Bulls (16) 25 / Stormers (3) 17 (Final Score)

The Vodacom Bulls hosted the Vodacom Stormers in an EPIC Final at the Orlando Stadium, Soweto, South Africa at 17:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Bulls won a thriller in Soweto….

Bulls retain the much sought after trophy, what a champion team!

Final score Bulls 25 / 17.

Scores:

Bulls: 6 Penalties & 1 Conversion Morne Steyn, 1 Try Francois Hougaard

Stormers: 1 Penalty & 2 Conversions Peter Grant, 1 Try Bryan Habana, 1 Try Pieter Louw

 

Teams:

Bulls: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Wynand Olivier, 11. Francois Hougaard, 10. Morné Steyn, 9. Fourie du Preez, 8. Pierre Spies, 7. Dewald Potgieter, 6. Deon Stegmann, 5. Victor Matfield (c), 4. Danie Rossouw, 3. Werner Kruger, 2. Gary Botha, 1. Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16. Bandise Maku, 17. Bees Roux, 18. Flip van der Merwe, 19. Derick Kuün, 20. Jacques-Louis Potgieter, 21. Jaco van der Westhuyzen, 22. Pedrie Wannenburg.

Stormers: 15. Joe Pietersen, 14. Gio Aplon, 13. Jaque Fourie, 12. Juan De Jongh, 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Francois Louw, 6. Schalk Burger (c), 5. Andries Bekker, 4. Adriaan Fondse, 3. Brock Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Wicus Blaauw.
Replacements: 16. Deon Fourie, 17. JC Kritzinger, 18. Anton Van Zyl, 19. Pieter Louw, 20. Ricky Januarie, 21. Willem De Waal, 22. Tim Whitehead.

Super 14 final Match Officials:
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Cobus Wessels, Christie du Preez
Ass. Refs 3 and 4: Pro Legoete, Lourens van der Merwe
Reserve referee: Mark Lawrence
Television match official: Shaun Veldsman
Timekeeper: Gabriel Pappas

531 Responses to Super 14 Final: Bulls vs Stormers – Game Thread

  • 511

    Congratulations to the Bulls players, coaching and management staff and supporters!

    The Bulls are deserving winners, but it was a pity that the occasion was too big for Craig Joubert; not sure why the 3rd best ref had to handle this one?!

  • 512

    @ Sheriff:

    I agree Sheriff….
    Bulls should’ve won by more… 😉

    Having said that, you can be proud of your team !!! :lo:

  • 513

    Nee wat, nie eers Pro Legoete sou die Stormers kon red vanaand nie. Die Bulle het op elke gebied oorheers, van die skrums, losgemale, lynstane, aanvalle, skoppe, en natuurlik die telbord.

    Die feit dat ‘n groot speler soos Schalk nie sy emosies kon beheer met die onderhoud na die tyd nie, en die ref wil blameer, wys juis die groot probleem van die Stormers, nl. om kalm te bly onder groot druk. Toe Joubert die Bulle kwaai gestraf het teen die Blues en Reds, het Vic absoluut niks daarvan gesê nie en die verloor gevat soos ‘n man.

    Vic is ‘n baie goeie kaptein, en met hom en Smit daar vir die WB kan dit net goed gaan. Bekker is goed, maar oom Vic gaan hom nog baie leer.

  • 514

    @ bdb:

    15 Frans Steyn
    14 Gerhard van den Heever
    13 Jacques Fourie
    12 Wynand Olivier
    11 Hmmm… Bryan Habana
    10 Morne Steyn
    9 Fourie du Preez
    8 Pierre Spies
    7 Juan Smith
    6 Schalk Burger/Stegmann
    5 Victor Matfield
    4 Danie Rossouw ( siende dat Bakkies uit is )
    3 Werner Kruger ( op vorm tans )
    2 John Smit ( Daar is manne wat ongelukkig kan wees )
    1 Guthro Steenkamp ( Without any doubt !!!! )

  • 515

    511: dankie Sheriff, jou span het goed gedoen, het die finaal gehaal, en is besig met ‘n opwaartse kurwe. Hulle het ongelukkig teen ‘n baie goeie span te staan gekom, en was eintlik gelukkig dat die telling nie baie groter teen hul was nie. Stormers het so 1 of 2 kanse vir drieë weggegooi, terwyl die Bulle ten minste 3 of 4 weggegooi het.

    Sterkte vir die CB, dan is dit ‘n kans vir (W)eer (P)robeer !
    😉

  • 516

    513 @ bdb:

    Kon dit self nie beter gestel het nie !!!

  • 517

    @ bdb:

    By the way…. het ek jou nie gese die Bulle gaan redelik gemaklik wen nie ? 😉

  • 518

    @ fender:
    blaming the Ref is okay, i asked earlier today the right to do just that. But i will not hold it against you. Just remember what you said, everyone does it. So it is not only the Bulls doing it. OKAY ?

  • 519

    514: Juan Smith is eers Aug weer beskikbaar.

  • 520

    SULK BURGER !!!!!!!!!!!!!

  • 521

    @ Blouste:
    Hel Blouste FS voor Zane is jou blou brille oud? Nee man Zane is beter as Hy.

  • 522

    @ bdb:

    Ek weet, maar dit is MY volsterkte span…

    SULK BURGER kan bly wees Brussouw is beseer en Deon het nog nie ‘n kans gehad nie, maar hy het moedig geveg vanaand !!!

  • 523

    517: ja, ek het gedink dit gaan moeiliker gaan, maar die Bulle het dit baie makliker laat lyk. Hulle het dit amper vir hulle moeiliker gemaak deur die eerste 20 in die 2de helfte nie die game te finish nie.

  • 524

    @ Blouste:
    Nou het hy sy credibility op die spel geplaas. Die Bulle was die Stormers oor man , geen ref kon hul red nie. 😀

  • 525

    Ek groet manne, nogmaals gelyk aan die Bulle !

  • 526

    Sour grapes, Schalkie. I presume the ref won’t get a case of daddy’s wine.

  • 527

    @ bdb:

    Cheers boeta !!!

    Op die BULLE !!!!!!

  • 528

    @ superBul:

    Partykeer moet mens net jou mond hou….

    Wens ek kan daai lessie self leer… 😉

  • 529

    Bulle! Fourie du Preez het een van sy beste games gehad vanaand. Morne Steyn word net al hoe beter, baie goed in sy spel bygevoeg en definitief die matchwinner losskakel in wereld rugby nou (Quade Cooper het nog nie daardie akkuraatheid nie, maar hy het die x-faktor.)

  • 530

    Ok manne ek is eers weg…

    BULLS !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    3 de titel in 4 jaar……

    Absoluut bevange !!!!!!!!!!

  • 531

    529 @ vanStraaten:

    vanstraaten,
    ek het nooit gedink ek sou jou die woorde hoor spreek nie, ja Morne groei al die pad. Dit is wat jy van n internasionale speler verwag. Great van hom om soveelin te sit in sy spel.

    Moer maat dis lekker om n Bul te wees.

Users Online

Total 120 users including 0 member, 120 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm