CheetahsStormersCheetahs (20) 35 / 22 (10) Stormers (Final Score)

The Toyota Cheetahs and DHL Stormers did battle in Super Rugby at

Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Elgar Watts (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Hennie Daniller (1), Rayno Benjamin (1), Willie le Roux (1), Cornal Hendricks (1), Trevor Nyakane (1)
  • Conversions – Elgar Watts (2)

Stormers:

  • Penalties – Peter Grant (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Nizaam Carr (1), Devon Williams (1), Jean de Villiers (1)
  • Conversions – Peter Grant (1), Kurt Coleman (1)

Teams:

Toyota Cheetahs

DHL Stormers

26 April at 17:05
  • Team: 15. Hennie Daniller, 14. Raymond Rhule, 13. Johann Sadie, 12. Rayno Benjamin, 11. Willie Le Roux, 10. Elgar Watts, 9. Sarel Pretorius, 8. Boom Prinsloo, 7. Jean Cook, 6. Heinrich Brussow, 5. Francois Jakobus Uys, 4. Andries Ferreira, 3. Maks Van Dyk, 2. Adriaan Strauss (Captain), 1. Caylib Oosthuizen
  • Replacements: 16. Torsten van Jaarsveld, 17. Trevor Nyakane, 18. Rossouw De Klerk, 19. Waltie Vermeulen, 20. Teboho Mohoje, 21. Shaun Venter, 22. Riaan Smit, 23. Cornal Hendricks
  • Team: 15. Jaco Taute, 14. Damian de Allende, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers (Captain), 11. Devon Williams, 10. Peter Grant, 9. Nick Groom, 8. Duane Vermeulen, 7. Siya Kolisi, 6. Nizaam Carr, 5. Michael Rhodes, 4. Ruan Botha, 3. Frans Malherbe, 2. Deon Fourie, 1. Steven Kitshoff
  • Replacements: 16. Stephan Coetzee, 17. Oliver Kebble, 18. Brok Harris, 19. Jurie van Vuuren, 20. Schalk Burger, 21. Louis Schreuder, 22. Kurt Coleman, 23. Kobus van Wyk

Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)

404 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs DHL Stormers – Live Game Article

  • 331

    Agge nee wat, as Bulle met lugskoppe en strafskoppe die game wil wen moet hul nog meer hul gatte sien die res van die jaar.

    Bulle het die jongspelers, maar hulle probeer hierdie jongmanne in die Bulle van 2007-2010 se patroon in druk en dit werk glad nie. Gaan jongmanne se loopbane vernietig.

    Nuwe bestuur, nuwe afrigters, nuwe idees nodig om nuwe generasie spelers vorentoe vat.

  • 332

    Whoever wins tomorrow will play Saracens who won 46-6 vs Clermont!

  • 333

    @ Pietman:
    More middag, dink 17:30

  • 334

    MacroBull wrote:

    @ Pietman:
    More middag, dink 17:30

    Nee 16:30

  • 335

    @ MacroBull:
    Thx,dan sit ek by die flippin werk, dis mos more die begin van die werkweek in Moslemlande…..fokkit.

  • 336

    334 @ MacroBull:
    Might do a Live Game Article for it, depending how my painting work goes!!

  • 337

    @ nortierd:
    The Chiefs will munch them regardless, anytime, even if they bring Jonker along with them
    😥
    How was Joubert at his element?
    (bending results to saru’s will)
    @ MacroBull:
    🙂 🙂 🙂
    Tottaly unfair!

  • 338

    Cheetahs gaan hele week teenaanvalle oefen. Hulle het niks om te verloor nie. Bulle se wedstrydplan is so voorspelbaar soos ‘n politieke verkiesing in SA, almal weet wat kom.

    Lang aand wag op Bulle.

  • 339

    @ Hondo:
    tottaly = totally

  • 340

    @ Hondo:
    Sounds as if you and SARU also don’t see eye to eye Overjoy

  • 341

    338 @ Ben:
    Jy’s ERG bemoerd met die Bulls…

    Happy-Grin

    Ek het voor hierdie jaar se toernooi gesê ek hoop die Bulls eindig Mid-Table… want ons het darem net te veel Springbokke verloor.

    Nouja, toe gaan kry ons nog klompie drastiese beserings ook aan ons loosies… so net onder Mid-Table sal OK wees in ‘n herbou fase… nie dat ek dit enigsns like nie!

  • 342

    @Hondo
    I thought Craig contributed to a great match, he allowed both teams to play positively.
    Cheetahs just thoroughly deserved to win today, so no complaints from me. I thought the Stormers also had one of their better games in a long time and at least tried to play the ball a bit

  • 343

    Nouja, laat ek hierdie sawwe lyf, wat vol verf is in ‘n stort kry, skoon kry, warm kry… en dan soek ek kos!

  • 344

    341 @ grootblousmile: ja, miskien moet ek breek vat die res van die jaar, hehe.

    Grootste rede vir my moerig wees is nie omdat ons spelers verloor het of beserings nie, maar omdat ons onder moeilike omstandighede nog baie beter kon gedoen het. Ludeke hulle se hardkoppigheid om nie beter lostrio te kies nie en met Visser en JJE te volhard is goeie voorbeelde wat reggestel kon word.

    So ja, omgekrap nie oor die dinge wat ons nie kan verander nie, swak kontraktering en beserings, maar wel die dinge wat ons wel beter kon gedoen het, beter spankeuses en beter gebalanseerde wedstrydplan.

    Ons is besig om jong spelers soos JDP, Pollard, WSS, Jan, Kriel, en ander se talent uit hul te coach en al die avontuur uit rugby vir hul te vat.

    Soos Naas gisteraand genoem het, ons kies eers ‘n gameplan en moer dan al die spelers daarin. Dit moet anders wees, speel met die talent van die span en bou jou wedstrydplan daarom, soos die Canes.

    Sal altyd ‘n Bul bly, maar drastiese stappe nou nodig. 😈

  • 345

    Nama, Rob Zim and Skop will not be happy customers tonight 😉
    It’s the unrealistic expectations which hurt most, and in fact even I stumbled: both the Sharks and the Stormers let me down, not onlyJoubert and Peyper 😥
    But heck, what else could you ask from the home town referee? the Force won it because the Aussie Ref was JUST that little extra they needed to tip the scale

  • 346

    SuperBru picks for the next 2 rounds are done and in

  • 347

    Almost all Home Town wins this weekend, 5 of the 6 games… Sharks let the Home Townies down!

  • 348

    @ nortierd:
    The idea is to get to the P/Os, playing an attracive, attacking rugby’s just a bonus if the target met
    The margins of the Cheetahs victoy buffled me too
    Both teams not up to it against the ANZAC teams, the glut of tries might mean among other things no defence, not a scrap of it?
    tell me I am wrong?
    😥

  • 349

    @Hondo
    This was, I think, the third or fourth game this year that the Stormers conceded 30 points. For a side that is supposed to be defensively orientated, it’s huge warning signs. They can’t balance playing between attacking and defensive rugby.
    I agree, they aren’t up to it against the Anzac sides, and neither are the other SA sides really either. Most of the home wins against the tourists were contentious, to say the least, especially at Kings Park at definitely at Ellis Park.
    The Sharks and Stormers were fortunate to play the Hurricanes right at the beginning of the tournament, if they were to play them now, they would get thrashed.
    The NZ sides are notoriously slow starters and are only starting to hit their straps round about now.

  • 350

    @ grootblousmile:
    Seker ver meer as 1000 comments gewees op RT hierdie naweek/

  • 351

    Pietman wrote:

    @ grootblousmile:
    Seker ver meer as 1000 comments gewees op RT hierdie naweek/

    Was n lekker naweek van blogging en rugby

  • 352

    @ nortierd:
    Daar was n tyd wat ons net so 4 ouens hier was, so 50 comments per game, man kan nou eintlik lag daaroor!

  • 353

    Pietman wrote:

    @ nortierd:
    Daar was n tyd wat ons net so 4 ouens hier was, so 50 comments per game, man kan nou eintlik lag daaroor!

    Darem is dit nie meer die geval nie
    Approve
    As mens kyk na dat daar oor die 90 mense in die SuperBru groep is, dan kan daar nog baie ook kom saampraat en bydrae maak.
    Wonder waar is hulle almal

  • 354

    @ grootblousmile:
    329
    5 NZ teams in top 9
    4 SA teams in last 6
    The-Incredible-Hulk

  • 355

    @ nortierd:
    Ek sien n klomp bekendes daar soos kwas, disa, Alibaba, bokbal, almal WP-ondersteuners, maar hulle is in laat tydzones in Taiwan, Oz, VSA, NZ en so…

  • 356

    @ superBul:
    Jy nog wakker/ Hoe loop dinge daar by jou?

  • 357

    superBul wrote:

    @ grootblousmile:
    329
    5 NZ teams in top 9
    4 SA teams in last 6

    http://www.allblacks.com/News/24871/the-tight-five-what-we-learned-about-the-nz-super-rugby-teams

  • 358

    grootblousmile wrote:

    Ek het voor hierdie jaar se toernooi gesê ek hoop die Bulls eindig Mid-Table… want ons het darem net te veel Springbokke verloor.

    Nouja, toe gaan kry ons nog klompie drastiese beserings ook aan ons loosies… so net onder Mid-Table sal OK wees in ‘n herbou fase… nie dat ek dit enigsns like nie!

    Ek werk nou deur die posts, nie almal gelees nie maar hierop se ek. As ons net n decent game speel sal ek ook geduldig wag en die jaar aflag. Maar ons speel swak uiters kak

    Ben wrote:

    So ja, omgekrap nie oor die dinge wat ons nie kan verander nie, swak kontraktering en beserings, maar wel die dinge wat ons wel beter kon gedoen het, beter spankeuses en beter gebalanseerde wedstrydplan.

    Stem saam

  • 359

    @ Pietman:
    Ja ek is wakker.
    Gaan goed , werk nou vir die kakste baas, for sure.
    Tuine hou my goed besig, maar eerder dit as geen werk.
    Het ook baie betrokke geraak in gemeenskap hier, vat my laaste bietjie tyd ook.
    Kyk ek is woes besig, werk minstens 12 uur per dag elke dag

  • 360

    @ superBul:
    Ja, ander baas daai, die een met die twee wysers, om die linkerpols!
    Ek elke dag ook 16 ure aan die gang deur die week, sou Mei – Augustus in SA gewees het, maar nou is ek uitgeroep vir n nuwe projek wat my vanaf 15 Mei vir 3 maande gaan besig hou! En ek moet vir 3 maande in die hotel of woonstel gaan bly daar, kom net naweke huistoe.
    Maar soos jy se, ou moet maar bly wees jy het nog n joppie. Daar in my dorp gaan alles stadigaan tot niet my broer, klein besighede maak toe…tot die Gansbaai Saloon ! Cry

Users Online

Total 34 users including 0 member, 34 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm