BrumbiesMelbourne RebelsBrumbies (25) 37 / 10 (3) Rebels (Final Score)

The Brumbies and Melbourne Rebels did battle in Super Rugby at

GIO Stadium, Canberra at 11:40 SA Time (19:40 AEST, 09:40 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.

*******************


Scorers:

Brumbies:

  • Penalties – Christian Lealiifano (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Matt Toomua (2), Pat McCabe (1), Scott Sio (1), Sam Carter (1), Leon Power (1)
  • Conversions – Christian Lealiifano (2)

Rebels:

  • Penalties – Jason Woodward (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Scott Higginbotham (1)
  • Conversions – Jason Woodward (1)

Teams:

Brumbies

Melbourne Rebels

31 May at 11:40
  • Team: 15. Pat McCabe, 14. Henry Speight, 13. Tevita Kuridrani, 12. Christian Lealiifano, 11. Clyde Rathbone, 10. Matt Toomua, 9. Nic White, 8. Ben Mowen (Captain), 7. Jarrad Butler, 6. Fotu Auelua, 5. Sam Carter, 4. Scott Fardy, 3. Ruan-Henry Smith, 2. Stephen Moore, 1. Scott Sio
  • Replacements: 16. Josh Mann-Rea, 17. Ben Alexander, 18. Jean-Pierre Smith, 19. Leon Power, 20. Jordan Smiler, 21. Michael Dowsett, 22. Andrew Smith, 23. Jesse Mogg
  • Team: 15. Jason Woodward, 14. Male Sa’u, 13. Tamati Ellison, 12. Mitch Inman, 11. Tom English, 10. Bryce Hegarty, 9. Ben Meehan, 8. Scott Higginbotham (Captain), 7. Scott Fuglistaller, 6. Colby Faingaa, 5. Luke Jones, 4. Cadeyrn Neville, 3. Laurie Weeks, 2. Pat Leafa, 1. Toby Smith
  • Replacements: 16. Shota Horie, 17. Cruze Ah-Nau, 18. Paul Alo-Emile, 19. Hugh Pyle, 20. Jordy Reid, 21. Josh Holmes, 22. Jack Debreczeni, 23. Tom Kingston

Referee: Steve Walsh
Assistant Referees: James Leckie, Will Houston
TMO: Peter Marshall

286 Responses to Super Rugby: Brumbies vs Melbourne Rebels – Live Game Article

  • 211

    @ nortierd:
    Ja of almal gaan swot eerder na skool om CA’s te word of iets.

  • 212

    MB
    The fees for 2014 are R209 000 per annum. This fee covers tuition, board, games, ordinary medical attention, the use of the sanatorium, library and laundry. It includes basic entertainment which is arranged for all boys, games transport and simple mending materials.

    Ek wonder wat is ordinary medical attention?
    Seker n handvol panados en jy hoef nie Maandag en Dinsdag te oefen nie

  • 213

    Michaelhouse se skool fooie is R180 000

  • 214

    @ nortierd:
    haha nee dit is gereserveer vir armgatte van die vrystaat

  • 215

    Nou weet jy waar n groot deel van die Sharks se funding vandaan kom, want die Craven week spelers kom basies net uit hierdie skole uit.

  • 216

    Selfs Fern sal jou vertel van die skole uit noord natal wat heeltemal geignoreer word, in die ou dae, selfs toe andre Snyman by ladysmith was was dit n ongelooflike span… Die sharks voel net n flok vir daai arm skole.

  • 217

    @216
    Geld doen baie dinge en maak baie deure oop

  • 218

    @ nortierd:
    En dit is nie reg nie, ek sal nooit my siel kan uitverkoop om die Sharks te support nie, toe raak ek maar ‘n bloubul 😀

  • 219

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    En dit is nie reg nie, ek sal nooit my siel kan uitverkoop om die Sharks te support nie, toe raak ek maar ‘n bloubul

    Toe ek grootgeword het het ons maar ons tuis span, die CC kampioene geondersteun, sou nooit dit eers oorweeg het om n B liga span te ondersteun nie.

  • 220

    @ nortierd:
    haha my pa het probeer, het het my ma my n wp trui laat brei, dit het nie gewerk nie.

  • 221

    fokken hel ek sweer my buurman try my uit my eie huis uit rook

  • 222

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    haha my pa het probeer, het het my ma my n wp trui laat brei, dit het nie gewerk nie.

    WP bly maar in mens se bloed, dis hoekom dit hartseer is vir van ons om te sien hoe ver ons geval het en hoe swak ons nou is

  • 223

    @ nortierd:
    ja maar deesdae is mens met min tevrede, hulle soek n “quick fix”, as AC by sy gameplan gehou het na 2012, kom julle hom al gevat het.

  • 224

    en soos jy kan sien, maak nie saak hoe jy wen nie… solank jy net wen.

  • 225

    @ nortierd:
    Terug by die skool fooie, self Affies is goedkoper as daai natal skole teen R26760

  • 226

    En ek het gedink waterkloof is n duur skool teen R20k is dit ook heelwat goedkoper

  • 227

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    Terug by die skool fooie, self Affies is goedkoper as daai natal skole teen R26760

    Dis n helse verskil tussen 200K n jaar en 26K
    Ek sal graag wil hoor of hier iemand op RT is wat in een van daai fancy skole was wat kan vir my verduidelik wat kry jy nou anders as n matriek sertifikaat wat jy by n ander skool sou kry, maar teen 200 000 rand n jaar meer

  • 228

    Paarl gim is ook R20k

  • 229

    Ek sien Maritzburg loop 32-5 voor.
    So geld kan baie koop, maar kan nie n pakslae op n rugbyveld stop nie

  • 230

    @ nortierd:
    ja daai skool is 200k, maar selfs die ander “craven week skole” is 30k+

    Hilton college het seker baie klein klas kamers, en al die klas kamers het groot HD tv’s wat help skool gee.

  • 231

    dalk sluit die 200k ook in free contacts by die free masons

  • 232

    MacroBull wrote:

    dalk sluit die 200k ook in free contacts by die free masons

    Hulle moet seker een moerse netwerk he van old boys club.
    He he, ek wonder hoeveel jaar woeker hierdie netwerk al in KZN, en dan kom Zuma in hulle provinsie en met een Nkandla, maar hy hulle naam gat en oortref alles wat hulle seker al ooit reggekry het

  • 233

    @ nortierd:
    ek sien daar is 555 seuns in die skool, flokkit imagine jy kan bekostig om nog n kind in die skool te sit, ek dink as die ouers R40k n maand kan bestee op skool fooie, het hulle darem iets reg gedoen.

    As mens moet skat vir omtrent so 5-10 “previously disadvantaged people” wat beurse kry 550 x 209k per jaar, is daai skool se budget omtrent so R115 miljoen, seker nog met tax cuts?

  • 234

    dis is so 3800 onderwysers teen omtrent R30k/maand

  • 235

    @ nortierd:

    Ek was nie in een van die fancy privare schools nie maar kan jou ‘n paar mense uitwys wat wel dar was en dan kan jy self besluit of hulle anders as “gewone” mense is:

    Patric Lambie- Michaelhouse
    Michael Rhodes- Michaelhouse
    Pat Cilliers- Michaelhouse
    Robbie Fleck- Bishops
    Ollie Kebbell- Bishops
    Tim Swiel- Bishops
    Bobbie Skinstadt- Hilton College
    Nick Mallett- ST Andrews

    Oh yes… don’t forget Herchelle Gibbs.. he was also in Bishops … lol

  • 236

    287375 text books @ R400/book

  • 237

    @ robzim:
    bishops school fees are still less than the natal schools

    http://www.bishops.org.za/Admissions/documents/FEESTRUCTURE2014.pdf

  • 238

    ok no wait bishops is R96k per year

  • 239

    Flippen pommie wannabes.

  • 240

    @ MacroBull:

    Of all the private schools Bishops have by far produced the most springbok rugby players.

Users Online

Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm