DHL WPXerox Golden LionsWP (13) 19 / 16 (0)Β Golden Lions (Final Score)

DHL Western Province and the Xerox Golden Lions doidbattle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Newlands, Cape Town at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (34
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Taute (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Golden Lions:

  • Penalties – Marnitz Boshoff (2), Ruan Combrick (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco van der Walt (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (1)

Teams:

DHL Western Province
Xerox Golden Lions
25 October at 17:00
  • Team: 15 Cheslin Kolbe, 14 Kobus van Wyk, 13 Juan de Jongh (Captain), 12 Jaco Taute, 11 Seabelo Senatla, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Nizaam Carr, 7 Michael Rhodes, 6 Rynhardt Elstadt, 5 Manuel Carizza, 4 Jean Kleyn, 3 Pat Cilliers, 2 Siyabonga Ntubeni, 1 Alistair Vermaak
  • Replacements: 16 Neil Rautenbach, 17 Brok Harris, 18 Gerbrandt Grobler, 19 Sikhumbuzo Notshe, 20 Louis Schreuder, 21 Kurt Coleman, 22 Michael van der Spuy
  • Team: 15 Jaco van der Walt, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Derick Minnie, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
  • Replacements: 16 Armand van der Merwe, 17 Jacques van Rooyen, 18 Julian Redelinghuys, 19 Willie Britz, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Mark Richards, 22 Harold Vorster

Expected weather: There will be plenty of sunshine and no real chance of rain. High of 26Β°C and a low of 14Β°C
Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jaco Peyper, Lesego Legoete
TMO: Deon van Blommestein

769 Responses to Currie Cup Final: DHL Western Province vs Xerox Golden Lions – Live Game Article

  • 691

    @ Nama:
    agree

  • 692

    691… actually if be inclined to give lambie a go in the first match

  • 693

    689: my bok agterlyn

    15 Kolbe
    14 Van Wyk
    13 De Jongh
    12 Taute
    11 Senatla
    10 Griek
    9 Groom

    9 tot 15 alleen omdat hul goed gespeel het in ‘n afgewaterde CB kompetisie …

    Whistling

  • 694

    @ Ben-die-Bul:
    πŸ˜†

  • 695

    @ Ben-die-Bul:
    maar wie kies jy as die voorspelers?

  • 696

    693 @ Ben-die-Bul:
    Goeie roep, dis belangrik om spelers te kies wat BMT het en weet hoe dit voel om bekers te wen.
    Jy kan solank begin skryf aan De Jongh se after match speech vir wanneer hy die WB omhoog hou….onthou tog net dat hy baie krediet gee aan die bleekbene van haar majesteit se eiland vir hoe goed hulle gedoen het in die finaal Wink

  • 697

    689: hoekom vir Jan drop vir JPP, omdat hy goed verdedig en ‘n paar gaps begin slaan het op 13 in die laaste paar games?

    JPP is klassieke vleuel, en dalk goeie back up vir senter, maar ek sal Jan, JF en JDJ en WSS bo JPP op buitesenter speel.

  • 698

    @ nortie:
    hy moet eers SR wen πŸ˜€

  • 699

    695:

    1) Ross
    2) Ross
    3) Ross
    4) Ross
    5) Ross
    6) Ross
    7) Ross
    8) Ross

    Eendag gaan die hele rugbywereld se oge oopgaan en sien wat ons in Ross het, deur die oge van Ludeke.

  • 700

    @ Nama:
    Reinach, Janneman and Lambie on the bench and you’ve covered all back line positions.

  • 701

    Oor die bokgroep, goeie groep spelers.

    Kolbe, JDJ en Dreyer kan hulself ongelukkig ag om nie ten minste in die groep te wees nie. Maar soos reeds hierbo geskryf is, Kolbe se grootte gaan altyd teen hom tel. Daarom blameer ek sy ouers, skool afrigters, die WP en veral Nortie en Nama dat julle hom nie lankal ‘n skrummie gemaak het nie (dieselfde met Aplon).

    Ja, Kolbe gaan vir Savea en North klop op die aanval, maar in verdediging en hoe balle op nat velde is dit ‘n groot probleem.

    Ook verbaan dat Robbie C bo Armand vd Merwe verkies is, maar dalk is Robbie ‘n beter skrumwerker en dit is belangrik vir die nat velde van die noorde ?

    Baie bly vir Carr, Kriel en Senatla.

    Gutro, Coenie en Goosen gelukkig om daar te wees.

    Morne nie, hy is ‘n moet vir die natvelde. Sal hom altyd in my groep he, na Pollard en Lambie.

  • 702

    @ Ben-die-Bok:
    Dink ook hy sal n goeie scrummie kan maak, hy het hoekal Saterdag n paar keer mooi skoongemaak terwyl Groom iewers anders was.

  • 703

    @ Ben-die-Bok:
    “Daarom blameer ek sy ouers, skool afrigters, die WP en veral Nortie en Nama dat julle hom nie lankal β€˜n skrummie gemaak het nie”

    Overjoy Overjoy

    He was the TALLEST back line player at school and was played at FB to negate the up and unders by the opposition. Wink

  • 704

    Dink ons moet gaan vir wen van al die wedstryde, veral Ierland, Engeland.

    Teen Italie is die 2de span goed genoeg, en teen Wallis sal ons sonder oorsese bokke speel.

    Hier is die span wat ek sal kies uit die groep vir eerste 2 wedstryde:

    Willie
    JPP (Hendriks goed op aanval, maar sy verdediging is beroerd)
    Jan
    JDV
    Habana
    Pollard
    Hougies

    IRB rugbyspeler van die jaar
    Burger
    Coetzee
    Vic
    Bakkies
    Jannie
    Bismark
    Beast

    Trevor
    Strauss
    Redelinghuys
    Eben
    Carr
    Cobus
    Lambie
    Senatla

  • 705

    On the whole, it is a decent squad and HM has gone with form.

    And 36 is a large group for a 4 match tour. But HM will want to bring the new guys up to speed particularly for the Welsh game which falls outside the test window.

    If there are injuries on tour, I hope that HM doesn’t immediately call up a batch of replacements but uses the resources within the touring squad.

  • 706

    @ Ben-die-Bok:
    Robbie se vaste fassete is beter as Armand sin.

  • 707

    704: dink HM sal vir Hendricks in 23 tal hou vir eerste 2 games, vir Senatla gebruik vir games teen Italia en Wallis.

  • 708

    @ Ben-die-Bok:
    704

    Ek stem, Cornal se verdediging is nie juis veel beter as Kolbe sin nie.

  • 709

    706: sien hy kom van Pretoria, deur al die ranks daar gegaan maar is nie behou nie. Speel nou goeie rugby onder goeie afrigting.

  • 710

    704 @ Ben-die-Bok:
    Moer goeie span, sal interessant wees om te sien hoe Senatla gaan, hy het darm al goeie ervaring in brittanje… maar 15 man rugby is heelwat anders.

  • 711

    @ Ben-die-Bok:
    so kom en gaan hulle, jy kan ook nie almal hou nie, so is Vermeulen PW toe en bismarck sharks toe

  • 712

    Bismarck se jonger boetie speel hakker by die kings… Tabbie de Plessis 😯

  • 713

    710: ja, baie goeie speler. Net jammer hy het nie soos Habana eers die wyse pad gevolg en eers rugby kom speel by die Bulle nie. Hy het seker nie kans gesien vir die huidige afrigtingspan nie. πŸ™„

  • 714

    Francois Tabbie du Plessis maak tot sy eie Youtube videos πŸ˜† πŸ˜† πŸ˜†

    Lyk soos n groot seun.

  • 715

    71: ja, dit is snaaks hoe sekere spelers eers begin peak op omtrent 25, Duane is ‘n goeie voorbeeld, ander brand al uit op 23, soos Gaffie.

  • 716

    701: wil nog byvoeg, ook baie bly vir Jaco Kriel, hy en Carr was CB spelers van die jaar.

  • 717

    Naand mense… na 4jaar van stilte is Slapchips terug. Gbs impressive site…damn impressive for a blue bull…

  • 718

    @ Ben-die-Bok:
    Ek dink dit kan selfs die greek wees, hy het soos 50/54 skoppe oor geskop die jaar

  • 719

    @ Slappes:
    Yes yes welkom

  • 720

    Naand mense… na 4jaar van stilte is Slapchips terug. Gbs impressive site…damn impressive for a blue bull… lol

Users Online

Total 50 users including 0 member, 50 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm