Scotland (12) 21 / Springboks (9) 17 (Final Score)

Scotland hosted the Springboks at Murrayfield Stadium, Edinburgh at 16:30 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

In a scrappy game a brave Scotland held out to beat the Springboks and shatter their Grand Slam hopes.

Worst Springbok performance in a very long time.

Scores:

Scotland: 6 Penalties & 1 Drop Goal Dan Parks

Springboks: 4 Penalties Morné Steyn, 1 Try Willem Alberts

  

Teams:

Scotland: 15 Hugo Southwell, 14 Nikki Walker,  13 Max Evans,  12 Graeme Morrison,  11 Sean Lamont,  10 Dan Parks, 9 Rory Lawson (captain), 8 Kelly Brown, 7 John Barclay, 6 Nathan Hines, 5 Richie Gray, 4 Scott MacLeod, 3 Euan Murray, 2 Ross Ford, 1 Allan Jacobsen.  
Replacements: 16 Dougie Hall,  17 Moray Low,  18 Richie Vernon, 19 Ross Rennie, 20 Greig Laidlaw, 21 Ruaridh Jackson, 22 Chris Paterson.

South Africa: 15 Zane Kirchner, 14 Gio Aplon, 13 Frans Steyn, 12 Jean de Villiers, 11 Lwazi Mvovo, 10 Morné Steyn, 9 François Hougaard, 8 Ryan Kankowski, 7 Juan Smith, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Adriaan Strauss , 17 CJ van der Linde, 18 Flip van der Merwe, 19 Willem Alberts, 20 Ruan Pienaar, 21 Patrick Lambie, 22 Adi Jacobs.

Date: Saturday 20 November
Venue: Murrayfield Stadium, Edinburgh
Kick-off: 16.30 SA Time (14.30 GMT)
Expected weather: Rather cloudy with outbreaks of rain or showers. High of 7°C and low of 2°C.
Referee: Stuart Dickinson (Australia)
Assistant referees: Alain Rolland (Ireland), Federico Pastrana (Argentina)
TMO: Tony Redmond (Ireland)

242 Responses to EOYT: Scotland vs Springboks – Game Thread

  • 181

    179@ Pietman:
    Hele Bokspan was flippen swak…

  • 182

    @ Fern:
    Jisjong, se jy, flippin skande hierdie…Vioolsdrif se derde span sou deur hierdie lot gedraf het.

  • 183

    Bokke het seker al hul drugs uitgegooi, nou beteken hul niks nie.

  • 184

    @ Pietman:
    Pietman duidelik was daar geen gameplan nie! As mens speel teen ‘n beter span, dan is jou spel gewoonlik 10-15% beter, maar speel teen ‘n swakker span dan relax mens 10-15%….. die bokke het seker nog onttrekking simptone van al d whisky en haggis……. eish maar hul was pateties verby!

  • 185

    Next game in an hour… see you in a while…

  • 186

    @ grootblousmile:
    enjoy! c u later!

  • 187

    Let’s look at the positives……

    … OK, done, there are’nt any…

    Hahaha

  • 188

    186@ Muurbal:
    Cheers…. hoe gaan dit met kleinsus se Notebook?

  • 189

    @ Muurbal:
    Ja maat……moosa teleurstelling hierdie, geen plan nie, maak nie saak wat PdeV se nie, al skreeu hy ook in watse kntaaf, dis kuk rugby, end van die storie..
    Die AB’s het hierdie Skotte flippin 43-3 gelooi laasweek.

  • 190

    @ grootblousmile:
    skerp! hahahaha!

  • 191

    Die SWARTSTE dag in ons geskiedenis! Dit sluit in 2002 vs Eng en Skot, en 2003 vs NZ op Loftus en 2006 vs Aus…

    Die verloor teen Skotland in 2002 was nie so bad, as jy sien wie die ape was wat toe gespeel het nie.

    Maar vandag se span het bestaan uit Botha, M.Steyn, Matfield, De Villiers, Juan, Bismark, ens, ens…

    En ban my nou maar van die site, maar ek sal nie om verskoning vra vir wat kom :

    FLOK you Div, FLOK jou Muir en FLOK jou Gold. Julle het ons land en sy trotse tradisie GAT gemaak. Hoofletters GAT. En FLOK jou SARU en FLOK jou Hoskins.

    Jammer vir die getroue ondersteuners wat duisende rande spandeer om die Bok te support. Jammer vir die oud-spelers wat die trui met trots gedra het deur die jare en hul beste gegee het.

    My geduld met hierdie mob is OP! Lekker rugby kyk manne! Geniet die volgende 2 weke, die 3nasies en die WB volgende jaar. Ek kyk nie weer ‘n toets waarin die 3 stooges deel het nie…

  • 192

    Halftyd het Snorre agtergekom MS skop nie die balbesit weg nie, en dat ons die 2de helfte met bal in hand die oorhand sou kry. Om dit te keer, stuur hy toe vir RP met die opdrag om seker te maak dat die balbesit weggeskop word. Kan jy glo, kry ‘n vryskop met 5 minute oor, en skop dan die bal weg.

    Met 15 minute oor, die reën wat uitsak, die tekens duidelik daar dat pale skop/skepskop kan ons laat wen, toe slaan die 3 bakstene weer toe, en stuur vir arme lambie to the slaugters, op. Hy kon hom senter, vleuel, heelagter, flank of selfs stut gespeel het, maar nee, die hoofbaksteen meen die speler wat ons ten minste nog laat wen het tot dusver, moet af.

  • 193

    191@ Rugbyprof:
    Ek verstaan jou smart, so ek gaan jou nie ban nie…

    Gaan net jou ekstra swaar woorde effe ligter maak… OK.

  • 194

    @ grootblousmile:
    188

    cheers! sy geniet dit baie en ek het myne uiteindelik net vir myself…..hehehe! btw stuur d rek asb!

    (nota aan self: jy kan bly wees hy het ‘n ander vlug gekry, anders moes jy weer terug gaan OT toe en slaapplek gee vir die man……. hehehehe)

  • 195

    eish eish eish eish eish eish………

  • 196

    194@ Muurbal:
    Hehehe

    Ja, sal die rek stuur…. my admin is bietjie agter…. en jy gaan mossie weghardloop nie….

  • 197

    I see when you are really miffed you chat in Afrikaans!! 😉

    I can smell the tension from 6,000 miles!

  • 198

    197@ Blue Bird:
    It was a dismal Bokke performance…. worst in a long while.

  • 199

    Ons gaan nie die WB wen nie, en al is ons weer so lucky om dit reg te kry, omdat ander spanne vir ons die AB’s en Aussies klop, en ons teen Georgia die finaal met 100-0 wen, dan beteken dit sweet blou nokkol. Wil dit nie hê nie, dit maak nie op vir al hierdie geploeter 3 uit elke 4 jaar silus nie. Gaan ook nie opmaak as ons die Ingelse wen nie.

    Soek ‘n Bokspan met beste spelers en beste afrigters wat elke liewe wedstryd wil wen soos die AB’s en nie elke 8 jaar iets wen nie. Verkies liewers enige tyd die AB’s se toetsrekord as ons sogenaamde goeie WB rekord, dit, terwyl die AB’s net 1 beker kort, dan is hul nog baie meer die wereldkampioene, as wat ons droom om te wees.

    Ek voel regtig vir die spelers, wat ongeag die sirkus in die politiek en die afrigtingspan, nog steeds probeer kop bo water hou, maar die krake is te duidelik. Vraag is, wie gaan hulle vervang, nog ‘n regstellende aksie ?

  • 200

    GBS 🙂 thanks! ek voel al klaar beter.

    Om hul nie te kyk is my eie protes totdat hulle gefire word. Ek het dieselfde gedoen paar jaar terug toe die WP so swak was, en het geweier om my voete op Nuweland te sit totdat hulle hulself regruk.

    Weereens, goeie naweek vir jul ouens, hoop vir ons part die bokke wen weer gou. Hopelik word al die coaches die week gefire dan kan ek weer die bokke kyk… 😉 wishful thinking…

  • 201

    What should a coach say to the Bokke after such a performance?

    Well, I can tell you what I would have said…

    I would have used some expletives and kakked on them from a dizzy height… this buddy-buddy attitude of our coaches with the players is not on, the coach is the boss and the players need to know and understand that… and accept that.

    Options, options, options…. the wrong ones the whole time, no respect for possession… none at all.

    Kicking was so pathetic, it was useless and dour…

    How many times must it be proven that modern rugby under the New Law Variations is about possession, possession, possession….

  • 202

    @ Blue Bird:
    mmmmm….. Afrikaans is just such a lekker language! We can describe so much better in our home language…. you can always use the google translator, but please be aware that the translation might not be the same! hehehe

  • 203

    @ grootblousmile:
    I only saw the last 5 minutes….

    Glad I was in Wales last weekend for that exciting game!!

  • 204

    @ Rugbyprof:
    Ek voel ook so.
    PdeV het nog altyd my ondersteuning gehad…..maar dis nou klaar, fokkit, kry vir Heyneke, Gert Smal, Nick Mallet….aag flok, kry sommer vir my, hoe moeilik kan dit nou wees om vir Vic, Bakkies en daai mense ‘af te rig’…?
    Nee wat, daai drie narre moet waai man…

  • 205

    dowwe div kort gefax word maar nou ja saru is nou die anc se intrument so hy sal seker eerder n bonus kry

  • 206

    My late dad, GBS Maksimus had a very good saying “As jy sukkel, word jy ‘n sukkelaar… so moenie sukkel nie!”

    Translated it basically says “If you always battle to achieve, you become someone who never succeeds… so don’t battle in a futile way!”

    In otherwards, pull your finger out your own arse and do things correctly.

  • 207

    @ grootblousmile:
    206

    Wyse man inderdaad, wens net d bok afrigters kan dit ook hoor!

  • 208

    @ Muurbal:
    Hi Muurb al, how do you get the translator thing to work, I somehow managed to get in on WeTalkRugby but it was shown as an option I think.

    It does make for funny reading….some of the translations!!

  • 209

    Asb tog fire die snor,dit was skotland!die nar is shit en weet niks van rugby af nie.genoeg is genoeg.

  • 210

    Ek moes nou ‘n laaaang ruk gaan stap om af te koel. Ek was jare laas so die moer in!

    Die Bokke het ‘n kak game plan gehad en dan het hulle dit nog kak uit gevoer.

    Snor is net so kak soos Struili.

Users Online

Total 94 users including 0 member, 94 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm