Melbourne RebelsWestern ForceRebels (6) 22 / 16 (6) Force (Final Score)

The Melbourne Rebels and Western Force did battle in Super Rugby at

AAMI Park, Melbourne at 11:40 SA Time (19:40 AEST, 09:40 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Rebels:

  • Penalties – Jason Woodward (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Scott Higginbotham (1)
  • Conversions – Jason Woodward (1)

Force:

  • Penalties – Sias Ebersohn (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Nick Cummins (1)
  • Conversions – Zack Holmes (1)

Teams:

Melbourne Rebels

Western Force

18 April at 11:40
  • Team: 15. Jason Woodward, 14. Male Sa’u, 13. Tamati Ellison, 12. Mitch Inman, 11. Tom English, 10. Bryce Hegarty, 9. Nick Stirzaker, 8. Scott Higginbotham (Captain), 7. Scott Fuglistaller, 6. Colby Faingaa, 5. Luke Jones, 4. Cadeyrn Neville, 3. Laurie Weeks, 2. Shota Horie, 1. Toby Smith
  • Replacements: 16. Pat Leafa, 17. Cruze Ah-Nau, 18. Paul Alo-Emile, 19. Hugh Pyle, 20. Sean McMahon, 21. Luke Burgess, 22. Tom Kingston, 23. Angus Roberts
  • Team: 15. Dane Haylett-Petty, 14. Patrick Dellit, 13. Marcel Brache, 12. Kyle Godwin, 11. Nick Cummins, 10. Sias Ebersohn, 9. Ian Prior, 8. Ben McCalman, 7. Matt Hodgson (Captain), 6. Angus Cottrell, 5. Wilhelm Steenkamp, 4. Adam Coleman, 3. Kieran Longbottom, 2. Nathan Charles, 1. Pek Cowan
  • Replacements: 16 Heath Tessmann,17 Tetera Faulkner ,18 Ollie Hoskins,19 Phoenix Battye, 20 Brynard Stander, 21 Justin Turner, 22 Zack Holmes, 23 Chris Tuatara-Morrison

x

126 Responses to Super Rugby: Melbourne Rebels vs Western Force – Live Game Article

  • 91

    IAAS wrote:

    Does this home thingy really work on superbru?
    In a moment of madness I then went Stormers over the Lions.
    But learnt my lesson by not taking the Rebels against the Force.

    When you forget to pick you get points if the home side wins.
    Not eligible for GSP or margins and you only get a handful of defaults.
    We are hoping it’s 6 home wins this round

  • 92

    Hi SB, Nortie. How are you guys? You guys think we’ll klap the Welpies tomorrow?

  • 93

    Nama wrote:

    Hi SB, Nortie. How are you guys? You guys think we’ll klap the Welpies tomorrow?

    Hi Nama
    Goed en jy?
    As ons nie tuis teen die Leeus kan wen nie, dan hoort ons nie in die kompetisie nie.
    Dis soos n WP v Transvaal CC game, en die vader weet, as ons nie vir Transvaal op Nuweland kan klop nie, dan weet ek wragtig nie meer nie

  • 94

    @ nortierd:
    Sowaar. Ek dink egter die Welpies se wiele raak pap en ons kan wratig nie kakker wees as wat ons tot dusver was nie. Tyd vir die die regte Stormer span om op te staan.

    Ek hoop more is die begin. “Will the real Stormer team please stand up…please stand up…?

  • 95

    Hulle het vir Berry, en dis n groot hulp, mens het gesien wat gebeur het teen die Blues en Reds.
    Die flip side is, ek hoop nie as ons miskien nou per geluk n paar wenne kry dat hulle weer AC se kontrak tot 2020 verleng nie.
    Dalk is dit maar beter dat ons elke wedstryd maar verloor en laaste eindig, dan sal hulle miskien wakker skrik

  • 96

    @ nortierd:
    Vok, ekt vergeet van Berry. In elk geval behoort/moet ons hulle wen met Berry en al.

    Wat maak ons met AC as ons die top 6 haal?

  • 97

    Nama wrote:

    @ nortierd:
    Vok, ekt vergeet van Berry. In elk geval behoort/moet ons hulle wen met Berry en al.
    Wat maak ons met AC as ons die top 6 haal?

    Gaan nie gebeur nie, maar hulle kan nou al vir hom sy briefie gee. Daar is niks wat hy verder met die Stormers kan doen nie. Selfs op hulle beste, was hulle nie goed genoeg om die SR te wen nie.
    Plumtree het amper meer met die Sharks gedoen en is n beter afrigter as AC, en die Sharks het hom gepos. Kyk net waar is hulle nou

  • 98

    @ nortierd:
    Sharks kon nie die Bulls op Loftus wen nie, gesukkel om die Leeus op Ellis Park te wen. Hulle gaan ook maar niks oorsee wen nie.

    Teen die tyd wanneer hulle van hul toer af terug kom, sal hulle omtrent 40 punte het met Stormers op 35 punte (of soiets). SA se konferensie is nog wawyd oop. Moenie jou laat flous deur die log soos dit nou lyk nie. Die Sharks is nie so goed soos wat hul posisie huidiglik aandui nie, ou maat.

    Jy ken my posisie rondom AC. Wen die SR beker die jaar of vokkof.

    Wat het geword van die storie dat Dobson die CC span gaan afrig? Ek sien dan niks meer daaroor nie.

  • 99

    Hy gaan nog die CC afrig sover ek weet.
    Ons sal nie naby daai punte kom nie.
    Sal 2 keer teen die Sharks verloor, tensy hulle ook in die laaste rondte soos die Bulls n paar jaar terug hulle B span afstuur oor hulle klaar die log top.
    Sal ten minste een keer teen die Cheetahs en Bulls verloor, en seker ook teen die Highlanders.
    Sharks sal maklik die Conference wen, enigste SA span in die top 6 wees, maar sal dan seker in die semi of finaal verloor ( of ten minste, ek hoop so )

  • 100

    Die ding van die vorentoe aangee reel raak nou bietjie belaglik. Die “from the hand it was passed backwards” terwyl die ontvanger die bal 5-8 meter VOOR die “passer” die bal vang is bietjie erg. Die Cheetahs het so ‘n drie gedruk teen die Saders (dink ek) en vanoggend was daar weer so ‘n drie goedgekeur.

  • 101

    @ nortierd:
    Ou “negative Nellie.” πŸ˜€

    Stormers sal nie die jaar teen die Sharks verloor nie. Ons gaan die res van ons wedstryde op Nuweland wen en al ons wegwedstryde. πŸ˜‰

  • 102

    Nama wrote:

    @ nortierd:
    Ou β€œnegative Nellie.”
    Stormers sal nie die jaar teen die Sharks verloor nie. Ons gaan die res van ons wedstryde op Nuweland wen en al ons wegwedstryde.

    He he, tyd om daai papsak te los ou maat Happy-Grin
    Die forward van die Cheetahs was teen die Chiefs dink ek.
    Ons span is regtig rock bottom, geen manier wat ons in Durban sal wen nie, behalwe as hulle vir Fransie ook verloor.

  • 103

    Dis Goeie Vrydag. Niks alkohol vir my nie. More is natuurlik ‘n ander saak. πŸ˜†

    Fransie is dan reeds ons geheime wapen. Die driee wat hy die Sharks laat mis het met sy oorslaan aangee, is skrikwekkend. Almal kyk natuurlik net na die 55m strafskoppe wat hy oorsit. Kyk bietjie na die foute wat hy maak ook.

    “Rock bottom”, se jy. So, daar is net een pad. BOONTOE. πŸ˜‰

  • 104

    Is so, maar met Peyper en Lourens en kie kry hy meer as genoeg kans om daai skoppe te oefen.
    Ons afrigting is brein dood, ons spelers is vodde, daar is regtig geen ligpunte om van te praat nie.
    Hulle kan vir Jake enige van die Stormer spelers verniet aanbied en hy sal nee dankie se. Net as Eben fiks was, sou hy darem seker vir hom gevat het. Ons het n vrot squad en n patetiese span, dis koud, maar dis die werklikheid.

  • 105

    @ nortierd:
    Nortie, Jake is darem nou ook nie SO ‘n messias nie. Jake sal enige speler vat en hom ophemel as die beste speler wat hy nog ooit gesien het of die beste speler van die toekoms. Dink Lwasi Montgomery..

    Ons het darem nou al vir Henning Gericke as ‘n konsultant. So, dis nie asof daar niks gebeur nie. Die wiele is besig om te draai al is dit stadig.

  • 106

    Hulle is besig om ten minste op n manier te erken dat daar fout is, en dis goed.
    Ek neem ook nie wat Jake se kop toe nie, hy is besig met sy eie agenda, en dis om weer die Bokke af te rig.
    Alles wat hy oor sy spelers te se het is eintlik maar net n manier om HM sleg te laat lyk. Eers is Lambie die beste losskakel, terwyl almal weet HM kies eers vir Morne en dan Goosen. Toe kry die porselein poodle seer. Nou is Marcel beter as Flo, want hy weet HM verkies vir Flo.
    Die Percy Mvovo en Sithole is net om bietjie favor te soek by die politicians. Hy weet hy moet hulle aan sy kant kry.
    Maar, met alles wat hy se en doen, deliver sy span op die veld, en dit met n handicap soos Jannie Du Plessis ook nog.
    Min spanne wat met 14 man nog steeds eerste op die log kan le

  • 107

    @ nortierd:
    Hahaha… stem saam met alles wat jy se. Jake is net daar vir Jake.

    Ten minste speel die Sharks met 14 manne. Stormers het nie ‘n haker nie, nie ‘n skrumskakel nie, nie ‘n losskakel nie, nie ‘n linker vleuel nie en met Aplon uit, nie ‘n heelagter nie. So, ons speel met 10 manne. Geen wonder ons le waar ons le nie.

    Wie het daai vleuel gaan koop? Sailosi Tagicakibau, dit moet sekerlik een van die kakste kopies ooit wees deur enige span in die geskiedenis van beroepsrugby.

  • 108

    Jou maat AC natuurlik.
    Ek het ook gister gevra waarom op aarde hy vit Tokkelossie gekoop het.
    Met Nakalavuki het ons ten minste geweet wat ons kry, die ou het op tye lelik kak aangejaag, maar wanneer hy n slag wakker geword het tydens die game het hy ook n paar mooi driee gedruk en goeie dinge gedoen.
    Volgens AC is Deon n great haker en lynstaan gooier. Dis die slotte wat nie die game plan volg nie. Al die spelers is sy keuses en babies. Vir Joe Peterson weggejaag, nou sit ons met 10 meter Peter en sy pop gun boot of heelagter. Maar hy, so useless soos wat hy is, is darem beter as daai ander wonderlike AC investment met die naam van Taute.
    Nee wat, dit gaan n nuwe afrigter n lang tyd neem om van al die dead wood stront wat AC gekontrakteur het ontslae te raak.
    Maar dis hoekom hulle sommer nou al n nuwe groep moet aanstel dat die ou self kan sien watse gemors hy moet uitsort.
    Ons seisoen is moer toe, hulle kan maar net sovel huis skoon maak voor dit te laat is

  • 109

    @ nortierd:
    Toe Etzebeth gekontrakteer word toe kry Hennie Bekker al die krediet omdat hy (Bekker) hom as ‘n “scout” raakgesien het. Weet darem nou nie of dit regverdig is om al die kak aankope voor AC se deur te plaas nie. Waar is al die ander ouens se insette dan of is hy ‘n “one man show” daar by WP? Ekt van die begin af gese Taute was ‘n kak kopie, maar nee toe is hy mos volgens die “kenners” ‘n potensiele legende in wording vir die Bokke omdat HM hom “rate.” Die mannetjie is swak as jy my vra en moet maar trug Leeus toe en kyk of hy daar gaan plek kry. Wonder hoe sy ondersteuners nou voel oor sy Bok kanse.

    Stormers se seisoen is nog lank nie klaar nie. Mark my words. πŸ˜‰

  • 110

    Wat my aanbetref stop the buck by AC. Hy was “direkteur” en afrigter en het die game plan en spelers wat hy gedink het gaan werk gekoop.
    Ons kan met sekerheid erken dat hy meer goeie spelers in sleutel posisies verloor het as wat hy aanwinste gekry het.
    Ons weet al vir jare Tiaan is n lopende siekbrief wat nie meer as 2 wedstryde in n ry kan maak nie, maar hy is nog daar.
    Grant kry pensioen in Japan, dan hy AC nog aan om hom nog miljoene te betaal en vir wat? Verlede jaar het hy n lekker paid holiday by die Stormers gekry, en dan kontrakteer hulle hom wragtig weer die jaar, terwyl Swiel laat gaan is.
    Ons voorseisoen kondisionering is pateties en agv die stupid verdedigings georienteerde game plan breek meeste van ons spelers af voor die bleddie toernooi begin het. Dis ook AC se job gewees.
    Ek sien jou glas is meer as half vol, meer ek probeer maar realisties kyk, en dis vir my duidelik dat ons bietjie laer as hondkak is die jaar en as ons so 3 uit die laaste wedstryde miskien per geluk kan wen, sal dit omtrent n rede vir party wees

  • 111

    Anyways, ek het 4 weke terug al my picks vir April gemaak, so ek sien ek het die Stormers met 12 gekies.
    Ek hoop maar ons wen darem more vir n slag.
    Ek’s vir eers uit.
    Lekker aand

  • 112

    @ Nama:
    Ek dink nie dit is heeltemal regverdig oor Taute nie. Hy was werklik goed toe hy op die “scene” gekom het.

  • 113

    ‘n ou soos Bryan Habana was ook n “hasbeen” kopie vir so twee jaar gewees by die stompies tot 2012

  • 114

    @ nortierd:
    Ja Nortie. My glas is darem nie so leeg soos joune nie. As JdV daai bal teen die regop paal gedruk het pleks van 2cm duskant, kon ons die Saders gewen het. Ons kon eintlik die Brumbies gewen het, maar dit het nie so uitgewerk nie. Ek weet “as” is verbrande hout en dat jy meer kwaad is oor ons kak “game plan” as die feit dat ons verloor, maar as jy fyn kyk sal jy sien dat daar nog hoop is.

    Ek weet darem nou nie of jy die afrigter kan skuld gee as spelers “breek voor die seisoen begin nie.” Is daar dan nie iemand wat verantwoordelik is vir kondisionering nie? Die “game plan” kan ook nie skuld kry nie want hulle het dan nog nie eens begin speel nie. Waar le die fout?

  • 115

    @ nortierd:
    Sharp. Lekker slaap.

    @ MacroBull:
    Net so was Andries Coetzee. Soveel so dat die Leeu afrigters hom bo Taute op heelagter verkies het. Eers Mitchell en toe Ackers. Nee wat, Taute was a flash in the pan.

  • 116

    @ MacroBull:
    Hoewel Habana nie driee gedruk het vir die Stormers in 2010/2011, soos toe hy by die Bulle was nie, het hy nog altyd hard gewerk. Skoppe gejaag, verdedig, werk gesoek. Anders as die bleddie nuwe mannetjie wat net daar staan en vokkol doen nie as die bal nie na hom toe kom nie.

  • 117

    @ Nama:
    ek stem saam na hy naam gemaak het as n laaitie het hy nie tot sy potensiaal na vore gekom nie. ek glo die man se self vertroue is geknak en hy kort dalk net so jaar oorsee om sy huis in orde te kry. ek hoop maar vir hom hy kom nog reg. maar dit was belaglik om hom toe n springbok te maak.

    ek dink ook julle manne het nog hoop en kon maklik n game oorsee gewen het en met n heel klomp tuis games behoort julle tenminste 4 te wen en dalk 6… ek gaan nou wel meestal van daai games nie kyk nie, maar as die stormers wen gaan mense net so dag moan oor die gameplan en n wenspan support die res van die week soos in 2012.

  • 118

    @ Nama:
    nee hel daai takkie takbal man doen vokol, kan hom met niemand vergelyk nie. nie eers habana toe hy op sy swakste was nie.

  • 119

    @ MacroBull:
    Miskien is dit wat hy moet doen, ja. Oorsee gaan vir ‘n jaar of twee. Ek dink ook hy is nog glad nie oor die sielkundige aspek van sy besering nie. Dit maak hom huiwerig/onseker en ‘n rugbyspeler wat huiwerig of onseker is jaag nonsens aan en tender net om weer seer te kry.

    Ons het 9 wedstryde oor. 6 daarvan by die huis. Jislaaik, as ons ten minste vir hulle wen dan is die saak ook reg. Die Sharks sal, soos gewoonlik, iewers in die seisoen 4/5 wedstryde op ‘n streep verloor. Van hul laaste 7 wedstryde is daar net EEN tuis. Teen die Stormers nogal. Wat as ons hulle daar gaan wen? 😯

  • 120

    @ Nama:
    Ja die tjarks het n moer moelike draw om te meet waar hulle nou is. hulle is loshande voor maar sal n helse goeie stretch moet he weg van die huis voor die playoffs. met n sleutel besering of twee kan die wiele LELIK afkom en die stormers met eben(kom hy terug) terug kan die tjarks se neuse redelik goed in die gras in vryf.

    onthou ook meeste van die sharks se spelers gaan seker nog ekstra games vir die bokke moet speel tussen al daai weg wedstryde.

Users Online

Total 122 users including 0 member, 122 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm