Leicester TigersStade FrancaisLeicester Tigers (12) 33 / 20 (8) Stade Francais (Final Score)

Leicester Tigers and Stade Francais did battle in the European Rugby Champions Cup at

Welford Road at 21:45 SA Time (19:45 UK Time & GMT, 21:45 French Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


Scorers:

Leicester Tigers:

  • Penalties – Owen Williams (2), Seremaia Bai (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Vereniki Goneva (1), Matt Smith (1), Adam Thompstone (1), Ben Youngs (1)
  • Conversions – Owen Williams (2)

Stade Francais:

  • Penalties – Morné Steyn (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Julien Tomas (1), Paul Williams (1), Julien Arias (1)
  • Conversions – Morné Steyn (1)

Teams:

Leicester Tigers
Stade Francais
13 November at 21:45 SA Time
  • Team: 15 Mathew Tait (Captain), 14 Adam Thompstone, 13 Peter Betham, 12 Matt Smith, 11 Vereniki Goneva, 10 Owen Williams, 9 Ben Youngs, 8 Lachlan McCaffrey, 7 Brendon O’Connor, 6 Tom Croft, 5 Michael Fitzgerald, 4 Dom Barrow, 3 Dan Cole, 2 Tom Youngs, 1 Marcos Ayerza
  • Replacements: 16 Leonardo Ghiraldini, 17 Matias Aguero, 18 Fraser Balmain, 19 Ed Slater, 20 Jordan Crane, 21 Sam Harrison, 22 Seremaia Bai, 23 Telusa Veainu
  • Team: 15 Hugo Bonneval, 14 Julien Arias, 13 Paul Williams, 12 Meyer Bosman, 11 Jérémy Sinzelle, 10 Morné Steyn, 9 Julien Dupuy, 8 Sergio Parisse (Captain), 7 Sylvain Nicolas, 6 Patrick Sio, 5 Pascal Papé, 4 Paul Gabrillagues, 3 Adrien Oleon, 2 Laurent Panis, 1 Zak Taulafo
  • Replacements: 16 Dany Priso, 17 Zurabi Zhvania, 18 Rabah Slimani, 19 Alexandre Flanquart, 20 Jono Ross, 21 Julien Tomas, 22 Waisea, 23 Josaia Raisuqe

Referee: John Lacey (Ireland)
Assistant Referees: David Wilkinson (Ireland), Olly Hodges (Ireland)
TMO: Simon McDowell (Ireland)

122 Responses to European Rugby Champions Cup 2015 / 2016: Leicester Tigers vs Stade Francais – Live Game Article

  • 91

    @ grootblousmile:
    Ja daai paaie is ook onlang herseel en lyk goed.

    Ek werk ook nou op die n2 en die padwerke salnou nie werklik tyd by jou steel nie… Jy kan seker jaag as jy wil maar ek sal nooit kanse vat oppad lughawe toe nie.

  • 92

    grootblousmile wrote:

    82 @ MacroPolo:
    Flok, met wat ry jy, ‘n dikwiel fiets sonder ratte?

    Met n paar van daai blou plastic ballas wat van die agterste modderskerm af hang

  • 93

    @ nortie:
    As jy n dikwiel fiets ry hang jy sommer jou eie ballas teen die saal af

  • 94

    MacroPolo wrote:

    @ grootblousmile:

    Daar is ook huideglik padwerke op die n2.

    Altyd iewers in die Kaap padwerke, veral N1 Bloemfontein toe en dan nou die N2
    Daai simpel stop and go borde, meer stop as go

  • 95

    MacroPolo wrote:

    @ nortie:
    As jy n dikwiel fiets ry hang jy sommer jou eie ballas teen die saal af

    Ha ha
    Net nie vir my se joune is ook blou nie…too much information

  • 96

    Aaron mauger already doing something right with the tigers. Intelligent rugby player and does not seem like a bad coach either.

  • 97

    @ nortie:
    Haha los jy daai padwerke. Dis my salaris daai.

  • 98

    nortie wrote:

    MacroPolo wrote:

    @ nortie:
    As jy n dikwiel fiets ry hang jy sommer jou eie ballas teen die saal af

    Ha ha
    Net nie vir my se joune is ook blou nie…too much information

    My bloed is blou wat kan ek se 😛

  • 99

    MacroPolo wrote:

    @ nortie:
    Haha los jy daai padwerke. Dis my salaris daai.

    So ek neem aan jou theme song oppad werk toe is Bruce Springsteen se Working on the Highway 😆

  • 100

    @ MacroPolo:
    Is die padwerke tussen George en Mosselbaai of tussen die Kaap en Mosselbaai?

  • 101

    94 @ nortie:
    Macro is een van die 2 ouens wat die Stop ‘n Go borde moet omswaai, radiotjie in die hand…

    “Delta 1, Charlie 1 hier, lees jy my, oor?”
    “Charlie 1, dit is Delta 1, stuur berig, oor”
    “OK Delta 1, dis nou die ander ouens se beurt, oor”
    “Roger Charlie 1, swaai die bord… NOU, oor en uit!”

  • 102

    @ nortie:
    Ek is nie bewus van padwerke van mosselbaai tot ct nie. Daar kan dalk wees maar definitief nie stop/go op nmdie n2 nie.

  • 103

    @ grootblousmile:
    Hehe nee hulle se maar net watse kar is laaste.

  • 104

    @ nortie:
    Ekskuus om jou vraag te beantwoord. Daar is padwerke tussen george en mosselbaai(grootbrak om presies te wees)… Niks om oor te stress nie.

  • 105

    grootblousmile wrote:

    94 @ nortie:
    Macro is een van die 2 ouens wat die Stop ‘n Go borde moet omswaai, radiotjie in die hand…

    “Delta 1, Charlie 1 hier, lees jy my, oor?”
    “Charlie 1, dit is Delta 1, stuur berig, oor”
    “OK Delta 1, dis nou die ander ouens se beurt, oor”
    “Roger Charlie 1, swaai die bord… NOU, oor en uit!”

    Ha ha
    Ek kan ook daai prentjie sien 😆

  • 106

    “Delta 1, Delta 1, check die pop in die Groen City Golf, wanneer sy verbykom!”
    “Roger Charlie 1… ek sal haar Roger… oor en oor, oor en uit, uit en oor, OOR!”

  • 107

    Het iemand al skuld erken oor die parys ding? Was dit ISIS?

  • 108

    @ grootblousmile:
    Dis “Macro Beta 1”

  • 109

    MacroPolo wrote:

    Het iemand al skuld erken oor die parys ding? Was dit ISIS?

    Dis Jan se skuld?

    Whistling

  • 110

    109 @ BrumbiesBoy:
    Dit kan Heyneke se skuld ook wees… wie weet!

    Weary

  • 111

    grootblousmile wrote:

    109 @ BrumbiesBoy:
    Dit kan Heyneke se skuld ook wees… wie weet!

    Haha die groot meerderheid van al ons probleme is meyer se skuld. Van spekers wat die land verlaat tot die olie prys.

  • 112

    Spelers*

  • 113

    Islamic State has accepted responsibility for the attacks, due to France’s stance in Syria.

    Looks like the official figure so far is 127 dead, 180 injured.

  • 114

    Only a matter of time untill the same thing happens in munich or stokholm.

  • 115

    grootblousmile wrote:

    109 @ BrumbiesBoy:
    Dit kan Heyneke se skuld ook wees… wie weet!

    Ag wat, Meyer is veilig, glo SARU sal voortgaan met sy heraanstelling.
    Ek is moeg om oor die pro’s en con’s van Meyer te stry en baklei.. 😀

    Weet jy wat kan interesant wees? Imagine Eng stel vir White aan en Meyer bly by die Bokke….die dag as daai twee lande speel gaan interesant wees (nie die rugby nie, dit sal seker die mees boring game in die geskiedenis van rugby wees) maar die uitslag

  • 116

    All of this weekend’s Champions Cup and Challenge Cup matches to be held in France have been postponed after Friday’s terror attacks in Paris.

    The games in the Champions Cup include Oyonnax vs Ulster, Racing 92 vs Glasgow, Bordeaux-Bègles vs Clermont and Toulon vs Bath.

    Pau vs Castres in the Challenge Cup has also been postponed.

    The matches will be rescheduled for later dates.

  • 117

    @ nortie:
    Bad what happened over there. Je suis Parisien!!

  • 118

    @ bos_otter:
    Totally.
    Bunch of cowards, open fire on unarmed civilians then blow yourself up afterwards.
    It’s not a war normal armies or people can fight because it’s not a normal enemy. No rules of engagement what so ever

  • 119

    Am probably behind the times but just seen Matt Toomua is joining Leicester going there for 2016/17 northern hemisphere season so still has time left in Aus

  • 120

    Talking about players moving don’t know how missed the news of Jesse Kriel going to Japan after next Super Rugby the same club Handre Polllard and Eben Etzebeth are going to. Such a pity think he is a good player.

Users Online

Total 114 users including 0 member, 114 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm