” I am a ‘small-brain’ person. A small-brain person doesn’t need to go sit down and study over what he’s going to say to people; it (words) comes naturally. People who study and get A’s and B’s are clever people. But people who don’t go and study and have all that wisdom are wise” –De Villiers philosophy on clever people.

“If you look at those people who say all those things about me you will ask: How did God manage to create those people?”  – De Villiers asks a fundamental question.

 

 http://devillisms.webs.com/

131 Responses to Devillisms , the wit and wisdom of our beloved coach

  • 61

    Hehehe, panfluitie speel…… bwahahahaha

  • 62

    hehehe Rudi jy beter maar hierdie thread afhaal wanneer ons live gaan vir die ander mense

  • 63

    Bles is ook goed.

    61. Ek sal panfluittjie speel speel tot sy saam sing!

  • 64

    62 Ek het ook nou net gewonder…hehe

  • 65

    Ons sal comments mooooooooooi edit / delete

  • 66

    62 Ons sal hom afhaal na Big G gelees het.

  • 67

    65 Los net SAB se comments hehe

  • 68

    63

    Soos K9 se…. tot sy skree soos ‘n koringkriek….

  • 69

    Gou geloer – KEO lyk maar hardlywig. Net ‘n paar mense wat vervelige kuk praat

  • 70

    68 Dan is dit haar beurt om trompet te kom blaas.

  • 71

    63

    Bles soos Kojak = Hollywood

  • 72

    69 Darem praat ons rugby.

  • 73

    Eish Manie – jys lucky! Jyt 69 gekry!

  • 74

    70

    Suck, G. SUCK!!!

    Blow Job is ONLY a figure of speech!!!!!

  • 75

    As sy my sien gaan sy se: “Gee, he is BIG!”

  • 76

    Nouja manne,

    Ek moet nou maar agter die warmboude gaan inspring….

    Nag, slaap sag !

    Die lewe is ‘n LIED !

  • 77

    Dan se ek: “Ja Big G, but stop talking”

  • 78

    Nag GBS

    Weereens welgedaan aan jou en ED

  • 79

    76 Jy meen, jyt n broekvol planne nou gekry?

    Ek groet ook SAB en GBS.

    GBS – vee die goed hier, voor ons blog n slegte naam kry nog voor hy begin!

    Lekker aand manne.

  • 80

    Supa, ek beter seker ook gaan slaap, moet more taamlik vroeg opstaan.

    Cheers tjomma, ons het vandag lekker gesels!!

  • 81

    Dis Ed se werk man, nie myne nie… maar ek glo ek sal kan help om dit te fine-tune.

  • 82

    Lekker aand SAB. Praat weer more.

  • 83

    Lyk nie te bad nie ouens, goeie werk

    Solank hierdie net nie n Bloubul blog word nie 🙂

  • 84

    Geluk manne, goeie werk gedoen GBS en Ed!
    Ek sal n paar mense laat weet om te registreer en bietjie kommentaar te lewer.

    Is dit moontlik om n opsomming van alle kommentaar te gee, soos wat daar op keo in die regterhandse kolom verskyn?
    Dan kan mens makliker direk gaan na die blogger wat jy wil antwoord.

    But whatever, well done boys.
    I am on my way home by the end of the day, and will join again soon.
    Cheers

  • 85

    Hello Disa.
    Welkom hier by ons ou Weskusklong!
    Hoe doen jy daai smilies, ek kon dit nooit op keo regkry nie, seker die tweetalige keyboards wat ek gebruik, of wat?

  • 86

    GBS/Ed
    Is dit moontlik om video clips van die games te download, goete soos die Bakkies banning voorval bv., sodat ons dit kan debatteer terwyl ons daarna kyk?

  • 87

    86
    Pietman back on the air?

  • 88

    #87 More one liners…

  • 89

    Jis Pietman,

    Jy doen dit so sonder die skuins strepie :/-/)
    So maklik soos poep in die bad

    Jis Koos,

    Wil die game in Brisbane gaan kyk in September, enige voorstelle van nice hotelle daar?

  • 90

    89. Disa.
    Sal later try thx :/smile/

Users Online

Total 17 users including 0 member, 17 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm