HighlandersCell C SharksHighlanders (24) 48 / 15 (10) Sharks (Final Score)

The Highlanders and Cell C Sharks did battle in Super Rugby at

Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Highlanders:

  • Penalties – Lima Sapoaga (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Gareth Evans (1), Waisake Naholo (1), Patrick Osborne (1), Mark Reddish (1), Aaron Smith (1), Brendon Edmunds (1), Elliot Dixon (1)
  • Conversions – Lima Sapoaga (5)

Sharks:

  • Penalties – Fred Zeilinga (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Tendai Mtawarira (1), Bismarck du Plessis (1)
  • Conversions – Fred Zeilinga (1)

Teams:

Highlanders
Cell C Sharks
1 May at 09:35 SA Time
  • Team: 15 Ben Smith (Co-captain), 14 Waisake Naholo, 13 Malakai Fekitoa, 12 Richard Buckman, 11 Patrick Osborne, 10 Lima Sopoaga, 9 Aaron Smith, 8 Nasi Manu (Co-captain), 7 Dan Pryor, 6 Gareth Evans, 5 Mark Reddish, 4 Tom Franklin, 3 Josh Hohneck, 2 Liam Coltman, 1 Kane Hames
  • Replacements: 16 Ash Dixon, 17 Brendon Edmonds, 18 Pingi Tala’apitaga, 19 Joe Latta, 20 Elliot Dixon, 21 Fumiaki Tanaka, 22 Marty Banks, 23 Jason Emery
  • Team: 15 Odwa Ndungane, 14 S’bura Sithole, 13 JP Pietersen, 12 André Esterhuizen, 11 Lwazi Mvovo, 10 Fred Zeilinga, 9 Cobus Reinach, 8 Willem Alberts, 7 Renaldo Bothma, 6 Marcell Coetzee, 5 Marco Wentzel (Captain), 4 Stephan Lewies, 3 Lourens Adriaanse, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Franco Marais, 17 Dale Chadwick, 18 Matt Stevens, 19 Mouritz Botha, 20 Etienne Oosthuizen, 21 Conrad Hoffmann, 22 Lionel Cronje, 23 Waylon Murray

Referee: Angus Gardner (Australia)
Assistant Referees: Kane McBride, Mike Lash
TMO: Vinny Munro

311 Responses to Super Rugby: Highlanders vs Cell C Sharks – Live Game Article

  • 241

    236 @ Stormersboy:
    Sharks dicipline was excellent today… hehehe

  • 242

    239 @ Pietman:
    Hello Piet Prostituut!

  • 243

    MacroBull wrote:

    Ill leave some of you guys to masturbate over this sharks loss 😆

    Not all of us have a poster of Paul Willemse 🙄

  • 244

    McLook wrote:

    @ McLook:
    Palmerston North is a place very similar to Potchefstroom in size and feel. Student city that can go very quiet in the holiday times.

    Stiller as Askham? Wink kannie wees nie…

  • 245

    On a serious note, no one ever wants our teams to do badly, but just how do the Sharks come back from this. I think that somehow, they need to start looking at next years season from now. get rid of all the old wood – that includes Gold and Pudsey if needs be, take the hits, and bring on the youngsters. I just can’t see what else they can do.

  • 246

    Sal ons hierdie vispoelletjie verlaat en oorskuiwe na die Brumbies / Waratahs game thread?

  • 247

    @ grootblousmile:
    Jisja! Geluk met die foontjie, mooi man! Jy is mos nie verniet n rugbywerf monster nie. Nee, mooi gespeel daar bruvva, altyd geweet jy het dit in jou Who-s-the-man

  • 248

    243 @ nortie:
    All you need is the sharks 😉

  • 249

    grootblousmile wrote:

    215 @ McLook:
    Sal onthou… gaan nog eendag oorkom en kom kuier… en sal voor die tyd alles by jou hoor waarheen ek in Nieu Seeland moet gaan, wat is die beste en mooiste en vriendelikste plekke.

    Die South Island lyk maar of die weer mens rondfok en of dit moer koud kan raak daar!

    Dis reg laat weet as jy oorkom ons kan dalk plan maak en iets saam doen. Paar mooi plekke in die Suid-eiland. Somer maande is dit nie te sleg in die suide. Winter baie nat en koud. Mooi land maar nie veel om down tensy jy van visvang hou.

  • 250

    MacroBull wrote:

    243 @ nortie:
    All you need is the sharks 😉

    Dit klink soos daai een Friends program waar Monica vir Chandler gevang het in die hotel, maar hy het die kanaal van porn na een of ander Discovery program oor haaie gesit….toe dog sy hy word turned on deur sharks

  • 251

    249 @ McLook:
    Nee, ek wil al die bungi’s en white-water rafting en daai goed doen… die Nieu Seelanders is mos lekker avontuurlustig.

    Sal op jou vertrou om my te sê hoe en waar en wat!

  • 252

    Pietman wrote:

    McLook wrote:

    @ McLook:
    Palmerston North is a place very similar to Potchefstroom in size and feel. Student city that can go very quiet in the holiday times.

    Stiller as Askham? kannie wees nie…

    Nie so stil nie.

  • 253

    @ grootblousmile:
    O OK. Heelwst sulke avontuur tipe goed.

  • 254

    @ McLook:
    Janee, op Askham is nog net gesuipte rieldansers wat lawaai!

  • 255

    253 @ McLook:
    Ek spring mos uit goeie gesonde vliegtuie, daar by Bloukransrivier brug af en sulke goed…

    Die lewe moet mos gelewe word en is ‘n lied, en ek sing hom uit volle bors!

  • 256

    @ grootblousmile:
    @255 Nie volgens Debbie Smith nie, volgens haar beriggewing spring jy nie eens onder die lakens uit nie Happy-Grin

  • 257

    grootblousmile wrote:

    253 @ McLook:
    Ek spring mos uit goeie gesonde vliegtuie, daar by Bloukransrivier brug af en sulke goed…

    Die lewe moet mos gelewe word en is ‘n lied, en ek sing hom uit volle bors!

    NZ nie so wild soos afrika nie maar weer kan vinnig draai en bergaktiwiteite kan gevaarlik wees.

  • 258

    @ nortie:
    198

    Crikey nortie, but you can act like a complete box sometimes.

    Actually, not just sometimes………

    Landers were brilliant and Sharks abysmal – pretty much lie they have been the whole season.

    Tell me again where I said the Sharks were the greatest? Can’t recall personally.

    May be that little chip weighing you down?

  • 259

    256 @ Pietman:
    Ek dink nie Debbie Smith weet wat is spring nie… as sy kinders het is hulle aangeneem of bevrug deur middel van windbestuiwing!

  • 260

    @ Charo:
    Don’t take the loss so hard….you still have the Stormers at Kings Park to turn your season around

  • 261

    @ nortie:
    the only person talking up the sharks preseason was you.

    something to do with your infatuation with superbru perhaps?

  • 262

    @ Charo:
    Amazing how SuperBru only bothers the 2 odd people on this site who don’t play it

  • 263

    Nortie is going to run himself in oil and watch the highlights package of the sharks vs crusaders later

  • 264

    Rub*

  • 265

    @ MacroBull:
    Nee wat, hulle volgende pak slae kom nou eers weer volgende week.

    Dink jy vir een oomblik ek gaan n traan stort as die Sharks verloor?

    Hulle kak spel is hulle eie supporters, al een van hulle hier, se probleem.

    As n man die vlag wil dra vir jou span moet jy die banter kan vat as jy wil uitdeel

  • 266

    263 & 264 @ MacroBull:
    Hello MacroShark!

  • 267

    @ grootblousmile:
    Ja nee…ons is nou Fransie fans en skreeu ook sommer vir die Sharks 😆

    Charo se beste maaitjie

  • 268

    @ grootblousmile:
    Nee wat ek ondersteun nie die sharks nie maar dis duidelik dat nortie obsessief is… Al wat ek se

  • 269

    @ MacroBull:
    Het jy die thread gelees?

    Een tong in die kies post aan Charo….en hy blaas n foefie valve en nou jy ook.

    Is julle totaal fokken van die pad af

  • 270

    @ MacroBull:
    Wie op die hele thread het die Sharks geprys na hulle met 48 verloor het, maar net ek is obsessed.

    Die site raak n joke as mens nie kan post sonder dat sekere mense hulle toys wil gooi nie

Users Online

Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm