The Springboks have moved into second spot on the International Rugby Board’s rankings after their 16-12 win over Ireland in Dublin on Saturday.

Sport24

The Boks edged past the Wallabies – who were walloped 33-6 by France – and are now on 85.50 rankings points, still 7.41 points behind leaders the All Blacks who thumped Scotland 51-22 on Sunday.

Australia moved down into third spot with 84.82 points.

Other movers inside the world’s top 10 were France – who leapfrogged England into fourth place – and Argentina – who moved past Ireland into seventh position following their impressive 26-12 win over Wales in Cardiff.

The Boks take on Scotland in Edinburgh on Saturday, before concluding their European tour the following week against England in London.

 

IRB rankings (Top 10, previous week’s ranking in parentheses):

1(1) NEW ZEALAND 92.91
2(3) SOUTH AFRICA 85.50
3(2) AUSTRALIA 84.82
4(5) FRANCE 84.58
5(4) ENGLAND 83.09
6(6) WALES 80.60
7(8) ARGENTINA 80.29
8(7) IRELAND 79.04
9(9) SCOTLAND 77.97
10(10) SAMOA 77.14

93 Responses to Boks move up to No 2 in the world rankings

  • 1

    Nou waaroor kla almal ?

    HM het ons van nr.4 tot nr.2 in die wêreld gevat, en om 2de te wees na NZ is nie ‘n skande nie, Roger Federer is ook nr.2 in wêreldtennis.

    Approve

  • 2

    So this weekend’s results was good news for the Boks and not good news for Scotland when we look at the rankings. To be honest after Argentina beat Wales I had already given up hope of Scotland breaking into the top 8 in time for the world cup draw.

  • 3

    France/ England can be 2/3 at the end of the Tours.

  • 4

    Peter de Villiers won 6 out of his first 10 tests (60% winning margin).
    Heyneke has won his 10th test last Saturday, he lost 3 so far (70% winning margin).
    See, even I can do the calculation!

    @ bdb:
    Juis! Waaroor aldie bohaai oor provinsiale en rassisme?
    Heyneke weet presies wat hy doen, dink ek.
    Gee die ou net kans……

  • 5

    @ Pietman:
    “Heyneke has ‘coached’ his 10th”….I meant.

  • 6

    4/5: is so Piet, kyk, ek is ook nie heeltemal gelukkig met die gameplan nie, ons moet meer bal in hand speel, vinnige offloads, minder skop en so, maar dit sal hopelik kom met die tyd, soos ons groei, spelers hul voete vind en gevestig word.

    As die wiepie kon wag vir 11 jaar om weer ‘n ordentlike beker te wen, kan ons HM darem so 2 of 3 jaar kans gee, of hoe ? 😉

    Dit is nou nie dat hy die 2007 WB bokspan ge-erf het nie (wat hy eintlik moes en dan het ons dalk nou nog ‘n WB gehad?), soos ‘n sekere ander afrigter nie. Nee jong, hy het hierdie bokspan op die slegste tyd ooit oorgeneem (baie beserings, baie sterspelers wat afgetree of oorsee gaan speel het, heelwat spelers nie meer op vorm nie).

    En, dalk is hy so bietjie hardekop, maar dit lyk of hy stadig maar seker uit sy foute leer. Wen ons die volgende 2 wedstryde, lyk dinge al klaar beter vir volgende jaar.

  • 7

    @ bdb:
    Ja,hy MOET net die volgende twee toetse wen (om die politici van sy rug af te kry) en dan bietjie asem skep, dit was n moeilike en harde rugbyjaar gewees.

  • 8

    @ Pietman:

    Tussen die Aapenaars and die politici is dit feitlik onmoontlik Piet lol

  • 9

    @ Sharks_forever:
    Ja, coach het n moeilike werk om daai spul tevrede te hou…..net een manier, hy MOET aanhou toetse wen.

  • 10

    @ Pietman:
    😆 feit soos n kooi

  • 11

    8: Apenaars, hehe, baie waar.

  • 12

    @ bdb:
    Ek sien op Twitter vra Dan retief dat Heyneke vir Lambie moet kies, en dat hy Lambie se hande moet ontbind.

  • 13

    Volgens vroe aanduidings gaan die agterlyn omtrent so lyk?

    15 Zane
    14 JPP
    13 Jaco
    12 JDJ
    11 Hougaard
    10 Lambie
    09 Pienaar

    Bench Jantjes, Mvovo, Mapoe

  • 14

    12: solank hy hom net nie onthoof nie.

    Ek het nie ‘n probleem met enige losskakel wat hy kies nie, enige van Goosen, Morne, Lambie of Jantjes sal doen, elkeen het sy swak en sterk punte.

    Wat ek wel interessant vind, is dat as Morne swak speel in HM se gameplan, dan is dit volgens baie HM en MS wat swak is, maar as ander losskakels swak speel in HM se gameplan, dan is dit net HM swak is, nie die losskakels nie.

    Laat mens dink.

  • 15

    @ Sharks_forever:
    Hoop hy luister vir Dan.

    Lambie is soos Michael du Plessis, help nie om die outjie NOU te coach en daai natuurlike X-faktor waaroor hy beskik weg te neem nie.
    Dink jy Michelack sou na Heyneke geluister het, hy speel net sy natuurlike spel waarvoor hy in die eerste plek gekies was, dis al wat hy ken.
    Dis hoekom Plumtree nie vir Freddie rondgeneuk het nie….en ook nie metr sy rooiwyn-drinkery ingemeng het nie!

  • 16

    13: waar kry jy die vroeë aanduidings, is dit soos hul vandag ge-oefen het.

    Weet nie so mooi van Taute op buitesenter nie, sal dan eerder met Mapoe daar begin wat goed gelyk het daar vir Leeus, en Taute op die bank of op heelagter.

    Is JDJ ‘n binnesenter ?

    Die Hougaard scenario: moet hy op vleuel bly, of eerder 20 minute op die einde opkom as skrummie ?

  • 17

    15: daar is die oplossing, vervang die lemoene met rooiwyn halftyd.

  • 18

    @ Sharks_forever:
    @13
    Lyk reg vir my.

  • 19

  • 20

    Nog ‘n voordeel van die rooiwyn is, dan begin jy skielik goed Frans ook praat.

  • 21

    @ Pietman: Waar Pieta.

    @ bdb: If you go back a few weeks you will see where i said people wanting to throw away Morne is crazy, he still has a lot to offer SA rugby and also Form is a moment thing.

    MOrne used to to be a running flyhalf when he started at the Bulls, that was coached out of him.

    Heyneke has made some serious mistakes but he is also making some very good calls, and you wont find me running Heyneke down, or Morne, Ek hou nie daarvan om spelers en so aan persoonlik sleg te se op n blog nie, hulle is nie hier om hul self te verdeedig nie

  • 22

    @ bdb:
    Lyk nie hulle speel meer binne en buite senter nie, Saterdag het hulle heeltyd geruil, behalwe by lynstane.

  • 23

    @ bdb:
    As for your question re JDJ @ 12?? not sure and no i also dont think Taute should be 13, And although Puma earlier today was suggesting JPP at 13, I told him i dont think we should keep playing players out of position.

    Play this backline rather then

    15 Taute
    14 JPP
    13 Mapoe
    12 JDJ
    11 Mvovo/Rhule
    10 LAmbie
    09 Pienaar

  • 24

    @ Sharks_forever:
    Taute played @13 for the Lions mostly, didn’t he?

  • 25

    See now on that backline one could suggest Hougaard at 13?? but again that would be playing a player out of position.

    Although we can speculate all we want?? HM will not do that.

  • 26

    @ Sharks_forever:
    JPP @13 sal glad nie n slegte move wees nie hoor!

  • 27

    @ Pietman:
    Nope he was injured mostly 😆

  • 28

    21: baie waar wat jy daar sê, dit is een ding om te banter en lekker met mekaar en selfs die spelers goedhartig te spot (veral die Apenaars, classic!), maar beledig, vloek en slegsê is onvanpas. Het so ruk gelede ‘n bok speler se pa en ma ontmoet, en toe ek lekker met hulle gesels, besef ‘n mens eintlik hoe sleg raak dit veral hulle as hul seun dalk nie goed speel of foute maak. Mense kan wreed wees met mekaar.

    As mens die game kyk en heeltyd dink, dit is my seun wat daar speel, dink ek gaan ‘n mens twee keer dink voor jy verkeerde dinge skree.

    Terug by Morne: ek is maar verdeeld oor sy toekoms, aan die eenkant hoop ek hy kom reg en word weer ‘n wedstrydwenner, maar aan die anderkant weet ek nie of daar afrigters is by die Bulle wat hom uit die skopgroef kan haal nie, om meer gebalanseerd te speel. Hm kon hom nie regkry nie, maar, net tyd sal leer. Pollard sal ons moet sien hoe gou pas hy aan, weet nie of Bulle hom in die diep kant sal ingooi nie.

    Met al die jong lossakels lyk dinge goed, ons was nou net vir iemand om te click.

    Wie gaan dit wees ?

  • 29

    22: lynstane ? wie het voor gespring, JDV of Taute ?

  • 30

    @ Pietman:
    Pieta it means all new Combinations again though, At the Sharks it worked as we had natural 12’s in Bosman and Whitehead playing, If one plays JDJ at 12, not his natural position and then JPP at 13 it could cause havock for us as your defennsive lines etc and calls could be a shambles

Users Online

Total 50 users including 0 member, 50 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm