HighlandersCrusadersHighlanders (7) 12 / 40 (13) Crusaders (Final Score)

The Highlanders and Crusaders did battle in Super Rugby at Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Highlanders:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ben Smith (1), Hosea Gear (1)
  • Conversions – Colin Slade (1)

Crusaders:

  • Penalties – Daniel Carter (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – George Whitelock (1), Andy Ellis (1), Daniel Carter (1), Telusa Veainu (1)
  • Conversions – Daniel Carter (4)

Teams:

Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Kade Poki, 13 Tamati Ellison, 12 Shaun Treeby, 11 Hosea Gear, 10 Colin Slade, 9 Fumiaki Tanaka, 8 Mose Tuiali’i, 7 Elliot Dixon, 6 Jarrad Hoeata, 5 Josh Bekhuis, 4 Brad Thorn, 3 Ma’afu Fia, 2 Andrew Hore (Captain), 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Liam Coltman, 17 Bronson Murray, 18 Jake Paringatai, 19 TJ Ioane, 20 Aaron Smith, 21 Lima Sopoaga, 22 Ma’a Nonu.

Crusaders: 15 Israel Dagg, 14 Tom Marshall, 13 Ryan Crotty, 12 Tom Taylor, 11 Zac Guildford, 10 Dan Carter, 9 Andy Ellis, 8 Luke Whitelock, 7 Matt Todd, 6 George Whitelock (Captain), 5 Sam Whitelock, 4 Tom Donnelly, 3 Nepo Laulala, 2 Ben Funnell, 1 Joe Moody.
Replacements: 16 Corey Flynn, 17 Wyatt Crockett, 18 Luke Romano, 19 Kieran Read, 20 Willi Heinz, 21 Robbie Fruean, 22 Telusa Veainu.

Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Kane McBride (New Zealand). Sheldon Eden-Whaitiri (New Zealand)
TMO: Keith Brown (New Zealand)

239 Responses to Super Rugby: Highlanders vs Crusaders – Live Game Article

  • 31

    grootblousmile wrote:

    I see the Pumas have beaten die EP Kings tonight in the Currie Cup 1st Division

    Wens ons kan Pine omruil met Stonehouse, hy’s ‘n beter afrigter

  • 32

    @ Victoriabok:
    Waar is Nortie vanaand? Jy geweet hy en Keohane was saam in die polisie destyds, in Parow dink ek?

  • 33

    29 @ Victoriabok:
    Nou sê nou net vir my een ding… as dit so is soos wat jy en Kickers vir ons sê dat daar nie NUWE CONTENT op Voldy is nie…. wat praat die bloggers daar, dis nou die wat oorgebly het?

    Ek meen, mens gaan mos eerstens vir die rugby… en daarna eers vir die kakpraat, of mis ek nou heeltemal die ding?

  • 34

    31 @ Victoriabok:
    Ek stem saam… net jammer Stonehouse se seun of stiefseun of iets was een van daai Waterkloof 4.

    So hy sal nie sommer groter rugby afrigtersposte kry nie.

  • 35

    @ Pietman:

    Hy werk

    Ek weet Keo was in Polisie gewees

    Die ouens moes hom baie en hard gemoer het met sy groot bek en sy Short Shit Syndrome saam

    Ek was omtrent dieselfde tyd as Nortie in die Kollege gewees, 1986

  • 36

    35 @ Victoriabok:
    So jy en Nortierd was eers Mafokkies gewees… g’n wonder die polisie is nou so sleg klomp bliksems nie… hehehehe

  • 37

    @ Pietman: I reckon, one of these years, we’re going to have to take a pilgrimage to Glastonbury. Something us ‘old toppies’ can do still and not look out of place. It’s rocking right now!!!

  • 38

    @ grootblousmile:

    Hy’s baie beter as Pine, kyk wat het hy om mee te werk en wat kry hy reg in vergelyking met Denneboompie?

    Hy kyk jou oook reguit in die oë, nie daai jammer-dat-ek-lewe houding van Pine nie, as die afrigter nie selfversekerd is nie gaan die spelers ook nie wees op die veld nie

    Hoe het Pine die job gekry?

  • 39

    @ grootblousmile:

    Ja, ek was by Kwartiermeester en Cullinan, en ook Kruispad en by Komatipoort toe Samora se Russiese vlieëniers besluit het on te demonstreer dat drink en vlieg nie werk nie

  • 40

    38 @ Victoriabok:
    Ek weetie hoe Pine die joppie gekry het nie… hy was mos eers by die Leeus, so Ludeke het seker daar saam met hom gewerk.

    Kyk, Pine is ‘n goeie siel en hy is bitter eerlik in die perskonferensies waar hy as Currie Cup afrigter was… maar hy is geen hoofafrigter se holle nie.

    Ek dink Jimmy Stonehouse is ‘n Gym Bunny, mens kan sien hy gym homself half dood… maar ek dink ook die ouens het respek vir hom… en is selfs bietjie bang vir hom (wat ookie skade doen nie).

  • 41

    @ Just For Kicks:
    Just say when….I am all for an old toppie piss-up, let’s take Turkey along too!

  • 42

    39 @ Victoriabok:
    Kwartiermeester??

    Daar by die groot store in Silverton?

    My Engen Garage geboue wat ek aan Engen uitverhuur is daar reg langsaan, net anderkant die Geologiese gebou, hoek van James en Pretoriaweg (Pretoria Motors), Silverton.

  • 43

    @ Victoriabok:
    Dan was jy mos saam Charmaine Gale! Flippit, sy was n mooi polisieman…

  • 44

    grootblousmile wrote:

    29 @ Victoriabok:
    Nou sê nou net vir my een ding… as dit so is soos wat jy en Kickers vir ons sê dat daar nie NUWE CONTENT op Voldy is nie…. wat praat die bloggers daar, dis nou die wat oorgebly het?

    Ek meen, mens gaan mos eerstens vir die rugby… en daarna eers vir die kakpraat, of mis ek nou heeltemal die ding?

    Nie daar nie, die laaste artikel is juis “How Mandela saved the Springbok”

    Die mannetjie meng nog altyd politiek en besigheid, hy doen mos Luke se promosie, en ek dink hy en sy boetiehet ook kontrakte met die Kings en ook Atletiek SA. Hulle sê mos jy ken ‘n man aan sy vriende

    Die ouens gorrel maar politiek heen en weer

  • 45

    @ Pietman:
    En sy kon spring ook! Hoog…

  • 46

    43 @ Pietman:
    Ja, haar bene gaan op en op en op… tot hulle ‘n Epos van hulleself maak…. hahaha

  • 47

    44 @ Victoriabok:
    Ja swaer… ek hou liewer my bek, anders klink ek dalk nydig.

    Sien jy is in Kanada… lyk volgens jou profiel oppie net of jy in Vancouver is…

  • 48

    Pietman wrote:

    @ Victoriabok:
    Dan was jy mos saam Charmaine Gale! Flippit, sy was n mooi polisieman…

    Het haar gesien by ‘n sportdag, laaaang bene gehad

    En sy was blykbaar nie lui nie, vra vir Joost

  • 49

    grootblousmile wrote:

    44 @ Victoriabok:
    Ja swaer… ek hou liewer my bek, anders klink ek dalk nydig.

    Sien jy is in Kanada… lyk volgens jou profiel oppie net of jy in Vancouver is…

    Die server is in Vancouver, maar ek is op Vancouver Eiland, dis so 70km van Vancouver af

  • 50

    Manne, die velle roep hard na my… dit was ‘n lang week.

    48 @ Victoriabok:
    Victoriabok, jy weet nou waar jy hoort (hier by RT), so hoop ons sien jou baie hier… saam met jou goeie tjomme ook!

  • 51

    49 @ Victoriabok:
    O, OK… nou wat maak jy in Kanada?

  • 52

    @ grootblousmile:

    Ja, hulle het daardie tyd die Forensiese en Geologiese geboue gelyktydig gebou

    Ken die garage goed, ons het altyd by die kafee gaan kos koop op nagskof

    Ek het in die woonstelle langsaan gebly, Casa Mia

  • 53

    Manne, ek moet pisvelle toe, morenag slaap ek weer nokkol op daai vliegtuig,,,,sal more gou saam met julle van die rugby kyk.
    VB, gaaf om te ontmoet, ons sal gesels. Jy moet vir jou n RT email kry by GBS, werk lekker vinnig en anoniem.
    Tjorts.

  • 54

    grootblousmile wrote:

    48 @ Victoriabok:
    Victoriabok, jy weet nou waar jy hoort (hier by RT), so hoop ons sien jou baie hier… saam met jou goeie tjomme ook!

    Sal so maak, dankie man

  • 55

    @ grootblousmile:

    Ek bly nou al vier jaar hier, ek werk vir ‘n voedselvervaardiger

  • 56

    Pietman wrote:

    Jy moet vir jou n RT email kry by GBS, werk lekker vinnig en anoniem.

    Waar kry ek een?

  • 57

    52 @ Victoriabok:
    My oorle Pa, GBS Maksimus, het die Garage bedryf tot so 2001, toe het hy die besigheid verkoop aan Anton en Andre wat die garage nou bedryf. Ek het die geboue uitgehou en Engen oortuig om ‘n langtermynhuurkontrak te vat in ruil warvoor hulle op hulle koste die geboue moes nuut oorbou en nuwe ondergrondse tanks insit met die inline pompe en alles.

    Bleddie goeie belegging daai… het hom vir ‘n appel en ‘n ui gekoop in Desember 1996, binne 3 jaar klaar betaal… nou sit ek met ‘n Bluechip huurder wat ons nie ‘n dag se akkies gee nie.

  • 58

    56 @ Victoriabok:
    Ek sal vir jou ene create en jou AL die details mail… hang net bal en herinner my more…

  • 59

    @ grootblousmile:

    Mooi so, so jy’t omtrent geen risiko nie

    Het Silverton nie ook agteruit gegaan nie?

  • 60

    59 @ Victoriabok:
    Silverton is OK… goeie besige pad… goeie wikelgebied, Industriele kant naby. Uitstekende ligging vir ‘n Garage!

    Dis nou nie Waterkloof of Lynnwood of Elarduspark nie, maar daar bly goeie nederige mense.

    Al wat my interesseer is die goeie kapitaalgroei… en Engen praat al reeds van hernu wanneer die volgende klomp jare om is.

Users Online

Total 170 users including 0 member, 170 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm