Blogger ‘n Thread se Artikel vir iemand kan Mail)
    17 Image Widgit (Om fotos op die kantlyn, links of regs, te sit)
    18 Video Widgit
    19 My Page Order (Om Artikels te kan opsit soos mens wil in die volgorde van gewildheid eerder as in datum volgorde)
    20 Links (Om Bv die Bulls of WP of Leeus se web-page links op die site te plaas)

    …. en nog ‘n paar ander goed….

  • 5

    Klink goed Rudi.

    Net om te kan reply op iemand sal al klaar baie help en die email adres ban.

    Julle bou n goeie ding.

  • 6

    Rudi, my skoonma kom blykbaar na jou toe een of ander tyd. Sy bring die trou dvd saam. Jyt gese dis “pismaklik” om daai 3 minute wat ons sing uit te sny. Sal jy kan help daarmee?

  • 7

    Ja Supa, ek sal kan… no problems

  • 8

    Rudi, wil jy en Ed nou vir KEO heeltemal 3de werelds laat lyk?

    Jy/julle is PRO’s jong!!!!

    Moerse indrukwekkend!!!!

  • 9

    Thnaks Rudi – jy bly maar n staatmaker bloubul!

  • 10

    Hierdie blog werk regtig bevange. Hy is lekker vinnig hier by my.

  • 11

    Ek dink ons heel eerste thread as ons amptelik begin, moet daai lelik foto van Keo met die een wenkbrou ophe, dan kan ons ons hom lekker slegse…hehe

  • 12

    Rudi,

    Kan julle nie n “kap my” knoppie inbring nie. As jy lekker met n girl gesels, dan druk jy die knoppe en sy weet jy wil kap.

    SAB sal hom die heeltyd druk as hy met Dawn gesels…

  • 13

    Hey, lykmy Ed is ‘n Prefeksionis soos ekke…. ons gaan hierdie Blog-Ding 180% reg kry voor ons AMPTELIK gaan, ek se julle…

  • 14

    Ons gaan baie bloggers trek

    Rudi, hoe werk julle koppe rondom taal mix? Ek dink nou aan die potensiële getalle.

  • 15

    Wat van my voorstel in 12?

  • 16

    14. Daar is net eern reel:

    Praat Afrikaans of hou jou bek.

    Grap net, daar is klomp aangename engelse ouens ook en ons wil kiwis ens ook trek.

  • 17

    12 Nou bederf jy ons vriendskap!!!

  • 18

    17. Ons kan vriende bly al date julle?

    Maar daai knoppie is dalk gevaarlik. Netnou druk Deon hom as hy met SpringbokSarah gesels en dan sluit hulle hom toe!

  • 19

    16 Ons sal aantreklik moet wees vir Engelssprekendes, sowel as vir ons Dutchies, as ons wil mik vir ‘n groot bloggers markaandeel.

  • 20

    18

    ‘n Reply pyltie wat ‘n virus stuur sal innovatief wees……………

    Rudi? 🙂

  • 21

    19 Doodreg. Ons sal moet. Dis lekker om soms oorsese ouens se opinies ook te hoor. Maar nie etterkoppe soos rugbyrulz en Nils wat altyd die Bokke slegse nie.

  • 22

    20 Jaaaaaaaaaaaa! Dan nooi ons al daai moegies van keo oor!

  • 23

    En nooi sommer vir Big G ook oor en se sy moet weekliks n foto van haar opsit.

  • 24

    Ons sal maar diep moet dink oor die Taal-Mix………. my gevoel is ons sal so 65% Engels moet gaan en 15% Afrikaans… en dalk 20% In beide Afrikaans en Engels ??

    Elke Thread staan dit die mense vry om in die Taal van hul keuse te post…

  • 25

    #22 Supa,

    Ek sal die Kap-knoppie op Haar gebruik, dis verseker !

    Hehehe

  • 26

    Sommig engelse mense gaan dalk al die berigte wil kan lees? Ek weet ek sou wou as ek engels was. Bv Carol.

    Almal post in die taal wat hy wil.

  • 27

    By the way, hoe lyk dinge op Keo, ek was in dae nie daar om te gaan kyk nie ?

  • 28

    Ek lees net die artikels, weet nie regtig nie.

  • 29

    Wie is Big G ?

  • 30

    #29 SAB,

    Ek sal vir jou ‘n fototjie mail van haar, sy het altyd saam met ons op Keo geblog… ‘n Internasional SA model….

    .. dis nou asjy ‘n fototjie wil he ??

1 2 3 5

Users Online

Total 12 users including 0 member, 12 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm