Cell C SharksStormersSharks (16) 19 / 21 (9) Stormers (Final Score)

The Cell C Sharks and DHL Stormers did battle in Super Rugby at

Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Francois Steyn (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cobus Reinach (1)
  • Conversions – Francois Steyn (1)

Stormers:

  • Penalties – Kurt Coleman (4), Demetri Catrakilis (2)
  • Drop Goals – Jaco Taute (1)
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

Cell C Sharks

DHL Stormers

31 May at 19:10
  • Team: 15. SP Marais, 14. JP Pietersen, 13. Sibusiso Sithole, 12. Paul Jordaan, 11. Lwazi Mvovo, 10. Francois Steyn, 9. Cobus Reinach, 8. Willem Alberts, 7. Lubabalo Mtembu, 6. Marcell Coetzee, 5. Stephan Lewies, 4. Ettienne Oosthuizen, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis (Captain), 1. Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16. Kyle Cooper, 17. Dale Chadwick, 18. Lourens Adriaanse, 19. Ryan Kankowski, 20. Keegan Daniel, 21. Charl McLeod, 22. Tim Swiel, 23. Heimar Williams
  • Team: 15. Jaco Taute, 14. Cheslin Kolbe, 13. Juan de Jongh, 12. Damian de Allende, 11. Sailosi Tagicakibau, 10. Kurt Coleman, 9. Nick Groom, 8. Duane Vermeulen (Captain), 7. Siya Kolisi, 6. Nizaam Carr, 5. Ruan Botha, 4. Michael Rhodes, 3. Pat Cilliers, 2. Stephan Coetzee, 1. Alistair Vermaak
  • Replacements: 16. Mike Willemse, 17. Sithembiso Sithole, 18. Martin Dreyer, 19. Jean Kleyn, 20. Manuel Carizza, 21. Dylon Frylinck, 22. Demetri Catrakilis, 23. Peter Grant

Referee: Jaco Peyper
Assistant Referees: Stuart Berry, Stefan Breytenbach
TMO: Johan Greeff

399 Responses to Super Rugby: Cell C Sharks vs DHL Stormers – Live Game Article

  • 361

    @ MacroBok:
    Mense wat dink hulle is vokken smart, is nie altyd so vokken smart nie. – Yster Swart.

    ๐Ÿ˜€

  • 362

    @ Nama:
    ๐Ÿ™‚ ok

  • 363

    ek kan dit nog steeds nie glo nie, dies sharks het alles in hulle vermoee gedoen om die stormers kans te gee om te wen.

    En die stormers het absoluut hul best probeer om nie die wedstryd te wen nie tot die laaste beweging.

  • 364

    @ MacroBok:
    The Lions were good but the Bulls were rudderless.

    Flip is no captain’s arse. He only got the captaincy because of his seniority in the team. My feelings wrt Vermeulen as cappie of the Stormers are the same.

  • 365

    @ Nama:
    The Bulls would have scored at least 2 tries if it was not due to JJE’s inability to catch a ball, or skip passing, he really cost us… also JLP missed vital kicks at critical moments today.

  • 366

    @ MacroBok:
    Daai vokken Taute en Katrikilis het my amper ‘n vokken hartaanval laat kry. Jassus!!!

    Ek dink nog steeds die Stormers moet maar vir die Leeus betaal om vir Taute terug te vat, ongeag daai skepskop. ๐Ÿ™„

    Jirre, hy was kak vanaand.

  • 367

    @ Nama:
    it was the same issues that plagued the bulls last weekend, we beat them well, but they were really poor, they gave us 10 or 12 chances to score and we barely managed 4 tries (with Victor playing the entire game), that same inability to take chances cost us today, we missed 3 or 4 where we really had the lions at sixes and sevens.

  • 368

    @ Nama:
    haha maar met al die sharks skoppe was Taute darem gereeld daar om dit te vang, behalwe vir daai charge down was taute, “ok” maar hys is te stadig

  • 369

    @ MacroBok:
    Daai “skip passes” het jou span twee driee gekos in die eerste helfte. Waarom kan die manne nie net reguit hardloop en die verdediger trek voordat hy uitgee nie. Lang aangee is so uit soos seks op ‘n Sondagmiddag na ete. ๐Ÿ˜†

  • 370

    @ Nama:
    nee ek weet nie maar dit het ons die game gekos (wel n groot bydrae).

    daar is genoeg senior spelers by die bulle, Greyling, Kruger, Flip, Francois, JLP, JJ, Bason, Akona… hulle almal verdien n pak, dit is nie als Victor se werk om die ouens te kalmeer nie.

  • 371

    @ MacroBok:
    Hy was so een of twee keer uit posisie. Die punt is egter dat sy “uppies” totaal oneffektief was. Hoeveel keer kon ons meeding vir die bal nadat hy ‘n bom gelos het. Dit terwyl Kolby en Tagikakiba gelyk het of hulle wil hardloop. Dit was dan ook uiteindelik daai twee se werk wat die wedstryd vir die Stormers deurgetrek het as jy die ding mooi bekyk. En ek is nie eens ‘n ondersteuner van Tagikakiba nie. Jdv terug. De Allende op vleuel en Aplon heelagter.

    Tagikakiba en Taute uit…weg…

  • 372

    @ MacroBok:
    Greyling en Kruger moet so hard konsentreer om nie onwettig te skrum as hulle speel nie, dat hulle nie nog tyd het om ‘n leiersrol te speel ne. Flip is Flip. Nie ‘n kaptein se gat nie.

    ๐Ÿ˜€ ๐Ÿ˜€

  • 373

    @ Nama:
    ek se jou dis daai ref ๐Ÿ˜‰

    Wat se jy dan nou, Matfield moet nog vir die volgende 15 jaar saam die bulle speel?

  • 374

    @ MacroBok:
    Hou die spasie dop.

    As HM weer aangestel word as Bok afrigter dan speel Matfield nog met sy kleinseun vir die Bokke. Hy is dan terselfdertyd lynstaan afrigter, voorspeler afrigter en aanvalsafrigter. ๐Ÿ˜€ ๐Ÿ˜†

  • 375

    @ Nama:
    haha

    ag wel gee dit vir hom, hy het baie goed gespeel so ver die jaar.

  • 376

    What makes this Stormers win even more crazy is the both their flyhalves were pathetic today.

  • 377

    Oom Vic is nog op sy stukke.
    Kaptein en Bok 5

  • 378

    MacroBok wrote:

    What makes this Stormers win even more crazy is the both their flyhalves were pathetic today.

    To be fair, Grant has been pathetic all season, not just today

  • 379

    @ nortierd:
    haha ek praat van coleman en DC, mens sal sweer Demetri was n sharks sleeper agent wat die sharks ge activate het toe die man op die veld gaan.

  • 380

    @ MacroBok:
    Jip. He has been good.

    Wat se dit egter vir ons ontwikkeling?

  • 381

    MacroBok wrote:

    @ nortierd:
    haha ek praat van coleman en DC, mens sal sweer Demetri was n sharks sleeper agent wat die sharks ge activate het toe die man op die veld gaan.

    Lol, skuus.
    Coleman was ok, ten minste het hy bewys dat daar niks met Frans se knie makeer nie, al het dit hom n blou oog gekos om die conspiracy oop te vlek ๐Ÿ˜ฎ
    DC, wel, hoe minder mens oor hom se hoe beter, ten minste Skop Grant uit van strafskoppe, al is dit net 20 meter

  • 382

    @ nortierd:
    Het Grant gespeel?

  • 383

    Just got back from the Local Beer Festival….!!

    More carnage in the Super rugby Camps than on the village green!!

    Bulls AND Sharks have lost!

    Good Gracious…………Now waiting with baited breath for SuperBru to update…. !!

    Only Puma nailed the Lions colours to the mast. The rest of us went ‘Blue’!!

    As for the Stormers, what happened there??

    Lekker slaap in Saffa Rugby Land Zzzzzz

  • 384

    @ Nama:
    gaan meer oor beserings, ek dink Paul willemse is n yster, maar die bokke kort n lynstaan slot, eben en psdt is beseer, Flip was laasjaar baie goed op 5 volgens my gewees, Lewies kom ook deur(volgens die sharks is hy die nuwe PSDT)

  • 385

    @ Blue Bird:
    Goodnight blue bird

  • 386

    Ha ha, moes lag vir die comment

    Om hierdie jaar die Stormers te support is soos om n blinde hoender te cheer. Een of ander tyd gaan hy n mielie raak pik en dan cheer jy die $#@& uit hom uit en brag by ander oor sy “achievement” Anyway, well done Stormers, julle het n groot mielie pit raak gepik.

  • 387

    Nama wrote:

    @ nortierd:
    Het Grant gespeel?

    So paar minute

  • 388

    @ nortierd:
    OOk maar goed anders het ons die wedstryd verloor. ๐Ÿ˜† ๐Ÿ˜†

  • 389

    @ nortierd:#351

    Het Bakkies nie op ‘n stadium as Alfred Neuman op Keo ge”post” nie? Hier teen die einde? Dieselfde avatar ook.

    โ“

  • 390

    Nama wrote:

    @ nortierd:#351

    Het Bakkies nie op โ€˜n stadium as Alfred Neuman op Keo geโ€postโ€ nie? Hier teen die einde? Dieselfde avatar ook.

    Nee, hy het so n vrou met n rooi baard gehad as ek reg onthou

Users Online

Total 35 users including 0 member, 35 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm