Waratahs (23) 40 / Cheetahs (3) 17 (Final Score)

The Waratahs hosted the Cheetahs in Sydney at 10:40 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Waratahs won comfortably by 40 / 17, scoring their bonus point for tries in the process and suddenly moving top of the Log… yes, that’s right, they are now in No 1 spot.

Scores:

Waratahs: 3 Penalties & 2 Conversions Daniel Halangahu, 1 Conversion Berrick Barnes, 1 Try Rob Horne, 1 Try Benn Robinson, 1 Try Al Baxter, 1 Try Kurtley Beale, 1 Try Josh Holmes

Cheetahs: 1 Penalty Naas Olivier, 2 Conversions Meyer Bosman, 1 Try WP Nel, 1 Try Corne Uys

 

Teams:

Waratahs – 15 Kurtley Beale, 14 Lachie Turner, 13 Rob Horne, 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Daniel Halangahu, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Chris Alcock, 6 Dave Dennis, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm (c), 3 Al Baxter, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.

Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Sekope Kepu, 18 Will Caldwell, 19 Locky McCaffrey, 20 Josh Holmes, 21 Tom Carter, 22 Sosene Anesi.

Cheetahs – 15 Hennie Daniller, 14 Danwel Demas, 13 Robert Ebersohn, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Naas Olivier, 9 Tewis de Bruyn, 8 Ashley Johnson, 7 Barend Pieterse, 6 Hendro Scholtz, 5 Walti Vermeulen, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Wian du Preez.

Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Davon Raubenheimer, 19 Kabamba Floors, 20 Sarel Pretorius, 21 Corne Uys, 22 Riaan Viljoen.

Match Officials.
Referee: Bryce Lawrence (NZ)
Assistant referees: Steve Walsh (Aus), James Leckie (Aus)
TMO: Steve Leszczynski (Aus)

106 Responses to Waratahs vs Cheetahs – Game Thread

  • 61

    55 – gbs, Feel for the Cheetahs, they were competitive with their full team, once Brussow got injured they started to fall of the pace.

    Now wish the Sharks had beaten the Tahs, we really should have had it not been for the ref.

  • 62

    Ek se kom ons almal post een goeie ding wat ‘n ref gedoen het hierdie naweek. Ek eerste- Craig Joubert was betyds by die veld en reg vir die game mrt skoon kleertjies en ‘n nuwe fluitjie!

  • 63

    13 minutes left, Waratahs I think have done enough to go Top of the Log for now…. with 1 extra game played.

  • 64

    62@ Seerower – Hehehehehe

    Flok, miskien moet ek my sienning verander en ook maar sê Joubert was kak… julle klomp sponsparras!

  • 65

    Jaaa GBS die reels laat sulke interpretasies toe. Ek se mos gaan kyk net na die eindfluitjie in die Bulls game hoe gou het ek hulle geluk gewens , eintlik 10 minute voor die end het ek al gese ons is opgedonner deur n beter span. So jy lees my verkeerd om te dink dat ek kla oor ons verloor het.

    maar as die ref 2 van ons kon afstuur MOES hy dieselfde gedoen het met hulle, nie dat dit ons sou laat wen het nie maar dan was sy geloofwaardigheid herstel. ……..

    Die stats sal wel uitkom en dan sal ons beter daaroor kan gesels. Stegman ewe skielik 5 in n ry na hy baie games foutloos was, laat mens maar net wonder of die ref nou slim of flippen snaaks wou wees.

    Ek sal maar kyk hoe sien ander joernaliste dit in hul wedstryd verslae. En daarmee bedoel ek alle wedstryde sn.

    Ek het reeds in die match report van die Crusaders game gesien dat hulle , dis nou NZ pers hom uitmekaar gehaal het.

  • 66

    Tryyyyyyyyyy Staat!!

  • 67

  • 68

    Good try to the Cheetahs and well deserved.

  • 69

    Ek het ‘n goeie ding om van ‘n Ref te sê… hierdie Ref het sopas ‘n fattup TMO overrule, dit moet julle toegee, dit was flokken goed… hahahahaha

  • 70

    Josh Holmes scores under the sticks.

  • 71

    Remind me what happened to Brussow?,

  • 72

  • 73

    manne onthou julle laasweek het ek gese Australie is besig om te kook, watch it. 3Nasies gaan baie moeiliker wees, hoop dat PdV nie paniekerig raak een ouens te gou pensioen gee nie.

    Sharks sal moet SA eer red van n Aussie whitewash

  • 74

    71@ BB – Season-ending knee injury about 3 weeks ago.

    Corne Uys scores under the sticks…

    Final score Waratahs 40 / 17

  • 75

    68 – Old Griquas, Well done to your team.

  • 76

    64 GBS- My maat jy moenie so ligtelik en sonder respek verwus na parras nie. Die goed kan partykeer nogal nuttig wees.

    Janee, laat ons nou maar oor ander goeters kuk praat, want oor die gehalte van die rugby in hierdie game kan ons nie eens kuk praat nie.

    Kom ons hoop nou maar die Cheaters strompel nou maar so voort dat hulle per ongeluk oor die doellyn val en nog ‘n ou drietjie of twee druk. Dalk wen hulle vir die Bulle weer eerste plek op die log terug-

    En net toe ek nou lekker kuk praat, toe skrik hulle so groot oor daai moontlikheid dat hulle skoon terugstaan en arms vou dat die Waratatatjies kan deurdraf vir nog enetjie.

    Met Corne se drie aan die einde sou hulle dit nogal gedoen het!

  • 77

    Kyk nou die logs, Sharke al wen julle met n bonus gaan julle nerens op die log, julle klim gaan n lang een moet wees. Just do it Sharks

  • 78

    74 – Shame, hope Brussow is on the mend for the Boks anyway.

    Hope the Sharks save S.A.’s face in the Super 14 this weekend!!

    Time for action……Byee All.

  • 79

    Back to work, catch u all at the next game.

  • 80

    73 – Super, Think that going to be a really, really tough game for the Sharks to win. We have Goode they have Cooper!!!! No contest there. Just hope we can do it, going to be very, very tough.

  • 81

    76@ Seerower – Hehehe

    Jy ken mos die verskil tussen ‘n PADDA en ‘n PARRA…. die 1ste ene vang jy in die vlei en jy eet hom in die restaurant… die 2de ene vang jy in die restaurant en gaan eet dit daar by die vlei!

    Hehehehe

  • 82

    Nog ‘n span uitgeskakel. Daar is nog 10 wat dit kan maak, vanmiddag is dit reg of weg vir die Sharkies. Hoop hulle kan hierde laaaaaaaaaaaaaaaaaaaaang naweek korter maak !

  • 83

    78 – Bye BB.

    Me too out of here. Back later for the Sharks game.

  • 84

    Oh and Puma, enjoy YOUR match… see you.

  • 85

    This was a good win for the Waratahs… they ground out the lead, then scored the tries… in terrible weather conditions.

  • 86

    Interessante stukkies statistiek: na hul oorsese toer laasjaar (dus na 9 wedstryde), het Bulle met 29 punte teruggekom. Hulle is nou op 28, so hul moet ten minste een van die volgende twee wen, vir ‘mission accomplished’ vir die oorsese fase van die reeks hierdie jaar.

    Maar, soos ons hierdie naweek gesien het, elke week kan dinge baie verander. Gaan ‘n taaie wees hierdie jaar.

  • 87

    GBS 68. Moet se daai TMO’tjie het nou waaragtig sy bes gedoen om die ref te confuse. Ek dink ons moet toi-toi oor daai ene. As hul refbaas maar net wou luister na Pat Lam dan het die Bulle dalk nie ‘n SA ref gehad nie. Dink net, ons kon hierdie TMO’tjie gehad het om uitmekaar te trek!

  • 88

    Puma @ 75 – howzit old mate? Well, the tahs manage another win, good for them. As for your team, up against the Reds, I think they are going to have a battle on their hands with this one. Reds are the pick of the Aus sides at present. I wish you every success, Puma.

  • 89

    81 GBS – Hiert, jou platbek parra!!!!!!!!! Sien jou by die Deben se vlei.

  • 90

    Hoert julle hiere, I’ve put the Sharks Game Thread up early….. seeing as that’s the only hope left for the weekend!

Users Online

Total 39 users including 0 member, 39 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm