Scotland (12) 21 / Springboks (9) 17 (Final Score)

Scotland hosted the Springboks at Murrayfield Stadium, Edinburgh at 16:30 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

In a scrappy game a brave Scotland held out to beat the Springboks and shatter their Grand Slam hopes.

Worst Springbok performance in a very long time.

Scores:

Scotland: 6 Penalties & 1 Drop Goal Dan Parks

Springboks: 4 Penalties Morné Steyn, 1 Try Willem Alberts

  

Teams:

Scotland: 15 Hugo Southwell, 14 Nikki Walker,  13 Max Evans,  12 Graeme Morrison,  11 Sean Lamont,  10 Dan Parks, 9 Rory Lawson (captain), 8 Kelly Brown, 7 John Barclay, 6 Nathan Hines, 5 Richie Gray, 4 Scott MacLeod, 3 Euan Murray, 2 Ross Ford, 1 Allan Jacobsen.  
Replacements: 16 Dougie Hall,  17 Moray Low,  18 Richie Vernon, 19 Ross Rennie, 20 Greig Laidlaw, 21 Ruaridh Jackson, 22 Chris Paterson.

South Africa: 15 Zane Kirchner, 14 Gio Aplon, 13 Frans Steyn, 12 Jean de Villiers, 11 Lwazi Mvovo, 10 Morné Steyn, 9 François Hougaard, 8 Ryan Kankowski, 7 Juan Smith, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Adriaan Strauss , 17 CJ van der Linde, 18 Flip van der Merwe, 19 Willem Alberts, 20 Ruan Pienaar, 21 Patrick Lambie, 22 Adi Jacobs.

Date: Saturday 20 November
Venue: Murrayfield Stadium, Edinburgh
Kick-off: 16.30 SA Time (14.30 GMT)
Expected weather: Rather cloudy with outbreaks of rain or showers. High of 7°C and low of 2°C.
Referee: Stuart Dickinson (Australia)
Assistant referees: Alain Rolland (Ireland), Federico Pastrana (Argentina)
TMO: Tony Redmond (Ireland)

242 Responses to EOYT: Scotland vs Springboks – Game Thread

  • 211

    london bull.ek moes self eers bietjie gaan afkoel,dit was n bokgame wat strauli laat goed lyk.snor is die kanker van ons rugby.

  • 212

    hoe moeilik is dit om n agterlyn af te rig,hardloop vorentoe,as iemand in jou pad kom draai uit duhhhh kom in n lyn op vir tackles as jy skop skop uit as jy tackle tackle dood shit dis nie rocket science nie

  • 213

    @ smallies72:
    Ja mnr “Heads Up Rugby” weet f0kol van internasionale rugby. Die Skotte se agterlyn het ons agterlyn laat kak ryk! En as jy na die span lys kyk, kan jy dit glo!

  • 214

    Die bokke het van die beste spelers in jare,lambie,alberts,stegman maar nar snor weet nie hoe om n 3de span in graad 7 af te rig nie.dit is die swakste afgerigte bok agterlyn van die eeu.

  • 215

    kan iemand my asb se snor gefire gaan word?

  • 216

    Waar is al die habana enemies nou?daar lyk die sharks wing net so sleg.muir is pateties!

  • 217

    216@ Piet visagie:
    Kan jy dink hoe erg ons sou verloor het met Hasbeen-banana daar…

    Geen drieë teen die Bokke aan Mvovo se kant vandag nie….

  • 218

    @ Piet visagie:
    muir sal enige backline speler swak laat lyk wil nou nie snaaks wees nie maar die enigste manier hoe die kakka opgelos gaan word is deur n sekere x bloubul afrigter n Xaussie afrigter en n huidige leeue afrigter

  • 219

    @ smallies72:
    in odder words derren heyneke dammm m die iere het ballas

  • 220

    @ Blue Bird:
    208

    BB copy and paste in google translator….. funny reading indeed!

  • 221

    smallies.ek stem saam maak die x bulls afrigter bok afrigter.habana was vrot,maar wat help dit om n great sharks wing in sy plek te kies maar die agterlyn word deur n onbehulpe swak agterlyn afrigter genaamd muir afgerig?ek is gatvol vir die snor en sy swak rugby.ons bok fans aka world champs verdien beter.

  • 222

    Nee wat, kan nie die 3 Nasies wen nie, Kan nie ‘n Grand Slam vat nie, hoe de dhonner verwag PDivvy om die freakin WB te wen?..En ek is klaar bekommerd oor die komende naweek se game teen die Rose.

    Jaag hom weg, vir Divvy en sy crounies en gou ook. Kry iemand wat weet wat hy doen, en nie iemand soos PDivvy wat die White-sukses trein gery het en nou dat die trein uit stoom hardloop phokkol verder kan doen nie.

  • 223

    Pdivvy;s brain – has 2 side
    on the left side, nothing is right,
    and on the right side, nothing is left..CASE CLOSED

  • 224

    Mr t jy is doodreg,snor het met white se span sukses behaal,nou dat die span stoom verloor sien ons hoe useless snor werklik is.hy moet gefire word en die wat hom indiens geneem het.hy is swakker as strauli.ek kan nie wag om die joke van die eeu snor gefire te sien nie.

  • 225

    @Piet, hoop net nie hy word SARU se Spokes-person na sy ‘aftrede’ as Bok coach nie, LoL.

  • 226

    Mr t.die clown het vandag die bokke se naam onherstelbare skade aangerig.hy moet verban word van einge vorm van rugby want hy weet niks.volgende week is dit die dood van bok rugby.

  • 227

    @ Muurbal:
    Afrikaans is the the fastest growing language in the world.Very popular in townships,credit should be given to a band like “Die Heuwels Fantasties”,translated it means “the hills fantastic”it refers to boobs.That is the origin of the name.

  • 228

    Ouens, dis nie net die afrigter nie, daar is ‘n moerse lot senior spelers in daai span wat ook maar die pad kan vat! Begin sommer by ons kaptein en ons twee senters!! Die kaptein is tog die ou wat die besluite op die veld moet maak en die gang van die game moet bepaal? Ons senters beteken ook fokkol, skep geen gellenthede vir hul agterspelers nie. En arme Crusty!!! Die een keer toe hy mooi breek, toe skop hy die bal weg!! En oor balwegskop wil ek nie eers praat nie!! Eers Hougaard en toe Pienaar met so hier en daar Morne Steyn ook!! Ten minste het Habana darem so bietjie presure opgesit as daar geskop word (veral tydens afskoppe), maar gister se twee vleuels was te lui! Voorlangs moet dinge ook veander word, Stegmann het weereens gewys hy beteken fokkol, hardloop die veld vol, maar doe niks. Bissie moet leer dat lynstaan ingooie die belangrikste deel van sy spel is!! Bakkies moet besluit of hy rugby wil speel en of hy te bang is om weer omverskoning te vra? Victor moet leer om met ‘n ref te praat as die drol in die drinkwater is!
    Nee wat, ek gaan eerder volgende naweek perlemoe uithaal of renosters jag voor ek weer die patetiese Bokspan support!!

  • 229

    @ KingPaul:
    Vanoggend wakker geword en steeds de moer in!
    Die kukste vertoning sedert ons 53-3 verloor het teen Engeland(ek dink dit was 2003). Pas geluister na PdeV op die nuus, praat die grootste klomp nonsens oor ‘learning curves’ en wat nog.

    Terloops, praat van perlemoen, die kreefseisoen het ook hierdie week geopen, so jy moet kom haal, hotnotsvis ook volop hier voor die huis…..

  • 230

    @ Fern</b

    Fern I believe so. Afrikaans is the most descriptive language in the world and one word has several different meanings. With the translator you loose most of the meaning of a sentence, but that makes it funny reading material!

    😀

  • 231

    OK I’ve had a night out in London, drank too much Guiness and had a lekker Italian chow at about midnight, came home and slept….and now this morning I have calmed down enough to think and talk about this game.

    I agree with what has been said mostly.
    Our backline does not have combinations in it that are working….big problem.
    Our forwards had an average day and that isnt good enough to make up for a k*k backline.
    Victor started arguing with the ref and thats why in my book he will never be a top rate Captain, as soon as the chips are down he loses it and becomes emotional. The ref was a doos…thats a given, several borderline and blatantly wrong calls….but those are the cards you are dealt and you must play them.
    We slavishly stuck to the gameplan and it wasnt working…our kick and chase which is the wrong tactic in the first place…is k*k, the guys dont get there quick enough or put enough pressure.
    We have also now become suspect under the high ball…Kirchner made 1 clean catch only.
    Mvovo had to start looking for ball, just like a slighted Habana.
    The coaches dont seem to have an answer.
    Our backline is playing like individuals, each ou for himself.

    On this form England are going to had us our arses next week on a plate.

    Anyway, JMHO

    Oh and FERN….I must say I prefer “die berge fantasties” rather than “die heuwels fantasties”….more than a handful for me please.

    Enjoy your Sunday all of you….and dont kick the dog, its not his fault!!!

  • 232

    @ 4man:231 – 4man, Ja wont be kicking the dog..haha. Almost kicked the tv last night though. Damn we were awful. Rain or no rain we have to start keeping possession and stop this kicking all our ball away. We will never beat any team playing like that. We are going to get a huge klap by England that is a given. Unless we select some different players. Alberts JUST has to start no question. Hougaard and Ruan were not great yesterday either. I would just sommer slot in McLeod.. Not cause I am a Shark supporter but he has been in blinding form this CC.

    Ag, that whole game makes me angry all over again. Rather just stay cool and watch the crici.

  • 233

    @ Puma:
    I’ve just finished changing the downstairs toilet seat cover…Chris is in the village getting a new phone, so me and the dogs will watch the last session and then go to the forest for a stroll.

  • 234

    Frans Steyn needs to be moved over to inside centre too. He is playing out of position and just not doing it at oustide centre. JdV has played there before play him there.

    Alberts instead of Stegmann for next week too. He just has to start. Mvovo done fine on his debut. Saved a try by a great tackle. None of our wings will see ball if we just keep kicking everything away.

    My feeling we will have to start thinking of wc 2015 cause no way can we win next year, let alone even make the quarter or semi the way we are playing now.

  • 235

    @ 4man:233 – Just relaxing here watching the crici. Very hot and humid today. Rather just sit in the aircon.

  • 236

    learning curves se gat,wat kan die world champ,die bokke leer by skotland?ons afrigter en sy skoothondtjie muir is n skandelik swak.hoekom speel ons spanne nie naby so shit in die super rugby reeks nie,hel tot die vodacom cup lyk die standaard beter as gister se gemors.moet lekker wees om jou pay te steel so die useless klomp.

  • 237

    Sien julle nou, Pierre Spies is die man. Sonder hom was die agtal swakker. Glo my nou maar eenmaal, hy STABILISEER daardie pak van ons. Die balans was versteur.

  • 238

    dat daardie nar dink die bok fans glo sy crap van learning curve slaan my dronk.ek kan net dink wat gaan die engelse doen aan die bokke

  • 239

    @ Piet visagie:
    Piet visagie wrote:

    at daardie nar dink die bok fans glo sy crap van learning curve

    hy het dit by Jake ge erf, hy het mos ook altyd gese die manne leer en leer. Fark die met 100 games is nou seker Rugby profesore

  • 240

    hulle leer duidelik niks,want elke week word hulle net swakker.gelukkig gaan dit moeilik wees om swakker te speel as gister,so mens kan weet wat om te verwag.ek jare laas so swak game gesien soos gister.

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm