WP (13) 31 / Cheetahs (0) 7 (Final Score)

Vodacom WP hosted Vodacom Free State Cheetahs at Newlands, Cape Town at 17:05 on Saturday 16 October 2010. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SSHD & M-Net on TV in SA.

A bit of a shaky start from the kickers on both sides eventually saw Willem de Waal regaining confidence and WP becoming stronger and stronger as the game progressed.

At halftime WP was already 13 / 0 in the lead which prompted them to run more freely and the tries came. Eventually with WP 31 / 0 ahead, a simple WP mistake saw Philip Snyman score a consolation try to avoid a nasty Cheetahs whitewash.

To rights the Cheetahs tried hard but there was always only one winner.

Final score WP 31 / 7.ย 

Scores:

WP: 2 Conversions & 4 Penalties Willem de Waal, 1 Try Bryan Habana, 1 Try Francois Louw, 1 Try Gio Aplon

Cheetahs: 1 Conversion Sias Ebersohn, 1 Try Philip Snyman

ย ย 

Vodacom Western Province

Vodacom Free State Cheetahs

16 October at 17:00

  • Team: 15. Conrad Jantjes, 14. Gio Aplon, 13. Juan de Jongh, 12. Jean de Villiers, 11. Bryan Habana, 10. Willem de Waal, 9. Ricky Januarie, 8. Duane Vermeulen, 7. Francois Louw, 6. Schalk Burger (Captain), 5. Anton van Zyl, 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Deon Fourie, 1. JD Moller
  • Replacements: 16. Hanyani Shimange, 17. JC Kritzinger, 18. De Kock Steenkamp, 19. Pieter Louw, 20. Dewaldt Duvenage, 21. Lionel Cronje, 22. Paul Bosch
  • Team: 15. Hennie Daniller, 14. Philip Snyman, 13. Robert Ebersohn, 12. Meyer Bosman, 11. Cornรฉ Uys, 10. Louis Strydom, 9. Tewis de Bruyn, 8. Ashley Johnson, 7. Juan Smith (Captain), 6. Hendro Scholtz, 5. Waltie Vermeulen, 4. Francois (FS) Uys, 3. Willem Petrus (WP) Nel, 2. Adriaan Strauss, 1. Coenie Oosthuizen
  • Replacements: 16. Skipper Badenhorst, 17. CJ van der Linde, 18. Izak van der Westhuizen, 19. Kabamba Floors, 20. Tertius Carse, 21. Sias Ebersohn, 22. Riaan Smit

122 Responses to Currie Cup Semi-Final: Vodacom Western Province vs Vodacom Free State Cheetahs – Game Thread

  • 91

    Waar is die grootbek vrystaat manne nou?

  • 92

    Thanks Super. En ek dink ook jou opsomming van jou span se CC vorm is spot-on.

  • 93

    @ Piet visagie:
    haai Piet soos ek netnou gese het ek het nie die game gekyk nie so ek wil nie veel se nie maar ek is eintlik jammer die Bulle was nie ver agter op n stage nie, dan moes hulle alles oorboord gooi en hardloop. dit kon dalk di Sharks onverhoeds gevang het. ๐Ÿ˜€ bygese as hulle n bal kon kry. nee wat lets face it die Bulle was awesome (soos my kleinseun deesdae alles noem) om met net 4 te verloor, ons was behoorlik afgeransel.

    Maar dan weer as ……Morne naastenby kon skop soos hy gewoonlik doen dan het ons weer een gesteel.

    PS.
    Die conditioning het die spelers van die Bulle maar flou gemaak, het Dick iets te doen met die conditioning? ๐Ÿ˜†

  • 94

    snor,muir en naka is die swakste afrigters vir die jaar.

  • 95

    @ fender:
    haai ou mater ek weet darem iets van die game en ek praat al weke daaroor dat die Bulle nie n opwaartse kurwe toon nie. Dit was altyd die kenmerk van ons span hulle peak baie goed. Maar met al die rus, skorsings en span skommelings van die Bulle was ek nooit regtig oortuig dat ek sou celebrate vanaand nie.

    Ek het maar meer gehoop die Sharks choke , wel hulle het nie en was awesome, regtig goed gefokus.

    Dink net terug aan die begin van die S14 , toe wou baie vir Plumtree fire. Wel ek dink hy wys n paar manne n goeie middel vinger.

    Maar kom ek se jou ek moet nog bietjie gewoond raak in die afskaling van die CB kompetisie. Meer volg….

  • 96

    superbul. die bulle was goed,net ongelukkig.die so called currie cup meesters die cheethats was pateties!

  • 97

    Haha – great post Superoupa!

    Piet Visagie, I’m not sure whether you are a Province supporter or not. If you are, may I suggest that you investigate the possibilities of winning with grace, for there is only one thing worse than a bad loser and that is bad winner.

    BTW, I’m also a Province supporter…..

  • 98

    ek wonder of naka n email stuur aan habana en aplon en hulle beskuldig van cheat soos sy email aan andre watson waarin hy kla oor wp kamstig cheat met slingshot scrums!daar word die cheethas toe gestraf vandag vir cheat in scrums.wys mens maar net dat daar grooter clowns as pieter de villiers is.

  • 99

    fender:bly jy in die vrystaat?elke dag moes ek hoor hoe die wp gaan pak kry,nou noem jy my n bad winner?

  • 100

    @ Piet visagie:
    Daai is n feit daar is groter clowns as PdeV. En ja ou Naka het try sielkunde doen maar toe boemerang dit. Hy moet maar soos die Bulle se twee groot gurus FL en HM gaan swot oor sielkunde voor hy weer try.

    Maar ek se tog dat n fout of twee van die ref kan n span se rug breek. Meer sal duidelik word in die na doodse ondersoeke van die week.

    Fender in jou post 97 se jy n ware ding, ek kyk in spanning hoe die Bule die week verneder gaan word. Hoop maar party besef wat DIE span gedoen het die laaste 3 jaar.

  • 101

    superbul.daardie fender moet bloem toe trek dan sal uitvind wat maak mens n bad winner.ofm borg die cheethas so elke oggend met ontbyt moet mens hoor hoe die wp gaan pak kry.

  • 102

    Piet Visagie, you have a rare opportunity (how often do we win CC semis?) to prove that you can win with grace. Don’t screw it up now. Be better than those detractors?

  • 103

    ok,sal so maak.

  • 104

    @ Piet visagie:
    Piet jy gebruik n groot man se naam as jou nick, of is dit jou real naam?

    Kyk ou vriend voor n game probeer ons maar almal groot praat en Naka is maar lief vir al sy se goed.

    maar die Sharks vat die koek na vandag, wie sou nou kon dink om n swerm bye te stuur om die opponent se spoed te breek? ๐Ÿ˜†

  • 105

    Watse groot man praat jy van?ek is maar n eenvoudige man wat ver te veel suip,anywhy naka se mindgames is swaker as my vroue sin.

  • 106

    @ Piet visagie:
    Sprigbok Piet Visagie wat in die jare 70 vir SA gespeel het.

  • 107

    Hehe, Super!
    I heat BP might be sponsoring the Sharks next year. Quite a good idea when the Tank is empty…

  • 108

    @ Piet visagie:
    Stem oor Naka se mindgames, maar jy , het jy regtig vroue? Jy n Zuma kloon?

  • 109

    Ongeag vir ‘n paar swak besluite teen hulle, was die Ctahs nooit in die wedstryd nie, WP het hul oordonder.

    Ten einde is die twee spanne wat die hele seisoen die beste was, nou in die finaal.

    Sterkte, skryf mekaar lekker af, ek het geen voorkeur nie, mag die beste span op die dag wen.

  • 110

    superbul.toe was ek nog n vuil gedagte in my pa se kop.die bye het dinge vandag deurmekaar gekrap.man of the match kwaliteit.

  • 111

    Hoeko nou mekaar wil afskryf, bdb? Ons speel mos ammal innie selle groen op EOYT?

  • 112

    @ Piet visagie:
    mooi man, jy is dus n WP man, jy kan maar erken dit is obvious ek is n Bul supporter. Julle het vandag mooi diens van Habana gekry, bly hy hol weer volspoed.

  • 113

    branewyn fout, 1vrou.

  • 114

    superbul.dankie tog wp het daardie man van fidji gepos.

  • 115

    @ Piet visagie:
    wel ek gaan my branewyn lyfie nou met n bed treat, nag manne mooi slaap. Julle het n lang 2 weke wat wag.

    Speel julle Superbru?
    Ons het hier op Rugby-Talk n pool vir die Eoyt , hier is die pool code.

    Website: http://www.superbru.com/endofyear
    Pool code: duetlane
    Pool name: R-T End of Year Tours

  • 116

    111: wat dink jy gaan hul doen in die finaal, mekaar met handsakke slaan ? Miskien die WP ouens, maar ek dink nie die Sharks nie. ๐Ÿ˜‰

  • 117

    laat ek ook maar my gesuipte branewyn dikgat bed toe sleep.lekker aand Manne.

  • 118

    bdb, ma dis amper of jy wens die ouens skryf mekaar af. Jy klink amper bitter en ek ken jou nie eintlik so nie….

  • 119

    Nag Super en Piet…

  • 120

    Nag bdb..

Users Online

Total 17 users including 0 member, 17 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm