Bulls (16) 25 / Stormers (3) 17 (Final Score)

The Vodacom Bulls hosted the Vodacom Stormers in an EPIC Final at the Orlando Stadium, Soweto, South Africa at 17:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Bulls won a thriller in Soweto….

Bulls retain the much sought after trophy, what a champion team!

Final score Bulls 25 / 17.

Scores:

Bulls: 6 Penalties & 1 Conversion Morne Steyn, 1 Try Francois Hougaard

Stormers: 1 Penalty & 2 Conversions Peter Grant, 1 Try Bryan Habana, 1 Try Pieter Louw

 

Teams:

Bulls: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (c), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuün, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Pedrie Wannenburg.

Stormers: 15. Joe Pietersen, 14. Gio Aplon, 13. Jaque Fourie, 12. Juan De Jongh, 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Francois Louw, 6. Schalk Burger (c), 5. Andries Bekker, 4. Adriaan Fondse, 3. Brock Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Wicus Blaauw.
Replacements: 16. Deon Fourie, 17. JC Kritzinger, 18. Anton Van Zyl, 19. Pieter Louw, 20. Ricky Januarie, 21. Willem De Waal, 22. Tim Whitehead.

Super 14 final Match Officials:
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Cobus Wessels, Christie du Preez
Ass. Refs 3 and 4: Pro Legoete, Lourens van der Merwe
Reserve referee: Mark Lawrence
Television match official: Shaun Veldsman
Timekeeper: Gabriel Pappas

531 Responses to Super 14 Final: Bulls vs Stormers – Game Thread

1 2 3 18
  • 1

    game on ek dag die site is stukkend want da kom niks op nie

  • 2

    Ag Smallies….jy wou net eerst wees om te post 🙂

  • 3

    Buljanne teen die Stormerjanne.

    Sterkte aan albei janne, mag die beste jan jan !

  • 4

    Het gisteraand as opwarming die laaste finaal tussen hierdie twee spanne gekyk, CB finaal 1998, Loftus.

    WP het 14 Bokke in sy span gehad, Bulle 8. Op papier was WP die gunstelinge, maar dit was tuisveld vir Bulle.

    3 weke voor die finaal het die WP op Loftus die Bulle gerol, en Ruben is in die begin van die wedstryd beseer, uit vir die res van die seisoen. Joost het kapteinskap oorgeneem.

    Bekende spelers, waarvan baie nou kommentators is en op verskillende maniere ook betrokke is by vandag se finaal, was:

    Percy
    Slaptjips
    Chester
    Breyton
    Fleckie
    Toks
    Bobby Tongstadt

    Bekendes by Bulle
    Olivier
    Andre Snyman
    Franco Smith
    Joost
    Krynauw Otto
    Andries Truscott

    Maar, ironies genoeg, het die dag aan minder bekende ‘unsung heroes’ behoort, die twee ‘stadigste vleuels’ wat die Bulle nog gehad het, het die wedstryd vir die Bulle gewen:

    1. in 3de minuut, het Conrad Breytenbach, eintlik ‘n skrummie, wat uitgehelp het op vleuel, gaan druk, na ‘n skitterende aangee deur Danie van Schalkwyk. Slaptjips het hom goed geduik net voor die lyn, maar Conrad se momentum het hom oorgevat.

    2. 2de minuut in die 2de helfte, Hannes Venter, heelagter van Bulle vang bal in sy kwartlyn, begin ‘n teenaanval, gee vir Josie !, wat die manne trek, vir Snyman, en Snyman vir Wim Meyer (kan iemand hom nog onthou? – groot sterk vleuel), wat die bal op WP se 10 treë kry, binne aftrap (klop vir Stewart en Fleck), binne toe swenk en weer buitentoe, en met Paulse wat soos ‘n loslappie aan hom hang, oor is vir Bulle se 2de drie.

    In die laaste 20 het WP sterk teruggekom, en twee drieë gedruk (Charl Marais en Chester). In die 28ste minuut het Chester amper gedruk, maar die aangee van Fleck was vorentoe, en Venter het Chester ook uitgeduik in die hoekie.

    Daarna het die Bulle, soos soveel keer in hul geskiedenis, ‘n wen afgefoseer, en na 7 jaar, weer ‘n trofee gewen (1991 teen Tvl laas gewen, voor 1998).

    Hierdie wedstryd wys net weereens, dit is wat jy op die dag van die finaal doen, wat bepalend is, niks vooraf nie. WP en Sharks was oorweldigende gunstelinge om daardie jaar te wen, maar Bulle se honger vir ‘n beker het hul deurgetrek.

    Vanmiddag: gaan die Bulle se ervaring, of die Stormers se honger die bepalende faktor wees wie gaan wen ?

  • 5

    to all the bulls and stormer supporters good luck to your teams

  • 6

    or like rudi would say ” may the best bull win ” 😆

  • 7

    5: dankie sharky, wat sê ju, wie gaan wen ?

  • 8

    7: ju = jy

  • 9

    Gooooooooooooooooooo Bullllllllllllllllllssssssssssssssssss

    OK Bulls friends and Stormers Ladies…. I’m about to depart for Midrand where I will meet the Media Busses.

    Just wanted to let you all know that it is marvelous rugby weather, not a cloud in the sky, no wind, sun’s out…

    Perrrrrrrrrrrrrrrfffffffffeeeeeeeccccccccttttttttt!!

    Gou dop-shop toe…. dan’s dit sulke tyd!!

    Gooooooooooooooi Mieliessssssssssss, want die lewe is ‘n Lied!!

  • 10

    bidibidi , ek het die bulle met 9 punte

  • 11

    en my skoonseun is n groot blou bull , en as die sharks speel teen ander spanne skreeu hy sharks

    so ek skree bulle vandag

  • 12

    enjoy rudi , good luck bro and have a great day there

    i have a booked up restaurant for the rugga , gonna be hectic lol

  • 13

    my restuarant is blou vandag 😯 hehehehe

  • 14

    9: geniet dit, moenie vergeet om die beker huistoe te bring nie !

    In die wedstryd wat ek hierbo by #4 genoem het, het ek lekker gelag vir gebeure na die tyd: na die tyd in die kleedkamer, het die Bulle fees gevier. Darren Scott was daar vir onderhoude. Terwyl hy met Joost gepraat het, het hul vir Darren vol champagne gespuit. Toe Darren met Krynauw praat, toe sê Krynauw vir hom: “Ja, jy het ons lekker afgeskryf né, ons nie ‘n kans gegee nie. Naas, nou kan jy vir Darren lekker ‘grief’ gee !” hehehe

  • 15

    sharky @ 11
    ek sien jy’s al bang geslaan nê?
    jy
    kan maar vir die stormers skree!! 😆

  • 16

    Best wishes to both Bulls and Stormers supporters from over here in the Antipodes.

    Hoping for a great game, one which exhibits all the best of SA rugbyspiel.

  • 17

    15: al die naels en vingers al opgekou ?

  • 18

    bidi @ 17
    nee nog rustig by die werk.
    senuwees sal begin pla as ek voor daai tv gaan sit
    so my oplossing?
    gaan eers die pub vir ñ uur of 2 besoek!!
    (o, en my planne vir darling het toe deur die mat geval!!)

  • 19

    #15 ashley 😆

  • 20

    18: Ashley, sterkte vir jou span. Dink ons gaan ‘n groot groot wedstryd sien.

    Die volgende drie dinge gaan die wenner bepaal:
    1. skakelpare (akkurate skopwerk)
    2. lostrio’s (die Joubert faktor by die afbreekpunte)
    3. die briljantheid van ‘n FDP of ‘n Habana (onderskepdrieë)

    Al waaroor ek seker is, is dat die span met die meeste punte het as die eindfluitjie blaas, gaan wen ! 😉

  • 21

    Hello RP, who do you think is going to win, and why ?

  • 22

    bdb @ 20
    sterkte vir jou span ook
    en
    mag
    die stormers wen!!

  • 23

    Die Bulle het vir Steve Hofmeyr met die Blou Bul song…

    Die Cheetahs het vir Leon Schuster met die Cheetah song…

    Die Stormers was so lanklaas in ‘n finaal, hulle kry toe maar vir Jurie Els om vir hulle ” hoe sê mens dankie ” te sing …

  • 24

    Hak hak !!! Die Stormers gaan :poop: !!!

  • 25

    bdb wrote:

    Het gisteraand as opwarming die laaste finaal tussen hierdie twee spanne gekyk, CB finaal 1998, Loftus.
    WP het 14 Bokke in sy span gehad, Bulle 8. Op papier was WP die gunstelinge, maar dit was tuisveld vir Bulle.
    3 weke voor die finaal het die WP op Loftus die Bulle gerol, en Ruben is in die begin van die wedstryd beseer, uit vir die res van die seisoen. Joost het kapteinskap oorgeneem.
    Bekende spelers, waarvan baie nou kommentators is en op verskillende maniere ook betrokke is by vandag se finaal, was:
    Percy
    Slaptjips
    Chester
    Breyton
    Fleckie
    Toks
    Bobby Tongstadt
    Bekendes by Bulle
    Olivier
    Andre Snyman
    Franco Smith
    Joost
    Krynauw Otto
    Andries Truscott
    Maar, ironies genoeg, het die dag aan minder bekende ‘unsung heroes’ behoort, die twee ’stadigste vleuels’ wat die Bulle nog gehad het, het die wedstryd vir die Bulle gewen:
    1. in 3de minuut, het Conrad Breytenbach, eintlik ‘n skrummie, wat uitgehelp het op vleuel, gaan druk, na ‘n skitterende aangee deur Danie van Schalkwyk. Slaptjips het hom goed geduik net voor die lyn, maar Conrad se momentum het hom oorgevat.
    2. 2de minuut in die 2de helfte, Hannes Venter, heelagter van Bulle vang bal in sy kwartlyn, begin ‘n teenaanval, gee vir Josie !, wat die manne trek, vir Snyman, en Snyman vir Wim Meyer (kan iemand hom nog onthou? – groot sterk vleuel), wat die bal op WP se 10 treë kry, binne aftrap (klop vir Stewart en Fleck), binne toe swenk en weer buitentoe, en met Paulse wat soos ‘n loslappie aan hom hang, oor is vir Bulle se 2de drie.
    In die laaste 20 het WP sterk teruggekom, en twee drieë gedruk (Charl Marais en Chester). In die 28ste minuut het Chester amper gedruk, maar die aangee van Fleck was vorentoe, en Venter het Chester ook uitgeduik in die hoekie.
    Daarna het die Bulle, soos soveel keer in hul geskiedenis, ‘n wen afgefoseer, en na 7 jaar, weer ‘n trofee gewen (1991 teen Tvl laas gewen, voor 1998).
    Hierdie wedstryd wys net weereens, dit is wat jy op die dag van die finaal doen, wat bepalend is, niks vooraf nie. WP en Sharks was oorweldigende gunstelinge om daardie jaar te wen, maar Bulle se honger vir ‘n beker het hul deurgetrek.
    Vanmiddag: gaan die Bulle se ervaring, of die Stormers se honger die bepalende faktor wees wie gaan wen ?

    Ek was daar!!!

  • 26

    Dag manne. Nog 5 ure. Laat ek maar gaan kos maak.

  • 27

    blouste @ 23
    lol nee boet
    hys van julle geweste
    en
    jy WEET waarvoor hy EINTLIK dankie gesê het nê?

  • 28

    23 @ Blouste:
    Met Jacque Fourie nou in die weepiee, sing Jurie Els vir hulle:

    Drie hoera’s vir die Mossie span …

  • 29

    Voorspoed aan al die rugby manne!
    As alles volgens plan verloop gaan ek vanaand ‘n baie gelukkig outjie wees!!
    Go Stormers, harloop hulle moeg!!

  • 30

    29: ons sal moet sien of die Stormers kan regkry wat die Saders amper reggekry het in die ligawedstryd en glad nie reggekry het in die semi’s teen die Bulle nie, en dit is om hul uit die wedstryd te hardloop.

    Verder sal ons moet sien of die Stormers se verdediging gaan hou teen die Bulle, soos dit teen al die ander spanne gehou het.

1 2 3 18

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm