Vodacom Blue BullsDHL WPBlue Bulls (15) 47 / 29 (16) WP (Final Score)

The Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province did battle in the ABSA Currie Cup at

Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blue Bulls:

  • Penalties – Tian Schoeman (5), Louis Fouché (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Burger Odendaal (1), Jamba Ulengo (2), Travis Ismaiel (1), Warrick Gelant (1)
  • Conversions – Tian Schoeman (2)

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Seabelo Senatla (1), Dillyn Leyds (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (2)

Teams:

Vodacom Blue Bulls
DHL Western Province
22 August at 19:10 SA Time
  • Team: 15 Warrick Gelant, 14 Travis Ismaiel, 13 Dries Swanepoel, 12 Burger Odendaal, 11 Jamba Ulengo, 10 Tian Schoeman, 9 Francois Hougaard, 8 Hanro Liebenberg, 7 Roelof Smit, 6 Lappies Labuschagne (Captain), 5 Marvin Orie, 4 Jacques du Plessis, 3 Werner Kruger, 2 Bandise Maku, 1 Dean Greyling
  • Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Dayan van der Westhuizen, 18 RG Snyman, 19 Jannes Kirsten, 20 Ivan van Zyl, 21 Louis Fouché, 22 Dan Kriel
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Johnny Kotze, 12 Jaco Taute, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr (Captain), 7 Sikhumbuzo Notshe, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Ruan Botha, 4 Jean Kleyn, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Oliver Kebble
  • Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Alistair Vermaak, 18 Chris van Zyl, 19 Chris Cloete, 20 Jano Vermaak, 21 Kurt Coleman, 22 Huw Jones

Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Ricus van der Hoven
TMO: Vos Willie

373 Responses to Currie Cup: Vodacom Blue Bulls vs DHL Western Province – Live Game Article

  • 301

    @ MacroPolo:
    Lees met begrip was nog nooit jou sterkpunt nie. Ek se jou al hoe lank daai storie. Wink

  • 302

    @ Nama:
    Soos ek se jy vat iets:

    1. Jy se gbs is “gullible” oor sy stelling (sarkasties)
    2. Ek se “dan sy jy nortie is ook gullible” (sarkasties)

    Nou val jy uit met realisme en super bru en yellow caps.

    Jy fabriseer iets heeltemal anders. Jy bou weereens n strooi man.

  • 303

    Nama wrote:

    @ MacroPolo:
    Lees met begrip was nog nooit jou sterkpunt nie. Ek se jou al hoe lank daai storie.

    Jip en dan is jou volgende strategie om af te praat na n mens.

  • 304

    302..

    2. Ek se “dan sy jy nortie is ook gullible” (sarkasties) (want hy maak dieselfde stelling).

  • 305

    @ MacroPolo:
    Strond man.

    Gaan lees weer wat ek gese het. Maak jou “mind” skoon.

    Jou probleem is dat jy eers my naam sien en dan “lees” jy in my comments wat JY wil lees. Ek het nie nodig om my elke keer aan jou te verduidelik nie.

    Jy’s die kjeend en ek is die oom. Wink

  • 306

    @ Nama:
    Jy het niks om te verduidelik nie want jy het die punt duidelik ver verby geskiet. En nou probeer jy om jou te beskerm deur om my te probeer af breuk.

  • 307

    @ MacroPolo:
    Glad nie.

    Jy probeer opsetlik misverstaan wat ek se of jy verstaan nie wat ek se nie nie…of gese het nie.

  • 308

    nortie on 22 August 2015 at 21:52 SAST

    Enigste kompetisie wat die Bulle gaan he is die Lions die jaar

    nortie on 22 August 2015 at 22:08 SAST

    …Op die stadium is dit duidelik n two horse race tussen julle en die Lions, soos dit laasjaar was tussen ons en die Lions

    Nama on 22 August 2015 at 22:31 SAST

    Sien GBS se sommer nou dat die CC tussen die Gautengers le. Hoe “gullible” kan mens tog wees. Bulle sal nie eens die finaal haal nie.

    MacroPolo on 22 August 2015 at 22:36 SAST
    @ Nama:
    Noem jy nortie ook gullible

    Nama on 22 August 2015 at 22:54 SAST
    @ MacroPolo:
    Nortie is n realis. Dis hoekom hy die geelkep vanaand dra.

    Anders as meeste WP/Stormers en Bok/HM ondersteuners

    MacroPolo on 22 August 2015 at 22:56 SAST
    264 @ Nama:
    So jy se dan dis realisties dat die cb n. Horse race is tussen die bulle en die leeus?

    MacroPolo on 22 August 2015 at 22:56 SAST
    2 horse race

    Nama on 22 August 2015 at 23:06 SAST
    @ MacroPolo:
    Jy verstaan ook nie altyd alles so lekker nie.

    Natuurlik is dit “realisties” dat die “cb n. Horse race is tussen die bulle en die leeus?” is as jy die eerste drie rondtes se uitsle kyk.

    Maar ons weet mos noual dat julle blouetjies uit die bus uit gaan val. Jy weet mos, of hoe?

    Hier is waar jy die pad heeltemal duister raak…

    Anyay watokal, die is kinderkak.

  • 309

    Ek dink ook dis duidelik in my poste vanaand dat ek nie glo ons is al werklik aanspraakmakers die jaar nie, wel nog nie.

  • 310

    MacroPolo wrote:

    Ek dink ook dis duidelik in my poste vanaand dat ek nie glo ons is al werklik aanspraakmakers die jaar nie, wel nog nie.

    Weet jy, ongeag of julle die beker wen of die finaal maak of wat ookal, dis tog lekker en exciting as mens se span opwindende rugby speel.

    Julle het baie om na uit te sien, jong spelers wat die trots terug sit in die Unie, n nuwe afrigter wat die ondersteuners gelukkig maak.

    Dis julle tyd om uit te sien na Saterdae vir n slag, so geniet dit, dis tog hoekom mens die game kyk en volg

  • 311

    @ MacroPolo:
    “Sien GBS se sommer nou dat die CC tussen die Gautengers le.Hoe “gullible” kan mens tog wees.”

    Jislaaik man. Ekt nie eens Nortie se comment gesien op daai stadium nie. Ekt maar net gereageer op wat ek gesien het van GBS. Geen slegte bedoelings gewees van my kant af nie. Ek sal maar in die toekoms probeer om jou sensitiewe gevoelens inag te neem.

    Vokkit! As jy so sensitief is wanneer julle ook ten einde laaste die WP/Stormers op Loftus wen, dan wil ek jou nie beleef as julle daar verloor nie…ai sorrie… Wink

  • 312

    Vokkit! Eks skoon vergeet ek moet nog iemand huis toe vat wat noueers van Kuruman af kom.

    Gesels more verder tydens die krieket.

    sharp-sharp.

  • 313

    The Blue Bulls are playing like an accomplished NZ rugby outfit (I can’t think think of a higher accolade).

    BBB (Brand Blue Bulls) has turned the corner – they’re a delight to behold (and they’re winning!) – just watch the crowds flock back to Loftus …

  • 314

    @ Nama:
    Nee wat ek is min gepla.

    Hoe meer ek jou probeer verduidelik het, hoe meer het jy soos “die groot man” probeer klink, in die einde het jy eintlik maar net soos n poepol gelyk.

  • 315

    310 @ nortie:
    Ja ek stem, op die stadium is die belangrikste om die bulls brand af te skud na die ludeke era en weer mense by loftus te kry en dit weer n “fortress” te maak. Dan sal die silverware in plek van.

  • 316

    jinne maar ek mis vir frans ludeke,hierdie cheetah rugby wat die bulls speel is weird

  • 317

    Laaste 26 minute was van die beste Curriebeker rugby wat ek nog gesien het, 5 driee teen nul!
    Bulle het absoluut in snelrat gegaan en WP flenters gehardloop, met WP rugby!
    Jammer die wereldbeker is nie eers volgende jaar, dan was manne soos Roelof Smit en Ruan Botha beslis in die span, myns insiens. Deon Stegman moet nou maar bank toe eers.
    En Bulle kort n vaskop, dringend!
    Hougaard moet in plek van Reinach wereldbeker toe, Heyneke sal mal wees om hom tuis te los.
    Maar welgedaan aan die nuwe Bulafrigter en sy jong span, die jakarandas gaan weer in volle blom wees vanjaar in Kirkness -straat! Approve

  • 318

    315 @ MacroPolo:
    As die Bulle so aanhou sal Loftus binnekort weer vol wees.

    Dalk is n belangriker faktor die feit dat van die SA spanne nou nuwe en jong bloed het wat afrig, Akkers het reeds die trend van hoe ons speel begin breek by die Lions, nou is Nollis en Franco ook daar en dit lyk of hulle ook hulle spanne n bietjie meer aanmoedig om te hardloop as eerste opsie.

    Dobson moet dalk eers bietjie gewoond raak om meer senior spelers af te rig, hy het goed gedoen met die juniors en sal dalk n tydjie nodig he om sy spelpatroon af te dwing op SR spelers wat vir jare gewoond was aan AC.

    So dis nie net jong spelers wat deurkom nie, daar is ook n paar jong afrigters wat deurkom

  • 319

    311 @ Nama:
    “@ MacroPolo:
    “Sien GBS se sommer nou dat die CC tussen die Gautengers le.Hoe “gullible” kan mens tog wees.”

    Nama, ek het gaan kyk op die thread, dink nie GBS het gese dat dit tussen hulle gaan wees nie, hy het gese dat die enigste twee onoorwonne spanne wat oor is die Bulls en Lions is.

    En dit is inderdaad so.

    My gevoel was dat die twee spanne dit sal uitspook vir die beker

  • 320

    @ Nama:
    @ MacroPolo:
    Ek verstaan NOOIT waaroor julle twee ouens baklei nie!

  • 321

    Pietman wrote:

    @ Nama:
    @ MacroPolo:
    Ek verstaan NOOIT waaroor julle twee ouens baklei nie!

    Hoesit Oom Piet

    Dis soos op Keo, HG teen Pedi, Skop teen HG, ET teen almal behalwe HG, Pops teen Bakkies, Sharkslover teen Pedi

    Mens het nie altyd geweet waaroor nie, mens sit net terug en maak popcorn en kyk die show 😆

  • 322

    @ nortie:
    Vesta’ djy!
    Nee, maar dan is die saak reg, en die kind se naam is Wit Willem!
    Moer mekaar!

  • 323

    Pietman wrote:

    @ Nama:
    @ MacroPolo:
    Ek verstaan NOOIT waaroor julle twee ouens baklei nie!

    😆

    Ja nee piet dit eintlik maar net kinderkak.

  • 324

    318 @ nortie:
    Die nuwe bloed in ons rugby maak n groot verskil. Hopelik sal die ouens n paar jaar kan bou en kompetisie skep vir die bok afrigter pos.

  • 325

    @ Pietman:
    Fun en games, Piet.

    Wink

    More almal.

    Proteas lyk nie sharp nie.

  • 326

    319 @ nortie:
    Was maar net besig om die ou se siel bietjie uit te trek. Happy

  • 327

    @ Nama:
    Fokkit ja! skoon vergeet van krieket! Kom ek nou eers by die huis aan…. Amazed

  • 328

    @ Pietman:
    Behardien besig om hul basse te red.

    Ray jennings en Gibbs het albei 300+ voorspel vanoggen, maar die ouens sal goed doen om 250 te haal hiervandaan.

  • 329

    @ Nama:
    Lyk meer na 225 nou

  • 330

    @ Pietman:
    204 all out in the end.

    Poor batting by our boys. Maybe the wicket is playing more difficult than expected. We’ll have to see what our bowlers can do.

Users Online

Total 79 users including 0 member, 79 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm