Time to pick your best SA performers of the weekend. Great play by the 3 winning South African teams, Stormers, Cheetahs and Bulls will make this week a tough call. Add to that some great individual performances by players in the two other South African teams, the Lions and Sharks and one should expect a lot of changes to last week’s team.

15.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Gio Aplon
 
11 Votes(28%)
Hennie Daniller
 
0 Votes(0%)
Carlos Spencer
 
0 Votes(0%)
Zane Kirchner
 
18 Votes(46%)
Patrick Lambie
 
10 Votes(25%)

Total Votes: 39


14.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Sireli Naqelevuki
 
9 Votes(23%)
Bjorn Basson
 
4 Votes(10%)
Michael Killian
 
2 Votes(5%)
Gerhard van den Heever
 
24 Votes(61%)
Odwa Ndungane
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


13.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Jaque Fourie
 
38 Votes(97%)
Robert Ebersohn
 
0 Votes(0%)
Deon van Rensburg
 
0 Votes(0%)
Jacques-Louis Potgieter
 
0 Votes(0%)
Stefan Terblanche
 
0 Votes(0%)
Andries Strauss
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


12.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Juan de Jongh
 
16 Votes(41%)
Meyer Bosman
 
0 Votes(0%)
Walter Venter
 
0 Votes(0%)
Wynand Olivier
 
23 Votes(58%)
Riaan Swanepoel
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


11.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Bryan Habana
 
20 Votes(51%)
Jonghi Nokwe
 
2 Votes(5%)
Francois Hougaard
 
5 Votes(12%)
Lwazi Ncedo Mvovo
 
10 Votes(25%)
Tonderai Chavhanga
 
1 Votes(2%)
Danwel Demas
 
0 Votes(0%)
Tim Whitehead
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


10.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Peter Grant
 
20 Votes(51%)
Naas Olivier
 
0 Votes(0%)
Morne Steyn
 
18 Votes(46%)
Herkie Kruger
 
0 Votes(0%)
Andy Goode
 
1 Votes(2%)
Riaan Viljoen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


09.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Dewaldt Duvenage
 
4 Votes(10%)
Sarel Pretorius
 
3 Votes(7%)
Jano Vermaak
 
1 Votes(2%)
Fourie du Preez
 
28 Votes(71%)
Ruan Pienaar
 
3 Votes(7%)
Heini Adams
 
0 Votes(0%)
Rory Kockott
 
0 Votes(0%)
Tertius Carse
 
0 Votes(0%)
Ricky Januarie
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


08.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Duane Vermeulen
 
22 Votes(56%)
Frans Viljoen
 
2 Votes(5%)
Derick Minnie
 
0 Votes(0%)
Pierre Spies
 
13 Votes(33%)
Willem Alberts
 
1 Votes(2%)
Ryan Kankowski
 
1 Votes(2%)

Total Votes: 39


07.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Francois Louw
 
9 Votes(23%)
Juan Smith
 
18 Votes(46%)
Wikus van Heerden
 
0 Votes(0%)
Dewald Potgieter
 
9 Votes(23%)
Jean Deysel
 
3 Votes(7%)
Pedrie Wannenburg
 
0 Votes(0%)
Keegan Daniel
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


06.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Schalk Burger
 
31 Votes(79%)
Hendro Scholtz
 
0 Votes(0%)
Cobus Grobbelaar
 
2 Votes(5%)
Deon Stegmann
 
3 Votes(7%)
Jacques Botes
 
3 Votes(7%)
Derick Kuün
 
0 Votes(0%)
Phillip van der Walt
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


05.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Andries Bekker
 
19 Votes(48%)
Barend Pieterse
 
0 Votes(0%)
Nico Luus
 
0 Votes(0%)
Victor Matfield
 
20 Votes(51%)
Johann Muller
 
0 Votes(0%)
Waltie Vermeulen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


04.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Adriaan Fondse
 
11 Votes(28%)
Izak van der Westhuizen
 
1 Votes(2%)
George Earle
 
0 Votes(0%)
Bakkies Botha
 
10 Votes(25%)
Steven Sykes
 
3 Votes(7%)
Danie Rossouw
 
12 Votes(30%)
Alistair Hargreaves
 
0 Votes(0%)
Anton van Zyl
 
2 Votes(5%)

Total Votes: 39


03.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Brok Harris
 
18 Votes(46%)
WP Nel
 
3 Votes(7%)
Ross Geldenhuys
 
0 Votes(0%)
Werner Kruger
 
13 Votes(33%)
Jannie du Plessis
 
3 Votes(7%)
Bees Roux
 
1 Votes(2%)
Wiehahn Herbst
 
0 Votes(0%)
Heinke van der Merwe
 
1 Votes(2%)
Coenie Oosthuizen
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


02.

Answer Votes Vote Count/Percentage
Tiaan Liebenberg
 
18 Votes(46%)
Ryno Barnes
 
0 Votes(0%)
Charles Emslie
 
0 Votes(0%)
Gary Botha
 
18 Votes(46%)
John Smit
 
3 Votes(7%)
Craig Burden
 
0 Votes(0%)
Bandise Maku
 
0 Votes(0%)
Hannes Franklin
 
0 Votes(0%)
Skipper Badenhorst
 
0 Votes(0%)
Deon Fourie
 
0 Votes(0%)

Total Votes: 39


01.

Answer Votes Vote Count/Percentage
JD Moller
 
1 Votes(2%)
Wian du Preez
 
3 Votes(7%)
JC Janse van Rensburg
 
0 Votes(0%)
Gurthrö Steenkamp
 
33 Votes(84%)
Tendai Mtawarira
 
2 Votes(5%)

Total Votes: 39

173 Responses to Rugby-Talk Team of the Week- Round 12

  • 151

    #135 Blou Oog Handelaar

    “Stegmann is ‘n goeie boerseun van die Karoo, ek vind Louw se Kaapstad maniertjie waglik.”

    Hierie is insiggewend, Handelaar. Brei bietjie uit – toe man?

  • 152

    145@ Sainty – Gaan kyk maar in die skrums, Sainty… jy sal telkemale sien WAAR sak Schalla teenoor Francois Louw…. genoeg van hierdie kak, jy weet duidelik fokkol van losvoorspelerspel nie… ek gaan wragtig nie vir jou beginne prente teken nie..

    So by the way, my Bok-keuse vir Openside Flank is Schalla, veral nou in Brussow se beseringsafwesigheid.

    As jy van opinie is dat Openside en Blindside dieselfde doen of dieselfde funksies het, dan help dit nie eers om hieroor te redeneer nie. Die Feit dat die Stormers dalk minder onderskeid maak is slegs te danke aan die tipe spelers wat hulle beskikbaar het…. Schalla en Francois Louw is nader aan dieselfde tipe speler.

    Maar die Bulls, Sharks, Cheetahs en selfs die fattup Lions speel almal steeds met ware verskillende rolle in die 2 duidelik onderskeibare posisies.

    Vergelyk Stegmann, Kuun, Jacques Botes, Hendro Scholtz en Baywatch en jy het meer die fetcher tipe… teenoor Dewald, Pedrie, Deysel, Juan Smith…. ect.

  • 153

    @ 145 SAINT

    NEE wag ‘n bietjie Saint!

    Strafskoppe afgestaan :

    Louw 18
    Stegmann 16

    Jammer vriend maar jy sit met gestreepte brilletjies.

    kom laat ‘n flank jou bietjies verduidelik:
    Alhoewel dit waar is dat Louw en Burger baie van dieselfde werk om die veld doen, is daar steeds ‘n spesifieke rol vir elk.

    Die oopkant moet vinniger wees (na SA se toepassing) om vinniger by die afbreekpunt uit te kom. Die steel kant moet (onthou oorsese spanne ruil die nommers om) groot en strek wees om die bal sterk op te dra.
    (Onthou ook dat die jaar se strenger toepassing van die ELVs ‘n invloed het op hoe die flanke hul verskeie verantwoordelikehed aanpak en verdeel).

    As jy na Stegmann/Brussow kyk sien jy klassike oopkant spel.
    Die oopkant maak gewoonlik die meeste duikslae ens maak skoon die losskrums ens. Hulle sak aan die “oop kant” van die veld by die skrums om vinnig af te breek en binnes veld te hardloop ter ondersteuning vd 8ste man of verdediging.

    Nou ja Louw en Stegmann is aangewend in verskillende posisies, die klassike no.6 moet die vermoe ontwikkel om te kan voorspel waar die volgende tekkel of losskrum gaan plaasvind en seker maak hy kom daar.

    Dat jy nie weet wat Stegmann al die seisoen bereik het nie se iets van jou fokus in die wedstryde wat jy kyk. Die manne wat die donkie werk doen kry seker maar nie altyd die erkenning wat hulle verdien nie.

    Maar ek sal jou vraag met nog een beantwoord. Wat het Francois Louw die seisoen al bereik?
    Stegmann het meer omkeerbalbesit gewen ook (in die los en strafskoppe). Gaan soek maar die statestieke of vra iemand hier.

    So nou wat is die probleem? Ek stel dit duidelik: DAAR IS GEEN FLANK IN SA WAT SY DIENS BY DIE AFBREEK PUNTE LEWER SO FLUKS SOOS STEGMANN NIE (Brussow is beseer onthou).

  • 154

    @135 FENDER

    Okei Fender hier is ‘n berig van 2008, toe Stegmann 8ste man en 6 gespeel het by die Bulle.

    Net so vir interessantheid, my een vriend was op Grey saam met Stegmann Brussow en Strauss, en HY vertel my hy sal Stegmann gekies het bo Brussow in 2009. (Julle moet ook onthou, Stegmann was geskors gewees vir 3 weke in S14 2009 weens ‘n moerse boorvat wat hy per ongeluk uitgevoer het op Conrad Smith…dit was ‘n groot terugslag vir sy Sproingbok ambisies daardie jaar, want toe vat Brussow hom goed verby natuurlik. Alhoewel Stegmann Brussow ore aangesit het in hulle afgelope 3 of 4 kragmetings!)

    Pretoria. – Dit moontlike tweestryd volgende Saterdag tussen die Blou Bulle en Sharks se spe­sialis-baljagters kan een van die groot glanspunte in die eindstryd van die Curriebeker-rugbyreeks oplewer.

    Die Bulle se oopkantflank Deon Stegmann (22) het gesê hy sien met groot verwagting uit na die stryd teen Jacques Botes.

    “Jacques speel goeie rugby en of die oomblik nie reeds groot genoeg is nie, sal sy teenwoordigheid my nog meer aanspoor om uit te haal. Dit is altyd lekker om jou teen een van die bestes in die land op te weeg.”

    Stegmann was dié seisoen een van die Bulle se groot uitblinkers omdat hy week ná week dieselfde hoë spelpeil handhaaf. Dis nie net die Bulle wat hom hoog aanslaan nie. Ander spanne kan ook getuig hoe klinies die baljagter om besit by die afbreekpunte meeding.

    “My beste rugbybesluit was om nie ná skool (Grey Kollege) in Bloemfontein te bly nie, maar my loopbaan by die Bulle voort te sit. Ek het al op skool besef my beste posisie is oopkantflank, eerder as agtsteman, en by die Bulle is ek dadelik in dié rol ingespan.”

    Hy beskou Richie McCaw as verreweg die gedugste teenstander met wie hy tot nog toe swaarde gekruis het en maak ’n studie van dié All Black-kaptein se spel.

    “Dit verryk my as speler om ander top-oopkantflanke dop te hou. Ek is nog jonk en kan baie by die hardebaarde leer.

    “Daarom beskou ek my as besonder bevoorreg om Wikus van Heerden as my flankmaat te hê. Hy is self ’n baljagter in eie reg. By hom het ek ontsettend baie as baljagter en mens geleer.”

    Stegmann het gesê Curriebeker-rugby is hard, maar lekker. Hy onthou goed hoe sy buiging verlede jaar met dikgeslaande oë gepaardgegaan het. Dit was teen Griekwas in Kimberley en “seker maar ’n manier om te sê welkom tussen die groot honde”.

    Stegmann, wie se ouers ’n plaas in die distrik Cradock het, praat nie graag oor sy eie deugde nie. Dit kos oorhaal om hom sover te kry om te sê waarom hy dink dat hy as baljagter slaag.

    “Die eerste groot vereiste van enige goeie baljagter is dat jy nie bang moet wees nie. Jy moet bereid wees om die donkiewerk te doen, wat elke wedstryd met baie stampe en stote gepaardgaan.

    “Tweedens speel vaart sekerlik ’n rol omdat jy ’n voordeel het as jy eerste by die afbreekpunt opdaag. Ek is bevoorreg dat ek op skool ’n naelloper was.

    “Derdens speel my lengte of gebrek daaraan ook ’n rol deurdat my swaartekrag nader aan die grond is en ek makliker op my voete kan bly. Uiteindelik speel ek net so goed soos my talente en spanmaats my toelaat en is ek dankbaar teenoor almal wat dink ek is ’n goeie baljagter.

    “Ek is ’n seun van die Karoo waar jy leer om vir alles, hoe klein ook al, dankbaar te wees. My ouers het my ook so grootgemaak dat ek nooit sal vergeet dat ek alleen tot niks in staat is nie.”

  • 155

    Nee wat GBS, as jy nou moerig raak los dit, moenie eers stres nie, en ignoreer maar die feit dat ek spesifiek na die Stormers verwys het.

    Wandelaar

    Louw het in 11 wedstryde gespeel vir byna 80 minute ‘n game, Stegmann het omtrent die helfte daarvan gespeel…rotasie onthou.

    Dit help anyway boggerol om met julle te stry nie, julle is erg eng omtrent julle onderskeie opinies. Stegman sal nooit ‘n springbok word nie, uit en klaar, hy het nie wat dit vat nie.

  • 156

    15@ Sainty – Hoe eng is jy…. uit en klaar?

  • 157

    @151 FENDER

    O ‘Skuus fender. Jy bedoel seker waarom vind ek Francois Louw se “Kaapstad maniertjies walglik”.

    Want ek het Francois Louw se persoonlike webblad besoek en van hom gehoor, (en ek se weereens dis maar net hoe ek hieroor voel) Louw is duidelik hansgat jong mannetjie.

    Nou ja jy mag dalk vra; maar nou wat het sy HOUDING uit te waai met sy spel. Ek gee toe die man kan speel, ek dink immers dat hy in die top 5 in sy posisie is in die land, maar as jy die kan sien wat ‘n speler se houding (op en van die veld af) uit te waai het met sy spel, dan was jy duidelik nie in ‘n harde voriestryd gewees nie. Noem my maar wat jy wil maar ek verkies die trandisionele goeie ou Afrikaanse taai boersuen flank. Luister maar na Louwtjie se aksent, ‘n hans khaki. (Ja okei, ‘n ou se aksent het nou regtig niks uit te waai met sy spel…maar daar het jy deel van my meninig hieroor).

    En dis beslis nnie die enigste redes of die hoof redes natuurlik wat Pieter de Villiers het om Stegmann as ‘n ware aanspraakmaker te aanskou!

  • 158

    @155 SAINT

    Nou ja toe sakkie!

    Louw het in sy 11 wedstryde wat hy amper heel wedstry lank op was, 272 keer onder die ondersteuners van die afbreekpunte getel.

    Stegmann wat so “min” tyd op die veld deurgebring het 317!

    nou ja wat se dit vir jou!?

    Stegmann 317
    Louw 272

    Ek weet wie ek sal kies, sommer albei. As Brussow ‘n Bok kan wees, kan Stegmann ook.

  • 159

    You say laughter and I say larfter, You say after and I say arfter
    Laughter, larfter after arfter, Let’s call the whole thing off

  • 160

    #154 en 157 Bou Oog Handelaar

    Dankie virrie moeite met hierie responses.

    Al wat ek kan en wil offer is dat enige ou wat vannie droee Karoo afkom weet van boor, so geen boorgat of boorvat kan ooit “per ongeluk” wesie!

    Anyway, ek moet nou waai.

    Groente

  • 161

    SA is blessed with excellent loosies..

    If you’re a Stormer supporter you might want to subjectively prefer a Loosie Combo of Schalla (openside), Francois Louw (blindside) and Vermeulen (No 8)

    If you’re a Sharks supporter you might subjectively prefer a Loosie combo of Jacques Botes (openside), Jean Deysel (blindside) and Alberts or Kanko (No 8)

    If you’re a Bulls supporter you might prefer a loosie combo of Stegmann (openside), Dewald Potgieter (blindside) and Spies (No 8)

    If you’re a Cheetahs supporter there is no other blindsider but Juan Smith in your eyes

    Whatever the case, none of these options would let an International side down….

    Personally, I’d like to see Schalla at openside, one of either Deysel, Dewald or Francois on blindside and Spies on No 8 (with Vermeulen and Alberts close on his heels). When Brussow is uninjured and on form it complicates matters even more, considering Schalla’s good form this year…. but Schalla might have to make way again for him.

  • 162

    “Noem my maar wat jy wil maar ek verkies die trandisionele goeie ou Afrikaanse taai boersuen flank. Luister maar na Louwtjie se aksent, ‘n hans khaki”

    o donner!! 😯

  • 163

    @ 160 FENDER

    HAHA. Ja dis ‘n goeie ene daai!

    Ek onthou die dae wat ek saam met my pa die boorgat pompe geruil en reggemaak het. Jy kort krag in daardie voorarms om 200 meter se pyp op te trek.

  • 164

    Donner maar julle kan oor ‘n klomp kak stry!!
    Een ding wat nie twee is nie is dat nie Stegmann OF Louw vanjaar of volgende jaar Springbok sal word nie. Behalwe nou as Snorre sy top ouens rus. Op die oomblik staan staan Skalla voor in die ry as dit kom by 6flake, en al het Brussouw gespeel, sou hy nog steeds nr1 gewees het onder die nuwe reel vertolkings.
    Die Springbokke het nogaltyd groot, sterk flanke gekies wat by ons spelpeil gepas het. Skalla, Juan en Spies sal die drie manne indie saal wees met enige een van Kanko, Potgieter, Vermeulen of Brussouw oppie bank.

    O-ja, Blou oog, as jy dan nou nie van Louw se “maniertjies” hou nie, is jy darem seker erg gekant teen Potgieter en Gary Botha se gevryery oppie veld?

  • 165

    gbs @ 161
    amen!!

  • 166

    @ 162 Ashley

    Wat nou? lees die res. Ek het nooit gese Louw is ‘n swak speler nie. Soos ek dit sien is die no 7 rangorde:

    Juan Smith
    Dewald Potgieter
    Francois Louw
    Jean Deysel

    Hang maar af wat jy wil he op die dag van die wedstryd.

    Alberts en Frans Viljoen kan oof maar daar ingespan word.

    @ SAINT

    Ag jammer Saint ek wou nou nie twis veroorsaak nie my maat. Ek voel net so sterk hieroor want dit verstom my effens dat mense altyd praat oor die stryd voorlangs, maar hulle kyk altyd belangrike dinge mis, en spelers is baie kere maar net gekies omdat hulle populer is by die ondersteuners.

    “BEAAAAST!!!”

  • 167

    kuber @ 166
    nee, net besef dat as j DAAI comment op keo gemaak het, het j ñ oorlog ontketen!! 😀

  • 168

    anyway ouens
    dit was fun!!

    chat weer môre!!

    cheers almal
    lekker aand verder!! (yep, selfs ook aan julle bul ondersteuners!!)

  • 169

    Snorre, soos elke ander afrigter, het ‘n kern sleutelspelers wat hy verkies, ongeag of hul op topvorm is of nie. Met hierdie ouens gaan hy wen of verloor. Om hierdie sleutelspelers, is daar baie goeie spelers in die land wat hy enige tyd saam hierdie spelers kan laat speel, en hul behoort goed te doen. Daar kernspelers is:

    Smit
    Vic
    Burger
    Spies
    FDP
    MS
    JF
    Habana

    As JDV terug is, sal hy ook onder hierdie groep val, en moontlik FS ook.

    Ons het tans baie goeie spelers, so dit lyk goed vir die 3N. Snorre sal nou baie wys moet wees om die regte kombinasies te kies, en hier en daar ‘n paar jong spelers ook in te bring, wat net reg gaan wees vir volgende jaar se WB.

  • 170

    @164 KingPaul

    hoe nou?

    Gary is ‘n yster en klaar, geen probleem.

    Potties is ‘n klein beitjie “onortodoks”. So wat.

    Lees die res van my kommentaar dan kry jy die hele prentjie. Louw is kwaliteit verseker. Ek hou maar net eenvoudig glad nie van sy houding nie. En ek het ook bygelas dat ek weet dit klink eenogig en simpel van ‘n ondersteuner om die klas van dinge om te bring… maar soos wat ek gese het, ek glo absoluut dat dit wel ‘n uitwerking het op die manne se spel ens.

    Stegmann en Louw hoort elkgeval seker nie te kompiteer vir dieselfde posisie nie,maar ons het laas jaar gesien hoe dat ou Pietie de Villiers nie daarvanaf skroom om Potgieter op 6 te speel nie, soos ‘n jong Schalk.

    Ek is seker Schalk sal op 6 wees vir die 3N,

    Daar is nog die EOTY toer en die Wallis, Frankryk wedstryde onthou.

  • 171

    168: veroorsaak al die moeilikheid vandag, en nou loop jy. 😉

    169: Juan Smith moet ook bygevoeg word by daardie kerngroep.

  • 172

    bdb @ 171
    maak môre weer so
    ..
    was regtig fun!!

  • 173

    Hierdie is niks anders as Stormers teen BULLE nie….

    15 Mei kom kerels, hang bal…

    Dan gaan ons lekker gesels na daai game… 👿

Users Online

Total 133 users including 0 member, 133 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm