HighlandersCrusadersHighlanders (7) 12 / 40 (13) Crusaders (Final Score)

The Highlanders and Crusaders did battle in Super Rugby at Forsyth Barr Stadium, Dunedin at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Highlanders:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ben Smith (1), Hosea Gear (1)
  • Conversions – Colin Slade (1)

Crusaders:

  • Penalties – Daniel Carter (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – George Whitelock (1), Andy Ellis (1), Daniel Carter (1), Telusa Veainu (1)
  • Conversions – Daniel Carter (4)

Teams:

Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Kade Poki, 13 Tamati Ellison, 12 Shaun Treeby, 11 Hosea Gear, 10 Colin Slade, 9 Fumiaki Tanaka, 8 Mose Tuiali’i, 7 Elliot Dixon, 6 Jarrad Hoeata, 5 Josh Bekhuis, 4 Brad Thorn, 3 Ma’afu Fia, 2 Andrew Hore (Captain), 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Liam Coltman, 17 Bronson Murray, 18 Jake Paringatai, 19 TJ Ioane, 20 Aaron Smith, 21 Lima Sopoaga, 22 Ma’a Nonu.

Crusaders: 15 Israel Dagg, 14 Tom Marshall, 13 Ryan Crotty, 12 Tom Taylor, 11 Zac Guildford, 10 Dan Carter, 9 Andy Ellis, 8 Luke Whitelock, 7 Matt Todd, 6 George Whitelock (Captain), 5 Sam Whitelock, 4 Tom Donnelly, 3 Nepo Laulala, 2 Ben Funnell, 1 Joe Moody.
Replacements: 16 Corey Flynn, 17 Wyatt Crockett, 18 Luke Romano, 19 Kieran Read, 20 Willi Heinz, 21 Robbie Fruean, 22 Telusa Veainu.

Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Kane McBride (New Zealand). Sheldon Eden-Whaitiri (New Zealand)
TMO: Keith Brown (New Zealand)

239 Responses to Super Rugby: Highlanders vs Crusaders – Live Game Article

1 2 3 8
  • 1

    I see Victoriabok has registered and is online… it rings a few bells from 4 years back when we still took part on Voldy.

    Welcome Victoriabok… here on the Friendly Rugby website and blog!

  • 2

    Hello GBS,

    I think I’ve seen you on Keo a long time ago

    The little man is letting his site go, and a friend of mine moved here so I came as well

    > it rings a few bells from 4 years back when we still took part on Voldy

    ??? Voldy?

    I don’t recall, please elaborate?

  • 3

    @ grootblousmile:
    Hello GBS, I just came on to log off quickly when I saw your post about VB!
    Yes, I remember him, he used to live in Snorcity, if memory serves. Will be nice to hook up with him again.

  • 4

    @ grootblousmile: I have been doing a bit of digging on voldy – alls not well in the state of keoland. The site is basically shut down, only the followers commenting on threads that are not being updated. Keo is trying to integrate the site into the SA Rugby mag site, still keeping the keo site, but utilising all the SARugby background engines to keep it going. The writers have completely gone (Vrede, Cardinelli, etc – all writing full time, and only for the mag side), the advertisers – tork craft, etc have pulled their ads, and keo is trying to pull all the bloggers accross to the mag site. The problem there is that their anonymity is compromised as they have to post via Facebook, and that is going to be the real downfall.

    I have noticed a number of people coming across from Keo ti us, so expect an influx soon. Yes, Victoriabok will ring a bell, he remembers you to from the dark years.

    It will be interesting to see how many come across, but it is vital that you keep the integrity that makes this site what it is, as it really has become a free for all there now. Anything goes.

  • 5

    @ Victoriabok:
    Welkom VB!
    Jy moet maar ore toedruk tydens die wedstryde, die manne praat soms rof hier…. Wink
    Probeer more inloer, dan sal jy sien.

  • 6

    2 @ Victoriabok:
    Hello bud,

    Voldy is our nickname for Keo…. from the name Lord Voldemort… in those farktup movies… hahaha

    Yeah, I must say I remember you somehow.

    Welcome, welcome.

    Look, if there’s one of your mates here, you’ll soon make likeminded mates here soon enough… and if Voldy is going down the tubes maybe some of your friends should or will follow and blog here and there.

    Only difference here is that we do not let things get out of hand with insults and nonsense… and we purposely stay away from politics and religion.

    Approve

  • 7

    @ Just For Kicks:
    Flippit, pity about keo, we had some exciting times there, hehehehe!
    Never thought the site would close, Keohane had a good thing going at some stage.

  • 8

    Pietman wrote:

    @ Victoriabok:
    Welkom VB!
    Jy moet maar ore toedruk tydens die wedstryde, die manne praat soms rof hier….
    Probeer more inloer, dan sal jy sien.

    Ek is gewoond daraan, jy moet sien op Keo, die manne vloek ‘n hond uit ‘n bos uit

  • 9

    4 @ Just For Kicks:
    Gmpfff!

    Don’t worry, I’ll maintain standards here, the guys will fall in with us, as is, we don’t need to change.

    We’ve had a steady stream of okes joining, much more than normal… been seeing it for weeks now!

    Soon our midweek chatter will be very lively… and our game Days will be a mooosa party EVERY time…

  • 10

    @ Victoriabok:
    Ek het maar self woes ‘geknoop’ daar…kon nie anders met party van daai ouens destyds nie.

  • 11

    8 @ Victoriabok:
    Jinne, ek en Pietman was VOORVEGTERS daar op Voldy, ons het die mense se moerre rof gevloek, ons het hulle links en regs uitgehaal…maar ons is nou heel bedaard, ons kuier nou net lekker rugby en alles wat lekker is, dissie vir ons nodig om moerre te vloek hier nie…

  • 12

    @ grootblousmile:

    Aha, nou verstaan ek

    Ja dis ‘n goeie naam, die man is hoeka ‘n cruising tussen Darth Vader en Mini-Me

    Snaaks hoe die wiel draai, die mannetjie het met Staaldraad ons kanse in 2003 beduiwel, Geo se loopbaan beeindig en Luke Watson aan almal opgedring vir die volgende Bok kaptein en nou sien hy sy alie

  • 13

    12 @ Victoriabok:
    Kyk, ek ken nie vir Voldy persoonlik nie, so paar keer met hom op die foon al gepraat… en ek gun hom sy kans in die son.

    Die ding is, as die mense so rasisties / polities / ongepoets / vloekkerig raak, dan stoot dit almal se bloeddruk op… en dis nie waarvoor rugby vir ons gaan nie… ons wil mos die ding dubbel geniet, nie in die stands bolle rol nie. Ons wil roomys eet en bier drink, nie mekaar met glasbottels gooi en messe steek terwyl ons rugby kyk nie..

    Nie waar nie?

  • 14

    12 @ Victoriabok:
    Weet jy wat is mooosa van ons eie site… ons is almal ouens met ons eie voltydse werke (ons is nie joernaliste nie), maar ons is almal rugbybedonnerd.

  • 15

    grootblousmile wrote:

    > ek ken nie vir Voldy persoonlik nie, so paar keer met hom op die foon al gepraat… en ek gun hom sy kans in die son.

    Ken hom ook nie, het op die site agtergekom hy’s nie my koppie tee nie

    > nie in die stands bolle rol nie. Ons wil roomys eet en bier drink, nie mekaar met glasbottels gooi en messe steek terwyl ons rugby kyk nie..

    Was jy by die Kings Sharks wedstryd ? 🙂

  • 16

    @ grootblousmile:

    Dink jy die Bulle gaan more sukkel teen die Kings sonder Spies en Arno?

    Ek dink ons gaan Jano die meeste mis, Hougie het my nog nie juis beindruk op skrumskakel nie

  • 17

    @ Victoriabok:
    Daai Geo-storie was ook verkeerd gerapporteer.
    Iewers is daar n berig van die tugondersoek van 19 Maart daai jaar (ek onthou dit was in kaapstad op my ma se verjaardag), waar Geo onskuldig gevind is. (Hy het geweier om n kamer te deel met QD oor die ‘dames van die nag’ wat daar by die Pta Holiday aangedoen het, onder andere, maar daaroor het niemand gerapporteer nie).
    Die berig oor die bevindings van die tugkomitee is op IOL, ek sal dit kry en paste indien iemand belangstel.

    Oor Luke se ek liewer bokkerol.

  • 18

    16 @ Victoriabok:
    Wel, ek is more OP Loftus, waarvandaan ek ons lewendige thread hanteer… en ek gaan nie om ‘n verloor te sien nie… hahaha

    Weetie jong, tyd sal moet leer hoe erg ons vir Arno, Jano en Spies gaan mis..

    Die Kings is nie so maklik as wat ons almal gedink het hulle gaan wees voor die seisoen nie… maar ek dink darem ons gaan wen.

    More trek ek my Bulls jersey aan en sit met hom aan in die perslosie, en basta met die res!

  • 19

    @ grootblousmile:

    Die Kings vertoon beter as die Leeus, al gee dit my sooibrand om dit te sê

    Ek sien Luke is beseer, dis baie jammer, ek sou graag wou dat hy sy besering op Loftus kom haal het

    Dra jy die @#@$#%^ pienk trui?

  • 20

    Good stuff, Andy Murray easily through against Robredo 3/0

  • 21

    Pietman wrote:

    > waar Geo onskuldig gevind is. (Hy het geweier om n kamer te deel met QD oor die ‘dames van die nag’ wat daar by die Pta Holiday aangedoen het, onder andere, maar daaroor het niemand gerapporteer nie).

    Kan nie dink dat oorgewig Davids enige energie vir na-uurse aktiwiteite oorgehad het na ‘n Bok oefening nie?

    Die WP manne het gesê hy’s ‘n dikgat

    > Die berig oor die bevindings van die tugkomitee is op IOL, ek sal dit kry en paste indien iemand belangstel.

    Ek sal dit graag wil sien

  • 22

    19 @ Victoriabok:
    Norreflok dra ek pienk nie.

    Het juis met Marguerite Prinsloo (Bulls PRO) en Ian Schwartz (wat nou by die Bokke is saam met Heyneke en Johan Van Graan) baklei verlede jaar… oor daai lelike pienk gedoente.

    Hulle mooi vertel hoe ek daaroor voel.

  • 23

    @ Just For Kicks:
    Good on bonny ole’ Scotland!

  • 24

    I see the Pumas have beaten die EP Kings tonight in the Currie Cup 1st Division

  • 25

    20 @ Just For Kicks:
    Which positions do they play, prop and hooker?

    Hahaha

  • 26

    @ Victoriabok:
    Ek sal kyk vir die berig.
    Gaan net bietjie dol hier, ons pak, vlieg more Kaap toe.

    Maar dit was n moosa interessante tugondersoek, en na al die hoohaah en rassistiese beledigings op Voldy vanaf ouens soos Transie,hater, Grant10 en SanLangkop is daarna nooit oor die uitspraak berig nie…..

  • 27

    @ grootblousmile:

    Hulle moes eeder die wit trui gehou het of die pers van laasjaar se Blou trui gebruik het

    Ek hoor die pienk truie verkoop baie goed, ten minste maak hulle darem geld daaruit

  • 28

    27 @ Victoriabok:
    Ja, die girls like die pienk truie kwaai… en die sissiemannetjies…. hehehe

    Janee man, wit truie sou soooooooooooooveeeellllll beter gewees het!

  • 29

    Pietman wrote:

    @ Victoriabok:

    beledigings op Voldy vanaf ouens soos Transie,hater, Grant10 en SanLangkop is daarna nooit oor die uitspraak berig nie…..

    Die ouens is ‘n bietjie EMO daar en iemand met ‘n naam soos Transformation gaan nooit objektief wees nie

  • 30

    @ grootblousmile:Hahaha

    @ Pietman: Did you know he was at the school of that Dunblane massacre when it happened. Amazing man to have come through that to where he is now.

1 2 3 8

Users Online

Total 29 users including 0 member, 29 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm