Vodacom Blue BullsDHL WPBlue Bulls (15) 47 / 29 (16) WP (Final Score)

The Vodacom Blue Bulls and DHL Western Province did battle in the ABSA Currie Cup at

Loftus Versfeld, Pretoria at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blue Bulls:

  • Penalties – Tian Schoeman (5), Louis Fouché (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Burger Odendaal (1), Jamba Ulengo (2), Travis Ismaiel (1), Warrick Gelant (1)
  • Conversions – Tian Schoeman (2)

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Seabelo Senatla (1), Dillyn Leyds (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (2)

Teams:

Vodacom Blue Bulls
DHL Western Province
22 August at 19:10 SA Time
  • Team: 15 Warrick Gelant, 14 Travis Ismaiel, 13 Dries Swanepoel, 12 Burger Odendaal, 11 Jamba Ulengo, 10 Tian Schoeman, 9 Francois Hougaard, 8 Hanro Liebenberg, 7 Roelof Smit, 6 Lappies Labuschagne (Captain), 5 Marvin Orie, 4 Jacques du Plessis, 3 Werner Kruger, 2 Bandise Maku, 1 Dean Greyling
  • Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Dayan van der Westhuizen, 18 RG Snyman, 19 Jannes Kirsten, 20 Ivan van Zyl, 21 Louis Fouché, 22 Dan Kriel
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Dillyn Leyds, 13 Johnny Kotze, 12 Jaco Taute, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr (Captain), 7 Sikhumbuzo Notshe, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Ruan Botha, 4 Jean Kleyn, 3 Wilco Louw, 2 Bongi Mbonambi, 1 Oliver Kebble
  • Replacements: 16 Scarra Ntubeni, 17 Alistair Vermaak, 18 Chris van Zyl, 19 Chris Cloete, 20 Jano Vermaak, 21 Kurt Coleman, 22 Huw Jones

Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Pretorius, Ricus van der Hoven
TMO: Vos Willie

373 Responses to Currie Cup: Vodacom Blue Bulls vs DHL Western Province – Live Game Article

  • 271

    @ Bullscot:
    Goodnight bullscot

  • 272

    Nama wrote:

    @ nortie:
    Ten minste wen ek jou daar. Moenie die paddaboudjie-eters heeltemal weg gooi nie.

    Ha ha, hulle is werf etter, kan hulle nie voorspel nie.
    Kies hulle altyd om te verloor, kan myself nie kry om hulle vir n wen te kies nie

  • 273

    @ MacroPolo:
    Jy verstaan ook nie altyd alles so lekker nie.

    Natuurlik is dit “realisties” dat die “cb n. Horse race is tussen die bulle en die leeus?” is as jy die eerste drie rondtes se uitsle kyk.

    Maar ons weet mos noual dat julle blouetjies uit die bus uit gaan val. Jy weet mos, of hoe? Wink

  • 274

    Ek moet se, dobson het hopeloos te veel self vertroue gehad voor die game, het gegrens aan arrogant. En sy voor wedstryd onderhoud asof die game in die sakkie is. Ek dink ook hulle strategie was n helse flater, die eerste helfte as hul n scrum gehad het het hulle net die strafskop probeer melk ek weet nie of groom een bal agterlyn toe gestuur het in die eerste helfte nie. Hy het dalk, maar ek kan dit nie eers onthou nie.

  • 275

    @ nortie:
    Hahaha…geluk met jou sjeelkjep. Wink

    Sommige mense wat ek van weet wat nog nooit die voorreg gehad het om ‘n geelkep te wen nie. My laai is al vol van die goed. Wink

  • 276

    273 @ Nama:
    Ek dink nie jy weet eers waarvan jy praat nie

  • 277

    @ Nama:
    Die naweek 4 opgetel in die CC, nie sleg veral as mens in ag neem fat ek nog nie een wedstryd gesien het nie 😉

  • 278

    @ MacroPolo:
    Ek kan nou nie eens met jou stry nie, want ek’t vir Namakwaland teen Upington-distrik gaan kyk. Net gesien dat die twee Bulle aan die linkervleuel-kant ons taamlik probleme gegee het.

    Is daai van die laaities wat julle op 15-jarige ouderdom aan die Weskus gekoop het en grootgemaak het?

  • 279

    nortie wrote:

    @ Nama:
    Die naweek 4 opgetel in die CC, nie sleg veral as mens in ag neem fat ek nog nie een wedstryd gesien het nie 😉

    Dalk is sit die geheim

  • 280

    @ MacroPolo:
    Heel moontlik

  • 281

    @ Nama:
    Linkerkant om gehardloop, regterkant verby gehardloop en sommer middel deur ook gehardloop. 😆

  • 282

    @ Nama:
    Ek weet nie eers waaroor jy wil stry nie 🙄

  • 283

    @ MacroPolo:
    Wat bedoel jy?

    Die Blou Bulle het aldrie hul eerste wedstryde me BP’s gewen. Die Leeus dieselfde.

    “Natuurlik is dit “realisties” dat die “cb n. (two) Horse race is tussen die bulle en die leeus?”

    Of wil jy se die WP het nog ‘n kans? Wink

  • 284

    @ Nama:
    Wel dit was n weg game gewees?

    Natuurlik het wp n kans. Soos ek se sie strategie was vandag maar swak gewees, maar hulle sal nie elke game so speel nie… Die strategie was wel goed genoeg om die bulle die wen die laaste paar jaar.

  • 285

    @ MacroPolo:
    Ja-nee, daai twee ouens het goed gelyk. Size, spoed en “alles” wat HM soek.

    HM moet net teken dan is hulle Bokke volgende jaar. Wink

  • 286

    @ Nama:
    Watse ouens

  • 287

    284 @ MacroPolo:
    Bulls en Lions 1 en 2 op die log, WP sal seker 3de eindig en sal bly wees as die Pumas die top 4 kan maak, maar dit sal seker tussen die Cheetahs en Sharks wees

  • 288

    @ MacroPolo:
    Watse strategie?

    Gee die Bulle die bal dat hulle foute maak en teer daar op? (AC se strategie).

    Soos ek se, ekt nie eintlik die wedstryd gesien nie. Wat ek wel weet is dit, DRIE van julle laaste vier wedstryde in die CC reeks is WEG van MOFTUS af. Jul enigste tuiswedstryd is teen die magtige Kings.

    DRIE van ons laaste vier wedstryde is op NUWELAND,

    Maak jou somme! Ek weet vir wie ek “bank”. Wink

  • 289

    @ MacroPolo:
    Daai twee ouens op die linkerkant, man. Ek ken nie hul name nie.

  • 290

    @ nortie:
    Haha wel ek sal nie stry dat ek dit sal like nie, sal maar moet sien. Goeie begin vir ons, maar laasweek was ons ook maar halftyd agter teen n kamstige swak span… Op loftus.

    Die ouens moet nou nie dink hulle is beter as wat hul werklik is nie, nog n goeie wen en die druk can verwagting sal bou, daar is maar min senior spelers wat die ouens op die grond kan hou.

  • 291

    @ Nama:
    So watse argument wil jy fabriseer?

    Jy se gbs is gullible om te glo dat die bulle en die leeus vir die cb speel, nortie het dieselfde stelling gemaak toe se jy nee hy ia n realis, nou se jy die draw pas julle beter as ons.

    Jy probeer so hard om n stryery af te dwing, jy praat jouself deurmekaar.

  • 292

    290 @ MacroPolo:
    Dalk is dit juis oor daar so min senior manne is dat hulle so goed vaar?

    Geen Matfield wat die show wil run nie, ons het dit gesien met die Sharks met die Du Plessis broers en kie.

    Dalk is dit tyd om die ou hout uit te gooi en plek te maak vir n nuwe generasie helde…..net jammer Heyneke het nog nie daai memo gekry nie, kyk hoe vaar die Bokke met al die “senior manne”

  • 293

    @ Nama:
    Jamba ulengo was linkervlueel en het n game vir die cheetahs gespeel en toe sewes.

    Gellant (15) dink ek kom van george af na skool.

  • 294

    @ nortie:
    Nee kyk ek stem matfield was te baaspelerig by die bulle die laaste twee jaar en dit het begin divisie saai.

    Maar mens kort ook daai senior spelers om die ouens op die grond te hou, dis waar ouens soos jdj, carr, elstadt, die argentyn, cat ens soos goud werd was die laaste twee of drie jaar. Sels in superrugby toe ac n paar jong spelers deurgebring het

    Ons het darem nou vir lappies maar andersins is daar maar net kruger en dean wat daai mentor rol kan speel.

  • 295

    En hougie

  • 296

    @ MacroPolo:
    Twee goed.

    1. In my comment teenoor GBS het ek vir gullible tussen aanhalingstekens gesit as ‘n teken dat ek probeer grap maak. Miskien het jy dit nie verstaan nie. JAMMER. Volgende keer sal ek dit probeer uitspel as ek ‘n grap maak of sarkasties wil wees

    2. Nortie se “realisme” gaan oor die feit dat hy die geelkep gewen het. M.a.w. hy het sy lojaliteit as ondersteuner van WP opsy geskuif en vir die BB as moontlike wenner gekies op superbru, ondanks sy lojaliteit teenoor WP as ‘n jarelange ondersteuner.

    Ek hoop dis duidelik.

  • 297

    @ MacroPolo:
    Soos ek se, ek ken nie vir Gelant of Ulengo nie. Ek dink min Bulle ondersteuners het hulle geken voor vanaand.

  • 298

    @ Nama:
    Ek het geensins gepraat oor sy geel kep nie. So jy is die een wat verkeerd verstaan het.

  • 299

    …En nogsteeds nie verstaan nie.

  • 300

    Hougie se vertonings op CC vlak moet tog nou asb nie weer gesien word as ‘n bewys dat hy WB toe moet gaan nie. Hy’t nog nooit op SR bewys dat hy opgewasse is as skrumskakel op daai vlak nie. Hoop tog nou nie dat mense sy vertoning op REGTERVLEUEL vir die Bulle die jaar sal beskou as bewys dat hy op vorm is om vir die Bokke SKRUMSKAKEL te speel in die WB nie.

Users Online

Total 17 users including 0 member, 17 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm