Time to pick your best SA performers of the weekend. Great play by the 3 winning South African teams, Stormers, Cheetahs and Bulls will make this week a tough call. Add to that some great individual performances by players in the two other South African teams, the Lions and Sharks and one should expect a lot of changes to last week’s team.

15.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Gio Aplon
 
11 Votes(28%)
Hennie Daniller
 
0 Votes(0%)
Carlos Spencer
 
0 Votes(0%)
Zane Kirchner
 
18 Votes(46%)
Patrick Lambie
 
10 Votes(25%)

Total Votes: 39


14.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Sireli Naqelevuki
 
9 Votes(23%)
Bjorn Basson
 
4 Votes(10%)
Michael Killian
 
2 Votes(5%)
Gerhard van den Heever
 
24 Votes(61%)
Odwa Ndungane
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


13.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Jaque Fourie
 
38 Votes(97%)
Robert Ebersohn
 
0 Votes(0%)
Deon van Rensburg
 
0 Votes(0%)
Jacques-Louis Potgieter
 
0 Votes(0%)
Stefan Terblanche
 
0 Votes(0%)
Andries Strauss
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


12.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Juan de Jongh
 
16 Votes(41%)
Meyer Bosman
 
0 Votes(0%)
Walter Venter
 
0 Votes(0%)
Wynand Olivier
 
23 Votes(58%)
Riaan Swanepoel
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


11.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Bryan Habana
 
20 Votes(51%)
Jonghi Nokwe
 
2 Votes(5%)
Francois Hougaard
 
5 Votes(12%)
Lwazi Ncedo Mvovo
 
10 Votes(25%)
Tonderai Chavhanga
 
1 Votes(2%)
Danwel Demas
 
0 Votes(0%)
Tim Whitehead
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


10.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Peter Grant
 
20 Votes(51%)
Naas Olivier
 
0 Votes(0%)
Morne Steyn
 
18 Votes(46%)
Herkie Kruger
 
0 Votes(0%)
Andy Goode
 
1 Votes(2%)
Riaan Viljoen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


09.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Dewaldt Duvenage
 
4 Votes(10%)
Sarel Pretorius
 
3 Votes(7%)
Jano Vermaak
 
1 Votes(2%)
Fourie du Preez
 
28 Votes(71%)
Ruan Pienaar
 
3 Votes(7%)
Heini Adams
 
0 Votes(0%)
Rory Kockott
 
0 Votes(0%)
Tertius Carse
 
0 Votes(0%)
Ricky Januarie
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


08.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Duane Vermeulen
 
22 Votes(56%)
Frans Viljoen
 
2 Votes(5%)
Derick Minnie
 
0 Votes(0%)
Pierre Spies
 
13 Votes(33%)
Willem Alberts
 
1 Votes(2%)
Ryan Kankowski
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


07.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Francois Louw
 
9 Votes(23%)
Juan Smith
 
18 Votes(46%)
Wikus van Heerden
 
0 Votes(0%)
Dewald Potgieter
 
9 Votes(23%)
Jean Deysel
 
3 Votes(7%)
Pedrie Wannenburg
 
0 Votes(0%)
Keegan Daniel
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


06.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Schalk Burger
 
31 Votes(79%)
Hendro Scholtz
 
0 Votes(0%)
Cobus Grobbelaar
 
2 Votes(5%)
Deon Stegmann
 
3 Votes(7%)
Jacques Botes
 
3 Votes(7%)
Derick Kuün
 
0 Votes(0%)
Phillip van der Walt
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


05.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Andries Bekker
 
19 Votes(48%)
Barend Pieterse
 
0 Votes(0%)
Nico Luus
 
0 Votes(0%)
Victor Matfield
 
20 Votes(51%)
Johann Muller
 
0 Votes(0%)
Waltie Vermeulen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


04.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Adriaan Fondse
 
11 Votes(28%)
Izak van der Westhuizen
 
1 Votes(2%)
George Earle
 
0 Votes(0%)
Bakkies Botha
 
10 Votes(25%)
Steven Sykes
 
3 Votes(7%)
Danie Rossouw
 
12 Votes(30%)
Alistair Hargreaves
 
0 Votes(0%)
Anton van Zyl
 
2 Votes(5%)

Total Votes: 39


03.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Brok Harris
 
18 Votes(46%)
WP Nel
 
3 Votes(7%)
Ross Geldenhuys
 
0 Votes(0%)
Werner Kruger
 
13 Votes(33%)
Jannie du Plessis
 
3 Votes(7%)
Bees Roux
 
1 Votes(2%)
Wiehahn Herbst
 
0 Votes(0%)
Heinke van der Merwe
 
1 Votes(2%)
Coenie Oosthuizen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


02.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Tiaan Liebenberg
 
18 Votes(46%)
Ryno Barnes
 
0 Votes(0%)
Charles Emslie
 
0 Votes(0%)
Gary Botha
 
18 Votes(46%)
John Smit
 
3 Votes(7%)
Craig Burden
 
0 Votes(0%)
Bandise Maku
 
0 Votes(0%)
Hannes Franklin
 
0 Votes(0%)
Skipper Badenhorst
 
0 Votes(0%)
Deon Fourie
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


01.

Answer Votes Vote Count/Percentage
JD Moller
 
1 Votes(2%)
Wian du Preez
 
3 Votes(7%)
JC Janse van Rensburg
 
0 Votes(0%)
Gurthrö Steenkamp
 
33 Votes(84%)
Tendai Mtawarira
 
2 Votes(5%)

Total Votes: 39

173 Responses to Rugby-Talk Team of the Week- Round 12

  • 91

    @ 85 Ashley.
    Kan jy my asseblief se hoe jy daardie kappie bo die ‘e’ kry op jou sleutelbord Ashley? Ek wonder al jare daaroor.

  • 92

    84@ DBK Wandelaar – CJ is nie vir my ‘n sterk genoeg skrummer nie…. hierdie jaar is Gurtro Steenkamp DUIDELIK die toonaangewende loskopstut… sy skrumtegniek het strate verbeter, die man tekkel dodelik en is vreeslik aktief in die vaste-los.

    Met John Smit wat goed sak op loskop, sal ek John op Haker speel in die Bokke om mee te begin, nie omdat hy die aan die brandste haker is nie, maar omrede sy kapteinskap.

    Tweede keuse haker is tussen Tiaan Liebenberg en Gary Botha.

  • 93

    Liewe donner, die Die Blou Kuberruim Wandelaar…JJ Harmse jou ou eenoog gedrog, is dit jy?

  • 94

    91@ DBK Wandelaar – “ê”…. soooooooo

    Ek joke net, dis ALT (ingehou) 1 3 6

  • 95

    93@ Duiwel vannie Kinderbybel – Ek sien jy’s kwaaaaaaaaaaaaad vir die Lions…. moet dit nou nie op DBK Wandelaar uithaal nie…. flok!

  • 96

    #92

    Sterkste loskop in Suid-Afrika? Daar is nie werklik een nie, Heinke van der Merwe is die sterkste, maar het ‘n kak seisoen, Wicus Blaauw was uitstekend gewees, John Smit is op die oomblik die beste een, insover as wedstryd kontribusie gaan.

    Guthro is nommer twee, maar hy lyk verseker nie sleg nie. Kom net nie genoeg by die afbreekpunte uit nie.

  • 97

    En op die laptop ?

  • 98

    saint @ 93
    lmao

    yeeeeeeeeeeehaaaaaaaaaaaaaaaaaa!!

  • 99

    96@ Duiwel vannie Kinderbybel – Jou ou Bloubul hater…. Guttie is BY VERRE die beste loskop die jaar………. myle en myle…. en myle!

  • 100

    Ag nee Saint nou praat jy plein :poop: . Guthro was ligjare beter as Smit op loskop die jaar 😯

  • 101

    GBS

    Ek is nie kwaad vir die Lions nie meneer, wat ek is, is so ver verwyder van kwaad af dis nie eers waar nie. Bring die Kings, laat hulle ook hulle gatte sien, dit kan wragtig nie slegter gaan as nou nie.

  • 102

    Ash, het jy nou bietjie daai heroien pyp neer geait ?

  • 103

    …gesit…

  • 104

    97@ Blouste – Steeds ALT 136…. maar op Laptops moet jy mos die Fn Key ook druk om die blou syfertjies op die condensed keyboard te kan druk.

    So dit maak dit ALT Fn (beide ingehou) 1 3 6

  • 105

    #99

    Nee ou GBS, die stut wat met die bal hardloop is nie noodwendig die beste nie. Steenkamp like nie losskrums nie, dis nou maar ‘n feit soos ‘n koei, as hy sy werk beter gedoen het, sou Stegmann nie naastenby soveel strafskoppe afstaan nie.

    Hy is definitief op vorm, maar nie naastenby so effektief in die vastelos soos Blaauw en Smit nie.

  • 106

    @ 92 GBS
    Myn insiens is dat Johannes Smit se kapteinskap nie benodig word met spelers soos Matfield, Juan Smith, Spies, Gary Botha ens. Smit kla ook geweldig oor die skeidsregters endiesmeer. Dit wil voor kom asof hy ‘n bederfde rykmanskind is wat ‘n vloermoer gooi as dinge nie na sy sin verloop nie. Matfield is alewig grasieus.

    Smit sal my span maak op die bank, niks meer nie- ook maar net a.g.v. sy ervaring.

    Ek is nie heeltemal oortuig CJ sukkel in die skrums, maar dalk moet hy meeer tyd gegun word op loskop.

    CJ,Bismark en BJ lyk vir my na die beste moontlike voorry.

    Ek sien Smit kla nou weer sy nek besering is toe te skryf aan Kaplan se onnoselheid. Ja wat.

  • 107

    105@ Duiwel vannie Kinderbybel – pffffffffffrrrrttttttt

    (Dit was ‘n poep, want dit is wat ek van jou stelling dink!)

  • 108

    Beste stut in Suid Afrika…Tony Woodcock…o ja, hy is van die Blues, maar hy is darem in die land op die oomblik.

    Moenie Brok Harris tekort skiet nie, daai ou werk verskriklik hard tydens ‘n wedstryd.

  • 109

    Nee shit, myne wil noggie werk nie maar dankie.

  • 110

    106@ DBK Wandelaar – Bissie is uit vir 3 maande….. laas Wroensdag het hy ‘n operasie gehad aan ‘n vergroeisel aan sy T6 nekwerwel…. so hy’s uit… dit los Gary Botha, John Smit en Tiaan Liebenberg vir Bok-keuses.

  • 111

    Blou Kuber Whatever…

    Liewe donner ou, Matfield praat meer met die ref as al die Super 14 kapteine saam. Om Matfield en Smit se kapteinskap te vergelyk is verregaande. Matfield is nie ‘n tiende van die kaptein wat Smit is nie.

    Al wat hom so sterk maak by die Bulle is die spelers rondom hom, maar Super 14 is nie toets rugby nie, as Matfield se koppie hom los in ‘n toets en ons vat nie punte op offer nie, kry ons nie weer ‘n kans nie. Moenie belaglik wees nie.

  • 112

    109: myne het gewerk.

    110: wat van Chile ‘Elastoplast’ Ralapele ?

  • 113

    @ 105 SAINT

    Ja weetjy Saint, Almal mor so oor die strafskoppe wat Stegmann tot dusvertoe afgestaan het, maar Francois Louw het nog meer afgestaan! Albei is uitstekende spelers, maar Stegmann kry baie meer reg.

    @ 96

    Nee ek is nie JJ harmse nie, maar ek vat dit as ‘n kompliment.

    Aan Blouste @ 100

    Hoe kry jy daardie beesmis koek daar?

  • 114

    109@ Blouste – Laat ek jou stap vir stap verduidelik…. knyp ‘n bal vas tussen jou bene…

    Nee, ernstig, maak so..

    Druk ALT (en hou hom in), druk dan Fn (en hou hom ook in), druk nou J (1 – en los hom), dan K (2 – en los hom), dan L (3 – en los hom

    en aitsa… daar sit jou “ê”

    ALT 1 3 7 is “ë”
    ALT 1 3 0 is “é”

    Daar’s nog baie ander ook…..

  • 115

    : p o o p : , sonder spasies natuurlik !!! 😉

  • 116

    113@ DBK Wandelaar – Beweeg jou curser oor die smiley wat jy wil doen, jy sal sien daar pop ‘n wolkie op met dit wat ment moet spel om die smiley reg te kry, sit dit net tussen dubbelpunte

    :poop:

  • 117

    111: Saint, wat van altwee is besonder goeie kapteine ? Ek sal nog steeds Smit op haker vir die Bokke wil hê as kaptein, maar, wat Vic betref, jy wen nie ‘n paar CB’s en S14 titels omdat jy slegte of gemiddelde kaptein is nie.

    Nee man, word wakker, haal daai gestreepte bril af en erken dat albei briljante kaptein is, elkeen in eie reg.

  • 118

    #106 Blou Oog Handelaar

    Ek laaik jou style! En ek stem saam, feite moet nooit innie pad vanne great storie kommie, hehe!!

  • 119

    Statistiek vanaf Ruggastat:

    Mauls joined:

    JD Moller / Crusaders: 36
    JD Moller / Reds: 18 (En hy het eers in die 50ste minuut op die veld gekom)

    Guthro Steenkamp / Sharks: 17
    Guthro Steenkamp / Lions: 18

    Steenkamp is Of lui, Of onfiks…stats lieg nie.

  • 120

    @111

    Ek glo nie dit is so belaglik nie. Ek het bedoel Matfield van die veld af.

    Ons het;
    Matfield
    Juan Smith
    Fourie du Preez
    Jaque Fourie
    Jean de Villiers
    Burger

    wat almal hulle kaptein van hulle unies is/was

    dan het ons nog:
    Spies
    Potgieter
    Habana
    Olivier

    Kyk nou my maat, rugby is nie so ingewikkeld nie!
    As daar van leierskap gepraat word op die veld is dit meer in die sin van om die manne te LEI en nie noodwendig die besluitneming nie!

    Ons het genoeg senior leiers in die span…ons kort nie Smit se bydrae nie. Dit gaan vir my allereers oor die best spelers in elke posisie.

Users Online

Total 62 users including 0 member, 62 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm