Emirates LionsBrumbiesLions (6) 20 / 30 (22) Brumbies (Final Score)

The Emirates Lions and Brumbies did battle in Super Rugby at

Emirates Airline Park, Johannesburg at 17:05 SA Time (15:05 GMT, Sunday 01:05 AEST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Lions:

  • Penalties – Elton Jantjies (1), Ruan Combrinck (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Kriel (1), Andries Coetzee (1)
  • Conversions – Elton Jantjies (2)

Brumbies:

  • Penalties – Christian Lealiifano (1), Jesse Mogg (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Tevita Kuridrani (1), Ita Vaea (1), Christian Lealiifano (1), Joe Tomane (1)
  • Conversions – Christian Lealiifano (2)

Teams:

Emirates Lions
Brumbies
16 May at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Andries Coetzee, 14 Lionel Mapoe, 13 Harold Vorster, 12 Alwyn Hollenbach, 11 Ruan Combrinck, 10 Elton Jantjies, 9 Faf de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Robert Kruger, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Julian Redelinghuys, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
  • Replacements: 16 Akker van der Merwe, 17 Jacques van Rooyen, 18 Ruan Dreyer, 19 MB Lusaseni, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Ross Cronje, 22 Jaco van der Walt, 23 Howard Mnisi
  • Team: 15 Jesse Mogg, 14 Henry Speight, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Joe Tomane, 10 Christian Lealiifano, 9 Nic White, 8 Ita Vaea, 7 David Pocock, 6 Scott Fardy, 5 Sam Carter, 4 Rory Arnold, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore (Captain), 1 Allan Alaalatoa
  • Replacements: 16 Josh Mann-Rea, 17 JP Smith, 18 Ruan Smith, 19 Jarrad Butler, 20 Jordan Smiler, 21 Michael Dowsett, 22 James Dargaville, 23 Robbie Coleman

Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen, Stephan Geldenhuys
TMO: Johan Greeff

224 Responses to Super Rugby: Emirates Lions vs Brumbies – Live Game Article

  • 181

    180: moenie so ernstig wees nie, sien jy begin al klaar stress net om te dink aan ‘n home semi.

    Afraid

  • 182

    @ Stormersboy:

    @ 176

    I see the Vodacom team is also through.. will play the Bulls next weekend for a place in the finals

  • 183

    Ben-die-Bul wrote:

    180: moenie so ernstig wees nie, sien jy begin al klaar stress net om te dink aan ‘n home semi.

    Nope… ek kannie dit sien gebeur nie… ten beste DALK ‘n konferensie “beker” maar soos jy weet dit beteken nie veel nie.

  • 184

    182: Afraid

  • 185

    @ robzim

    Ja, ‘n regte Ben-die-Suurknol
    &
    net omdat die Bulle vir ‘n slag ‘n slegte rondte gehad het …

    Pleks hy trots is op sy span wat so goed vaar na hulle so sleg begin het.

  • 186

    185: mooi, nou is julle ‘n bendetjie wat vir Ben aanvat omdat hy grappies maak. Jy klink soos die keffertjie in die agtergrond.

  • 187

    Nou moet ou Nortie ook nog iets sê, hehe

  • 188

    I know of one guy at Ellis Park who will be smiling from ear to ear….well done BrumbiesBoy, your team played very well today.

  • 189

    Ben-die-Bul wrote:

    Nou moet ou Nortie ook nog iets sê, hehe

    Nee wat, ek weet mos jy joke

  • 190

    187 @ Ben-die-Bul:
    BiDiBiDi, jou ou suurknol!!

    Tounge-Out

  • 191

    Ek is nie suur nie, ek is bitter !!!!

    In-pain

  • 193

    Lyk my Ben reken nou hy is Rugby – talk se eie Trever Noah

  • 194

    Kom ons skuiwe oor na die Staat / Landers game thread!

  • 195

    @ grootblousmile:
    Ben is die “ultimate Bull supporter” soos in die dae van die 80’s toe WP en NTvl nog groot dinge uitgespook het….min liefde tussen die 2 spanne van beide groepe ondersteuners.

    Ek like dit….dit herinner my aan die ou dae 😆

  • 196

    193 @ robzim:
    Hy is Ben Noah!

  • 197

    @ grootblousmile:

    @ 196

    Lol… hy en Gunther Noah kan ‘n stand up show hou een Dinsdag hier op Rugby-Talk.

  • 198

    195: eish, jy ken my.

    193: Noag se broer ?

  • 199

  • 200

    robzim wrote:

    @ grootblousmile:

    @ 196

    Lol… hy en Gunther Noah kan ‘n stand up show hou een Dinsdag hier op Rugby-Talk.

    Problem is all there material is at least 5 years old….they still haven’t move on since their “Super Rugby Victory Years”

  • 201

    nortie wrote:

    robzim wrote:

    @ grootblousmile:

    @ 196

    Lol… hy en Gunther Noah kan ‘n stand up show hou een Dinsdag hier op Rugby-Talk.

    Problem is all there material is at least 5 years old….they still haven’t move on since their “Super Rugby Victory Years”

    We can open the show with Bruce Springsteen- “Glory days” and John Paul Young “Yesterday heroes”

    Ben on saxophone and Gunther on vocals..

    Happy-Grin

  • 202

    200: Nortie, my seun het my vasgevra oor die jaar wat die Bulle die superbeker gewen het teen die Stormers, was dit 2009 of 2010 of 2007 ?

    Kan jy help, ek het vergeet ?

  • 203

    Brumbiesboy sends us this!

    Attachment:

  • 204

    robzim wrote:

    nortie wrote:

    robzim wrote:

    @ grootblousmile:

    @ 196

    Lol… hy en Gunther Noah kan ‘n stand up show hou een Dinsdag hier op Rugby-Talk.

    Problem is all there material is at least 5 years old….they still haven’t move on since their “Super Rugby Victory Years”

    We can open the show with Bruce Springsteen- “Glory days” and John Paul Young “Yesterday heroes”

    Ben on saxophone and Gunther on vocals..

    Ha ha….they will insist on We are the Champions 😆 but I prefer your playing list

    How about Old man river as an ode to big Vic

  • 205

    And this one specially for Pietman!

    Attachment:

  • 206

    Ben-die-Bul wrote:

    200: Nortie, my seun het my vasgevra oor die jaar wat die Bulle die superbeker gewen het teen die Stormers, was dit 2009 of 2010 of 2007 ?

    Kan jy help, ek het vergeet ?

    Ha ha 😆

    So hy ondersteun nie die Bulle nie? Want daai datums is mos ingebrand in julle geheue….klink vir my na n goeie klong daai 😉

  • 207

    @ grootblousmile:
    At least he has swopped the “Milk” for “Aquis”

  • 208

    205: Watter een is Brumbiesboy ?

  • 209

    Brumbiesboy & Henry Speight

    Attachment:

  • 210

    Ben-die-Bul wrote:

    205: Watter een is Brumbiesboy ?

    Die een wat nie soos n poephol lyk nie……o skuus, ek kan sien hoe jy verward kan raak

Users Online

Total 70 users including 0 member, 70 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm