Bulls (16) 25 / Stormers (3) 17 (Final Score)

The Vodacom Bulls hosted the Vodacom Stormers in an EPIC Final at the Orlando Stadium, Soweto, South Africa at 17:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Bulls won a thriller in Soweto….

Bulls retain the much sought after trophy, what a champion team!

Final score Bulls 25 / 17.

Scores:

Bulls: 6 Penalties & 1 Conversion Morne Steyn, 1 Try Francois Hougaard

Stormers: 1 Penalty & 2 Conversions Peter Grant, 1 Try Bryan Habana, 1 Try Pieter Louw

 

Teams:

Bulls: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (c), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuün, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Pedrie Wannenburg.

Stormers: 15. Joe Pietersen, 14. Gio Aplon, 13. Jaque Fourie, 12. Juan De Jongh, 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Francois Louw, 6. Schalk Burger (c), 5. Andries Bekker, 4. Adriaan Fondse, 3. Brock Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Wicus Blaauw.
Replacements: 16. Deon Fourie, 17. JC Kritzinger, 18. Anton Van Zyl, 19. Pieter Louw, 20. Ricky Januarie, 21. Willem De Waal, 22. Tim Whitehead.

Super 14 final Match Officials:
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Cobus Wessels, Christie du Preez
Ass. Refs 3 and 4: Pro Legoete, Lourens van der Merwe
Reserve referee: Mark Lawrence
Television match official: Shaun Veldsman
Timekeeper: Gabriel Pappas

531 Responses to Super 14 Final: Bulls vs Stormers – Game Thread

  • 481

    @ sharky_forever:

    Thanks boet !!!!

    How is business their by you, must be rocking !!!!!

  • 482

    Sien daar is nou ‘n klompie Stormers wat kla oor die ref. Stem met hul saam, Januarie se drie was nie ‘n drie nie.

    Bulle !

  • 483

    @ bdb:

    Dis jammer !!!

    Regtig pateties om die ref te wil uitsonder…

    Hy het ‘n “influence” gehad, Bulle moes met 15 gewen het !!!

  • 484

    Lees daar op supersport:

    After all the talk this week from the challengers, it was the Bulls who showed they belong among the great teams in world rugby history by winning their third Vodacom Super 14 title in four years.

    It was also their second in a row, and it will have settled all the talk about which team is the best in the country, especially after all the pre-game crowing that marked all the build-up to the final.

  • 485

    Daai drie het seker darem gekeer dat Habana nie sy polse gaan sny na die game nie 😉

  • 486

    Blouste, jy nog hier ?

  • 487

    @ bdb:
    Manne the words are few, but thank you BBC, Vic you guys gave me great joy. Sorry Schalk , you should have shut up after the game , what you said will haunt you. Your team did not do enough to topple the Bulls, the ref cant be blamed.

  • 488

    Al die pad my maat…

  • 489

    Blouste my vriene is plaas toe nou is ek lostot ek ondonner, wat a game.Nooit rerig gestress nie , thaks BULLE. Nou vir die celebrations. Wneer sien ons mekaar. Gaan GBS jou email vra dan reel ons behoorlik. BULLLLLLEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE

  • 490

    @ superBul:

    The ref can be blamed…

    Bulls should have won by 15, not 8 !!!!

    King Pie se drie was NOOIT ‘n drie nie…..

  • 491

    485: Habana is ‘n wêreldklas speler, en sal hom altyd kies vir die bokspan. Vanaand en ook laasweek het egter gewys dat FDP het hom gemaak. Duvenhage en die Stormers agterlyn kan nie die beste uit Habana haal nie. Dink Habana sien daarna uit om weer saam FDP in die groen en goud te speel.

  • 492

    @ superBul:

    Ek dink so Woensdag oor ‘n week !!!!

    Dan gaan ons groot !!!!

  • 493

    Nou wer daai drie van King Pie gekyk….skandelik !!!!!!!!

  • 494

    Geluk aan Durbs jy is die Bru wenner , jammer jy kon nie gain op die top 2 nie, maar n 3de plek global is regtig great. Jy gaan van my hoor binnekort. Wees net geduldig. Ross is die week af. Sal kontak maak. Moet se die staff by Tshukudu hou groot party , hulle almal is stoere Bulle.

    Patrick, Richard and David thanks you at Tshukudu are my best friends. Happy that this cup stays in Pretoria.

    Pts BP Tot
    1 Durban Bulle 105.5 0.75 106.25
    2 Loosehead 99.0 2.58 101.58
    3 scrumsaam 95.5 2.00 97.50
    4 Kwagga 93.5 2.58 96.08
    5 David (Biscuit) 96.0 0.00 96.00
    6 superBul 94.5 1.00 95.50
    7 sharks_forever 94.0 1.42 95.42
    8 Pappie 94.0 1.25 95.25
    9 Johan Fourie 94.0 0.00 94.00
    10 grootblousmile 89.0 2.75 91.75

  • 495

    @ bdb:
    bdb Habana het seker die hemele bedank toe Shaddow afgaan, die knaap is die real thing, watch how Shaddow humiliate him in future. Habs was hanging around in the offside trams, GvdH would have left him dead. My opinion >

  • 496

    Ai, dit is lekker om ‘n Bul te wees …

  • 497

    495: wonder hoe ernstig is Shadow se besering, en of hy enigsins in Snorre se planne vir die Bokke is.

  • 498

    @ superBul:
    that farkin try cost me a top 5 possie.

    You guys saw why Andries is called Bek-ker , quite bloody hey. 😆

    To all my Stormer friends(ooo i dont have friends)sorry boys you came but we were better shame sorry, just sad that old Sckalkie lost his manners at the end.

  • 499

    Sad dat ons nie daai contest kon sien nie…

  • 500

    Blouste Shaddow was reg vir die een challenge , regtig jammer. Aai die bannings kosdie manne. 2 weke was rof vir n eerste oortreding. Dit haal die mannetjie uit aksie en siedaar n besering.

  • 501

    500 !

  • 502

    Ek kyk nou na baie websites en nou moan die dames oor die ref….

    PA-FOKKEN-TETIES om die minste te se imo… 😯

  • 503

    GBS ek gaan die eerste wedstryd Verslag insit ek glo ons wil nou celebrate nie waneer jy van Soweto jail vrygelaat word nie. Moer teen Maandag praat al die suurgatte al oor die Springbokke en soos die AUS en NZ bestaan die 2010 S14 nie eens nie.

  • 504

    @ superBul:

    Wat drink jou vrou ?

    Weet jy is oppie bier… BL ?

    Ek gaan vir julle van my famous Biltong Paptert maak ! 😆

    Maar ons gaan ‘n paar Jagger bombs ook moet deurwerk vir die koppie !!!!

  • 505

    @ Blouste:
    Fark die ref het ons getrain , het hulle gedink hy sal sleg uitdraai 😆 just joking. Die game wat ek gesien het , het die ref meer gehelp om die Stoermers in die game te hou.

  • 506

    @ Blouste:
    ooo flok daai jagger k#k is nie my maat nie , maar my vrou hou van n rooiwyn , droog soos ek 😆 of a wiskey en soda. Fark ek sien uit na die celebration, ek sal sommer maar mellow bly tot ons mekaar kry.

  • 507

    Snaaks dat hier vanaand geen Stormers was nie, behalwe vir fender… 😕

  • 508

    @ superBul:

    Nee man ….gooi gaan ons hulle gooi !!!

    Mos gese daar is slaap plek !!!

    Ons sal nog gesels !!!!!

    Enjoy brother, BULLE is TOPS !!!!!!!!!!!!!!!!

  • 509

    Blouste/Super, hoe sal jul volsterkte bokspan lyk vir die toets teen die Franse ?

  • 510

    My friends, please remember that blaming the ref aint nothing new. Remember, how you guys had a go at Kaplan when the Bulls got klapped at Newlands recently? ‘We wuz robbed’ is the first refuge to which a scroundel clings. I won’t go there and you’re welcome to join me anytime…

Users Online

Total 41 users including 0 member, 41 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm