South Africa, who travelled to Australia without 21 Test regulars, have included three uncapped players in their team for Saturday’s Tri-Nations opener against the Wallabies.

The Springboks will award Test debuts to props Dean Greyling and Werner Kruger as well as number eight Ashley Johnson on Saturday at Sydney’s Olympic stadium.

While both sides will hope to avoid injuries on Saturday, they also recognise the importance of building momentum ahead of the September 9 to October 23 Rugby World Cup in New Zealand.

“The new caps had outstanding Super rugby seasons and this is an exciting opportunity for them,” coach Peter de Villiers said in a news release.

“We have got some new combinations, but there is a lot of potential in this side and the players are hungry for this chance.”

Captain John Smit will win his 103rd cap at hooker alongside four other members of the squad that won the last World Cup – centre Wynand Olivier, scrumhalf Ruan Pienaar, flank Danie Rossouw and lock Johan Muller.

Morne Steyn has been selected at flyhalf in preference to young gun Patrick Lambie, who starts on the bench, while the Wallabies will have to be on the alert for flying wingers Bjorn Basson and Lwazi Mvovo. Openside flank Heinrich Brussow was unavailable because of a knee injury but he is at least part of the travelling squad.

Key players like scrumhalf Fourie du Preez, centres Jaque Fourie and Jean de Villiers, flank Juan Smith, locks Victor Matfield and Bakkies Botha, and props Gurthro Steenkamp and Tendai Mtawariria all missed the tour through injury.

“Those guys back home would love to be here and if these guys do well, it will put more pressure on them,” De Villiers told a news conference.

 

Teams:

Springboks: 15 Gio Aplon, 14 Bjorn Basson, 13 Juan de Jongh, 12 Wynand  Olivier, 11 Lwazi Mvovo, 10 Morne Steyn, 9 Ruan Pienaar, 8 Ashley Johnson, 7  Danie Rossouw, 6 Deon Stegmann, 5 Johann Muller, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner  Kruger, 2 John Smit, 1 Dean Greyling.

Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 CJ van der Linde, 18 Alistair Hargreaves, 19 Jean Deysel, 20 Charl McLeod, 21 Adrian Jacobs, 22 Patrick Lambie.

 

Wallabies: 15 Kurtley Beale, 14 James O’Connor, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Pat McCabe, 11 Digby Ioane, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Ben McCalman, 7 David Pocock, 6 Rocky Elsom, 5 James Horwill, 4 Rob Simmons, 3 Ben Alexander, 2 Stephen Moore, 1 Sekope Kepu.

Replacements: 16 Saia Fainga’a, 17 Pek Cowan, 18 Nathan Sharpe, 19 Matt Hodgson, 20 Scott Higginbotham, 21 Nick Phipps, 22 Anthony Fainga’a.

101 Responses to Three new Springboks picked for Tri-Nations opener

  • 61

    59@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
    I know better than everyone about everything. Especially after consulting with the Captain!

  • 62

    60@ grootblousmile:
    Kak and betaal….. We all have that cross to bear with our youngsters!

    Wait till the fines start coming to your address!

  • 63

    @ grootblousmile:

    Heerlikheid, jy kan amper n nuwe motor koop vir daai prys. Wil jy nie dalk my ou pel van Postmasburg se ou 1977 FJ 40 bakkie he nie? Geen handbriek, geen remme nie, geen ratte bo 2de nie. As jy wil stop, skakel net die enjin af in 1ste rat. Permanent A/C ook nog. Als reg altyd reg Toyota.

    Ag ek weet sommer wat dink jy, jy’s bekommerd dat die vinyl sitplekke iets makeer. Wees nie bevrees nie, hy’t nie gehad om mee te begin nie: ou bulldog trekker emmer sitplek vasgeskroef agter die dieseltenk.

  • 64

    @ Scrumdown:

    O donner, you talking about Captain Morgan now again? 😆
    Daai man weet boggerol van rugby af, en jy kan sommer sien hy’s n vuiluil wat net wag om rucking bergklimp te doen. Sal meer strafskoppe as n Stegmann afstaan.

  • 65

    64@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
    Na gisteraand kan ek nie seker wees of hy nou iets van Rugby weet of nie.

    Maar een ding is seker, hy het hy kop baie k@k laat voel vanoggend!

  • 66

    63@ Die Blou Kuberruim Wandelaar:
    Ek het die seun se karretjie omtrent gesteel, ek het hom so goedkoop gekry… en verwag ek sal bietjie moet spandeer.

    Kyk, ek glo vas daarin dat mens nie vir ‘n eerste karretjie vir ‘n kind ‘n splinternuwe wa moet uittrek nie…

    … hy moet net blerrie betroubaar wees, ek willie ‘n oproep kry van 1200km vêr af… “Pa, die kar is gebreek” nie… dis dan wanneer jy regtig beginne betaal….

  • 67

    Ek is graswewenaar vanaand en more-aand…. waar gaan ons kuier?

    Handbriekie is in Slaapstad vir besigheid… daai donners in die Kaapse kantoor sit mos vas aan die slaap, soos verwag… sy moet hulle bietjie gaan rondruk en pluk… en op haar uitsonderlike manier boelie….

  • 68

    @ grootblousmile:

    GBS en Superbul

    Ek is nie anti Bul nie. Dit is maar net my eerlike mening. As ek teen die bulle was het ek gekla oor Dean Greyling, Werner Kruger, Danie Russouw, Bjorn Basson en Morne.

    Die feit dat ek nie Stegmann en Wynand rate nie is defnitief nie teen die bulle gemik nie.

    Ek het julle ander spelers almal gekomplimenteer, maar wel bekommerd oor Morne Steyn se “confidence”

    I promise, really, really, troes nannies ek promise.

  • 69

    68@ biltongbek:
    Daar’s NET 8 Bulle in die beginspan… PLUS 1 op die bank…

    Jy’t van so paar vergeet… moer hulle sommer gou ook….

    Kyk, ons stem saam die Bulls het swak begin die seisoen in die Super Rugby reeks… maar hulle het op die einde op 7 in ‘n ry gestaan voor die Sharks hulle met moeite met 3 punte uit die uitspeelwedstryde gehou het.

    Morné Steyn was weer naderhand goed opgewen… en die Bulls voorries het die Sharks in Game 1, die Stormpoppies in Game 2, die Cheetahs in Game 2 en die Lions in Game 1 & 2 goed vermorsel.

    Julle krap waar dit nie jeuk nie…

    Uit die spelers wat Snorrie beskikbaar gehad het om vanuit te kies (die op toer), hoe sou jou span gelyk het, in ag genome die halwe beserings en diesmeer?

  • 70

    Halloooo julle. Hoe gaan dit, ek kan nie wag vir Saterdag om te sien wat doen die bokke nie!!! Dink die Aussies moenie hierdie bokspan vlak kyk nie, daar is baie talent en natuurlik is dit ‘n klomp boere 🙂

  • 71

    @ grootblousmile:

    Ja boet. Dan gee ek maar op.

    Dit lyk vir my n’ mens moet van Bulle praat die selfde manier as wat jy van jou vrou moet praat as sy jou vra of sy vet geword het.

    ” Wil jy he ek moet nice wees, of honest wees?”

  • 72

    Dit gese is die sheepshaggers se span blerrie sterk……maar nou ja, sal altyd in die groen en goud glo

  • 73

    @ biltongbek:

    bwaaahahahahahahahahaha

    Hy los die bulle uit!!!!!!

    Anyway is dit nie bulle nie dis nou almal bokke!!!!

  • 74

    71@ biltongbek:
    Jy kanie nou soos jou Leeutjies maak en hensop nie…. hehehe

  • 75

    73@ Tripples:
    Hello maiki…

    Flok, ek moes so paar hier tot orde roep….

  • 76

    @ grootblousmile:

    Ek sien daardie leeutjies soos baie mense hulle oom in die tronk sien. Jy het hom afgeskryf en elke keer as jy sy naam hoor dan begin jy so agter die ore te bloos.

  • 77

    Hoe gaan dit GBS, sien jy is nou weer graswewenaar, jy moet jou gedra!!!! Ek watch jou!!!

    Los die leeutjies uit jong, hulle suffer nou regtig erg!!!

    Al een in die span wat my bietjie worried het is Johan Muller, verder dink ek hulle is die beste watons tans het!!

    Is Francois Hougaard beseer? waar is hy?

  • 78

    Jinne, ek moet seker bietjie werk ook vanmiddag… tjorts

  • 79

    @ biltongbek:
    soos daai familielid in die tronk waar van mens nie praat nie? 🙂

    Maar seriously dis verskriklik ontstellend wat met die leeus aangaan, as mens dink watse huge, trotse unie dit was, veral toe Mr Luyt daar was!

  • 80

    77@ Tripples:
    Ek gedra myself ALTYD, al is dit SLEG….

    Ek weetie hoekom Hougie nie in “Wolkie” se plek is nie…. dis vir my volksvreemd!

  • 81

    @ Tripples:

    Ja niemand hou van dr L Luyt nie, mar die Leeus was goed ge..ner deur hom as hulle verloor het.

  • 82

    wie de hel is ‘wolkie’ hehehehe en hy is nie eers op die bench nie, miskien is hy beseer of iets

  • 83

    @ biltongbek:
    Yep dis amazing wat dissipline kan doen!!!! hehehehe

    Hoop net dat ou snorre se disspline ook goed is!!!

  • 84

    82@ Tripples:
    Charl McLeod

    … mens moet hom seker maar “McWolkie” noem… nie net “Wolkie” nie…

  • 85

    @ Tripples:

    Ek hoop ou snorre het darem n’ paar tricks vir hierdie ouens. Dit sal my hart darem breek as hierdie ouens moet pakslae kry.

  • 86

    ok jy het wolie gese hahahahaha miskien as jy McWolkie gese het was ek by 😉

    wat se jy van die bulle se game laas saterdag? hehehehe slightly pathetic I’d say, ek was minder impressed met die bliksempies!!!!

  • 87

    @ biltongbek:
    Yep myne ook, ek het nogal moed vir hulle

  • 88

    The Wallabies have insisted that they are only focused on winning the TriNations and the Bledisloe Cup and not the Rugby World Cup at the moment.

    http://www.trinationsweb.com/news/viewarticle.asp?id=31230

  • 89

    @ bos_otter:

    If they think anyone believes that, then they still believe there is a man on the moon.

  • 90

    86@ Tripples:
    Die Blou BotterBulletjies of Wourakom Blou BotterBulletjies was maar bra kak jong.

    Maar ek verstaan darem hoekom… dis ons blerrie Vodacom Cup span wat diens doen… 18 Groot manne uit… eishhhhhhhh

    Ons gaan weer akkies Saterdag teen die Mieliebrommers… ek bedoel boere!

    Ek bedoel… Fudge wassie eers so taai soos wat fudge veronderstel is om te wees nie..

    Gary Botha is nie meer ‘n Generaal Botha nie…

    Dustbin Jinka… wat verwag mens van ‘n ASBLIK….

    Brummer is ‘n brommer….

    Shadow issie meer ‘n SKADUWEE van die man wat hy was nie….

    Gerrit-Jan was oral oppie Velze, behalwe waar die bal was….

    Juandre… Ek kom tot die SLOTsom dat dit ‘n kak naam is, hulle het seker deurmekaar geraak met Juan en Andre…..

    ….. ek gaan Saterdag Loftus toe….

Users Online

Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm