The Springboks have moved into second spot on the International Rugby Board’s rankings after their 16-12 win over Ireland in Dublin on Saturday.

Sport24

The Boks edged past the Wallabies – who were walloped 33-6 by France – and are now on 85.50 rankings points, still 7.41 points behind leaders the All Blacks who thumped Scotland 51-22 on Sunday.

Australia moved down into third spot with 84.82 points.

Other movers inside the world’s top 10 were France – who leapfrogged England into fourth place – and Argentina – who moved past Ireland into seventh position following their impressive 26-12 win over Wales in Cardiff.

The Boks take on Scotland in Edinburgh on Saturday, before concluding their European tour the following week against England in London.

 

IRB rankings (Top 10, previous week’s ranking in parentheses):

1(1) NEW ZEALAND 92.91
2(3) SOUTH AFRICA 85.50
3(2) AUSTRALIA 84.82
4(5) FRANCE 84.58
5(4) ENGLAND 83.09
6(6) WALES 80.60
7(8) ARGENTINA 80.29
8(7) IRELAND 79.04
9(9) SCOTLAND 77.97
10(10) SAMOA 77.14

93 Responses to Boks move up to No 2 in the world rankings

  • 61

    Maar Djokovic begin altyd stadig, word beter hoe langer die wedstryd aangaan.

    Bulle agterlyn volgende jaar:

    Hougaard
    Morne
    Basson
    WO
    Mapoe
    JJE
    Zane

    reserwes: Jano, Pollard, Jan, Aikona, Venter, Beyers

    soos genoem, sal graag vir Jan daar wil ingooi, as buitesenter met Mapoe in JJE se plek, maar dink nie die Bulle afrigters gaan dit doen nie.

  • 62

    Ja ek weet, Butch is nog goed, hy doen wat WO vir die jong Bulle doen.

    En daar breek Djoko vir Federer, gaan taai raak.

  • 63

    @ bdb:

    Bidi weerens skutterende agterly, Vraag is?????????????? skop en jag of bal dra?? dus die groot probleem by die Bulle. dit is nie n tekort aan kwaliteid agterlyn spelers nie.

  • 64

    Coaching is die groot probleem met ons rugby bidi, nie n tekort aan goeie spelers nie.

  • 65

    63/64: baie waar, wanneer gaan die afrigters die lig sien ? Bulle afrigters moet ophou vir HM volg en hul eie gameplans ontwikkel om bal retensie en off loads, vinnige game.

    4-3 vir Federer.

  • 66

    @ bdb:
    Presies, In HM se dae by die BUlle het hy die spelers hehad om daai tipe spel te speel, hulle het dit nie meer nie en moet verander, iets wat hulle sukkel om tans te doen

  • 67

    @ bdb:

    The Sharks 10’s are all taught to stand flat, at the Bulls they stand deep

  • 68

    67; ja, maar dit is omdat ons skrummies ‘n bal verder as 5 meter kan gooi.

  • 69

    @ bdb:
    😆 ya YA lol ek hoop die coaching staff van die BUlle dink ook so, dit sal help om daai goeie agterlyn van julle te neutraliseur 😆

  • 70

    @ bdb:
    KOm ons toets jou geheue,

    watter Scrummy van die Bulle kan jy onthou wat die bal die verste gepaas het?????

  • 71

    70: Tommy du Plessis en Robert du Preez.

    Djoko breek weer vir Federer, 5-4 en gaan dien vir eerste stel.

  • 72

    @ bdb:
    😆 mooi so, dit was Tommie, eish hy kon n bal ver paas,

    Robert se laaitie is nou die Sharks onder19 kaptein en loskakel wat tans vir die Bokke onder 20 gekies is

  • 73

    Federer breek terug, 5-5

  • 74

    mooi man

  • 75

    72: ja, dit is hoekom Naas so baie tyd gehad het om besluite te neem. Verskil is net, Naas het slim geskop, hoekies toe en goeie lynskoppe, nie die doellose lugskoppe wat oordoen word nie.

  • 76

    Ek ondersteun altwee spelers, so gee nie eintlik om wie wen nie. Miskien moet Federer wen, hy is ouer en sy kanse word minder.

    Maar aan die anderkant, Federer het al so baie gewen, gee Djoko ook ‘n trofee.

  • 77

    @ bdb:

    Wel natuurlik, die reels en die spelers wat jule daai tyd gehad het, het dit geregverdig

  • 78

    6-6

    tiebreak

  • 79

    wat ‘n riller, Djoko vat hom 7-6.

    Nou hoop ek Federer vat die 2de stel.

  • 80

    @ bdb:
    Yup, goeie tennis so ver

  • 81

    Federer breek 1-0 in tweede stel.

  • 82

    2-1 Federer

  • 83

    Beast Kaap toe gestuur vir klein hartprosedure
    2012-11-12 23:44
    Artikelopsies
    Druk artikel e-pos artikel Deel
    Yahoo Google Digg del.icio.us Facebook Twitter Kry Beeld op
    Jou selfoon Jou Facebook-profiel Stephen Nell
    EDINBURG. – Tendai (Beast) Mtawarira sal later vandeesweek ’n klein hartprosedure ondergaan nadat hy gister van die Springbok-rugbykamp huis toe gestuur is.

    Mtawarira kon wel Saterdag nog in die toets teen Skotland as loskopstut gesak het as die Bok-afrigter, Heyneke Meyer, hom wou kies, maar daar is besluit om eerder sy chroniese probleem met hartkloppings eens en vir altyd uit die weg te ruim.

    “Beast het atriale fibrillasie, wat hy al etlike kere vantevore gehad het. Dis nie lewensgevaarlik nie en hy kan daarmee speel,” het die Bokke se spandokter, Craig Roberts, verduidelik.

    “Beast sal egter Kaap toe gaan vir ’n klein prosedure waar hulle die senuweeselle wat die hartkloppings veroorsaak, isoleer en uitwis. Hopelik sal die probleem dan nie weer kop uitsteek nie.

    “Dit word deur ’n kateter in ’n aar gedoen en gaan op na sy hart om die plekke te vind wat die probleem veroorsaak en wis dit dan met hoĂ«frekwensiegolwe uit. Dis ’n baie klein prosedure.

    “Ons het nĂĄ ’n gesprek met ­Beast besluit dat dit veral in diĂ© laat stadium van die seisoen sin maak om hom huis toe te stuur om dit uit te sorteer. Hy sal ook nĂĄ die prosedure vir vier tot vyf weke moet rus.”

    Meyer meen Mtawarira sal nie op sy beste wees as daar nou van hom verwag word om te speel nie.

    “Beast is een van ons sleutelspelers, ’n leier en sielkundig taai. Daar is egter altyd die risiko dat die probleem op die aand voor ’n wedstryd weer kan kop uitsteek,” het Meyer gesĂȘ.

    “Dit pla uiteraard vir Beast en dit sal in sy agterkop wees.

    “Selfs al is dit nie ernstig nie, wil ek nie risiko’s neem nie. Ek wil spelers op die veld hĂȘ wat heeltemal gefokus is.

    “Beast wil die probleem ook sĂł gou moontlik uitstryk en gebruik boonop medikasie wat jou soms tam maak. Dis beter vir hom om huis toe te gaan en die emosionele ondersteuning van sy familie te hĂȘ.

    “Ek wil ook nie hĂȘ die span moet senuweeagtig wees nie. Die span kom eerste en in diĂ© geval doen ons wat die beste vir die betrokke individu is.”

    Mtawarira se afwesigheid kan beteken dat Gurthrö Steenkamp Saterdag die eerste keer vanjaar vir die Bokke speel.

    Steenkamp speel deesdae vir die Franse klubspan Toulouse. Hy het hom verlede week by die Bokke in Ierland aangesluit, maar is vanweĂ« ’n ligte skeet nie oorweeg nie.

    Met oorgenoeg loskopstutte tot die Bokke se beskikking, het Meyer besluit om Mtawarira met die jong Westelike Provinsie-vaskopstut Frans Malherbe in die toergroep te vervang.

  • 84

    3-2 vir Fed.

  • 85

    @ bdb:

    Yup ek kyk nou

  • 86

    Ek groet eers, sien more.

  • 87

    @ bdb:

    Nag Bidi goed gaan

  • 88

    Loose-head Prop
    Matwarira(9)
    CJvdL (1)

    Hooker
    Bismarck(4)
    Strauss(6)

    Tight-head Prop
    Jannie(10)

    Lock
    Eben(9)
    FvdM(1)

    Lock
    Juandre(6)
    Bekker(4)

    Flank
    Coetzee(6)
    Louw(4)

    Flank
    Alberts(8)
    Potgieter(2)

    Eighthman
    Spies(3)
    Keegan(1)
    Alberts(1)
    Vermeulen(5)

    Scrumhalf
    Hougaard(5)
    Pienaar(5)

    Flyhalf
    Steyn(7)
    Goosen(2)
    Lambie(1)

    Left Wing
    Habana(5)
    Mvovo(2)
    Hougaard(3)

    Inside Centre
    F Steyn(6)
    WO(1)
    JdeV(3)

    Outside Centre
    JdeV(7)
    Taute(3)

    Right Wing
    JPP(4)
    Habana(4)
    Hougaard(2)

    Full Back
    Zane(8)
    Lambie(1)
    Aplon(1)

    Reserves
    Wynand Olivier
    Keegan Daniel
    Flip van der Merwe
    Ruan Pienaar
    Adriaan Strauss
    Werner Kruger
    Wynand Olivier
    Pat Lambie
    Coenie Oosthuizen
    Ruan Pienaar
    Flip van der Merwe
    Adriaan Strauss
    Keegan Daniel
    Ruan Pienaar
    Flip van der Merwe
    Ryan Kankowski
    Adriaan Strauss
    Werner Kruger
    Adriaan Strauss
    Pat Cilliers
    Jacques Potgieter
    Flip van der Merwe
    Ruan Pienaar
    JJ Engelbrecht
    Flip van der Merwe
    Ruan Pienaar
    Keegan Daniel
    Pat Cilliers
    Tiaan Liebenberg
    Pat Cilliers
    Lwazi Mvovo
    Francois Louw
    Flip van der Merwe
    Pat Lambie
    Johan Goosen
    Tiaan Liebenberg
    Andries Bekker
    Dean Greyling
    Johan Goosen
    Marcell Coetzee
    Pat Lambie
    Tiaan Liebenberg
    Pat Lambie
    Marcell Coetzee
    Flip van der Merwe
    Pat Cilliers
    Tiaan Liebenberg
    Elton Jantjies
    Juan de Jongh
    Elton Jantjies
    Marcell Coetzee
    Coenie Oosthuizen
    Flip van der Merwe
    Pat Lambie
    Tiaan Liebenberg
    Juan de Jongh
    Pat Cilliers
    Heinke van der Merwe
    Marcell Coetzee
    Flip van der Merwe

  • 89

    @ superBul:
    Sorry i forgot to sift the Reserves, Here is a shorter list

    Adriaan Strauss(4)
    Coenie Oosthuizen(2)
    Dean Greyling(1)
    Elton Jantjies(2)
    Flip van der Merwe(9)
    Francois Louw(1)
    Heinke van der Merwe(1)
    Jacques Potgieter(1)
    JJ Engelbrecht(1)
    Johan Goosen(2)
    Juan de Jongh(2)
    Keegan Daniel(3)
    Lwazi Mvovo(1)
    Marcell Coetzee(4)
    Pat Cilliers(5)
    Pat Lambie(5)
    Ruan Pienaar(5)
    Ryan Kankowski(1)
    Tiaan Liebenberg(5)
    Werner Kruger(2)
    Wynand Olivier(2)

  • 90

    With these players, why do we feel so sorry for HM, i will give my opinion about the players in this way , i compare them to what the best(ABs) can offer ,
    S is same
    B is better
    F is far better and also not International in my opinion.

    Loose-head Prop
    Matwarira(9)S
    CJvdL (1)B

    Hooker
    Bismarck(4)S
    Strauss(6)S

    Tight-head Prop
    Jannie(10)S

    Lock
    Eben(9)S
    FvdM(1)S

    Lock
    Juandre(6)S
    Bekker(4)S

    Flank
    Coetzee(6)B
    Louw(4)B

    Flank
    Alberts(8)B
    Potgieter(2)F

    Eighthman
    Spies(3)S
    Keegan(1)F
    Alberts(1)B
    Vermeulen(5)B

    Scrumhalf
    Hougaard(5)B
    Pienaar(5)S

    Flyhalf
    Steyn(7)B
    Goosen(2)F
    Lambie(1)B

    Left Wing
    Habana(5)S/B
    Mvovo(2)B
    Hougaard(3)B

    Inside Centre
    F Steyn(6)B
    WO(1)F
    JdeV(3)B

    Outside Centre
    JdeV(7)B
    Taute(3)F

    Right Wing
    JPP(4)S/B
    Habana(4)S/B
    Hougaard(2)B

    Full Back
    Zane(8)B
    Lambie(1)B
    Aplon(1)S

    players are there or thereabout , really the fault must be somewhere else.
    In his first 3 games HM only toyed with the No 15 position.
    There was few team changes.

Users Online

Total 39 users including 0 member, 39 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm