AustraliaSouth AfricaWallabies (11) 24 / 23 (14) Springboks (Final Score)

The Australian Wallabies and South African Springboks did battle in The Rugby Championship at

Patersons Stadium, Perth, Australia at 12:05 SA Time (18:05 AWST, 10:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Wallabies:

  • Penalties – Bernard Foley (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Israel Folau (1), Rob Horne (1)
  • Conversions – Bernard Foley (1)

Springboks:

  • Penalties – Morné Steyn (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cornal Hendricks (1)
  • Conversions – 0

Teams:

Australian Wallabies
South African Springboks
6 September at 12:05
  • Team: 15 Israel Folau, 14 Adam Ashley-Cooper, 13 Tevita Kuridrani, 12 Matt Toomua, 11 Rob Horne, 10 Bernard Foley, 9 Nick Phipps, 8 Wycliff Palu, 7 Michael Hooper (Captain), 6 Scott Fardy, 5 Rob Simmons, 4 Sam Carter, 3 Sekope Kepu, 2 James Hanson, 1 James Slipper
  • Replacements: 16 Saia Fainga’a, 17 Pek Cowan, 18 Ben Alexander, 19 James Horwill, 20 Scott Higginbotham, 21 Matt Hodgson, 22 Nic White, 23 Kurtley Beale
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Jan Serfontein, 12 Jean de Villiers (Captain), 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Ruan Pienaar, 8 Duane Vermeulen, 7 Marcell Coetzee, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield, 4 Eben Etzebeth, 3 Jannie du Plessis, 2 Adriaan Strauss, 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Bismarck du Plessis, 17 Trevor Nyakane, 18 Marcel van der Merwe, 19 Lodewyk de Jager, 20 Warren Whiteley, 21 Francois Hougaard, 22 Pat Lambie, 23 Damian de Allende

Expected weather: Overcast with showers in the afternoon, a high of 20°C and a low of 13°C
Referee: George Clancy (Ireland)
Assistant Referees: Glen Jackson (New Zealand), Mike Fraser (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

394 Responses to The Rugby Championship: Australia vs South Africa – Live Game Article

  • 361

    @ Nama:
    Wel die ouens het gister opgemerk dat die ref heeltyd die span met die bal gestraf het gister… behalwe vir so drie beweging kon Aus oog boggerol met die bal doen.

    Dit is altyd maklik vir ouens om te se, “hol met die bol” dit is nie altyd n realiteit nie.

    Soos ek gese het vroeer glo ek wel willie kan gerus meer betrokke raak op die aanval.

  • 362

    @ Nama:
    En daai ouens maak baie min foute, Steyn het gister seker drie keer nie uitgeskop van strafskope af nie… dis sommer net kak.

    En dis is maklik om kantlyn te gaan as jy ver voor is soos die all blacks gereels is. Maar die wedstryd situatie op daai oomblik het sonder twyfel vereis dat ons pale toe moet skop.

  • 363

    @ nortierd:
    Ek mis ou Andries kanipas daar in die agterlyn 😉

  • 364

    @ MacroBok:
    “Its still better than 2010-2011 where we gave away 93 and 79 points…”

    Conveniently forgot to mention that in 2010 we played THREE (3) games in Australasie, are we? In 2011 we sent a weakened Bok team to NZ/Aus while the 1st choice players were preparing in Rustenburg for the RWC. Happy-Grin

  • 365

    en die ouens wat dewald potgieter so uitgehal het moet dieselfde met JDV doen… fok noudat ek daaroor dink dit was amper dieselfde einde aan die game gewees.

  • 366

    @ Nama:
    Id like to refer to you and nortie (argie) arguement that every game matters 😀

  • 367

    @ Nama:
    anyway those games were still humiliating. .. none of us supporters deserved to back weakened teams. Thank God we ended that chapter.

  • 368

    @ MacroBok:
    “En daai ouens maak baie min foute,…” Alles te doen met afrigting, of hoe?

    “En dis is maklik om kantlyn te gaan as jy ver voor is soos die all blacks gereels is.” Hulle is gereeld in daao posisie a.g.v. hulle wedstrydplan wat se: HOU DIE BAL EN TEKEN PUNTE AAN.

    Dit beteken nie noodwendig “hol met elke bal” nie. Daar is plek vir taktiese skoppe, dryfbewegings ens in daai wedstrydplan. Die AB het dan twee weke gelede 3 driee gedruk na rolmaalbewegings deur die pak voorspelers.

  • 369

    @ Nama:
    So heyneke moet almal van die Sharks, Wp, bulle, cheetahs, leeus heeltemal van voor af afrig en skills leer?

    Ja nee ons gaan seker nie saamstem nie, ek se Jean moes pale toe geskop het. Jy moet maar vir n afrigtin span wag wat nooit strafskoppe pale toe vat nie lol

  • 370

    @ MacroBok:
    Ek het ook nie saam met JW en PdV gestem toe hulle verswakte spanne gestuur het nie.

    In PdV se guns is dit egter belangrik om te onthou dat SARU ‘n hand gehad het in daai besluit as ek reg onthou. Hulle het op die laaste oomblikke ‘n ou soos Fourie du Preez onttrek ongeag die feit dat hy feitlik die heel jaar nie gespeel het a.g.v. beserings nie sodat hy kon bly om voor te berei vir die WB.

  • 371

    @ MacroBok:
    Sharks,
    Wp, bulle, cheetahs, leeus, ulster, toulon, bath….

  • 372

    370 @ Nama:
    Jake white het die world cup gewen toe hy almal gerus het. almal wou hom maar net copy

  • 373

    @ MacroBok:
    Sien 351.

    Ons enigste verskil basies is dat jy die blaam vir gister se verloor vierkantig op die skouers van Morne en JdV wil plaas en vir HM geheel en al wil vryspreek.

    Ek se dat HM moet tot soveel as 75% van die blaam vat met sy kak spankeuses en sy kak wedstrydplan. Die ander 25% kan onder die span verdeel word met JdV, Morne en Ruan wat die meeste daarvan moet dra. Wink

  • 374

    O ja, die skeidsregter moet ook ‘n deel van daai 25% dra.

  • 375

    372 @ MacroBok:
    Ja, dit was dit.

    Ook ‘n bewys dat jy nie met dieselfde resep kan aangaan vir jare en jare nie. Vier jaar later toe werk JW se resep nie vir PdV nie. Tog dink HM dat ‘n rugby resep wat in 2007 vir hom gewerk het by die Bulle in 2014 ook gaan werk by die Bokke.

    Dit kan tog nie!

  • 376

    @ Nama:
    ” Hulle is gereeld in daao posisie
    a.g.v. hulle wedstrydplan wat se: HOU
    DIE BAL EN TEKEN PUNTE AAN.”

    Ons almal sal dit geniet as die bokke n lekker game speel (verlede jaar teen die all blacks was briljant al het ons verloor).

    Maar hoe op aarde kan jy verwag dat die bokke so moet speel veral na SR?

    wie van ons spanne het so gespeel?
    Lions het geskop
    Sharks het geskop
    Cheetahs het probeer maar kon nie taclle nie
    Bulls kon nie die bal langer as twee fases hou nie
    Stormers/Wp het ook net verbeter toe die bokke en aplon die span verlaat.

    Wat op aarde gee jou die selfvertroue dat ons dit kan doen?

  • 377

    @ Nama:
    Ek glo 3 groot oonblikke in die game was die strafskop, morne se kak skop en habana se geel kaart (dalk ook australia se obstruksie teen ons skop jaers? gaan kyk maar). Ander ouens kan nie vrygespreek word nie, ruan het swak geskop en willie was goed onder sy standaard (hoewel ek genoem het ek wil he hy moet meer betrokke raak).

  • 378

    Maar al is die game plan hpe kak, dit behoort ons nie 28-0 te laat verloor nie en was goed genoeg om ons in n wen posisie te plaas, dat sal net so volgende week ook.

  • 379

    376 @ MacroBok:
    “…(verlede jaar teen die all blacks was briljant al het ons verloor).”

    Dit was ook ‘n duidelike bewys dat ons WEL so kan speel as ons net wil BESLUIT om so te speel.

    Behalwe vir die Cheetahs en in ‘n mindere mate die Sharks, het al die SA spanne ook maar laasjaar skop rugby gespeel en tog kon die Bokke so ‘n vertoning van avontuurlustige rugby lewer toe hulle “gedwing” word om dit te doen. So, dis nie omdat hulle NIE KAN NIE, dis omdat HM nie WIL nie. Hy glo nog steeds in sy plan van amper 10 jaar gelede en dis waarom hy die grootste blaam moet dra vir gister se verloor.

  • 380

    MacroBok wrote:

    @ Nama:
    Id like to refer to you and nortie (argie) arguement that every game matters

    Hear hear 😀

  • 381

    @ Nama:
    As die spelers swak skop, bv direk uit soos Pienaar en Willie, en Morne wat nie uit skop, dan moet Louis Koen seker ook skuld kry?

  • 382

    @ nortierd:
    Die groot indoena moet die skuld kry dat hy so ‘n kak skopafrigter aangestel het.

  • 383

    379 @ Nama:
    Wn ons het nogstweda verloor!

  • 384

    @ nortierd:
    Ons moet sommer Stade Francais en Ulster ook die skuld gee

  • 385

    Nama wrote:

    @ nortierd:
    Die groot indoena moet die skuld kry dat hy so ‘n kak skopafrigter aangestel het.

    Ja, maar hulle het ook al baie toetse gewen met skoppe.
    Dis n fyn lyn, van ons wat “te krities” was die laaste paar toetse is nie te verbaas met die uitslag nie.
    Die wat tog te bly was met “n wen is n wen” sal teleurgesteld wees

  • 386

    @ Nama:
    Jy het ook vir Aus gekies het jy nie?
    Jy het die uitslag verwag?

  • 387

    379 @ Nama:

    We played an expansive game on attack in JHB last year and looked the part but that obviously increased the risk of turn over ball and with an unstructured defense after losing possesion you dancing to their tune.

    I say play whats in front of you and back your own ability but this appears to be coached out of the players especially Willie who was a breathe of fresh air when he started at 15.

  • 388

    383 @ MacroBok:
    Maar ons het dit ten minste geniet, of hoe?

    Onthou: “Ons almal sal dit geniet as die bokke n lekker game speel (verlede jaar teen die all blacks was briljant al het ons verloor).”

    Dit was teen die AB. Ons verloor aanmekaar teen hulle. Vir die eerste keer, laasjaar op Ellispark, het dit egter gelyk asof ons hulle kan klop na ‘n lang ruk. Dit nogal met ordentlike rugby. Happy

  • 389

    @ MacroBok:
    Macro, as jy nog bietjie down voel na die Bokke en die Bulle se wen nie genoeg was om jou te laat glimlag nie, loer in by EmoWorld.
    Dit sal verseker n smile op jou dial sit, die arme Guppies weet nou nie watter kant toe nie. Hulle vra al skoon vir Mitchell om te uit help, kan jy dink hoe gaan hulle spelers huil as Mitch hulle uit trap?
    O ja, en die ref was n skelm Wink

  • 390

    @ Nama:
    nee ons sou hulle in NZ geklop het in 2012 as dit nie vir n paar individueele foute was nie, net soos gister

Users Online

Total 77 users including 0 member, 77 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm