Force (15) 31 / Rebels (26) 32 (Final Score)

The Western Force and Melbourne Rebels did battle in Super Rugby at nib Stadium, Perth at 08:35 SA Time (14:35 Perth Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Force:

  • Penalties – David Harvey (1), Brett Sheehan (1), Ben Seymour (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Napolioni Nalaga (1), Ben McCalman (1), Alfi Mafi (1)
  • Conversions – David Harvey (1), Ben Seymour (1)

Rebels:

  • Penalties – Kurtley Beale (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cadeyrn Neville (2), Gareth Delve (1), Cooper Vuna (1)
  • Conversions – Kurtley Beale (3)

Teams:

Western Force: 15 David Harvey, 14 Samu Wara, 13 Will Tupou, 12 Rory Sidey, 11 Napolioni Nalaga, 10 Ben Seymour, 9 Brett Sheehan, 8 Ben McCalman, 7 David Pocock (captain), 6 Matt Hodgson, 5 Nathan Sharpe, 4 Toby Lynn, 3 Salesi Ma’afu, 2 Nathan Charles, 1 Pek Cowan.
Replacements: 16 Salesi Manu, 17 Elvis Taione, 18 Phoenix Battye, 19 Lachlan McCaffrey, 20 Josh Holmes, 21 Winston Stanley, 22 Alfie Mafi.

Rebels: 15 Julian Huxley, 14 Mark Gerrard, 13 Mitch Inman, 12 Lachlan Mitchell, 11 Cooper Vuna, 10 Kurtley Beale, 9 Nick Phipps, 8 Gareth Delve (captain), 7 Michael Lipman, 6 Tim Davidson, 5 Hugh Pyle, 4 Cadeyrn Neville, 3 Rodney Blake, 2 Ged Robinson, 1 Nic Henderson.
Replacements: 16 Adam Freier, 17 Jono Owen, 18 Alister Campbell, 19 Hugh Perrett, 20 Nick Stirzaker, 21 Stirling Mortlock, 22 James Hilgendorf.

Referee: Marius Jonker (South Africa)
Assistant referees: Francisco Pastrana (Argentina), Johan Hoffman (Australia)
TMO: George Ayoub (Australia)

206 Responses to Super Rugby: Western Force vs Melbourne Rebels – Live Game Article

  • 121

    pietman blue peter is n goudmyn
    daar is n erfie van so 1200 square meter vroer by die pad op tekoop
    8 miljoen.
    die ou by b en b waar ek gebly het het die vrydagaand n lekker snoek gebraai
    ek het elke dag vir lunch n stuk snoek gekoop by n fish en tjips plek
    hy sit marmite by sy sousie vir die snoek
    flippen lekwar

  • 122

    @ grootblousmile:

    Jy sal hom nie kan ban nie wat jy sal fokkol verstaan wat hy se, daai ou praat in dialekte uit die oorspronklike Kaapse Khoisan se tye….

  • 123

    122 @ Pietman:
    That Angry Dwarf won’t last here…. that’s for sure….

  • 124

    12 Minutes to go in the match

  • 125

    @ Fern:

    Gerald is so 10 jaar gelede oorlede op Hoedspruit tydens n jagtrip. Sy vrou Stella en ek het op n stadium gesleep. Hotel is nog in die familie, ek dink sy broer Julio is nou daar.
    Nice plek daai, wind waai net erg en die see is moosa koud.

  • 126

    Penalty Rebels…. Yellow Card to Hodgson

  • 127

    die dam is leeg
    droog
    boere verkoop hulle beeste want daar is nie wyding nie
    n pel se sussie het my ander grondwat n hektaar is toegespan en sit haar beeste nou daar
    dis hartseer
    sarel cilliers van glencoe was zim toe vir n rugby festival
    die host skool het agt jaar laas verloor
    sarel het hulle pak gegee
    gaan google northern natal courier blogspot,die storie is daar
    onthou die naam sarel cilliers
    skool is 90 persent swart en die oukies se hulle gaan bekend staan as die zulu grey college
    hulle het maritzburg college net net gewen of gedraw.

  • 128

    @ Fern:

    Marmite is reg op snoek, broer werk hom ook so,,,,het verlede jaar eers jou laaste marmite klaargemaak.

    Hoekom is jy so skaars hier?

  • 129

    101@ Just For Kicks:
    Happy Birthday bud, have a good one.

    It is my better halfs birthday today too.

  • 130

    ek dink daai pizza oonde maak baie geld vir hulle
    die wind het nie gewaai toe ek daar was nie
    r22,50 vir n draught
    hulle is nie daar om vriende temaak nie.

  • 131

    Easy Farce penalty, to take the lead…. ai tog

  • 132

    @ Fern:

    Wragtag!
    Ja, pel wat onderwys gee op Vryheid se die dorpsdam is ook leeg, een of ander ‘ingenieur’ het boonop water onnodig laat uitloop, buiten die droogte.

    **Flippit, die Foss gaan nog my picks verder beduiwel, lyk my…

  • 133

    Force 31 / 29 Rebels

  • 134

    pietman ek sal minder skaars word
    ek wag vir n kontrak,as hy deurkom dan gaan ek zambia toe en sal dan aftrek dam toe en my plek in pta uithuur

  • 135

    Come on Rubbles… I need a try from you!

  • 136

    Ahhh, penalty to the Rebels… come on Kurtley, slot it for us, at least!

  • 137

    pietman hulle se dit was 15 jaar laas so droog.
    ek loop so 15 tree van waar die water is as dit vol is tot waar die water nou is.
    as jy dink die dam is so 1300m lank en so 500m breed
    dis baie water
    water beperkings gaan ook begin.

  • 138

    @ Fern:

    Wou nog se die bier is fokken duur daar, R30 vir heineken Draught! Maar ek drink daai Bosun of iets, plaaslike draught van George se wereld, darem net R15 en heel ok.

  • 139

    Yes!

    Rebels 32 / 31 Force

  • 140

    @ Pietman:
    Howzit Piet,

    I spoke to Sharks_Lover yesterday on voldy. Told him you wanted to visit him at his restaurant while in the Cape. He said you must come visit him while back home. Said to get his phone number from gbs to get in touch with him while you are back home.

  • 141

    Scrum halfway, kick-off directly out

  • 142

    Less than 2 minutes to go…. come on Rubbles

  • 143

    @ Just For Kicks:

    Thx bru….and happy bifday!!!!!
    Keep it on ice, I’m almost there, wife waiting at the foot of your mountain already.

  • 144

    pietman ek dink die prys filter ook die soort van mense wat jy daar soek
    moerse view
    ongelukkig vir hulle kan ek dit bekostig

  • 145

    22 Drop in for the Farce… short little one

  • 146

    Less than a minute left

  • 147

    Hooter goes… Rebels have it

    Shoddy kick to touch, but out..

    Game Over

  • 148

    GO REBELS

  • 149

    this was a nice game to watch
    lekker for a sunday morning

  • 150

    Geez, have just been unable to get the margins right on bru. When I go high, it’s low and when I go low, it’s high Disapproval

Users Online

Total 113 users including 0 member, 113 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm