Vodacom BullsAnother new innovation from the Bulls, South Africa’s most successful Super Rugby franchise!

InvisBull becomes visible as PUMA launches the new Vodacom Bulls Super Rugby kit for 2104. Playing on the fact that Camo is designed to make you invisible, PUMA has launched a Camo Home shirt which stays true to the traditional Bulls’ blue, while the Away shirt is khaki green and brown.

 

Bulls new Kit

In the lead up to the reveal, PUMA ran a teaser Youtube video

[youtube]http://youtu.be/8MS9ZIuMU8g[/youtube]

 

As part of a campaign entitled “The Nature of the Bulls: You never see them coming”.

With camouflage being a major seasonal fashion trend across the globe, the fanwear has a cool, fun appeal – the shirts retail for R649 and can be snapped up as ideal festive season gift in either or both colourways.

Blue Bulls Company CEO, Barend van Graan, says: “PUMA have certainly transformed the pace since their arrival at the Bulls and the team feels that new Away khaki green and brown jersey, a complete contrast from our old-style kit, is a bold statement towards distinctiveness.”

Brett Bellinger, Marketing Director of PUMA South Africa, says both the Home and Away kits have been launched in advance of the December period to give Bulls fans a chance to get their hands on a jersey before their first match in February 2014.

“We wish Frans, Pierre and the rest of the Vodacom Bulls team and management all the best in the coming season; we hope that the players and fans are inspired by the kit and that it brings with it a good dose of PUMA luck,” says Bellinger.

94 Responses to Super Rugby: PUMA launches CAMO rugby kit for invisiBulls

  • 1

    bwaaaahahahahaha
    bwaaaahahahahaha
    Overjoy Overjoy Overjoy
    jislaaik ekt lanklaas so lekker gelag!!
    al afleiding wat ek kan maak is dat die ou wat die bulls se kit design, hulle regtig haat!!
    Overjoy kan nie wag om hulle op nuweland te sien nie!!!

  • 2

    Good morning love the new jumpers home and away!

  • 3

    @ Ashley:
    Hello Ash but you won’t see them at Newlands we will be invisiBull one try after the next you will just see it on the score board Wink

  • 4

    @bullscot
    or invisibull like your curriecup team were?
    I just have another problem with this kit. pierre spies have already been invinsibull, how will we see him now?

  • 5

    Fokkie toggie, let me get my head around this one…

    What’s it with the Bulls and strange AWAY kit?

    OK, I hve decided the CAMO Kit is much better than the PINK Kit… no problems!

    Happy-Grin

  • 6

    Ek like die nuwe trui.

  • 7

    Dink nou net mooi… die CAMO truie is baie lekker versatile truie vir die Bulls spelers en hulle supporters…

    1. Mens kan selfs gaan jag met die trui… siende dat Bakkies, Fourie du Preez, Danie Rossouw en Victor Matfield reeds in Twitter kakkas was oor hulle jag fotos…. hehehe

    2. As die Bulls verloor in die weg-trui, kan mens ongemerk wegsluip van ‘n stadion af… niemand sal jou sien nie!

    3. Mens kan maak of jy rof en onbeskof en tuff is, met die trui alleen, jy hoef nie klomp huursoldaat spelers te koop soos die Sharks en die Stormers nie.

    4. Die truie pas beter by Jeans en Vellies!

  • 8

    Hulle wil seker nou wegkruip vir hulle opponente

  • 9

    @smallies
    of miskien dink hulle hulle gaan lekker score terwyl hulle opponente (en die refs) op die grond lê en rol van lag!!

  • 10

    Reaksie orals heelwat meer positief as oor die Pienk gedoente.
    Die komentare hier is so skerp soos die Bulle.
    Sien die Bulle wen niks maar hou hul ondersteuners se belangstelling .

    OK my gevoel.

    Hierdie een sal ek mee kan saam leef.
    @ grootblousmile:
    7
    Happy

  • 11

    Ek dink die blou CAMO een lyk nie sleg nie. Die groen CAMO een werk glad nie by die Bulle nie. Die Bulle gaan ook niks truie verkoop kry nie, want mens kan feitlik enige plek in SA, CAMO hemde op tel 2 vir R100.00.

    So all-in-all, blou werk en lyk goed en is uniek. Groen trui lyk k@k en pas vir my net geensins by die Bulle nie en ook nie by Rugby nie.

  • 12

    @ Ashley:
    Nou moet die Pitches ook net opkrul soos daar in Britanje, dan kan ons lekker skuiling soek en jul ambush. Megatron

  • 14

    Slaan dekking, hier kom die Bulls!

  • 15

    Yes-Sir

    Sien, hier is tot ‘n Bulls SMILIE!

  • 16

    14
    nee nee en weereens nee my maatjie. ons is hier om rugby te speel
    nie wegkruipertjie nie!! THANK-YOU

  • 17

    gbs @ 15
    Happy-Grin

  • 18

    Ek’t vergeet, daar is ‘n Stormers SMILIE ook….

    Girl-Teasing

    Daar’s ‘n MTN Lions SMILIE ook…

    Afraid

    En ‘n Cheetahs SMILIE ook….

    Sick

    En natuurlik kan ons nie vergeet van die Sharks SMILIE nie…

    I-Wish

  • 19

    @ Ashley:
    Moet se selfs Ashley is so impressed dat hy uit sy “sabatical” gekom het om ons Bulle te kom beny. Shame die DHL Stormers gaan seker die jaar die Poskantoor as borg bykry op hul truie.

  • 20

    Ons gaan hulle doellyn bekruip… en omsingel!

  • 21

  • 22

    Sjoe 3 lange maande voor ons weer regte Rugby sien.
    Rugby wat gaan oor iets.
    Hierdie laaste games van die seisoen is niks seggend maar hou darm ons bietjie besig.

  • 23

    Daai blou trui is natuurlik die regte een vir jag. Sien nou die dag dat bokke nie blou maklik kan sien nie. Meeste jag kamo klere is ook so blou

  • 24

    ek sê ou gbs
    daai weg-trui gaan mos mooi by jou kakie pas jong! Whistling

  • 25

    24 @ Ashley:
    Ja, jong… nou kan ek weer na al die jare my WEERMAG BOSHOED ook rugby toe dra… daar’s net 1 probleem, ek het hom noudiedag gevind tussen al my ou Army goed, Balsak, Staaldak, Doybie, Army Handoeke, Web Belts, Offisiersepilette, Reenjasse, Grondseil en ander kak en hare…

    Dink my kop het moer baie groter geword, meer breins of iets gekry, want die ou BOSHOED is nou moer klein!

  • 26

    Now all Steve Hofmeyer has to do is sing his version of Mashini Wam, or maybe Bok Van Blerk can do the honours. LOL

  • 27

    26 @ Lion4ever:
    De la Rey:
    De la Rey, De la Rey, sal jy die Bulle kom lei!
    Generaal, generaal, soos en man sal ons om jou skrum, generaal!

    Die Camo Bul song:
    Ek skree nie Stormers nie ek bly ‘n Camo Bul
    Ek skree nie Cheetahs nie ek bly ‘n Camo Bul
    Die Camo Bul weet nie van verloor af nie
    Die Camo Bul kruip nie op die vloer nie…
    Nou vra jy my vir wie ek skree

    Hahaha

  • 28

    @ Lion4ever:
    Steve Hofmeyr
    about an hour ago
    Laat daar nooit gesê word die Bulls is nie pioniers in die rugby-modebedryf nie.
    Nou kan hulle balsteel sonder om gesien te word.

  • 29

    28 @ superBul:
    Hulle moet nou net kamofleerkak op hulle gesigte ook smeer!

  • 30

Users Online

Total 17 users including 0 member, 17 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm