South AfricaWalesSpringboks (14) 31 / 30 (17) Wales (Final Score)

The South African Springboks and Wales did battle in their 2nd Test of the June Internationals at

Mbombela Stadium, Nelspruit at 15:00 SA Time (14:00 BST, 13:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Springboks:

  • Penalties – Morné Steyn (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Penalty Try (2), Cornal Hendricks (1), Willie le Roux (1)
  • Conversions – Morné Steyn (4)

Wales:

  • Penalties – Dan Biggar (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jamie Roberts (1), Alex Cuthbert (1), Ken Owens (1)
  • Conversions – Dan Biggar (3)

Teams:

South Africa: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 JP Pietersen, 12 Jan Serfontein, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Duane Vermeulen, 7 Willem Alberts, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield (Captain), 4 Flip van der Merwe, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
Replacements: 16 Schalk Brits, 17 Gurthrö Steenkamp, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Lodewyk de Jager, 20 Schalk Burger, 21 Ruan Pienaar, 22 Wynand Olivier, 23 Lwazi Mvovo.

Wales: 15 Liam Williams, 14 Alex Cuthbert, 13 Jonathan Davies, 12 Jamie Roberts, 11 George North, 10 Dan Biggar, 9 Mike Phillips, 8 Taulupe Faletau, 7 Josh Turnbull, 6 Dan Lydiate, 5 Alun Wyn Jones (Captain), 4 Luke Charteris, 3 Samson Lee, 2 Ken Owens, 1 Gethin Jenkins
Replacements: 16 Matthew Rees, 17 Paul James, 18 Aaron Jarvis, 19 Jake Ball, 20 Dan Baker, 21 Gareth Davies, 22 James Hook, 23 Matthew Morgan.

Date: Saturday 21 June 2014
Venue: Mbombela Stadium, Nelspruit
Kick-Off: 15:00 SA Time, 14:00 BST, 13:00 GMT)
Expected weather: Sunny with a high of 23 C, dropping to 2 C.
Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant Referees: Romain Poite (France), Francesco Pastrana (Argentina)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)

736 Responses to June Internationals: South Africa vs Wales – Live Game Article

  • 601

    Ek groet julle vir die aand…

  • 602

    Die ding is, ons vat omtrent elke dag vir jake aan oor hy altyd n pot kak loop en praat, so, in die spirit of Ubuntu en regverdigheid, moet ons vir Heyneke ook aanvat as hy wil loop en kak praat.
    Dit was g’n awesome test nie, dit was nie die beste toets van hom ooit nie, sy span, ons span, was hondkak op die dag en het amper hulle gatte gesien teen n span wat ons almal afgeskryf het.
    Man up Heyneke en se dit was so, los die sielkundige praatjies vir Henning Gericke en daai ouens. Hulle kan die Bokke se egos streel, dis jou job om hulle vas te vat as hulle so stront aanjaag

  • 603

    @ nortierd:
    ja flip ons was maar swak. het heeltyd die bal aangeslaan. was versker nie skop en jaag se skuld nie. ons het net baie swak gespeel en eers toe ons sien ons gaan verloor wakker geskrik.

    dis ook stront van matfield om nie pale te skop nie want ons wil die “perfect game” speel.en hulle.met 100 punte wen en was naby aan n hou op die neus, as meyer so voel oor hierdie game en die ouens high five in the kleedkamers was dit dalk beter as ons verloor het.

  • 604

    @ MacroBok:
    Ek se ook daai ding.
    17-0 na tien minute, tuis teen Wallis, nee man, ons moes nie “character” betoon het in die laaste 5 minute om n verloor te stop nie, ons moes van die bleddie afskop “character” getoon het en nooit so ver agter gewees het nie

  • 605

    @ nortierd:
    hulle het opgedaag om met n 100 punte te wen maar hulle het vergeet om eers die game te wen. self vertroue is een ding, maar die all blacks sou nooit lyn toe geskop het in ons posisie nie en met ons skopper. al is dit teen walis.

  • 606

    maar kom ons hoop maar meyer wys net sy pokerface na die game vir die pers. probleem is dit is net so flippen oortuigend.

  • 607

    @ MacroBok:
    Die All Blacks het ook kantlyn toe gegaan vanoggend en n hele paar keer punte weggegooi so.
    Die probleem met die AB’s en die NZ franchises is, partykeer dink hulle dis te maklik en wil dadelik wyd, al flippen sneeu of hael dit, doen nie altyd eers die donkie werk nie.
    Vandag het ons ook daai fout gemaak, die driee in die eerste helfte verlede week het net te maklik gekom en ons het respek vir die game verloor. Kyk hoe het ons verlede week gesukkel in die tweede helfte om te druk, elkeen dink hy moet net hardloop en hy gaan score, so ons het net so aangegaan vandag waar ons verlede week opgehou het.
    Dis nie ons rugby nie, ons moet eers sag maak, en dan kan ons begin speel

  • 608

    jinne dat twee uitskot cheetahs nou die kole so moes uitkrap, well done willie en cornell

  • 609

    smallies wrote:

    jinne dat twee uitskot cheetahs nou die kole so moes uitkrap, well done willie en cornell

    Jammer HM het nie vir Flip afgehaal en Lood opgebring nie.
    Flip staan hopeloos te veel geel kaarte af, en HM is dan altyd “discipline is a non negotiable”

  • 610

    609 @ nortierd:
    daar gaan ek nie saam jou strm nie. enihe iemand kon daai geel kaart gekry het.

  • 611

    guthro het goeie impak gemaak ek weet hys nie almal se koek en tee nie maar ek kon nog nooit die hype oor beast verstaan nie. hy scrum een game goed dan rus hy vir drie weke

  • 612

    @ MacroBok:
    flip is net bietjie oor entosiasteis,hy is n yster,partykerr net bietjie dink voor hy iets doen

  • 613

    @ nortierd:
    wat ek met uitskot bedoel is dat hulle nooit goed genoeg was vir die stormers nie

  • 614

    MacroBok wrote:

    609 @ nortierd:
    daar gaan ek nie saam jou strm nie. enihe iemand kon daai geel kaart gekry het.

    Dit was onnodig gewees, maar hy is geneig om “silly” kaarte te kry.
    Die klem is op die “silly” weet nie of hy nou maar net ongelukkig is op tye nie, maar gewoonlik is dit onnodige goed wat hom afgestuur kry

  • 615

    smallies wrote:

    @ nortierd:
    wat ek met uitskot bedoel is dat hulle nooit goed genoeg was vir die stormers nie

    Ons track record van spelers hou is nie baie goed nie.
    Ons laat altyd die beteres gaan en hou die wat minder goed is

  • 616

    @ smallies:
    ja daar is a paar goed wat daar verkeerd gegaan het. die walis speler se ondersteuners het hom gelos… matfield het effens aan sy skour geruk en flip moes keer dat die man se stewels hom nie n bloedneus gee nie.

    in die einde van die game het flip en coenie die kak uit daai walisiers gestamp in die losgemale wat ons heeltyd vinnige bal gegee het.

    baie swak dinge in die game. naamlik ons wou hulle ver wen sonder om enigsins die harde werk te doen soos nortie gese het.

    maar die goeie ding is die bokke het net geweier om te verloor en het net besluit hulle gaan keer dat die rooi span ons bal heeltyd stadig maak en het twee twee daai ouens goed skoongemaak

  • 617

    tjorts almal gaat nou lala…..

  • 618

    @ nortierd:
    hy is geneig om heeltyd op die verkeerde plek op die verkeerde tyd te wees 😉

  • 619

    @ smallies:
    Cheers

  • 620

    @ MacroBok:
    dalk moes flip hom gelos het dat hy sy gt af val

  • 621

    MacroBok wrote:

    @ nortierd:
    hy is geneig om heeltyd op die verkeerde plek op die verkeerde tyd te wees

    He he, sulke dinge gebeur mos maar met sekere mense

  • 622

    @ smallies:
    nag smallie

  • 623

    @ nortierd:
    nag nortje,.waar kom daai van vandaan?

  • 624

    klink vir my lekker frans 😉

  • 625

    MacroBok wrote:

    klink vir my lekker frans

    😀
    Mens kan mos jou vriende kies, maar nie jou ancestors nie

  • 626

    As jul wil weet waar hang al die suurgat Sharks deesdae uit, gaan lees gerus hier:

    http://www.rugby365.com/article/60721-nelspruit-battle-meyer-s-high-point

    Lyk my baie mense het ‘n les in leesvaardighede nodig, kyk mooi wat HM gesê het

    Nêrens lees ek dat hy sê dit was die Bokke se beste game wat hul nog ooit gespeel het nie. Hy sê in die konteks van ‘n game wat ons moes verloor het, het die Bokke karakter gewys deur against all odds te wen, daardie ervaring koop jy nerens nie.

    En hy is heeltemal reg !

    Hierdie soorte wenne, wat die ander span hul beste game dalk ooit gehad het, jou eie span so-so speel, ons 17-0 agter is, ‘n paar dodgie ref besluite, ons 13 punte agter is met 12 minute oor …… en ons wen aan die einde, is die soort wenne wat mens nodig het om die beste te wees in die toekoms.

    “This was my best win yet with the team as THESE ARE THE MATCHES YOU COACH FOR. We were down and ALMOST OUT, but the team showed massive character and resolve to pull this one through”

    “Wins LIKE THIS stand out as this is where one’s coaching philosophy and team selection are put under massive pressure. We had TO DIG VERY DEEP against a very good team. It is always difficult playing a tough team in consecutive weeks and WE NEEDED SOME LUCK out there today. Credit to Wales, who played very well,”

    “No one left their seats, even when we were still ten points behind with six minutes to play and LOOKED LIKELY TO LOSE. That support lifted the team in those last minutes of the match and I want to salute the crowd,”

    “In Durban we took every opportunity we had and scored. This weekend WE DID NOT AND NEARLY PAID THE PRICE. There is not much between the top sides in the world and I am very happy with THE FINAL RESULT. It was an awesome Test match,”

    Matfield het ook gesê “You need character to win the World Cup and we displayed SOME OF THAT TODAY. Our defence in last minutes to win the match was testimony of our will and mind set. We won this by coming back from behind. Last week we played well from the start, this time we had to COME FROM BEHIND. We were under massive pressure for most of the match, but came good WHEN IT COUNTED.”

    So nêrens sê die coach of kaptein dit is die beste game wat hul nog ooit gespeel het nie, hulle erken hul het geluk nodig gehad, moes terugveg teen ‘n goeie span op die dag, erken hul was nie so goed soos laasweek nie, is gelukkig met ‘final result’, nie die hele game nie en het amper die prys betaal vir hul swak spel.

    Maar, in terme van die spesifieke wedstrydsituasie, rug teen die muur, swak dag op die kantoor, groot lesse geleer, is dit die beste wen nog vir HM, en hy is heeltemal reg.

    Bokke gaan baie meer hieruit leer as ‘n 50 punt oorwinning.

    Manne, julle moet mooi lees en nie soos die Sharks babies te gou speelgoed uit die kotte uitgooi nie !

    Geek

  • 627

    Ek se liewer niks.

    Bokke moerse gelukkig vandag.

  • 628

    @ nortierd:
    615
    ‘Morning Nortried
    Any examples?

    I can see the bragging and chest pumping carried on here long after Mr Walsh’s ‘heroics’ ended?
    What was the reason?
    Bad consciousness or a high mixture of Richelieu and diet Coke, possibly both?
    😀

  • 629

    @ Hondo:
    do you agree the last welsh try was a fair try? Also do you believe it is good sportsmanship for the welsh players to continuously old on to our players right in front of the ref?

  • 630

    626 @ Ben:
    ben ek weet hyt nie bedoel dit was ons neste game nie.

    ek dink ek het verwag hy sou iets se soos “ons was nie baie goed vandag nie, daar is n paar dinge wat ons nog hard aan moet werk, maar ons us trots op die karakter wat diebouensngewys het in die einde, die tipe oorwinnings is wat mens partykeer nodig het om ervaring op te bou en nie te gaan le nie.

Users Online

Total 32 users including 0 member, 32 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm